Skip to content

Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Memo

MemorandumTechnical SciencesGrade 1220249 pages

Grade 12 Technical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 NASIENRIGLYNE TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (11101) 9 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 A  (2) 1.2 VERWYDER (2) 1.3 B  (2) 1.4 D  (2) 1.5 A  (2) 1.6 C  (2) 1.7 A  (2) 1.8 B  (2) 1.9 D  (2) 1.10 D  (2) [18] VRAAG 2: PASITEMS 2.1 D (1) 2.2 H (1) 2.3 A (1) 2.4 F (1) 2.5 B (1) 2.6 G (1) 2.7 C (1) 2.8 E (1) [8] 2
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Die liggaam sal in rus bly of voortgaan om teen konstante snelheid te beweeg, tensy dit deur 'n netto krag ingewerk word.  (2) 3.1.2 OF (3) KRITERIA PUNTE Spanning van A (T)  Spanning van B (Fb)  Gravitasiekrag (Fg)  3.1.3 Opsie 1 W = mg  9000 = m x 9,8  9000 𝑚𝑚 = 9,8 = 918,37 kg  (3) 3.1.4 Opsie 1 Opsie 2 Fnet = 0 Fnet = 0 FAx + TBx = 0  Fay + Fby + Fg = 0 FAcosƟ + (- TBcosα) = 0 FAsinƟ + (- Fbsinα) = 0 6 500 cos30o – Tcos45o  = 0 6500sin300 + Fbsin450 – 9000 = 0 T = 6 500 cos30o Fbsin450 = 5 750 cos45o = 7 960,84 N  = 8 131,73 N 3
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 3.2 3.2.1 Wanneer die netto krag op 'n voorwerp uitgeoefen word, sal die voorwerp in die rigting van die netto krag versnel met die versnelling wat direk eweredig is aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp.  (2) 3.2.2 Fnet = ma FA + Fbx + Ff = ma  FA + FBcosƟ + Ff = ma FA + 70cos30o  – 25 = 200 x 2  FA = 364,38 N na regs  (4) 3.2.3 Toeneem  (1) 3.2.4 Die toename van die hoek sal die y-komponent van FB wat afwaarts inwerk, verhoog, wat bydra tot gravitasiekrag. Deur die y-komponent van FB by gravitasiekrag te voeg, sal die normaalkrag verhoog.  (2) [21] VRAAG 4 4.1 4.1.1 Die totale lineêre momentum in ʼn geïsoleerde sisteem bly konstant in grootte en rigting.  (2) 4.1.2 Σp voor = Σp na of (m1 + m2)vi = m1v1f + m2v2f  (2 100 + 1 200)7  = 2 100vf + 1 200 x 10  23 100 = 2 100vf + 12 000 Vf = 5,29 m.s-1  (4) 4.2 4.2.1 Die produk van die netto krag wat op 'n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk.  (2) 4.2.2 Fnet Δt = Δp Toenemende tyd wat die krag verminder./Die verhouding is omgekeerd eweredig.  (2) 4.2.3 Dieselfde  (1) 4.2.4 Tydens die botsing beweeg die motor steeds teen dieselfde spoed as wat dit beweeg het. Die lugsakke sal ontplooi word en die liggaam sal met dieselfde spoed na die sak gaan.  Die lugsakke sal die liggaam vertraag deur die tyd van impak te verhoog en die krag van die impak te verminder.  Tyd is omgekeerd eweredig aan die krag.  (3) 4
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 4.2.5 OPSIE 1 OPSIE 2 Fnet Δt = Δp  Fnet Δt = Δp Fnet Δt = m(vf – vi) Fnet Δt = m(vf – vi) -55000 x Δt = 1000(0 – 12)  55000 x Δt = 1000(0 – (-12)) Δt = 0,22 s  Δt = 0,22 s (4) [18] VRAAG 5 5.1 Die totale meganiese energie in ʼn geïsoleerde sisteem bly konstant.  (2) 5.2 Ep = mgh  Ep = 250 x 9,8 x 30  = 73 500 J  (3) 5.3 Ek = ½mv2  Ek = ½ x 250 x 52  = 3 125 J  (3) 5.4 Die som van kinetiese energie en potensiële energie.  (2) 5.5 EM = mgh + ½mv2  = 2 x 9,8 x 2 + 0  (Indien die 0 weggelaat word dan 2/3) = 39,2 J  (3) 5.6 Positief merk vanaf 5.5 MEbo = MEonder EP + EK = EP + EK  mgh + ½mv2 = mgh + ½mv2 2 x 9,8 x 2 + ½ x 2 x 02  = 2 x 9,8 x 0 + ½ x 2 x v2  39,2 + 0 = 0 + v2 v = 6,26 m.s-1  (4) [17] VRAAG 6 6.1 Binne die elastisiteits limiet, is die spanning direk eweredig aan die vervorming.  (2) 6.2 • Venster stopverf (putty) • Modder (enige twee)  • Paraffienwas (2) 5
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 6.3 • Kragstuur • Skokbrekers • Windskerms (enige twee)  • Remme • Tandarts se stoele (2) 6.4 6.4.1 σ=F A = F  πr2 = 6 000  π x 0,025  2 = 3 055 744,91 Nm-2  = 3,06 x 106 Nm-2 (4) 6.4.2 ε = Δl  L = 0,003  5 = 0,0006  = 6 x 10-4 (3) 6.4.3 POSITIEWE MERK VANAF 6.4.1 en 6.4.2 OPSIE 1 OPSIE 2 K=σ K=σ ε ε = 3,06 x 106 = 3,06 x 106 6 x 10-4 6 x 10-4 = 5,1 x 109 N.m-2  = 5,09 x 109 N.m-2 (2) [15] VRAAG 7 7.1 Afstand tussen die plate, area van die plate en diëlektrikum van materiaal wat gebruik word. (enige twee).  (2) 7.2 7.2.1 C = εo A  d = 8,85 x 10-12 x 0,04  0,002 = 1,77 x 10-10 CV-1  (Of die eenheid F kan gebruik word) (3) 6
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 7.2.2 POSITIEF MERK VANAF 7.2.1 C=Q V 1,77 x 10-10 = Q  12 Q = 2,12 x 10-9 C  (3) [8] VRAAG 8 8.1 Die elektriese stroom eweredig is aan spanning en omgekeerd eweredig aan weerstand wanneer die temperatuur konstant is.  (2) 8.2 8.2.1 Rp = R5 x R3  OF R5 + R3 1 1 1 = +  = 5x3 RP R5 R3 5+3 1 1 Req = Rp + R2 = +  5 3 = 1,88 + 2  = 3,88 Ω  Rp = 1,88 Ω Req = Rp + R2 = 1,88 + 2  = 3,88 Ω  (4) 8.2.2 R = V  I 3,88 = 3  I I = 0,77 A V = IR = 0,77 x 2  = 1,54 V  (4) 8.3 8.3.1 Die tempo waarteen energie oorgedra word./Die tempo waarteen werk gedoen word.  (2) 7
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 8.3.2 P = V2  R = 2202  18 = 2 688,89 W  = 2,67 kW (3) 8.3.3 • Stoof • Verwarmer (enige twee)  • Ketel (Enige toestel wat ʼn element besit) (2) [17] VRAAG 9 9.1 KRITERIA PUNTE Voorwerp (by 2F)  Omgekeerde beeld  Beeldposisie (2F)  Ligstraal wat deur die middel gaan  Ligstraal wat deur F2 gaan.  Korrekte lens (Konveks lens)  (6) 9.2 9.2.1 Rooi  (1) 9.2.2 Violet  (1) 9.2.3 Dispersie  (1) 9.2.4 Die verskynsel waardeur lig in sy samestellende kleure opbreek.  (2) [11] 8
Downloaded from hlayiso.com 11101/24 VRAAG 10 10.1 • (Enige twee van die volgende) • Hulle ontstaan uit versnelde elektriese ladings. • Die veranderende elektriese veld en magnetiese velde wat loodreg op mekaar is. • Dit is transversale golwe. • Hulle dra energie. • Hulle kan deur die vakuum en 'n medium beweeg. • Hulle het 'n spoed van 3 x 108 m·s-1 (enige twee) (2) 10.2 10.2.1 Infrarooi  (1) 10.2.2 Infrarooi  (1) 10.3 10.3.1 E = hf  = 6,63 × 10-34 × 5,56 × 1014  = 3,69 × 10-19 J  (3) 10.3.2 E = hc  ʎ = 6,63 × 10-34 × 3 × 108  390 x 10-9  = 5,1 × 10-19 J  (4) [11] VRAAG 11 11.1 Kommutator (gesplete ring)  (1) 11.2 Antikloksgewys  (1) 11.3 Elektriese energie na meganiese energie  (2) 11.4 GS-kragopwekker het kommutator (gesplete ringe) en ʼn WS-kragopwekker het glyringe.  (2) [6] TOTAAL: 150 9

Study this subject

More from Grade 12 Technical Sciences

View all