You're offline
Skip to content
Question paper

NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025

Subject: Technical SciencesGrade 12202514 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 JUNIE 2025 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 2 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 2 NW/Junie 2025 Graad 12 INLIGTING EN INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 2. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy word aangeraai om die aangehegde GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 7. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af. 8. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens, waar nodig. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 3 NW/Junie 2025 Graad 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 4 NW/Junie 2025 Graad 12 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv 1.6 D. 1.1 Butaan is ‘n voorbeeld van die organiese groep … A alkeen. B ester. C alkaan. D ketoon. (2) 1.2 Watter EEN van die volgende is die KORREKTE homoloë reeks met die naam van die funksionele groep? NAAM VAN FUNKSIONELE HOMOLOË REEKS GROEP A Alkohol Hidroksielgroep B Ketoon Karboksielgroep C Karboksielsuur Formielgroep D Aldehiede Karboksielgroep (2) 1.3 Beskou die struktuurformule van die verbinding hieronder. Identifiseer die KORREKTE IUPAC naam en tipe koolwaterstof: IUPAC NAAM TIPE KOOLWATERSTOF A Pent-2-een Versadig B 2-Pentaan Onversadig C Pent-2-een Onversadig D Pent-3-een Versadig (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 5 NW/Junie 2025 Graad 12 1.4 Beskou die organiese reaksie hieronder. X+Y CO2 + H2O Wat word deur X en Y voorgestel? A Haloalkaan en suurstof B Koolwaterstof en suurstof C Suurstof en esters D Koolwaterstof en haloalkaan (2) 1.5 Watter van die volgende is voorbeelde van intrinsieke en ekstrinsieke halfgeleiers? INTRINSIEKE EKSTRINSIEKE HALFGELEIER HALFGELEIER A Silikon Arseen B Fosfor Arseen C Silikon Germanium D Fosfor Germanium (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 6 NW/Junie 2025 Graad 12 VRAAG 2 (Begin op ‘n nuwe bladsy.) Beskou die volgende organiese molekules wat deur letter A tot F verteenwoordig word. A B Pent-3-een [ C CH3CH(OH)CH2CH3 D 2-metielpropan-2-ol E F 2.1 Definieer die volgende terme: 2.1.1 Koolwaterstof (2) 2.1.2 Funksionele groep (2) 2.2 Skryf die letter(s) wat die volgende verteenwoordig: 2.2.1 Koolwaterstof (2) 2.2.2 ‘n Ester (1) 2.2.3 ‘n Karboniel groep (1) 2.2.4 Kettingisomeer (2) 2.3 Gee die IUPAC naam van die volgende verbindings: 2.3.1 C (2) 2.3.2 E (2) 2.3.3 F (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 7 NW/Junie 2025 Graad 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 8 NW/Junie 2025 Graad 12 2.4 Skryf die ALGEMENE FORMULE van die volgende verbindings neer: 2.4.1 E (1) 2.4.2 F (1) 2.5 Gee die STRUKTUURFORMULE van: 2.5.1 B (2) 2.5.2 die posisionele isomeer vir C (2) 2.6 Defineer die term polimeer. (2) 2.7 Skryf die NAAM van die polimeer wat vorm deur die monomere van verbinding B neer. (1) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 9 NW/Junie 2025 Graad 12 VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.) Drie verbindings word gebruik om EEN faktor wat kookpunt beïnvloed, te ondersoek. Die tabel hieronder toon die resultate wat verkry is. MOLEKULÊRE VERBINDING KOOKPUNT (°C) MASSA A Propaan 56 -0,5 B Butan-1-ol 58 98 C Etanoësuur 58 116 3.1 Defineer die term dampdruk. (2) 3.2 Is verbinding B ‘n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Verduidelike die antwoord. (2) 3.3 Skryf die TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAG wat in die volgende verbindings voorkom neer: 3.3.1 A (1) 3.3.2 B (1) 3.4 Watter EEN van verbinding A, B of C sal ‘n gas by kamertemperatuur wees? (1) 3.5 Gee die NAAM van die verbinding met die LAAGSTE dampdruk. (1) 3.6 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.5, deur na die ` INTERMOLEKULÊRE KRAGTE te verwys. (2) 3.7 Definieer die term kettingisomeer. (2) 3.8 Gee die STRUKTUURFORMULE van die kettingisomeer van verbinding B. (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 10 NW/Junie 2025 Graad 12 VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder illustreer verskillende organiese reaksies deur But-2-een as die begin reaktant te gebruik. Bestudeer die vloeidiagram sorgvuldig en beantwoord dan die vrae wat volg. 4.1 Skryf die TIPE addisie-reaksie wat verteenwoordig word deur: 4.1.1 Reaksie 2 (1) 4.1.2 Reaksie 3 (1) 4.2 Watter tipe reaksie is 'n hidrolise reaksie? (1) 4.3 Gee die IUPAC naam vir die volgende verbindings: 4.3.1 A (1) 4.3.2 B (1) 4.3.3 Sekondêre alkohol D (1) 4.4 Skryf die reaksietoestande vir die volgende reaksies neer: 4.4.1 Reaksie 1 (1) 4.4.2 Reaksie 2 (1) 4.5 Gee die STRUKTUURFORMULE van verbinding C. (2) 4.6 Gebruik STRUKTUURFORMULES om 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir Reaksie 1 neer te skryf. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 11 NW/Junie 2025 Graad 12 4.7 Prop-2-een (C3H6) reageer met oormaat suurstof. Skryf die: 4.7.1 Tipe reaksie wat plaasvind (1) 4.7.2 Gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie (3) 4.8 Noem EEN toepassing in die tegnologiese industrie waar hierdie tipe reaksie in VRAAG 4.7 gevind kan word. (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 12 NW/Junie 2025 Graad 12 VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.) Dotering is die proses om onsuiwerhede by intrinsieke halfgeleiers te voeg. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 5.1 Defineer die volgende terme: 5.1.1 Halfgeleier (2) 5.1.2 Intrinsieke halfgeleier (2) 5.2 Verduidelik die verbinding van 'n VOORWAARTSE voorgespanne p-n-aansluitingsdiode. (2) 5.3 Noem TWEE voorbeelde van halfgeleiers. (2) [8] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Tegniese Wetenskappe/V2 1 NW/Junie 2025 Graad 12 DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure 5 Standaarddruk pƟ 1,01 x 10 Pa Standard temperature Standaardtemperatuur TƟ 273 K/0 °C TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES Emf/Emk Ecell = E athode − Eanode / E el = E atode − Eanode c s k or/of Ecell = Ereduction − Eoxidation / Esel = Ereduksie − Eoksidasie or/of Ecell = Eoxidising agent − Ereducing agent / Esel = Eoksideermiddel − Ereduseermiddel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Tegniese Wetenskappe/V2 2 NW/Junie 2025 Graad 12 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Technical Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all