Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
2013
GRAAD 4
WISKUNDE
MODELVRAE
Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 








View all
--73def8e3-8448-466e-a4d9-1aa4c750b422/v1-5b3c9d88ca0a46b3c42c/card.webp)



2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+2013+ANA.pdf
Mathematics · Grade 4 · ANA Exemplars · 2013. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA Exemplars
- Pages
- 13
- File size
- 533.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die modelvrae te gebruik
Alhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae
kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae of 'n hanteerbare
groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:
1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die
diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese
toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.
1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige
terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is
wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.
Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van modelvrae.
2. Memorandums of nasienriglyne
'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins
rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare
moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.
3. Kurrikulumdekking
Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van
belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking
het.
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 5 565 is:
A 500
B 50
C 5
D 5 000 (1)
1.2 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 7 999?
A 90
B 9
C 900
D 9 000 (1)
1.3 Watter getal ontbreek in die volgende getalpatroon?
1 215 ; 1 230 ; _____ ; 1 260.
A 1 240
B 1 235
C 1 245
D 1 255 (1)
1.4 Die volgende getal in die getalry 1 766; 1 866; 1 966; … is:
A 2 166
B 2 066
C 1 266
D 1 366 (1)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 2
Downloaded from hlayiso.com
1.5 6 423 afgerond tot die naaste 100 is:
A 6 400
B 6 425
C 6 430
D 6 420 (1)
1.6 Die getal 1 542 afgerond tot die naaste 1 000 is:
A 1 500
B 1 000
C 2 500
D 2 000 (1)
1.7 Watter getal in die plek van # sal die gegewe getalsin waar maak?
15 ÷ 5 = # ÷ 15
A 5
B 15
C 30
D 45 (1)
1.8 3 is a faktor van …
A 12
B 10
C 16
D 13 (1)
1.9 Watter getal is nie ‘n veelvoud van 9 nie?
A 27
B 56
C 72
D 36 (1)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 3
Downloaded from hlayiso.com
1.10 Watter getal is nie ‘n faktor van 6 nie?
A 3
B 6
C 12
D 2 (1)
1.11 Jakob is 4 jaar oud en Julie is 12 jaar oud. Die verhouding van Jakob
se ouderdom tot Julie se ouderdom is …
A 3:1
B 1:3
C 12 : 16
D 16 : 4 (1)
1.12 Matthew is 16 jaar oud en Sue is 14 jaar oud. Die verhouding van
Matthew se ouderdom tot Sue se ouderdom is …
A 7:8
B 8:7
C 16 : 30
D 8 : 14 (1)
2. Voltooi:
2.1 4 330 afgerond tot die naaste 100 is _____________________. (1)
2.2 7 625 afgerond tot die naaste 1 000 ____________________. (1)
3. Beantwoord die volgende vrae.
3.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 7 631 is ... (1)
3.2 Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in 7 894. (1)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 4
Downloaded from hlayiso.com
4. Voltooi deur die volgende getal in uitgebreide notasie te skryf:
1 515 = (1 x 1 000) + ( ____ x 100) + ( 1 x ____ ) + ( 5 x 1) (2)
5. Watter getal word in uitgebreide notasie geskryf as
( 4 x 1 000) + (5 x 100) + (8 x10) + (2 x 1)?
(1)
6. Watter getal word geskryf as: (1)
(6 x 100) + (8 x 1 000) + (1 x 1) + (2 x 10) in uitgebreide notasie?
7. Bereken:
7.1 2 036 + 1 055 (2)
7.2 3 846 + 3 217 (2)
7.3 2 752 + 4 356 (2)
7.4 2 158 – 526 (2)
7.5 4 000 – 1 481 (2)
7.6 5 726 – 1 334 (2)
7.7 83 × 15 (3)
7.8 48 x 12 (3)
7.9 698 ÷ 7 (3)
7.10 936 ÷ 3 (3)
8. Voltooi die getallesin: 2 x 6 = 4 x __________ (1)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 5
Downloaded from hlayiso.com
9. Beantwoord elk van die volgende vrae.
9.1 Tasneem het lekkers vir 35 van haar vriende gekoop. Hoeveel het (2)
Tasneem altesaam spandeer as die lekkers elk R1,30 gekos het?
9.2 Tasneem het met ‘n R50,00 banknoot betaal. Hoeveel kleingeld moes (1)
sy ontvang het?
10. Jabu wil graag ‘n T-hemp vir R86,99 en ‘n plakkaat vir R25,89 koop.
10.1 Hoeveel sal dit altesaam kos? (2)
10.2 Jabu het slegs R100,00 in sy beursie. Hoeveel meer geld het hy nodig (1)
om die T-hemp en plakkaat te koop?
11. Vereenvoudig: (1)
+ = _________
12. Wat is + - gelyk aan? (2)
13. Ismail het ‘n blok sjokolade wat uit 6 blokkies bestaan. Hy het 2 blokkies (1)
daarvan geëet. Watter breukdeel van die blok sjokolade was oor?
14. Mamma bak ‘n koek en sny dit in 6 gelyke snye. Pappa eet 2 snye. Ek eet 1 (2)
sny. Watter breukdeel van die koek bly oor?
15. Lauren eet van ‘n sjokolade koek voor aandete en nog na aandete.
15.1 Watter breukdeel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet? (2)
15.2 Watter breukdeel van die koek het oorgebly? (2)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 6
Downloaded from hlayiso.com
16. Gebruik die breukemuur om die vraag te antwoord.
1 hele
= ______________ (1)
17. Skryf ‘n getallesin vir elkeen van die volgende woordsomme.
17.1 Nabeelah en Nomsa het elkeen vyftien poppe. Hoeveel poppe het (1)
hulle altesaam?
17.2 Yusuf het R84,00 om ‘n sjokolade vir elk van sy maats te koop. Een
sjokolade kos R6,00. Vir hoeveel maats kan hy ‘n sjokolade koop? (1)
18. Voltooi die volgende patrone.
18.1 9 000 ; 8 975 ; ________ ; _______ ; 8 900. (1)
18.2 0 Δ Ø 0 ______ ______ . (1)
19. Voltooi die volgende getalleketting. (1)
-2 -7 -9
8 255 ______ ______ ______. (1)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 7
Downloaded from hlayiso.com
20. Voltooi die tabelle hieronder:
20.1
NAAM VAN 2-D VORM AANTAL REGUIT SYE
5
________________
________________ 6
(2)
20.2 3-D VOORWERP NAAM VAN DIE VORM VAN DIE
VOORWERP VLAKKE
Reghoekige Prisma _______________
_______________ _______________
(3)
21. Gebruik die name in die tabel om die volgende 2-D figure te benoem.
Trapesium Pentagoon
Parallelogram Heksagoon
21.1 21.2 21.3 21.4
___________ ___________ __________ ____________ (4)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 8
Downloaded from hlayiso.com
22. Teken die regterkant van die skets om ‘n simmetriese 2-D vorm te maak.
(1)
23. Kleur slegs die huis(e) wat ‘n simmetriese vorm het, in.
(2)
24. Teken die simmetrielyn(e) in die prente wat simmetries is.
(3)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 9
Downloaded from hlayiso.com
25. Skryf neer die tyd wat, in die namiddag, op die volgende horlosie se
wyserplaat getoon word.
__________________
(1)
26. Voltooi:
26.1 1 jaar = _________ weke (1)
26.2 1 jaar = _________ maande (1)
26.3 1 cm = _________ mm (1)
26.4 1 km = _________ m (1)
27. Gebruik die letters A, B, C en D om die kapasiteit wat in die houers aangedui
word te orden van die meeste tot die minste.
500 ml 750 ml
juice
sap
1.5 l 340 ml
B C D
A
___________________________________________________ (2)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 10
Downloaded from hlayiso.com
28. ‘n Ondersoek is onder die Graad 4 leerders gedoen om te bepaal wat hul
gunsteling soorte sap is. Elke leerder kon slegs eenmaal stem vir sy/haar
gunsteling soort.
SOORT SAP TELMERKIES FREKWENSIE
10
Lemoen
8
Aarbei
lll 3
Piesang
llll 5
Appel
28.1 Vul die ontbrekende telmerkies in die tabel hierbo in. (2)
28.2 Watter soort sap is die minste van gehou? (1)
28.3 Voltooi die staafgrafiek.
GUNSTELING SOORTE SAP
Aantal leerders
Lemoen Aarbei Piesang Appel
SOORTE GEURE
(2)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 11
Downloaded from hlayiso.com
29. Die piktogram stel die gunsteling speelgoed van leerders voor.
Karre Poppe Vlieërs Tolle Verf Klei
SLEUTEL- 1 gesiggie stel 5 leerders voor.
29.1 Watter speelding is die mees gewildste? (1)
29.2 Watter speelding is die minste gewild? (1)
29.3 Hoeveel leerders het klei gekies as hul gunsteling? (1)
29.4 Hoeveel meer leerders het poppe as tolle gekies? (1)
30. Hoeveel vierkante is daar altesaam in die diagram?
____________ (2)
Graad 4 Wiskunde Modelvrae 12
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics.pdf

Question paper
2014 ANA Grade 4 English Mathematics.pdf

Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr.pdf
Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng.pdf

Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+IsiXhosa.pdf

Question paper
2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+MEMORANDUM+2013+ANA.pdf

Question paper and memo
2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+MEMORANDUM+2013+ANA.pdf
Question paper
Grade 4 Mathematics Exemplar.pdf

Question paper
GRAAD 4 WISKUNDE.pdf

Question paper
Grade 4 Afrikaans Maths.pdf
Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo.pdf
More from Grade 4 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics Memo.pdf
--73def8e3-8448-466e-a4d9-1aa4c750b422/v1-5b3c9d88ca0a46b3c42c/card.webp)
Memorandum
2014 ANA Grade 4 Mathematics English Memo (Final).pdf

Memorandum
ANATest+Grade+4+Afrikaans+HL+2013+Memo.pdf

Memorandum
ANATest+Grade+4+English+HL+2013+Memo.pdf
Memorandum
ANATest+Grade+4+English+FAL+2013+Memo.pdf

Memorandum