Downloaded from hlayiso.com
LAERSKOOL DALVIEW
. ‘ Gekontroleerde Toets
Ew s
‘ea VAK: Afrikaans Huistaal
GRAAD 7
EKSAMINATOR: MEVZ.GROBLER QUER HANDTEKENING
MODERATOR: MEVA. CiLLieRs (42
DATUM: 11 JUNIE 2021 > TOTAAL: 50 PUNTE
TybD: 60MIN
SKRYF NETJIES EN LEESBAAR.
BEANTWOORD AL DIE VRAE.
VRAAG 1 - BEGRIPSLEES /20
VRAAG 2 - VISUELE TEKS /10
VRAAG 3 - OPSOMMING (REEDS GEDOEN)
VRAAG 4 - TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES 7 /20
TOTAAL /50
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 1 van7
Skip to content





View all
Afrikaans Fal Grade 7 June 2021 Question Paper (Afrikaans)
Grade 7 Afrikaans Fal question paper from the June Exam 2021 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 7 · June Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 7
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 327.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 1 - Begripslees.
Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat volg.
“Stop klimaatsverandering en laat die berg weer lewe.”
1. Katmandoe. — Die planeet se hoogste bergspits is vol gemors en die glesters daar smelt weens
aardverhitting, het ‘n Nepalese sjerpa wat die wéreldrekord hou as die mens wat Everest al
die meeste uitgeklim het, gister gewaarsku.
2. Appa (hy gebruik soos die meeste sjerpas net een naam) het die spits van Everest nou al 19
keer bereik. Sy 19de klim verlede week was juis om die impak van aardverhitting uit te wys.
3. Glesters smelt teen ‘n ontstellende tempo en so word mere geskep waarvan die oewers kan
bars en dorpies ondertoe oorstroom. Smeltende ys en sneeu maak die roetes vir bergklimmers
ook minder stabiel en moeiliker om te volg.
4. “Ons het net een Everest, ons moet dit skoonmaak en beskerm,” het Appa gesé nadat hy die
spits van 8 850 m Donderdag weer oorwin het. “Die stygende temperatuur laat glestermere se
volume toeneem.”
5, Een van die oogmerke met die laaste ekspedisie was juis om die berg te help skoonmaak. Die
klimmers het 5 ton gemors van die hoér hange na die basiskamp teruggebring vanwaar draers
en jakke (‘n soort pakdier) dit verder sal afbring.
6. Bergklimmers het in die verlede gereeld hulle klimtoerusting, tente, leé suurstofbottels en
kosverpakking agtergelaat, wat aan Everest die benaming van die “wéreld se hoogste
vullishoop” besorg het.
7. Nou word daar van klimmers vereis om wat hulle saam opvat, weer saam terug te bring. Die
regering weerhou ‘n veiligheidsdeposito as klimmers die reél verbreek.
8. Wat Appa wel na die klimtog verlede week by Everest se kruin gelos het, was ‘n banier met
woorde: “Stop klimaatsverandering — laat die Himalaja lewe”. - Sapa-AP
Beantwoord nou die volgende vrae. Skryf netjies en leesbaar. Let op na jou spelling.
1. Wie hou die wéreldrekord as die mens wat Everest die meeste uitgeklim het? qd)
2. Van watter land kom Appa? qd)
3. Hoeveel keer het Appa die bergspits al uitgeklim? qd)
4. Die klimmers het twee probleme teegekom terwy] hulle die bergspits uitgeklim het. Wat was
dit? (2)
5. Die klimmers het van jakke gebruik gemaak. Wat is ‘n jak? qd)
6. In watter bergreeks is Everest? qd)
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 2van7
Downloaded from hlayiso.com
7. Verander die volgende stellings van onwaar na waar toe. (2)
7.1 Berg Everest is 9 850 m hoog
7.2 Bergklimmers word nie geaffekteer deur die smeltende ys nie.
8. Wat is die doel van hierdie bergklimekspedisie? Noem twee aspekte. (2)
9. Watter gevaar hou glesters wat smelt vir die plaaslike bevolking in? (1)
10. Hulle het tot 5 ton rommel van die berg afgebring. Hoe het die rommel op die berg gekom? (1
11. Watter maatreéls het die regering getref om te verseker dat die berg nie weer bemors word
nie? Q)
12. Watter nagevolg het die stygende temperatuur op die glestermere? qd)
13. Waarom het Everest die benaming van die “wéreld se hoogste vullishoop” gekry? ql)
14, Bergklimmers het suurstofbottels bo-op die berg gelos. Hoekom dink jy neem bergklimmers
suurstofbottels saam? qd)
15. Word die uitdrukking “Jaat Himalaja lewe” letterlik of figuurlik bedoel. qj)
16. Waarom dink jy sal bergklimmers hulle toerusting op die berg los? (1)
Totaal. /20
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 3van7
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 2 - Visuele teks.
Kyk na die volgende advertensies en beantwoord die vrae wat volg.
Waarborg van Tevredenheid Gratis Parkering
As jy nie tevrede is met jou Gratis parkering op een viak
inkopies nie, sa! ons jou geld minder as ‘n klipgooi van die
teruggee, sonder wae of Ultramark se ingang af.
gesukkel.
y
Voorraad gewaarborg
100% tevredenhaid
of jou geld terug sonder
wae. Gradering van
foepassing
in beheerde gebiede.
Vieispakke vir pensioenarigse.
Spesiale vooraf verpakle vieispakke. Die porsies is
Heiner teen afslagpryse elke Woensdag. Dit voldosn
aan die vereistes van die Kant sonder ‘nt gesin.
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 4van7
*
Downloaded from hlayiso.com
2.1 Wat sal vir die klant terug gegee word indien hy iets koop waarmee hy nie tevrede is nie? qd)
2.2 Haal ‘n uitdrukking aan wat dieselfde beteken as baie naby. qd)
2.3 Watter advertensie is gemik op klante wat alleen bly of enkellopendes? (1)
2.4 Hoe verskil die vleispakke van pensioenarisse van ander vleispakke? (1)
2.5 Op watter dae kry pensioenarisse afslag op vleis? (1)
2.6 Watter twee handelsmerke bied dieselfde waarborg? (2)
2.7 Gee die antoniem vir die woord “betaal”. Die antoniem is in die advertensies. ()
2.8 Watter advertensie belowe jou waarborg op hulle voorraad? (1)
qd)
2.9 Beskryf wat jy dink is in pensioenaris?
Totaal /10
Vraag 3 - Opsomming (Reeds in die klas gedoen.)
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 5van7
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 4 - Taalstrukture en konvensies.
4.1 Morfeme staan ook bekend as qd
4.2 Omkring die regte antwoord.
Premorfeem / Postmorfeem staan voor die basis. qd)
Premorfeem / Postmorfeem staan na agter die basis qd)
4.3 Watter betekenisse gee die volgende voorvoegsels aan die woord waaraan dit gevoeg
word? (2)
her -
on -
mis -
tele -
4.4 Watter betekenisse gee die volgende agtervoegsels aan die woord waaraan dit gevoeg
word? (2)
aard -
agtig -
dom -
loos ~
4.5 Onderstreep die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne. Skryf die byvoeglike
naamwoord neer. Dui aan of dit’n attributiewe of predikatiewe byvoeglike
naamwoord is.
4.5.1 Die reuse olifant het in die modder gelé. qd)
on
NS
4.5.2 Die dogter is rietskrac! na die cngeluk.
4.6 Noem 4 maniere hoe ons ’n byvoeglike naamwoord kan uitken. (2)
4.7 Gee die verkleining van die volgende woorde. Let op jou spelling. (2)
baadjie - pad -
snor - kanon -
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 6 van7
Downloaded from hlayiso.com
4.8. Skryf die volgende sinne oor in die direkte rede.
4.8.1 Hy vra of sy saam met hom sal kom na die berg Everest. qd)
4.8.2 Sy sé sy sal daarvan hou. (i)
4.9 Brei die volgende sinne uit met bepalings soos aangedui tussen hakkies.
4.9.1 Die dogter eet altyd gesonde kos. (Bepaling by die onderwerp.) (0.5)
4.9.2 Die seun drink net water. (Bepaling by die voorwerp.) (0.5)
4.10 Gee die trappe van vergelyking vir die volgende woorde. Jy gaan punte verloor as
jy die woorde verkeerd spel. (2)
4.10.1. dof die dofste
4.10.2 braaf die braafste
4.10.3 minder die minste
4.10.4 baie meer
4.11 Gee die intensiewe vorme van die volgende woorde. (2)
4.11.1 lewendig = -
4.11.2 swak -
4.11.3 vriendelik
4.11.4 sterk -
Afrikaans Huistaal. Graad 7. Gekontroleerde Toets. Juffrou Grobler
Bladsy 7van7
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 P1 June 2018 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 7 June 2019 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 November 2018 Question Paper (Afrikaans)

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Memorandum



