Skip to content

Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Question paperMathematicsGrade 4201230 pages

Grade 4 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2012, 30 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 WISKUNDE STEL 1: 2012 VOORBEELD
Downloaded from hlayiso.com RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale Assessering (ANA) is 'n summatiewe assessering van die verwagte kennis en vaardighede wat leerders aan die einde van graad 1 tot 6 en graad 9 moes ontwikkel het. As hulpmiddel vir die skoolgebaseerde assessering en om te verseker dat leerders die nodige selfvertroue ontwikkel om suksesvol deel te neem aan eksterne assessering, het opvoedkundige panele en vakspesialiste voorbeeldvraestelle ontwikkel wat onderwysers vir Taal- en Wiskunde-onderrig kan gebruik. Die voorbeeldvraestelle is ontwikkel, gebaseer op die kurrikulum wat oor die eerste drie kwartale van die skooljaar strek. Daar is ook 'n volledige Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets (ANA) vir elke graad. Die voorbeeldvraestelle, insluitend die modeltoets, is aanvullend tot die skoolgebaseerde assessering wat leerders deurgaans moet voltooi en vervang nie die skoolgebaseerde assessering nie. 2. Die struktuur van die voorbeeldvraestelvrae Die voorbeeldvraestelle is ontwerp om verskillende tegnieke of style te illustreer om dieselfde vaardighede en/of kennis te assesseer. Spesifieke inhoudkennis of 'n vaardigheid kan byvoorbeeld geassesseer word deur 'n meervoudigekeuse-vraag (waar leerders die beste antwoord uit die gegewe opsies kies) of 'n stelling (wat van die leerder vereis om 'n kort antwoord of 'n paragraaf te skryf) of ander soorte vrae (wat leerders vra om gegewe woorde/stellings met lyne te verbind, om gegewe sinne of patrone te voltooi, om hulle antwoorde met tekeninge of sketse te toon, ens.). Onderwysers en leerders sal dus 'n aantal voorbeeldvraestelvrae kry wat verskillend gestruktureer is, maar wat dieselfde spesifieke inhoud en vaardigheid teiken. Blootstelling aan 'n groot verskeidenheid vraagstellingstegnieke of -style gee leerders die nodige selfvertroue om op verskillende toetsitems te reageer. 3. Verband met ander leer- en onderrigbronmateriaal Sommige teksgedeeltes en vrae word doelbewus vir integrering met die graadverwante werkboeke verbind. Die voorbeeldvraestelle voldoen ook aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV), graad R tot 12, die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV) vir die onderskeie grade en die Nasionale Protokol vir Assessering. Hierdie dokumente, saam met ander dokumente wat deur 'n skool voorsien kan word, sal 'n ryk bron van bronmateriaal vorm wat onderwysers in staat sal stel om lesse te beplan en om formele assessering uit te voer. 4. Hoe om die voorbeeldvraestelle te gebruik Alhoewel die voorbeeldvraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele voorbeeldvrae of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word: 4.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 4.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1
Downloaded from hlayiso.com 4.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 4.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 5. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 6. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die voorbeeldvraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Die tempo waarteen die werk in sekere skoolkwartale behandel moet word, is vervat in die betrokke Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (NKABV). 7. Gevolgtrekking Die doelwit van die Departement is om die vlak en kwaliteit van leerderprestasie in die kritiese grondslagvaardighede van gesyferdheid en geletterdheid te verbeter. Die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets is een instrument wat die Departement gebruik om vas te stel of leerderprestasie verbeter. Daar word van distrikte en skole verwag om onderwysers te ondersteun en om die nodige hulpmiddels daar te stel om die effektiwiteit van onderrig en leer in skole te verbeter. Deur van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoetse as deel van die onderwyshulpmiddels gebruik te maak, sal onderwysers leerders help om vertroud te raak met verskillende style en tegnieke van assessering. Indien die voorbeeldvraestelle behoorlik aangewend word, sal dit help dat leerders die toepaslike kennis opdoen en vaardighede ontwikkel om effektief te leer en om beter te vaar in toekomstige Jaarlikse Nasionale Assesseringstoetse. 2
Downloaded from hlayiso.com Tel aan en tel terug in telgetalle tussen 0 en 10 000. 1. Vul die ontbrekende getalle in. a. 3 050; 3 075; 3 100; _______; _______; _______. (2) b. 7 050; 7 000; 6 950; _______; _______; _______; 6 750. (2) 2. Vul die ontbrekende getalle in op die getallelyn. a. 2 225 2 275 2 350 (1) b. (1) 150 9 120 9 110 3. Skryf die volgende 4 getalle in elke ry neer. a. 930; 933; 936; ______; _______; _______; _______. (2) b. 4 884; 4 882; 4 880; _______; ______; _____; _____. (2) 4. Voltooi die volgende pyldiagramme. +3 +3 +5 +5 a. 516 ______ ______ ______ _____ (2) -2 -2 -10 -10 b. 8 224 ______ _____ ______ ______ (2) 5. Watter getal word in uitgebreide notasie geskryf as ( 4 x 1 000) + (5 x 100) + (8 x10) + (2 x 1)? (1) 6. Gebruik syfers om elk van die volgende getalle te skryf. 3
Downloaded from hlayiso.com a. vier duisend agt honderd en dertien. (1) b. ses duisend en sestien (1) 7. Skryf 5 018 in woorde. (1) 8. Skryf 6 438 in uitgebreide notasie. (1) 9. Rangskik die volgende getalle van die grootste tot die kleinste. 4 810 , 8 410 , 4 180 , 8 140 (1) 10. Wat is die grootste getal wat met die volgende syfers gevorm kan word? 6 0 5 9 (1) 11. Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 4 614? (1) 12. a. Watter telgetal kom net voor 5 646? (1) b. Watter telgetal kom net na 6 789? (1) 13. Voltooi ... 4 869 = ( 4 x ______)+(_____x100)+( 6 x ____) + ( ___x 1) of 4 000 + _________+ __________+____________ of 4 x 10 x 10 x 10 + ______ + _______ + _____ (5) 14. Gebruik die gegewe vermenigvuldigings getalsin om 2 deling getalsinne te skryf. 9 x 4 = 36 (2) 15. Voltooi ... As 9 x 8 = 72 dan is _________x 9 =72 (1) 16. Is 54 + 29 gelyk aan 29 + 54? (1) 17. Is die volgende WAAR of VALS? 4
Downloaded from hlayiso.com a. 67 – 45 is gelyk aan 45 – 67 (1) b. 30 ÷ 5 is gelyk aan 5 ÷ 30 (1) 18. Omkring al die getalle in die driehoek wat veelvoude van 3 is. 18 46 24 39 (1) 19. Sal ek die getal 46 tel as ek die veelvoude van 6 tel tot by 100? (1) 20. Skryf die eerste ses veelvoude van 8 neer. (1) 21. Omkring al die veelvoude van 7. 29, 35, 15, 67, 49 (1) 22. Wat is die produk van 7 en 5? (1) 23. Skryf al die veelvoude van 6 tussen 40 en 60 neer. (1) 24. Voltooi ... 14; 21; 28; 35 is almal veelvoude van _____ (1) 25. Watter getal kom in die volgende pyl? 15 20 25 (1) Ewe en onewe getalle 1. Voltooi die volgende getalrye. a. 4 102; 4 104; 4 106; _________; __________. (1) b. 5 991; 5 989; 5 987; _________; __________. (1) 2. Teken ‘n driehoek om al die onewe getalle en ‘n sirkel om al die 5
Downloaded from hlayiso.com ewe getalle in die groep. 710 804 497 418 501 213 665 (2) 3. Voltooi... a. ______ is die volgende onewe getal na 419. (1) b. Die ewe getal net voor 67 is _____. (1) 4. Vul die ontbrekende getalle in op die getallelyn. 639 641 645 651 (1) 5. Lys al die onewe getalle van 1 073 tot 1 083. (2) Plekwaarde van heelgetalle 1. Gee die waarde van die onderstreepte syfer in 7 694. (1) 2. Skryf elk van die volgende getalle in die eenvoudigste numeriese vorm. a. 5 000 + 300 + 20 + 1 (1) b. 2 TD + 3 D + 7 H + 2E (1) 3. Bereken die verskil tussen die waardes van die onderstreepte syfers in 2 475 en 2 045. (2) 4. Vul in > of < om die sinne waar te maak. a. 7 964 _______7 946 (1) b. 3 010 _______ 3 110 (1) 5. Watter getal word deur die onderstaande diagram voorgestel? 6
Downloaded from hlayiso.com D H T E X X X X X X X X (1) Gewone en desimale breuke 1. Bestudeer die breuke-muur en beantwoord die volgende vraag. 1 hele 1 1 2 2 1 1 1 3 3 3 1 1 1 1 4 4 4 4 1 1 1 1 1 5 5 5 5 5 1 1 1 1 1 1 6 6 6 6 6 6 1 1 1 1 1 1 1 7 7 7 7 7 7 7 1 1 1 1 1 1 1 1 8 8 8 8 8 8 8 8 1 1 1 1 1 1 1 1 1 9 9 9 9 9 9 9 9 9 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10 10 10 10 10 10 10 10 10 10 7
Downloaded from hlayiso.com a. Skryf die gegewe breuke van die kleinste tot die grootste neer. , , , , , (2) b. Hoeveel kwarte maak een half? (1) c. = ______. (1) d. Kleur in op die breuke-muur. (1) 2. Voltooi die volgende tabel Gewone breuk Desimale breuk a._________ 0,4 1 b._________ 2 c.________ 0,08 (3) Rond af tot die naaste 10, 100 of 1 000 1. Voltooi ... 4 948 afgerond tot die naaste 10 ≈ _____________. (1) 4 948 afgerond tot die naaste 100 ≈ _____________. (1) 4 948 afgerond tot die naaste 1000 ≈ _____________. (1) 2. R 14,76 ≈ _________ afgerond tot die naaste rand. (1) R 4,06 ≈ _________ afgerond tot die naaste rand. (1) 3. Mev Patel koop lekkers vir R13, 99 en ‘n pakkie skyfies vir R3, 14. Bereken hoeveel sy spandeer het afgerond tot die naaste rand. (2) 4. Is 1 758 nader aan 1 700 of 1 800? (1) 8
Downloaded from hlayiso.com Optel en aftrek van telgetalle 1. Bereken: a. 3 846 + 3 217 (3) b. 2 752 + 4 356 (3) 2. Bereken: 5 726 – 1 334. (2) 3. Vul die ontbrekende getal in. 426 +______ 1 3 9 6_ (2) 4. Bereken die verskil tussen die waarde van die onderstreepte syfers in die getalle 9 008 en 8 109. (3) Optel en aftrek van gewone breuke 1. Lauren eet van ‘n sjokolade koek voor ete en nog na ete. a. Watter breukdeel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet? (2) b. Watter breukdeel van die koek het oorgebly? (2) 2. Voltooi ... + = ______ (2) 3. Op Maandag pluk Ben een sesde van ‘n kilogram aarbeie. Op Dinsdag pluk hy twee sesdes van ‘n kilogram aarbeie. Wat is die totale massa van die aarbeie wat Ben gepluk het? (2) 4. Drie vyfdes van die kinders by my partyjie hou van sjokolade roomys. Hoeveel van die 20 kinders by my partytjie hou nie van sjokolade roomys nie? (2) 9
Downloaded from hlayiso.com 5. Wat is + - gelyk aan? (2) 6. Mamma bak ‘n koek en sny dit in 6 gelyke snye. Pappa eet 2 snye. Ek eet 1 sny. Watter breukdeel van die koek bly oor? (2) Vermenigvuldig 2-syfergetalle met 2-syfergetalle 1. Skryf die herhalende optelsom in verkorte vorm. 5 + 5 + 5 + 5 + 5 = _____ x 5 = ________ (1) 2. Gebruik die ”afbreekmetode” om 46 x 32 te bereken. (3) 3. Gebruik die “vertikale-kolom metode” om 24 x 64 te bereken. (3) 4. Voltooi die getalsin: 20 x 8 = ______ x 20 (1) 5. Tom skryf 12 sinne met 11 woorde in elk, dit beteken Tom skryf ___________ woorde altesaam. (2) Deel 3-syfergetalle deur 1-syfergetalle 1. Ek moet 296 appels in 8 houers pak. Hoeveel appels sal in elke houer wees as dieselfde aantal appels in elke houer gepak word? (3) 2. Hoeveel lekkers sal elke kind kry as ek 123 lekkers gelykop tussen 7 kinders deel? (3) Hoeveel lekkers sal oorbly? 3. Bereken 722 ÷ 4 (3) 4. Vul in >, < of = om die volgende bewering waar te maak. 500 ÷ 5 100 ÷ 10 (1) 5. Teken ‘n pyltjie om die vraag in kolom A met die korrekte antwoord in kolom B te verbind. KOLOM A KOLOM B 125 ÷ 5 50 333 ÷ 3 25 450 ÷ 9 111 (3) 10
Downloaded from hlayiso.com Vermenigvuldiging en deling as omgekeerde bewerkings 1. 78 x 8 = 624 beteken 624 ÷ 8 = ______ en 624 ÷ 78 = _____ (2) 2. Gebruik die getalle in die driehoek om 2 verskillende getalsinne te skryf. 6 2 3 (2) Verhouding en koers 1. Kenny het R5,00, Mpho het R7,00 en Thato het R6,00. a. Die verhouding van Kenny se bedrag tot Mpho se bedrag = _____________. (1) b. Die verhouding van Kenny se bedrag tot Thato se bedrag = . (1) c. Die verhouding van Mpho se bedrag tot die totale bedrag = _____________. (1) 2. Skryf die verhouding van die aantal hasies tot die aantal koeie neer. (1) 11
Downloaded from hlayiso.com 3. James is 5 jaar oud en tannie Renate is tien maal ouer as wat hy is. Tannie Renate se ouderdom : James se ouderdom = ________. (1) 4. Druk die volgende uit as ‘n koers: a. 60 saailinge geplant in 6 rye beteken _____________ saailinge per ry. (1) b. 5 appels kos R4,00 beteken die koste is ____________ sent per appel. (1) 5. Een sokkerbal kos R42,50. Hoeveel sal die sokkerballe in die prentjie kos? (2) Groepering en halvering met ‘n res. 1. Hoeveel karretjies sal oorbly as die karretjies gelykop tussen 3 broers verdeel word? (1) 12
Downloaded from hlayiso.com 2. Bereken 41 ÷ 4. (2) 3. Troy het 127 skulpe in sy versameling. Hy het 10 klein houers en wil dieselfde aantal skulpe in elke houer pak. a. Hoeveel skulpe sal hy in elke houer pak? (1) b. Hoeveel skulpe sal oorbly? (1) 4. Voltooi 56 ÷ 6 = _________ res___________. (1) Probleem oplossing wat gewone breuke, groepering en halvering behels 1. Een tiende van 30 piesangs is vrot. Hoeveel piesangs is vrot? (1) 2. Sabrina verdeel 14 koekies gelykop tussen 4 leerders. Hoeveel koekies sal elke leerder kry? (2) 3. Tannie Peggy se 5 kleinkinders kom kuier. Sy verdeel a bottel koeldrank gelykop tussen die 5 kinders. a. Watter breukdeel van die koeldrank sal elke kind kry? (1) b. Sue gee haar koeldrank vir Omar. Watter breukdeel van die koeldrank het Omar gekry? (1) 4. van 24 dennebome word afgekap vir Kersfees. Hoeveel bome word afgekap? (2) 13
Downloaded from hlayiso.com 5. Een derde van die tiere in die prentjie is beseer. Hoeveel tiere is beseer? (1) 6. Serena spandeer van haar R60,00 sakgeld op lekkers en nog van haar sakgeld op ‘n pen. a. Totale bedrag spandeer =_________________________________ (2) b. Breukdeel van sakgeld wat oorbly = ____________________________ (1) Probleemoplossing wat geld behels 1. Hoeveel kleingeld sal ek kry as ek met R10,00 die volgende betaal: a. R6,50 (1) b. R5,20 (1) 2. Bereken die koste van 3 identiese poppe as 1 pop R12,34 kos. (3) 3. Voltooi die tabel om die totale bedrag te bereken. Banknote R5,00 R1,00 20c 10c Totaal 2x 4 6 5 4 a. R20,00 6x 3 1 5 2 b. R10,00 (2) 4. Bereken R38,32 + R7,82 + R4,00 . (2) 14
Downloaded from hlayiso.com 5. Jabu wil graag ‘n T-hemp vir R86,99 en ‘n plakkaat vir R25,89 koop. a. Hoeveel sal dit altesaam kos? (1) b. Jabu het slegs R100,00 in sy beursie. Hoeveel meer geld het hy nodig om die T-hemp en plakkaat te koop? (1) Diagrampatrone 1. Teken die volgende 5 vorms in die diagrampatroon: (1) 2. Hoeveel vuurhoutjies word benodig om die 4de diagram te maak? (1) 3. a. Voltooi die ontwerp op die onderstaande muur. (1) b. In watter land sal jy so ‘n ontwerp teëkom? (1) Getalpatrone 15
Downloaded from hlayiso.com 1. Voltooi elk van die getalpatrone. a. 1; 2; 4; 7; 11; _____; _____; _____. (1) b. 1; 6; 11; _____; ______; _______; 31. (1) 2. Sipho tel as volg: 0; 20; 40; 60; … a. Sal hy die getal 560 tel as hy aanhou tel? (1) b. Hoe weet ons dit? (1) 3. 1 = 1 1+3 = 4 1+3+5 = 9 1 + 3 + 5 +7 = 16 Skryf die volgende twee rye in die patroon neer. (2) Verhoudings 1. Een gogga het 6 pote. Twee goggas het 12 pote. Hoeveel pote het 20 goggas? (2) 2. Sammy het 23 albasters. Imraan het 12 meer as Sammy. Altesaam het hulle 58 albasters. Skryf ‘n getalsin vir die voorafgaande sinne. (2) 16
Downloaded from hlayiso.com 3. Identifiseer die reël in elk van die volgende getalrye. a. 44 ; 49 ; 54 ; 59; … (1) b. 67 ; 77 ; 87 ; 97; … (1) c. 2 ; 6 ; 18 ; 54; … (1) 4. Beskryf die getalpatroon in jou eie woorde. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1 1 2 3 4 5 6 7 8 9 2 2 4 6 8 10 12 14 16 18 3 3 6 9 12 15 18 21 24 27 4 4 8 12 16 20 24 28 32 36 5 5 10 15 20 25 30 35 40 45 6 6 12 18 24 30 36 42 48 54 7 7 14 21 28 35 42 49 56 63 (1) Getalsinne 1. Skryf ‘n getalsin vir die volgende woordsom. Yusuf het R84, 00 om ‘n lekker sjokolade vir elk van sy maats te koop. Een sjokolade kos R6, 00. Vir hoeveel maats kan hy ‘n sjokolade hy koop? (2) 2. Skep jou eie woordsom met gebruik van die getalsin 35 x 9 = 315. (2) 3. Watter instruksie is in die onderstaande tabel gebruik? Getal waarmee ek begin Getal waarmee ek eindig nadat ek die instruksie gevolg het 3 7 (1) 17
Downloaded from hlayiso.com 4. Vul ‘n + of – in sodat die volgende getalsinne korrek is. a. 165 ______ 145 _____ 48 = 262 b. 789 ______ 709 ______207 = 287 (4) Herken en benoem 2-D vorms 1. Trapesium Parallellogram Vyfhoek Seshoek Gebruik die name in die tabel om die volgende 2-D figure te benoem. B A C D (4) 18
Downloaded from hlayiso.com 3-D voorwerpe 1. Bestudeer die volgende 3-D voorwerpe en voltooi die onderstaande tabel. A B Naam van Aantal Aantal Aantal figuur vlakke hoekpunte rande A B (4) Herken, teken en beskryf simmetrielyne in 2-D vorms 1. Teken die simmetrielyn(e) in die prente wat simmetries is. (3) 2. Benoem enige 4 hoofletters in die alfabet wat simmetries is. (2) 3. Merk die vorms wat simmetries is met ‘n “x”. (2) 19
Downloaded from hlayiso.com 4. Teken die ander gedeelte van die gesig om ‘n simmetriese prent te vorm. (2) Tessellasies 1. Watter van die volgende vorms kan gebruik word om ‘n oppervlak te tesselleer? (1) 2. Ontwerp jou eie tessellasie. (2) 3. Hoekom kan vierkante en driehoeke gebruik word om te tesseller, maar nie sirkels nie? (2) 20
Downloaded from hlayiso.com Identifiseer alledaagse voorwerpe vanuit verskillende aansigte 1. Trek ‘n pyl om elke tekening met die kind wat dit geteken het te verbind. Andrew Vuvu Lundi 1 2 3 (3) 21
Downloaded from hlayiso.com Bepaal die posisies van voorwerpe op ‘n rooster of kaart 1. Bestudeer die kaart van die eiland en skryf die posisie van elk van die volgende neer deur ‘n letter en syfer te kombineer bv. D 10. a. Die seerower (1) b. Die reddingsboot (1) c. Die grot (1) d. Die skat (1) G F E D C B A 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 2. A B C D 1 2 3 4 Gebruik die bostaande rooster om die volgende vrae te beantwoord. a. Stip die volgende punte A3 ; B1 en C3 b. Verbind die punte en benoem die figuur wat jy geteken het. (3) 22
Downloaded from hlayiso.com Tyd 1. Bestudeer die bord wat die vertrektye by die lughawe aandui. Beantwoord die vraag wat volg. Vertrektye Bestemming Tyd Vlugnommer Mosselbaai 07:45 S.A.A. 769 Knysna 10:20 B.A. 172 Johannesburg 20:00 S.A.A. 372 Teken ‘n analoog horlosie se wyserplaat om die vertrektyd van vlugnommer S.A.A 769 aan te toon. (2) 2. ‘n Man vertrek om 10.30 vm. uit Kaapstad en arriveer om 3.45 nm. in George. Hoe lank het sy reis geneem? (2) 3. Voltooi ... a. ‘n Eeu = ____________ jare. b. 3 jare = __________ maande. c. Junie het _________ dae. d. ‘n Dekade = _________ maande (2) 4. Voltooi die tabel. Aantal 1 2 5 10 minute Aantal sekondes (2) 23
Downloaded from hlayiso.com Meting 1. 500 9 750 1. 340 B C D A I 340 m 500 m 750 m a. Gebruik die letters A, B, C en D om die houers te rangskik van die een wat (1) die minste tot die een wat die meeste kan inhou. b. Hoeveel meer koeldrank kan die Kola bottel as die Pop blikkie inhou? (1) c. Hoeveel koeldrank kan die 4 houers altesaam inhou? (2) 2. Watter maateenheid word gebruik om die hoeveelheid water in ‘n swembad te bereken? (1) 3. Voltooi die volgende. a. 0,5 liter = _______ml b. 2 cm = ________mm c. 500 mm = _______mm d. 1 500g = ______kg (2) 4. Shireen gebruik 2 liter water om tee en koffie te maak, 50 liter om wasgoed te was en 32 liter om haar tuin nat te spuit. Hoeveel water het sy altesaam gebruik? (2) 24
Downloaded from hlayiso.com 5. Pas die sinne in kolom A by die eenhede in kolom B. KOLOM A KOLOM B Eenheid om afstand te meet Kilogram Eenheid om massa te meet Liter Eenheid om vloeistowwe te Meter meet (3) 6. Meet en bereken die omtrek van elke vorm in mm A B (4) 7. Teken 2 verskillende vorms op die rooster wat uit presies dieselfde aantal vierkante as die reghoek bestaan. (2) 25
Downloaded from hlayiso.com 8. Hoeveel vierkante vorm die donker figuur? (1) Reghoek A Reghoek B a. Watter reghoek is die grootste? b. Uit hoeveel klein vierkante bestaan reghoek A? c. Uit hoeveel klein vierkante bestaan reghoek B? (3) 10. Wat is die oppervlakte van die ingekleurde deel van die figuur? (1) 26
Downloaded from hlayiso.com Datahantering 1. Die grafiek toon die aantal toekennings wat leerders gewen het in ‘n Wiskundetoets. Toekennings gewen deur leerders. 6 Aantal toekennings 5 4 3 2 1 0 Amina Lucky Sam Tammy Name van leerders (4) Voltooi die frekwensietabel. Naam Telmerkies Frekwensie Amina Lucky Sam Tammy a. Wie het die meeste toekennings ontvang? (1) b. Hoeveel toekennings is altesaam gewen? (2) 27
Downloaded from hlayiso.com 2. Die staafgrafiek toon die gunsteling koeldrankgeure van graad 4D leerders aan. Graad 4 D leerders se gunsteling koeldrank 16 14 12 10 Aantal leerders 8 6 4 2 0 Kola Lemoen Perske Appel Pynappel Suurlemoen Koeldrankgeure a. Wat is die verskil tussen die aantal leerders wat kola bo suurlemoen verkies? (1) b. Hoeveel Graad 4 leerders is altesaam gevra wat hulle gunsteling geur is? (2) 28
Downloaded from hlayiso.com 3. The pictogram stel die gunsteling speelgoed van leerders voor. Karre Poppe Vlieërs Tolle Verf Klei SLEUTEL- 1 gesiggie stel 5 leerders voor. a. Watter speelding is die gewildste? b. Watter speelding is die minste gewild? c. Hoeveel leerders het klei gekies as hul gunsteling? (4) d. Hoeveel meer leerders het poppe as tolle gekies? Waarskynlikheid 1. Kies ‘n woord vanuit : “seker”, “onmoontlik”, “waarskynlik”, of “onwaarskynlik” om te sê wat die kans is dat ... a. Tasneem twee keer in 2012 sal verjaar. b. Donderdag die dag na Woensdag sal wees. c. ek vandag 15 glase water sal drink. (3) 29

Study this subject

More from Grade 4 Mathematics

View all