You're offline
Skip to content
Question paper

Mathematics Grade 4 2012 Afr.pdf

Subject: MathematicsGrade 4201211 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 4 WISKUNDE TOETS PUNTE: 60 TYD: 1½ uur PROVINSIE _______________________________________________________________________ STREEK _________________________________________________________________________ DISTRIK _________________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL______________________________________________________________ NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 4A) ____________________________________________________________________ VAN ______________________________________________________________________________ NAAM ____________________________________________________________________________ GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D *4WISK* Hierdie toets bestaan uit 10 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 5 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan. 3. Beantwoord Vraag 2 tot 23 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Toon al die bewerkings op die vraestel. 5. Die toets duur 90 minute. 6. Die onderwyser sal jou deur die praktiese voorbeeld lei voordat jy met die toets begin. 7. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie. Praktiese voorbeeld Omkring die letter van die korrekte antwoord. 8x6= A 48 B 84 C 72 D 60 Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het. LET WEL: In die toets sal jy nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, moet beantwoord. Doen jou bes om elke vraag te beantwoord, al is jy nie seker van die antwoord nie. Kyk slegs na jou eie werk. Die toets begin op die volgende bladsy. Graad 4 Wiskunde Afrikaans 1
Downloaded from hlayiso.com 1. Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan. 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 1 102? A 100 B 10 C 1 000 D 1 (1) 1.2 Die getal 454, afgerond tot die naaste 10, is ... A 400 B 450 C 455 D 460 (1) 1.3 Pieter is 2 jaar oud en Ntombi is 7 jaar oud. Die verhouding van Pieter se ouderdom tot Ntombi se ouderdom is … A 9:2 B 2:7 C 7:9 D 7:2 (1) 1.4 Watter getal is 'n veelvoud van 6? A 4 B 24 C 8 D 10 (1) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 2
Downloaded from hlayiso.com 1.5 Watter maateenheid word gebruik om die hoeveelheid water in 'n teekoppie te meet? A Liter B Kiloliter C Milliliter D Sentimeter (1) 2. Skryf die ontbrekende getal in die oop blokkie neer. ─ 41 = 12 (1) 3. Voltooi die volgende patrone: 3.1 5 100; 5 125; 5 150; _______; 5 200; _________. (2) 3.2 ʘ Δ Σ ʘ Δ Σ ______ ______. (2) 4. Vul die ontbrekende breuk in die ry hieronder in. , , , (2) 5. Voltooi die uitgebreide vorm van 7 965. 7 965 = (7 x 1 000) + (9 x ________) + (________ x 10) + (5 x 1) (2) 6. Sipho wissel sy R100-banknoot vir R5-muntstukke. Hoeveel R5-muntstukke sal hy kry? Sipho kry __________________ muntstukke. (2) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 3
Downloaded from hlayiso.com 7. Die helfte van 2 250 is _________________. (1) 8. Dubbel 1 525 is _________________. (1) 9. Bereken: 9.1 1 353 + 5 303 (2) 9.2 3 544 – 3 193 (2) 9.3 87 x 52 (3) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 4
Downloaded from hlayiso.com 9.4 245 5 (3) 10. Skryf die volgende as 'n getallesin: Dawid pluk 112 koolkoppe. Hy pak 8 koolkoppe in elke sak en stuur dit mark toe. Hy stuur 14 sakke in totaal na die mark. __________________________________________________ (2) 11. Omkring al die ewe getalle in die raampie. 1 345 483 2 780 238 691 (2) 12. Voltooi: 12.1 10 mm = _________ cm (1) 12.2 1 000 mℓ = _________ ℓ (1) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 5
Downloaded from hlayiso.com 13. Skryf die tyd aangedui op die horlosie as 24-uur-tyd neer. 12 6 (2) ________________________ 14. Mark verjaar op 2 November. Jordan se verjaarsdag is op die 20ste van dieselfde maand. Albei is in dieselfde jaar gebore, maar Mark is om 08:00 en Jordan is om 08:05 in die oggend gebore. NOVEMBER So. Ma. Di. Wo. Do. Vr. Sa. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 14.1 Merk  elke seun se verjaarsdag op die kalender. (2) 14.2 Watter seun is die oudste? __________________ (1) 14.3 Hoeveel dae is hulle uitmekaar gebore? ___________________ (1) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 6
Downloaded from hlayiso.com 15. Gebruik die diagram van die toe, soliede 3D-voorwerp om die tabel te voltooi. Voorwerp Voorwerp se Getal Getal naam geboë vlakke plat vlakke (3) 16. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. 1 2 A B C D 16.1 Die posisie van is _____________. (1) 16.2 Kleur B1 in. (1) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 7
Downloaded from hlayiso.com 17. Tasneem het 6 lekkers, Mpho het 7 lekkers, Jenny het 3 lekkers en Shuaib het 4 lekkers. 17.1 Gebruik die data hierbo om die frekwensietabel te voltooi. Naam Telmerkies Frekwensie Tasneem IIII I 6 Mpho 7 Jenny III 3 Shuaib 4 (2) 17.2 Lekkers waarvan leerders hou Aantal lekkers Name van leerders 17.2.1 Voltooi die staafgrafiek hierbo om aan te dui hoeveel lekkers Mpho het. (1) 17.2.2 Wie het twee maal soveel lekkers as Jenny? ____________________ (1) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 8
Downloaded from hlayiso.com 18. Teken die regterkant van die skets sodat die skets simmetries is om die stippellyn. (3) 19. Peggy het 60 bome in 6 rye geplant. As sy dieselfde getal bome in elke ry geplant het, beteken dit dat sy ________________ bome in 'n ry geplant het. (2) 20. Bereken die omtrek van die driehoek. 4 cm 5 cm 3 cm _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ (2) Graad 4 Wiskunde Afrikaans 9
Downloaded from hlayiso.com 21. Bestudeer die breuke-muur en beantwoord dan die vraag. 1 Skryf die simbool < ; > of = tussen die breuke om die bewering korrek te maak. _____________ (1) 22. Sê of die volgende bewering seker of onseker is. 'n Baba wat twee maande oud is, kan nie loop nie. _____________________ (1) 23. Susan het 3 genommerde kaarte. Hoeveel verskillende 2-syfergetalle kan sy met hierdie kaarte maak? 4 6 5 _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ (2) TOTAAL: 60 Graad 4 Wiskunde Afrikaans 10

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 4 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all