Skip to content

Mathematics Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paperMathematicsGrade 7201910 pages

Grade 7 Mathematics question paper from the November Exam 2019, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com G LAERSKOOL DALVIEW > Eksamen eee VAK: WISKUNDE GRAAD 7 EKSAMINATOR: MEV M. WILLIAMS per PFS HANDTEKENING MODERATOR: MNRS.LOOTS & “6 -/E.~2E/9« DATUM: NOVEMBER 2019 TOTAAL: 120 PUNTE TyD: 120 MIN NAAM EN VAN: GR7 Instruksies: 1. Die vraestel bestaan uit 10 bladsye en 5 Afdelings 2. GEEN sakrekenars mag gebruik word nie 3. Skryf netjies en leesbaar 4. Moenie oorkrap nie. Trek foute netjies dood en skryf antwoord oor. 5. Doen alle bewerkings met pen 6. Geen “tipex’” of uitvee penne 7. Onthou stappe 8. Volg die intruksies by elke vraag. aden rel en Afdeling A 36 Patrone, funksies en algebra Afdeling B 30 Ruimte en vorm Afdeling C 30 Meting Afdeling D 12 Datahantering Afdeling E 12 OUERHANDTEKENING: TOTAAL 420 Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 1 van 10
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A: (Getalle, Bewerkings en Verwantskappe) [36] Vraag 1 [10] Kies die korrekte antwoord en omkring slegs die korrekte letter. 1.1) Die plekwaarde van die syfer 5 in die getal 24 582,369 is: a. 5D c. 500000 b. 500 d. 5H 1.2) Skryf = as ‘n desimale breuk: a. 0,13 c. 0,65 b. 2,13 d. 1,3 1.3) Skryf axaxaxaxain eksponensiéle vorm. a. 5a c. ae b. 5a® d. ax5 1.4) 0,3x 100 = a. 0,300 c. 30 b. 3 d. 0,30 1.5) 5+(-6)-8-(-2)+10 a. 15 cc 11 b. 3 d. -1 1.6) Sewe miljoen, vyf honderd een — en — veertig kan geskryf word as: a. 700 541 c. 70541 b. 750041 d. 7000 541 1.7) ‘n Vierkantige foto het ‘n opperviakte van 25cm?. Bepaal die lengte van elke sy. a. 5cm c. 0,5em b. 25cm d. 2,5cm 1.8) Rond 45 289,602 af tot die naaste telgetal: a. 46 000 c. 45300 b. 45 289 d. 45290 Graad7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 2 van 10
Downloaded from hlayiso.com 1.9) a. 3 b. 9 Bepaal die som van die eerste 3 onewe getalle: ce. 15 d. 20 1.10) Wat is die enigste ewe getal wat ‘n priemgetal is? a. 0 b. 5 d. 2 Vraag 2 Bereken die volgende volledig [17] 4. 62 2.1) 148,206 + 0,56 + 23,9 (1) | 2.2) a*% 3X5 (1) 2.3) 5,32 x 2,4 (3) |2.4) 865£0,2 (4) 2, # 2o 3 2 2.5) 20 * 20 (2) 2.6) lors - 5s (2) 2.8) (72 - V64) + v52 (4) Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 3 van 10
Downloaded from hlayiso.com Vraag 3 Waar of onwaar [5] Sé of die volgende waar of onwaar is. 3.1) Die optellingsinverse van -21 is 21 3.2) mis die veranderlike inm+1=5 3.3) Die getalle -1; -3; -8; -14; -25 is in stygende volgorde gerangskik. 3.4) Die eerste 5 priemgetalle is 2; 3; 5; 7 en 11. 3.5) As ‘n hysbak by die 2de vioer onder grondvicer begin en sewe verdiepings styg, sal hy op die 9de vioer stop. Vraag 4 Voltooi die volgende tabel (4] Gebruik die reél en voltooi die volgende tabelle: 41 x 10 30 50 4yc- 10 110 a2 a 3 9 36 n=3+1 4 AFDELING B: (Patrone, Funksies en Algebra) [30] Vraagi —_[3] Bepaal die volgende term in elke ry. 1.1) 2; 0; -2; -4; 1.2) -1; -2; -6; -24; 1.3) 11; 7; 3; Vraag 2 [5] Skryf 'n algebraise uitdrukking vir elke van die volgende: 2.1) Die som vanmenn. 2.2) rgedeel deur 5. 2.3) 6 word by drie keer y getel. 2.4) 7 minder as3c 2.5) Vermenigvuldig 2cmet 5 en tel 4 by die resultaat. Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 4van 10
Downloaded from hlayiso.com Vraag 3 [3] Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 _ @ Go | 666 es Ge 3.1) Kyk na die patroon en bepaal die reél. Th= (1) 3.2) Gebruik die reél in vraag 3.1 en voltooi die tabel (2) Posisie van die vorm 1 2 : 25 sa Aantal baile | 2 4 6 Vraag 4 {15] Los die vergelykings op: 4.1) at+6=10 4.2) p-7=2 (2) (2) 4.3) 10y=20 44) x35=60 (2) (2) 4.5) 2(c + 4) = 12 46 x+9=2c+ 1 (4) (3) Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 5 van 10
Downloaded from hlayiso.com Vraag 5 [4] As m= -1 enn = 4, bepaal die waarde van die volgende: 5.1) m+n? 5.2) 3(n+4)+m (2) (2) AFDELING C: (Ruimte en Vorm) [30] Vraag 1 [10] Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte fetter langs die Stelling in die Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. Kolom A Antwoorde Kolom B 1.1) 1.1) 180° A) 180° 1.2) 1.2) A B B) Loodreg 1.3) 1.3) Kongruent C) Inspringende hoek 1.4) 1.4) Som van binnehoeke D) Dieselfde vorm maar nie ewe van ‘n driehoek groot nie 1.5) 1.5) C D E) Lynsegment 1.6) 1.6) Gelykvormig F) Dieselfde vorm en grootte 1.7) 1.7) Tussen 180° en 360° G) Gestrekte hoek 1.8) 1.8) | H) Straal 1.9) 1.9) Tussen 0° en 90° T) Parallel 1.10) 41.10) J) Skerphoek Graad7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 6 van 10
Downloaded from hlayiso.com Vraag 2 [2] Vergroot die driehoek met ‘n faktor van 3. Vraag 3 [2] Beskryf die volgende translasie: A (2) A} B' Cc! Vraag 4 [6] 4.1 Benoem al die dele van die sirkel: (5) 4.2 Wat is die radius van die sirkel in vraag 4.1? (1) Graad7 Wiskunde Eksamen Kwartaal4 2019 7 van 10
Downloaded from hlayiso.com Vraag 5 [10] Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. [ Kolom A Antwoorde Kolom B 5.1) 5.1) A) Reghoekige Prisma 5:2) 5.2) {4 B) Trapesium 5.3) 6.3 ) lf \ C) Reghoekige Driehoek 5.4) ee D) Gelykbenige Driehoek 5.5) E) Pentagoon 5.6) 5.6) F) Driehoekige Prisma 5.7) 5.7) G) Kubus | y H) Gelyksydige Driehoek | en 5.9) ee | iJ I) Ruit ee 4 5.10 5.10) Kj \ J) Paralellogram Graad7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 8 van 10
Downloaded from hlayiso.com AFDELING D: (Meting) [12] Vraag 1 [4] 1.1) | Bereken die buite-opperviakte van die volgende: (2) Buite-oppv. = 2cm 2cm 8cm 1.2) Bereken die omtrek van die reghoek: (2) A 12cm, D Omterk = 3cm B a Cc Vraag2 ——[8) Skryf die grootte van elk van die volgende hoeke neer: C B 2.1) CBD = 0 2.2) CBE = 0 2.3) ABF = 0 2.4) CBG = 0 2.5) ABG = 0 2.6) ABD = 0 2.7) ABH = 0 2.8) CBF = 0 Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaal 4 2019 9 van 10
Downloaded from hlayiso.com AFDELING E: (Datahantering) [12] Vraag 1 [4] Kyk na die grafiek en beantwoord dan die vrae: 100 80 1.1) Watter soort grafiek is dit? : 60 (1) 2 2 a - 1.2) Watter inligting is die afhanklike verandering? 20 (1) _ 8 Mia 1.3) Watter inligting is die onafhanklike verandering? (1) 1.4) Hoeveel kilometer het hy in 25 min gery? (1) Vraag 2 [4] Die letters in die naam “PIETER’ word op identiese kaarte geskryf en in ‘n sak geplaas. ‘n Kaart word ewekansig uit die sak getrek. 2.1) Hoeveel moontlike uitkomste is daar as jy ‘n kaart uit die sak trek? 2.2) Bepaal die waarskynlikheid om elk van die volgende letters te kry wanneer jy ‘n kaart uit die sak trek. 2.2.1 P 22.2 E 2.2.3 K Vraag 3 [4] Bestudeer die volgende stam-en-blaar-voorstelling van ‘n Gr. 7 — klas se Wiskunde jaarpunt. STAM BLAAR 3.1) Hoeveel leerders is daar in die klas? 4 24668 5 1256668 6 13345555679 3.2) Bepaal die mediaan van die data? 7 24467778 8 11158 3.3) Bepaal die modus van die data? 3.4) Hoeveel leerders het meer as 59% vir jul jaarpunt gekry? Graad 7 Wiskunde Eksamen Kwartaai 4 2019 10 van 10

Study this subject

More from Grade 7 Mathematics

View all