Skip to content

Afrikaans FAL Grade 7 June 2018 Question Paper

Question paperAfrikaans FALGrade 720185 pages

Grade 7 Afrikaans FAL question paper from the June Exam 2018, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Exam 2018

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com 1 Vak: Afrikaans Eksaminatrise: Mev. Pienaar Datum: 1 June 2018 Moderasie: Mev. Fourie Sessie: Twee Tyd: 1 uur Graad: 7 Totaal: 30 Instruksies: Mag NIE woordeboeke gebruik nie. Hierdie Afrikaanse eksamen is aangevul met aantekeninge en inligting in die Tom Newby Skool Afrikaanse boek. Die nasien, memorandum is dienooreenkomstig opgestel. Terwyl alternatiewe antwoorde ontvang word, sal die amptelike memorandum as 'n prioriteitsdokument beskou word om eenvormigheid van nasien te verseker. • Daar is twee vrae. Jy moet albei beantwoord. • Goeie spel en taal gebruik is belangrik. Informasie moet korrek en logies wees. • Volg al die instruksies deeglik . Vraag 1 – Skryf ‘n storie (20) Lees die begin van die volgende storie. Skryf die einde van die storie so dat daar tussen 70 en 100 woorde. Skryf op die lyn papier. Doen eers jou beplanning en rof werk in potlood, voor jy jou netjies se werk in pen doen. Gee die storie ‘n goeie titel. So begin die storie…… Sipho kan nie sy oë van haar afhou nie. Die Boniwe is darem ‘n mooi meisiekind! Sy staan so mooi en sy loop so mooi. En as sy lag, draai sy hart in sy binneste. Haar lag is soos die klank van die voëls wat by die vlei saans sing. By die skool kyk hy baie vir haar. Maar sy sien hom nie. Sy is altyd tussen haar maats. Hulle gesels en hulle lag. Hulle lyk so gelukkig. Soms dink hy sy sien hom raak, maar hy is nie seker nie. Sy praat soms met Simon, wat langs hom in die klas sit, maar nooit met hom nie. Eendag ….
Downloaded from hlayiso.com 2 BEPLANNING Beplanning lei Beplanning lei tot Beplanning lei tot ‘n Beplanning lei tot ‘n EN tot ’n baie ’n redelike goeie onvoldoende opstel. swak opstel. AANBIEDING goeie opstel. opstel. 5 PUNTE 5 4-3 2 1-0 INHOUD Inhoud Inhoud gepas. Inhoud middelmatig. Inhoud nie altyd duidelik 5 PUNTE oorspronklik. Idees interessant, Redelik samehangend. nie. Idees meestal relevant, ‘n Paar idees. Idees vervelig, dikwels verbeeldingryk, redelik oortuigend. Leerder wyk soms af. herhalend. interessant en Leerder behou Dwaal soms van die Teks nie samehangend oortuigend. fokus met geringe onderwerp af, maar die nie. Leerder behou afwykings. algemene gedagtegang Leerder wyk af. deurgaans Verskeie relevante kan gevolg word. Heeltemal van die fokus. besonderhede. onderwerp af. Logiese ontwikkeling van detail. 5 4-3 2 1-0 TAAL, STYL Goeie kritiese n Mate van Beperkte bewustheid Baie beperkte kritiese & bewustheid bewustheid van van die impak van taal. taalbewustheid. REDIGERING van die impak die impak van taal. Taal, punktuasie Gebrekkige taal en 5 PUNTE van taal. Taal, punktuasie beperk. punktuasie. Taal, meestal korrek Woordkeuse is basies Woordkeuse is punktuasie gebruik. Styl, toon, register beperk/elementêr. korrek gebruik. Woordkeuse redelik geskik vir Styl, toon, register nie Woordkeuse voldoende. onderwerp. geskik vir onderwerp wissel/varieer Styl, toon, register Bevat verskeie foute nie. en is kreatief. is geskik Besaai met foute en Styl, toon, vir onderwerp. deurmekaar. register baie Foute raak geskik vir beduidend. onderwerp. Enkele foute sigbaar. 5 4-3 2 1-0 STRUKTUUR Sinne, Sinne, paragrawe Sinne, paragrawe mag Sinne, paragrawe op ‘n 5 PUNTE paragrawe goed saamgestel. foute bevat, maar opstel elementêre vlak. logies, Slot is voldoende maak nog sin. Lengte – onvoldoende. wissel/varieer. Lengte is amper Lengte te lank/kort. Geen Inleiding/slot ‘n Goeie korrek. Slot is nie heeltemal inleiding/slot voldoende nie. Lengte korrek. Totaal: /20
Downloaded from hlayiso.com 3 Vraag 2 – Advertensie Skryf ‘n advertensie vir een van die produkte op die eksamen. Jy gaan op die wit papier werk. Jy moet die produk uit sny en dit in jou advertensie gebruik Onthou die volgende: • Elke advertensie moet ‘n opskrif hê. • Verskaf sekere besonderhede van die produk. • Beskryf die kenmerke en voordele van die produk. Jy kan selfs van rym, metafore, vergelykings en herhalings gebruik maak om dit treffend te maak. • Verduidelik waar die produk verkry kan word: naam, adres en telefoonnommer moet verskaf word. • Sorg dat jou advertensie aandag trek. Die advertensie moet nuut en oorspronklik wees, asook visueel aantreklik. Dit moet die verbruiker oorreed om die produk te koop • Die advertensie moet duidelik wees. Die inligting moet maklik leesbaar wees. Geen – 0 Redelik – 1 Goed – 2 Opskrif Besonderhede, Kenmerke en voordele Duidelik met goeie Afrikaans Adres van winkel Trek aandag Totaal /10
Downloaded from hlayiso.com 4
Downloaded from hlayiso.com Ca, Vani, mm. 808 oh wa, a oe Cree! chen "Amel Swirl! Brownle® gor? Chunks @ aspoon’

Study this subject

More from Grade 7 Afrikaans FAL

View all