Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 4 WISKUNDE TOETS
PUNTE: 50
TYD: 1½ uur
PROVINSIE __________________________________________________________________________
STREEK _____________________________________________________________________________
DISTRIK ______________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________
OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 4A) _______________________________________________________________________
VAN _________________________________________________________________________________
NAAM _______________________________________________________________________________
GESLAG (✓) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D
Hierdie toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all
Mathematics Grade 4 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)
Grade 4 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 4 · ANA · 2013. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 973.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
ANA 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit 6 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
korrekte antwoord.
3. Beantwoord vraag 2 tot 19 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5. Die toets tel 50 punte.
6. Die toets duur 1½ uur.
7. Die onderwyser(es) sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.
Oefenvoorbeeld
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
8x6=
A 48
B 84
C 72
D 60
Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het.
LET WEL:
Jy sal nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, beantwoord.
Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, selfs al is jy onseker oor die antwoord.
Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
Wanneer jy al die vrae op 'n bladsy voltooi het, gaan aan na die volgende bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 870?
A 80
B 8 000
C 800
D 8 (1)
1.2 Die getal 6 555 afgerond tot die naaste 100 is:
A 6 550
B 6 650
C 6 500
D 6 600 (1)
1.3 Die verhouding van die getal koeie tot die getal hasies is:
A 6:2
B 6:8
C 8:6
D 2:6 (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1.4 Watter getal is 'n veelvoud van 6?
A 3
B 2
C 36
D 1 (1)
1.5 Voltooi die volgende getalpatroon:
3 275 ; 3 225 ; 3 175 ; ______.
A 3 150
B 3 225
C 3 125
D 3 325 (1)
1.6 Watter getal is 'n faktor van 12?
A 24
B 4
C 8
D 10 (1)
2. Voltooi:
( 2 × 3) + (2 × 4) = 2 × ( ___+ 4 ) (1)
3. Voltooi elk van die volgende patrone:
3.1 4 900 ; 4 925 ; 4 950 ; ________ ; 5 000 ; ________. (1)
3.2
____________________ . (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com
4. Voltooi elk van die volgende getalpatrone:
2 3 4
4.1 ; ; ; ______ .
5 5 5 (1)
4.2 2 ; 4 ; 8 ; 16 ; ______ .
(1)
5. Mev. Mazibe koop 'n appel vir R1,20 en verkoop dit vir R1,95.
5.1 Hoeveel geld maak mev. Mazibe as sy 1 appel verkoop?
_______________________________________________ (1)
5.2 Hoeveel geld maak mev. Mazibe as sy 10 appels koop en verkoop?
_______________________________________________ (1)
6. Bereken die antwoorde vir vraag 6.1–6.4.
6.1 3 456 + 2 909
(2)
6.2 5 433 – 2 104
(3)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com
6.3 78 x 42
(3)
6.4 654 ÷ 6
(3)
7. Skryf 'n getallesin vir die sin hieronder.
Die verskil tussen 1 613 en 859 is sewehonderd vier en vyftig.
____________________________________________________ (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com
8. Teken die wysers op die horlosie se wyserplaat om aan te dui dat dit kwart oor agt is.
(1)
9. Kyk na die vertrekbord by die lughawe en beantwoord die vrae wat volg.
VERTREKTYE
BESTEMMING TYD VLUGNOMMER
Mosselbaai 07:45 SAA 769
Knysna 10:20 BA 172
Johannesburg 20:00 SAA 372
9.1 Skryf neer die vlugnommer van 'n vlug wat na sy bestemming sal vertrek
voor die middaguur.
_____________________________________________ (1)
9.2 Skryf neer die vlugnommer van 'n vlug wat na sy bestemming sal vertrek na die
middaguur.
_____________________________________________ (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com
10. Kyk na die ruit hieronder en skryf die posisie van die prentjie neer.
G
F
E
D
C
B
A
1 2 3 4 5
Die posisie van die prentjie is ___________. (1)
11. Teken die refleksie van die pyltjie op die vertikale stippellyn.
(1)
12. Herlei die volgende:
12.1 12 m 48 cm = _____________________ cm (1)
12.2 80 minute = ________ uur ___________ minute (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com
13. Voltooi die volgende vloeidiagram:
Invoer Reël Uitvoer
7 ×5+9 _______ (1)
14. Poppie koop 'n 2 ℓ bottel melk. Sy gebruik 500 mℓ van die melk om 'n koek te bak.
Hoeveel melk is oor in die bottel?
_____________________________________ mℓ (2)
15. Gebruik die breukemuur om die vrae wat volg te beantwoord.
1 hele
1 1
2 2
1 1 1 1
4 4 4 4
15.1 Skryf die simbool < , > or = tussen die breuke om 'n korrekte bewering te
maak.
1 2
___________
2 4 (1)
15.2 Kleur 3 van 'n breuke-strokie op die breukemuur in. (1)
4
15.3 Gebruik die breukemuur om 1 + 2 te bereken.
4 4
______________ (1)
15.4 Ma het 'n koek gelykop tussen Marie en haar 3 vriende verdeel.
Watter breukdeel van die koek het elkeen gekry?
______________ (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 8
Downloaded from hlayiso.com
16.
HEKSAGOON PENTAGOON VIERHOEK DRIEHOEK
Kies die woord uit die bostaande raam om elk van die 2D-vorms te benoem.
16.1 _________________________ (1)
16.2 _________________________ (1)
17. Voltooi die tabel:
VOORWERP NAAM VAN DIE VORM(S) VAN DIE
VOORWERP VLAKKE
____________________ Reghoeke
Driehoeke en
Driehoekige prisma _________________
(2)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 9
Downloaded from hlayiso.com
18. Hierdie staafgrafiek toon die graad 4-leerders se gunstelingsportsoorte aan.
LEERDERS SE GUNSTELINGSPORT
Gholf
Krieket
Sokker
Sportsoort Netbal
Bofbal
Tennis
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Getal leerders
18.1 Voltooi die teltabel.
SPORTSOORT TELMERKIES
Gholf
Bofbal
Tennis
(3)
18.2 Wat is die leerders se gunstelingsportsoort?
_____________________________________ (1)
18.3 Wat is die verskil tussen die getal leerders wat sokker bo krieket verkies?
_____________________________________ (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 10
Downloaded from hlayiso.com
19. Hoeveel driehoeke is daar altesaam in die diagram?
_______________ (2)
TOTAAL: 50
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 11
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA 2013 Question Paper (English)

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA 2013 Question Paper (isiXhosa)

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2013 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2013 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paper





