You're offline
Skip to content
Question paper

Afr-Vraestel 3-Gr7-Transaksionele teks-T4-2019_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans FalGrade 720191 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG VAK: Afrikaans Huistaal – Vraestel 3 DATUM: November 2019 EKSAMINATOR: A.S. Griesel TYD: 60 min MODERATOR: Mev. S. Strydom PUNTE: 20 Vraestel Afd Punte L/Punt 3 E 20 1 NAAM: ___________________________________ GR: _______________ TRANSAKSIONELE TEKS OPDRAG: Ontwerp ‘n Afrikaanse boek se omslag. ONTHOU: Dit moet dadelik aandag trek. Helder kleure en ‘n interessante illustrasie wat die omslag treffend maak. DIE VOLGENDE MOET OP DIE OMSLAG VERSKYN: • Die titel • Skrywer se naam en van • ‘n Illustrasie • Uitgewer se naam • ISBN – nommer • Kort paragraaf om leerders in te lig waaroor die boek handel • Drie oorspronklike slagspreuke om die bevordering van lees uit te lig ONTHOU Wees kreatief en maak gebruik van verskillende media en kleur. Sorg dat dit baie aantreklik is. VOLG DIE STAPPE VAN PROSESSKRYF: - Beplan jou omslag - Doen die nodige navorsing - Organiseer die inligting logies - Ontwerp jou eerste poging - Redigeer en korrigeer - Maak die finale omslag en bied aan

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 7 Afrikaans Fal

Explore more published documents in this catalogue.

View all