Downloaded from hlayiso.com
PUNTETOTAAL
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I
EKSAMENNOMMER
Tyd: 3 uur 150 punte
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
1. Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n Inligtingsblad van 2 bladsye (i–ii).
Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is.
2. Lees die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae op die vraestel en lewer dit in aan die einde van die
eksamen. Onthou om jou eksamennommer neer te skryf in die spasie wat
voorsien word.
4. Diagramme is nie noodwendig op skaal geteken nie.
5. Jy mag 'n goedgekeurde nieprogrammeerbare en niegrafiese sakrekenaar gebruik,
tensy anders vermeld.
6. Rond jou antwoorde af tot een desimale syfer waar nodig, tensy anders vermeld.
7. Al die nodige berekeningstappe moet duidelik getoon word.
8. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.
9. Twee blanko bladsye (bladsy 19 en 20) word aan die einde van die vraestel
ingesluit. Gebruik hierdie bladsye indien jy te min spasie vir 'n vraag het. Dui die
vraagnommer van jou antwoord duidelik aan indien jy hierdie ekstra spasie gebruik.
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK: NASIENER MOET PUNTE INSKRYF
V1 V2 V3 V4 V5 V6 TOTAAL
30 23 28 18 26 25 150
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 










Technical Mathematics Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afr)
IEB Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the 2019 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Technical Mathematics · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 20
- File size
- 455.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 2 van 20
VRAAG 1
1.1 Beskou f ( x ) =6 − x 2 + x
1.1.1 Vir watter waarde(s) van x is f ( x ) = 0 ?
(3)
1.1.2 Bepaal vervolgens die waarde(s) van x waarvoor f ( x ) > 0 .
(2)
1.2 Los die volgende gelyktydige vergelykings op:
3 y − 81x 0
= en y = x 2 − 6 x + 9
(7)
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 3 van 20
1.3 Gegee: f ( x ) =−( x − 2)2 + 3 en g ( x ) = 5
1.3.1 Los f ( x ) = g ( x ) op deur die kwadratiese formule te gebruik, waar
x ∈ {komplekse getalle}.
(5)
1.3.2 Bepaal die waarde(s) van k waarvoor f (
= x ) g ( x ) + k twee ongelyke en
reële wortels het.
(4)
110112
1.4 Herlei die binêre getal tot 'n rasionale getal in sy eenvoudigste vorm (toon
1100112
alle berekeninge).
(4)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 4 van 20
∆L
1.5 Vervorming 𝜀𝜀 van 'n metaalstaaf word gedefinieer deur die vergelyking ε = ,
L
waar
L = oorspronklike lengte
∆L = verandering in lengte = nuwe lengte – oorspronklike lengte
Bepaal die oorspronklike lengte (in cm) van 'n metaalstaaf indien ε = 0,77 en die
resulterende nuwe lengte 182 cm is.
Skryf die antwoord in wetenskaplike notasie, afgerond tot vyf desimale plekke.
(5)
[30]
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 5 van 20
VRAAG 2
3
2.1 Los op vir x indien log x + 2 27 =
4
(4)
2.2 Vereenvoudig elkeen van die volgende sonder die gebruik van 'n sakrekenaar.
2.2.1 ( 12 − 3 − 8 )( 12 − 3 + 8 )
(4)
3 ⋅ 22 x +1 − 22 x −2 + 4 x
2.2.2
4 ⋅ 22 x − 3
(6)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 6 van 20
2.3 Die komplekse getalle z = 5 – 2i en w = 6i – 1 word gegee.
Bepaal 2z – iw.
(3)
2.4 Die komplekse getal P = –3 – 4i word gegee.
2.4.1 Teken 'n Argand-diagram om P = –3 – 4i voor te stel.
(3)
2.4.2 Druk P vervolgens in poolvorm uit.
(3)
[23]
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 7 van 20
VRAAG 3
3.1 In die diagram sny die reguitlyn gedefinieer deur g ( x )= x + 2, en die parabool
gedefinieer deur f ( x ), by B en D(−13; −11). Die parabool sny die x-as by punte B
en C(−12; 0) en die y-as by punt A(0; −24). Die lyn gedefinieer deur h( x ) = 3 word
ook geskets.
Funksies h en g ontmoet by K en EGF is die simmetrie-as van f met F op g en G op
h.
y
E
y
G 3
K
x
x
C (−12; 0) B
F
D (−13; −11)
A (0; –24)
3.1.1 Bereken die koördinate van punt B.
(2)
3.1.2 Toon al jou berekeningstappe duidelik en bepaal dat die vergelyking van die
parabool gegee word deur f ( x ) =− x 2 − 14 x − 24
(4)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 8 van 20
3.1.3 Bereken die lengte van EF, waar E die draaipunt van die parabool is en EF
parallel aan die y-as.
(4)
3.1.4 Bereken die oppervlakte van ∆GFK.
(4)
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 9 van 20
2
3.2 Gegee: f ( x ) =− − 3 en g ( x ) −
=9 − x 2
x
3.2.1 Bereken die koördinate van die x-afsnit van f.
(2)
3.2.2 Skets die grafieke van f en g en toon duidelik al die asimptote en afsnitte
met die asse.
(5)
3.2.3 Vir watter waardes van x is f(x) ≥ 0?
(2)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 10 van 20
3.3 Die grafiek van 'n toenemende eksponensiaalfunksie met definiërende vergelyking
=
f (x ) a.b x + q het die volgende eienskappe:
• Waardegebied: y > −3
• Die punte (0; −2) en (1; −1) lê op die grafiek van f.
Bepaal die vergelyking wat f definieer.
(5)
[28]
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 11 van 20
VRAAG 4
4.1 Monica belê R120 000. 'n Nominale rentekoers van 7,2% p.j., maandeliks
saamgestel, word vir haar gekwoteer.
4.1.1 Bereken die ekwivalente effektiewe jaarlikse rentekoers wat hierdie
belegging oplewer. Rond jou antwoord af tot twee desimale syfers.
(2)
4.1.2 Bereken hoe lank (in volle maande) dit Monica se belegging neem om
minstens R150 000 werd te wees.
(5)
4.2 Amy wen R2 000 000 in die Lotto en belê haar wengeld vir 'n tydperk van sewe
jaar. Na drie jaar onttrek sy R300 000 om 'n nuwe motor te koop. Gedurende die
eerste vier jaar van die belegging is die rentekoers 12% p.j., maandeliks
saamgestel. Daarna verander rente na 14% p.j., halfjaarliks saamgestel. Bereken
die bedrag wat aan die einde van sewe jaar in haar rekening beskikbaar is.
(6)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 12 van 20
4.3 Die eksponensiaalgrafiek hieronder toon die depresiërende waarde van 'n nuwe
motor oor 'n tydperk (in jare):
Rands
150 000
150000
Waarde van die motor (in rand)
(2; 110 940)
110 940
(7; A)
A
Years
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Jare
4.3.1 Watter tipe depresiasie word hierbo geïllustreer?
(1)
4.3.2 Gebruik die inligting op die grafiek om die jaarlikse depresiasiekoers te
bepaal.
(2)
4.3.3 Bereken die waarde van A en interpreteer hierdie waarde.
(2)
[18]
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 13 van 20
VRAAG 5
5.1 Bepaal f ' ( x ) deur eerste beginsels te gebruik indien f ( x ) =
−3 x + 1
(5)
2 x −5
5.2 5.2.1 Bepaal f ' ( x ) indien f ( x ) =
x
(3)
dy y
(1 − x )
2
5.2.2 Bepaal waar =
dx 2x
(4)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 14 van 20
5.3 Bepaal die x-waarde van die punt op die kromme gedefinieer deur
f(
= x ) x ( 3 x + 13 ) waar 'n raaklyn aan die kromme 'n hellingshoek van 45° sal hê.
(4)
5.4 Die grafiek van f wat gedefinieer word deur f ( x ) = x 3 + bx 2 + cx + d , is hieronder
geskets. D en E is die draaipunte en A(–2; 0), B(1; 0) en C(6; 0) is x-afsnitte.
5.4.1 Bepaal die numeriese waardes van b, c en d.
(4)
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 15 van 20
5.4.2 Bepaal vervolgens die koördinate van D en E.
(6)
[26]
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 16 van 20
VRAAG 6
6.1 Beskou A = −t 3 + 2t 2 waar A (in kilowatt) die hoeveelheid krag voorstel wat tydens
'n kragonderbreking beskikbaar is t uur nadat die krag afgeskakel is.
Die grafiek van A is hieronder geteken.
A
kilowatt
t
uur
'n Ketel water kan net gekook word indien daar minstens 1 kW krag vir die
huishouding beskikbaar is. Vir hoe lank tydens die kragonderbreking sal dit
moontlik wees om die ketel te kook?
(5)
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 17 van 20
6.2 'n Swembad het 'n omtrek van 400 meter. Die vorm van die swembad is 'n reghoek
met 'n halfsirkel aan elkeen van die korter sye van die reghoek soos getoon. Die
lengte van die langer sy van die reghoek is L meter en die radius van die halfsirkel
is r meter.
Bepaal die waarde van r in terme van π sodanig dat die oppervlakte van die
swembad 'n maksimum is.
(7)
6.3 Evalueer ∫ (2 x −1 + 3 x 2 − 1)dx.
(6)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 18 van 20
6.4 Die skets hieronder toon die kromme van die funksie gedefinieer deur
f ( x ) = 2 x 2 − 8 x + 6 met A en B wat die x-afsnitte voorstel:
y
f
x
A B
Bereken die gearseerde oppervlakte wat deur die kromme en die x-as tussen punte
A en B begrens word. Toon ALLE berekeninge.
(7)
[25]
Totaal: 150 punte
IEB Copyright © 2019
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 19 van 20
BYKOMENDE SPASIE (ALLE vrae)
ONTHOU OM DUIDELIK BY DIE VRAAG AAN TE DUI DAT JY DIE BYKOMENDE
SPASIE GEBRUIK HET OM TE VERSEKER DAT ALLE ANTWOORDE NAGESIEN
WORD.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: TEGNIESE WISKUNDE: VRAESTEL I Bladsy 20 van 20
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Technical Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Technical Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Technical Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Technical Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afr)

Information sheetIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 1 2019 Information Sheet

Information sheetIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB P1 2019 Info Sheet (Afr)

Information sheetIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 2 2019 Information Sheet
Related documents

MemorandumIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

Information sheetIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB P2 2019 Info Sheet (Afr)

MemorandumIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumIEB
Technical Mathematics Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB