Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 4 WISKUNDE
TOETS
PUNTE: 50
TYD: 90 Minute
PROVINSIE____________________________________________________________
DISTRIK_______________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL_____________________________________________________
EMIS-NOMMER (9 Syfers)
KLAS (bv. 4A) __________________________________________________________
VAN __________________________________________________________________
NAAM_________________________________________________________________
GESLAG (ᅚ)
SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM
C C Y Y M M D D
Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 




View all




2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics.pdf
Mathematics · Grade 4 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- ANA
- Pages
- 12
- File size
- 348.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
antwoord.
3. Beantwoord Vraag 2 tot 21 in die spasies of raampies wat voorsien is.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5. Die tydsduur is 90 minute.
6. Die toets tel 50 punte.
7. Die onderwyser(es) sal die oefenvraag saam met jou doen voordat die toets begin.
8. Jy mag nie ’n sakrekenaar gebruik nie.
Oefenvraag
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
8 x 6 = _______
A 48
B 84
C 72
D 60
Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het.
LET WEL:
x In die toets sal jy nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, moet beantwoord.
x Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, al is jy onseker oor die antwoord.
x Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
x Wanneer jy al die vrae op die bladsy voltooi het, gaan na die volgende bladsy.
x Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 5 690?
A 50
B 500
C 5
D 5 000 (1)
1.2 Die getal 6 745 afgerond tot die naaste 10 is:
A 6 740
B 6 750
C 6 800
D 6 700 (1)
1.3 Watter getal is ’n veelvoud van 3?
A 23
B 33
C 34
D 44 (1)
1.4 Watter getal is nie ’n faktor van 15 nie?
A 2
B 3
C 5
D 15 (1)
1.5 Watter getal ontbreek in die volgende getalpatroon?
475; 450; 425; ______; 375.
A 415
B 410
C 405
D 400 (1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1.6 ଵ ସ
Faiza het en Shireen van ’n sjokolade geëet. Watter
breukdeel van die sjokolade is nie geëet nie?
A 5
6
B 5
12
C 1
6
D 1
12 (1)
2. Voltooi:
( 32 + 25 ) + 16 = 32 + ( 25 + ___ ) (1)
3. Voltooi elkeen van die volgende patrone.
3.1 8 000; 4 000; 2 000; _________; 500. (1)
3.2
(1)
4. Hoeveel sirkels sal daar in die volgende diagram wees as die patroon sou
aangaan?
_______
(1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com
5. Vul in < ; > of = om ’n korrekte bewering te maak.
1 582 ______ 1 852 (1)
6. 6.1 Merk die waarde van die note en munte wat benodig word om ’n
speelding van R26,70 te koop.
R20,00 R10,00 R5,00 R2,00 R1,00 50c 20c 10c
(1)
6.2 ’n R50,00-noot is gebruik om vir die speelding te betaal. Hoeveel
kleingeld moet gegee word?
(1)
7. Bereken die antwoorde vir Vraag 7.1 – 7.4.
7.1 3 457 + 2 789
(2)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com
7.2 7 874 – 3 785
(3)
7.3 76 x 35
(3)
7.4 852 ÷ 6
(3)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com
8. Skryf ’n getallesin vir die volgende woordsin neer.
Twaalf gedeel deur drie is gelyk aan agt gedeel deur twee.
_____________________________ (1)
9. Teken die wysers op die wyserplaat om te wys dat dit twintig minute voor tien
is.
(1)
10. ’n Bus bus ry van Dorp A na Dorp G. Die diagram hieronder wys hoe laat die
bus op elke dorp op die roete aandoen. Gebruik die tydlyn om die vrae te
beantwoord.
Dorp Dorp Dorp Dorp Dorp Dorp Dorp
A B C D E F G
08:00 09:15 11:30 12:30 14:30 16:45 19:00
10.1 Tussen watter dorpe sal jy moontlik reis, indien die tydsduur wat dit
geneem het om te reis tussen twee dorpe gelyk is aan een uur?
(1)
10.2 Peggy klim op die bus in Dorp D. Hoe lank sal dit haar neem om
Dorp G te bereik?
(1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com
11. Watter aansig van die bus word aangedui?
______________________ (1)
12. Omkring die hoofletter hieronder wat simmetries is.
C F A (1)
13. Lizzy wil materiaal vir ’n gordyn koop wat 150 cm lank is. Hoeveel meters
moet sy koop?
_______________________ (1)
14. Voltooi:
ଵ (1)
1 dag = _________ uur
ଶ
15. Voltooi die volgende vloeidiagram.
Invoer Reël Uitvoer
12 +6 x3
(1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com
16. Merle se ma het 5 bottels Cola, soos hieronder gewys, vir haar partytjie
gekoop.
COLAI
1,5 l
16.1 Hoeveel liter Cola het sy altesaam gekoop?
(1)
16.2 Vyf liter van die Cola is by die partytjie gedrink. Hoeveel Cola was
oor?
(1)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 8
Downloaded from hlayiso.com
17. Kyk na die diagramme en beantwoord dan Vraag 17.1 en 17.2.
17.1 Is die breukdeel wat ingekleur is in diagram A gelyk aan die
ingekleurde breukdeel in diagram B? ____________________
Diagram A
Diagram B
(1)
17.2 Watter breukdeel van Diagram A is nie ingekleur nie?
__________________ (1)
18. Watter soort vorm is die gegewe 2-D vorm? Sê ook of dit ‘n reëlmatige of
onreëlmatige vorm is.
18.1
______________________
______________________ (2)
18.2 Kyk na die volgende 2-D vorms en voltooi die sinne wat volg.
A B C
D
Die vorm gemerk _________ is ’n pentagoon.
Die vorm gemerk ________ is ’n trapesium. (2)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 9
Downloaded from hlayiso.com
19. Beantwoord Vraag 19.1 en 19.2.
19.1 Omkring die 3-D voorwerp wat ’n reghoekige prisma is.
A B
C
(1)
19.2 Die 3-D voorwerp, gemerk C, het ____vlakke. (1)
20. Vul die ontbrekende getal by die derde diagram in.
3 4 5 6 5 6
12 18 21
5 7 _______ (2)
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 10
Downloaded from hlayiso.com
21. Kyk na die sirkelgrafiek wat die verskillende soorte herwinningsmateriaal
aandui wat deur die Graad 4-leerders versamel is.
Herwinningsmateriaal wat deur
Graad 4-leerders versamel is.
1
4 1
plastiek
2
1 papier
4
glas
21.1 Watter soort item is die meeste versamel?
_________________________________ (1)
21.2 Watter soort items is ewe veel versamel?
__________________________________ (1)
21.3 Watter breukdeul van die sirkelgrafiek is die glas en plastiek
altesaam?
_________________________________ (1)
21.4 Die totale getal items wat versamel is was 60. Gebruik die inligting
van die sirkelgrafiek om die telmerktabel te voltooi.
Herwinningsmateriaal Telmerkies Frekwensie
Papier 30
Glas 15
Plastiek
(2)
Totaal: 50
Grade 4 Mathematics Afrikaans Test 11
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr.pdf
Question paper
ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng.pdf

Question paper
2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA.pdf

Question paper
2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+2013+ANA.pdf

Question paper
Mathematics Grade 4 2012 Eng.pdf

Question paper
Mathematics Grade 4 2012 Afr.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 4 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+MEMORANDUM+2013+ANA.pdf

Question paper and memo
2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+MEMORANDUM+2013+ANA.pdf

Memorandum
Mathematics Grade 4 2012 Memo Eng.pdf

Memorandum
Mathematics Grade 4 2012 Memo Afr.pdf
Memorandum
Grade 4 Mathematics Memo.pdf

Memorandum



