———
Y
BeONS STREV ag
Downloaded from hlayiso.com
VAK: Afrikaans Huistaal
EKSAMINATOR: Mev Z. GROBLER
MODERATOR: MEVA. CILLIERS WE
GRAAD 7
QUER HANDTEKENING
LAERSKOOL DALVIEW
Gekontroleerde Toets.
Formele Assessering Taak 10
DATUM: 17 NOVEMBER 2021
TOTAAL:
Tyb: 90MIN
NAAM EN VAN:
INSTRUKSIES.
SKRYF NETJIES EN LEESBAAR.
60 PUNTE
GR7:
JY MOET AL DIE VRAE BEANTWOORD.
VRAAG
INHOUD VAN DIE VRAAG
TOTAAL VAN DIE VRAAG
PUNT BEHAAL
VRAAG 1
BEGRIPLEES
20 PUNTE
VRAAG 2
VISUELE TEKS
10 PUNTE
VRAAG 3
OPSOMMING
10 PUNTE
VRAAG 4
TAALSTRUKTURE
( WOORDVORMING,
SELFSTANDIGE NAAMWOORDE,
PERSOONSNAME, LYDENDE
VORM, BYWOORDE, INDIREKTE
REDE EN TYDVORME)
20 PUNTE
TOTAAL
60 PUNTE
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 1 van 9
Skip to content





View all
Afrikaans Fal Grade 7 November 2021 Question Paper
Grade 7 Afrikaans Fal question paper from the November Exam 2021, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 441.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 1. - Leesbegrip.
Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg.
*n Museumbesoek kan interessant wees.
1, Ek haat Wiskunde en ek haat dit as juffrou Verster vir my bo-oor haar brilraam loer en
wag vir ‘n antwoord met ‘n “en toe, Jean, antwoord my nou, ek het nie heeldag tyd nie.”
... en nou moet ons wraggies vandag ’n kultuurmuseum besoek sodat ons die ontstaan
van meting en meetstelsels kan navors. Dit sou sommer net beter gewees het as daar
glad nie iets soos syfers was nie ...
2. “Kom nou, kinders bedaar!” Ek hoor nie eers vir Juffrou nie, ons toergids lyk soos iets
uit ‘n alien movie. Hy het oorringe in sy wenkbroue, ‘n oorbelletjie in sy neus en ‘n
tatoeéermerk van ‘n slang op een van sy dun, maer arms. Met sy gebleikte denim en
swart T-hemp lyk Clive eerder soos *n gamer as iemand met kennis van geskiedenis.
Ons stop eerste by ‘n klomp oermense wat vir my maar baie na bobbejane lyk.
3. Vir so maer ou het Clive nogal ’n diep stem. “Ja, dié ouens lyk meer na oerang-octangs
in die dieretuin as julle oupas. Weet julle daar word beweer dat bobbejane nie verder as
drie kan tel nie? Die oermense kon nie woorde of getalsimbole skryf om aan te dui
hoeveel jagters of diere daar was nie. Hulle het figure teen die muur van hulle grotte
geteken. Volgens die Afrikaanse Kinderensiklopedie het groepe soos die Australiese
inboorlinge geen woorde in hulle taal gehad vir getalle bokant vier nie. Hulle het alles
meer as vier met woorde soos ‘n ‘trop’ ‘n ‘klomp’ of ‘baie’ beskryf.” ;
4. Ons klas tou in’n trop agter hom aan. Jaco stamp aan Anja en juffrou Verster maak
hulle stil met ‘n harde “Sjoes} nou!”. Ek wens ook hulle wil stilbly, want ek kan nie
alles hoor wat Clive sé nie. “Lank gelede het die Maya-volk wat in Mexiko gewoon
het, hulle vingers en tone gebruik om mee te tel. Hulle het voorstellings van hul
getalsimbole op rotsblokke uitgebeitel. Die Inkas van Peru het knope in ‘n tou gemaak.
Hulle het dit knoopskrif genoem.
5. Ons skuif aan na ’n tatel met allerhande meetgoed. Clive tel ‘n raam met balletjies op.
Dit lyk soos van my babasussie se speel goed. “Baie mense het ’n abacus (telraam)
gebruik om mee te tel. Die Japannese gebruik dit nou nog, en noem dit ’n soroban.
6. “Rondom 1300 is mates soos ‘n duim en ’n voet gebruik. Koning Edward het in 1324
bepaal dat drie garskorrels wat uit die middel van ‘n aar gehaal is en punt aan punt gesit
is, gelyk is aan ‘n duim. ‘n Wettige jaart was die afstand van Koning Henry se neus tot
by die punt van sy duim.”
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 2 van 9
Downloaded from hlayiso.com
7. Jufforu Verster staan doer anderkant om die draai op haar selfoon en praat, maar ek
sien selfs Anja en Jaco luister nou. Ek het lanklaas so ‘n “cool” ou soos Clive gesien
verduidelik. Dalk onthou ek vir’n slag die inligting, flits dit deur my gedagtes.
8. “Gedurende die vorige eeu het byna al die lande van die wéreld hulle ou eenhede van
lengte en massa laat vaar en die metrieke stelsel ingevoer. Die metrieke stelsel berus op
‘in wetenskaplike grondslag - die eenhede van lengte, volume en massa is almal op
eenvoudige wyse aan mekaar verwant.”
(Verwerk uit: Afrikaanse Kinderensiklopedie)
.
Beantwoord nou die volgende vrae. Skryf netjies en leesbaar.
1. Watter tipe museum het hulle besoek? (1)
2. Waarom lyk die toergids vir die verteller soos ‘n “alien”? Beskryf sy eienaardighede in
drie sine? (3)
3. Hoe Jean se perspektief van die toergids verander. Hoe het hy die toergids in die begin
gesien en toe aan die einde van die besoek? (2)
4. | Waar het die Maya-volk gewoon? qd)
5. Die Engelse gebruik die meeteenhede duim, voet en jaart.
5.1 Wie het oorspronklik bepaal hoe lank ‘n duim moet wees? qd)
5.2 Hoe lank was ’n duim oorspronklik? 65)
5.3 Hoe lank was’n jaart? qd)
6. Verduidelik wat “knoopskrif” is. qd)
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 3 van 9
Downloaded from hlayiso.com
7. Isdie volgende stellings feite of menings. Skryf ten minste twee woorde uit elke sin
neer wat jou antwoord as reg bewys.
7.1 “Dit sou sommer net beter gewees het as daar glad nie iets soos syfers was nie...”
qd)
7.2 “Het julle nie geweet daar word beweer dat bobbejane nie verder as drie kan tel nie?”
(1)
8. Lees paragraaf 1. Watter woord sé vir die leser dat die verteller nie lus was vir die
museumbesoek nie? qd)
9. Waarom dink jy het tot Anja en Jaco vir die toergids begin luister aan die einde? (1)
10. Skryf’n vergelyking uit paragraaf 2 neer. qd)
11. Hoe het die Australiese inboorlinge alles meer as vier beskryf? (2)
12. Gee‘n sinoniem vir die woord telraam. qd)
13. Met watter stelsel het byna al die lande hulle ou eenhede van duim en massa vervang?
(1)
Totaal /20
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 4 van 9
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 2. - Visuele tekste.
Sensusopnames.
Kyk na die onderstaande sensusopname en gebruik die inligting om die vrae te beantwoord.
Cinieit
2.1. Watter energiebron word die meeste gebruik in die verskillende areas? qd)
2.2 Rangskik die energiebronne in alfabetiese volgorde. qd)
2.3. Watter area gebruik die meeste elektrisiteit en hoeveel elektrisiteit gebruik hulle? (2)
2.4 Watter area se huishoudings gebruik meer hout: area 3 of area 7? Motiveer. Q)
2.5 Watter area se totale kraggebruik is die minste? qd)
2.6 Wat is die totale gasverbruik vir al die areas? qa
2.7 Watter energiebron word die minste deur al die areas gebruik? 63)
2.8 Wat is ’n sensusopname? (Ons het die term in die klas bespreek.) qd)
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 5 van9
Downloaded from hlayiso.com
Totaal /10
Vraag 3 - Opsomming.
Skryf’n opsomming.
(Gaan soos volg te werk:
e Lees die teks.
e Soek sewe hoofgedagtes in elke sin neer en onderstreep dit in die teks.
e Skryf die hoofgedagtes puntgewys neer in jou eie woorde.
¢ Jou opsomming moet tussen 50 - 60 woorde wees. Onthou om die aantal woorde
aan die einde van die opsomming aan te dui.
Dror in die somer, natter Augustus voorspel.
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) is die droogte wat vir die
somerreénvalstreek voorspel word, asook die reén in Augustus, toe te skryf aan die
veranderings in ons land se klimaat.
‘n Beraad wat deur die departement van waterwese en omgewingsake gehou word, het ten
doel om ‘n gespreksdokument op te stel wat aan die einde van die jaar by die
klimaatsonderhandelinge in Kopenhagen, Denemarke, voorgelé sal word.
Hoewel die somerreénvalstreek jaarliks soms reén in die winter kry, was daar ’n duidelike
“skuif’ na die begin van Augustus. Winterreén val gewoonlik vroeg in Julie, of in die middel
van Julie in die somerreénvalstreek.
Die SAWD het verlede maand voorspel El Nifio gaan die somer weer in Suid-Afrika ‘n draai
kom maak. Saam met die weerverskynsel gaan temperature ook heelwat hoér as gemiddeld
wees.
Die releatief swak El Nifio-toestande van die afgelope tyd het erinstige droogtes oor die land
veroorsaak, terwyl die baie sterk El Nifio-toestande van vroeér nie so ’n groot uitwerking op
die land se weer gehad het nie.
Die SAWD waarsku die inwoners van ons land dat El Nifio-toestande normaalweg
gepaardgaan met warm, droé somertoestande. Die twee vorige somers het danksy La Nifia-
toestande oor die Stille Oseaan bogemiddelde reénval opgelewer.
El Nifio-toestande word vir die komende somer verwag, dus sal ‘n herhaling van die vorige
twee nat somers baie onwaarskynlik wees. Maak julle dus reg vir ‘n droé en warm somer.
*As water aan die oostekant van die Stille Oseaan ophoop, kry ons E! Nifio; wanneer dit aan die
westekant gebeur, word dit La Nifia genoem.
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 6 van 9
Downloaded from hlayiso.com
Skryf nou jou opsomming. Onthou dit moet puntgewys geskryf word en tussen 50 - 60
woorde wees aan die einde van die opsomming dui die hoeveelheid woorde aan. Kyk na
die rubriek en hou ingedagte dit is waarvoor jy punte gaan kry.
Rubriek vir opsomming
1. Opsomming is puntgewys neergeskryf
2. Daar is slegs een hoofgedagte per sin.
3. Sinkonstruksie en spelling is aanvaarbaar
4. Hoofgedagtes is in leerder se eie woorde geskryf
5. Werk is netjies en leesbaar, aantal woorde is korrek en word so aangedui
6. Sewe hoofgedagtes is geonderstreep in die teks.
mi Mm) NM) NN) Ne
Totaal
10
Afrikaans Huistael. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 7 van 9
Downloaded from hlayiso.com
Vraag 4 - Taalstrukture.
Beantwoord die volgende taalvrae.
1. Is die woord brilraam ‘n samestelling of afleiding? (1)
2. Is die woord ontstaan ’n samestelling of afleiding? Q)
3. Wat is die stam/basisvorm van die woord meting? qd)
4. Skryf ’n abstrakte selfstandige naamwoord uit paragraaf 1 neer. qd)
5. Skryf die volgende sin oor in die lydende vorm. qd)
Die leerder het die toebroodjies geéet.
6. Gebruik die woorde in die blok, en skryf dit neer by die beskrywing wat die beste pas. (2)
dubbelganger, kwadrupleeg, pensionaris, rampokker.
6.1 Al sy ledemate is verlam.
6.2 Iemand wat baie soos iemand anders lyk.
6.3 Voer’n skrikbestaan met gewelddadigheid.
6.4 Iemand wat afgetree het.
7. Bywoorde.
Skryf die bywoorde neer wat in die sinne voorkom en sé ook watter soort bywoord dit is.
Kyk na die voorbeeld.
Die leerders loop stadig (stadig - bywoord van wyse.)
7.1 Die leerders besoek die museum qd)
7.2 Jean sal nooit iets uit sy eie sé nie. (1)
7.3 Hulle het mekaar toevallig by die museum gesien. (2)
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 8 van9
Downloaded from hlayiso.com
8. Indirekte rede. Skryf die volgende sinne oor in die indirekte rede.
8.1 Die seun het gesé: “Ek het die hond gister na die museum geneem.” qd)
8.2 Die seun sé: “Ons het hierdie museum besoek.” qd)
9.Tydvorme.
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.
9.1 Almal is opgewonde om die museum te besoek. qd)
9.2 Hulle het baie mooi tekeninge in die museum. (1)
Skryf die volgende sinne in die toekomende tyd.
9.3 Die toergids het ‘n fantastiese stem. ql)
9.4 Jean en Clive is die beste in die klas. qd)
10. Selfstandige naamwoorde. Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreep
woorde in die sinne.
10.1 Ma drink suiker in haar koffie. qd)
10.2 Die swerm bye het die leerders aangeval. qd)
10.3 Die dogter is baie lief vir haar overs. qd)
Totaal 20
Afrikaans Huistaal. Formele Assessering. 17 November. Gekontroleerde Toets.
Graad 7. Juffrou Zuné Grobler.
Bladsy 9 van 9
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 Paper 3 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 Paper 3 November 2019 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 7 November 2018 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 7 November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 7 November 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper



