You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05_hlayiso.com_.pdf

Subject: Technical SciencesGrade 12202414 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 11102 TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) TYD: 1,5 uur PUNTE: 75 10 bladsy + 4 gegewensblaaie b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) 11102/24 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam en graad op die ANTWOORDBOEK. 2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik. 8. Toon ALLE formules en invervanging by AL die berekeninge. 9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af. 10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.6 D. 1.1 Bestudeer die struktuurformule van die organiese verbinding hieronder. Die homoloë reeks waaraan hierdie verbinding behoort, is ... A aldehied. B karboksielsuur. C ester. D ketoon. (2) 1.2 Die temperatuur waar die dampdruk van ʼn stof gelyk is aan die atmosferiese druk, staan bekend as die ... A vriespunt. B kookpunt. C dampdruk. D smeltpunt. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 2) 11102/24 1.3 Beskou die vloeidiagram hieronder wat verskillende organiese reaksies met C3H6 as die begin reaktant toon. Watter van die volgende beskryf die NAME van die reaksies korrek in die volgende volgorde? REAKSIE 1 REAKSIE 2 REAKSIE 3 A Substitusie Addisie Addisie B Halogenasie Hidrolise Hidrasie C Hidrohalogenasie Hidrasie Hidrolise D Addisie Substitusie Substitusie (2) 1.4 Watter van die volgende halfreaksies vind plaas by die KATODE tydens die elektrolise van ʼn CuCℓ2 oplossing? A Cℓ2 + 2e- → 2Cℓ- B Cu → Cu2+ + 2e- C 2Cℓ -→ Cℓ2 + 2e- D Cu2+ + 2e- → Cu (2) 1.5 Watter van die volgende metale is die sterkste reduseermiddel? A Ag B Zn C Cu D Aℓ (2) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Oorweeg die organiese verbindings wat deur die letters A tot H hieronder voorgestel word en beantwoord die vrae wat volg. A Poli-eteen B Etanol C C4H9𝐶𝐶𝐶𝐶 D E 3-metielbut-1-yn F CH3CH(CH3)CH2CH3 G H 2.1 Definieer die term homoloë reeks. (2) 2.2 Skryf die letter (A – H) neer wat die volgende verteenwoordig: 2.2.1 ʼn Verbinding wat ʼn hidroksielgroep as ʼn funksionele groep bevat (1) 2.2.2 ʼn Verbinding wat die algemene formule van CnH2n-2 het (1) 2.2.3 ʼn Aldehied (1) 2.3 Skryf neer die IUPAC-naam van: 2.3.1 Verbinding G (2) 2.3.2 Die produk wat gevorm word wanneer verbinding B met verbinding D reageer (2) 2.4 Teken die struktuurformule van die verbinding wat voorgestel word deur die: 2.4.1 Sekondêre haloalkaan van verbinding C (2) 2.4.2 Posisionele isomeer van verbinding G (1) 2.4.3 Monomeer van verbinding A (2) [14] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Tydens ʼn ondersoek om die viskositeit van alkane te vergelyk, het leerders ʼn stophorlosie gebruik om die tyd te meet wat dit ʼn vaste volume van elke alkaan neem, om uit ʼn pipet te vloei, soos in die diagram hieronder getoon. Alkaan Pipet Stophorlosie Beker Die leerders se resultate is in die onderstaande tabel gerekordeer. VERBINDING ALKAAN TYD VAN VLOEI (Sekondes) A Propaan 19,3 B Butaan 20,7 C Pentaan 29,1 3.1 Definieer die term viskositeit. (2) 3.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike in die eksperiment. (1) 3.3 Watter verbinding het die laagste viskositeit? Skryf slegs A, B of C. (1) 3.4 Identifiseer die tipe intermolekulêre kragte wat in die verbindings teenwoordig is. (1) 3.5 Watter verbinding het die hoogste kookpunt? (1) 3.6 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.5 deur na die KETTINGLENGTE, STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE BENODIG te verwys. (3) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 7 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 4.1 Die vloeidiagram hieronder dui aan hoe but-1-een omgeskakel kan word in ander organiese verbindings. 4.1.1 Is die alkaan ʼn VERSADIGDE of ONVERSADIGDE koolwaterstof? Verduidelik. (2) 4.1.2 Identifiseer die TIPE reaksie wat deur die volgende verteenwoordig word: a) Reaksie 1 (1) b) Reaksie 3 (1) 4.1.3 Vir reaksie 2, skryf ʼn gebalanseerde vergelyking neer deur STRUKTUUR- FORMULES vir die organiese verbindings te gebruik. (3) 4.1.4 Skryf EEN reaksie toestand wat benodig word vir reaksie 2 neer. (1) 4.1.5 Skryf die NAAM neer van die reaktant wat by but-1-een gevoeg moet word om verbinding Y te vorm. (1) 4.1.6 Butaan word in kombuisstowe gebruik. Die gas brand in die teenwoordigheid van ʼn oormaat van suurstof. Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat gaan plaasvind, deur MOLEKULÊRE FORMULES te gebruik. (3) 4.1.7 Identifiseer die TIPE reaksie in VRAAG 4.1.6. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 8 (VRAESTEL 2) 11102/24 4.2 Die volgende diagram toon ʼn rooster van silikoonatome wat een booratoom bevat. 4.2.1 Silikoon is ʼn materiaal met elektriese geleidingsvermoë tussen dié van ʼn geleier en ’n isolator. Gee EEN WOORD vir die onderstreepte woorde in die stelling hierbo. (1) 4.2.2 Wat is die NAAM wat aan die proses gegee word, vir die toevoeging van booratome tot die oppervlak van silikon, soos uitgebeeld in die diagram hierbo? (1) 4.2.3 Wat is die naam wat aan ʼn geleiermateriaal met ʼn oormaat aantal elektrone gegee word? (1) 4.2.4 Gee EEN woord vir die volgende frase: ʼn Eksterne spanning (V) word oor die diode aangebring sodat die n-kant positief en die p-kant negatief is. (1) 4.3 Wat gebeur met die weerstand van ʼn geleier wanneer dit verhit word? Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. (1) [18] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 9 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) ʼn Oplossing van tin(II)nitraat, Sn(NO3)2, word gebruik om tinmetaal op ʼn ring wat uit staal gemaak is, te plateer. ʼn Vereenvoudigde diagram van so ʼn elektroplateringsel word hieronder getoon. KRAG- BRON tin (Sn) Ring 5.1 Definieer die term elektroliet. (2) 5.2 Is die bogenoemde sel SPONTAAN of NIE-SPONTAAN? (1) 5.3 Gee ʼn rede om jou antwoord op VRAAG 5.2 te ondersteun. (1) 5.4 Teken SLEGS die kragbron oor en dui sy polariteit (positief en negatief) aan. (2) 5.5 Identifiseer ʼn anioon in Sn(NO3)2. (1) 5.6 Skryf die halfreaksie wat by die ring plaasvind, neer. (2) 5.7 Gee ʼn rede waarom die konsentrasie van tin(II)nitraat konstant bly. (1) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 10 (VRAESTEL 2) 11102/24 VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Leerders het die apparaat vir ʼn sink-loodsel, soos in die diagram hieronder getoon, saamgestel. Die eksperiment is onder standaardtoestande uitgevoer. 6.1 Definieer die term oksideermiddel. (2) 6.2 Identifiseer TWEE oksideermiddels in die sel hierbo. (1) 6.3 Skryf EEN standaardtoestand waaronder hierdie sel funksioneer. (1) 6.4 Skryf EEN funksie van komponent Y. (1) 6.5 Skryf ʼn gebalanseerde net ioniese reaksie vir die sel. (3) 6.6 Bereken die emk vir die sel. (4) 6.7 Indien komponent Y uit die sel verwyder word, wat sal die lesing op voltmeter V wees? Gee ʼn rede vir die antwoord. (2) [14] TOTAAL: 75 EINDE
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 11 (VRAESTEL 2) 11102/24
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 12 (VRAESTEL 2) 11102/24 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) 1 Atomic number 2 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2,1 H He 1 4 3 4 29 5 6 7 8 9 10 Electronegativity Symbol 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 13 (VRAESTEL 2) 11102/24 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81 H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77 − MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51 Cℓ2(g) + 2e − ⇌ 2Cℓ − + 1,36 2− Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 Pt + 2e 2+ − ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 NO 3− + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80 NO 3 + 2H+ + e− − ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77 O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34 2− SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16 Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15 S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14 2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00 Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06 Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13 Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14 Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27 Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28 Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40 Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41 Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44 Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74 Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76 2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83 Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18 Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36 Na+ + e− ⇌ Na − 2,71 Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87 Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89 Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90 Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92 K+ + e− ⇌ K − 2,93 Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE 14 (VRAESTEL 2) 11102/24 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) Li+ + e− ⇌ Li − 3,05 K+ + e− ⇌ K − 2,93 Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92 Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90 Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89 Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87 Na+ + e− ⇌ Na − 2,71 Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36 Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18 Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91 2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83 Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76 Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44 Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40 Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28 Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27 Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14 Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13 Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06 2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14 Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15 Cu2+ + e− ⇌ Cu+ + 0,16 2− SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77 NO 3 + 2H+ + e− − ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80 Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 NO 3 + 4H+ + 3e− − ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 Pt2+ + 2 e− ⇌ Pt + 1,20 MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23 2− Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ − + 1,36 − MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51 H2O2 + 2H+ +2 e − ⇌ 2H2O +1,77 Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81 F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Technical Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Technical Sciences · 2024 · Gauteng Prelim Exam · Question paper · Paper 2 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso