Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
GRAAD 4
WISKUNDE
2012 MODELTOETS
Skip to contentAll 2012 papers 





View all
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper (Afr)
Grade 4 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 4 · ANA Exemplars · 2012 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 4
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA Exemplars
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 174.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
ANA Exemplars 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Omkring die letter van die korrekte antwoord
1.1 2
Watter breuk is gelyk aan 4 ?
1
A. 4
1
B. 2
𝟑𝟑
C. 𝟖𝟖
𝟐𝟐
D. (1)
𝟏𝟏
1.2 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer? 7 999
A. 90
B. 9
C. 900
D. 9 000 (1)
1.3 Die inhoud van kombuisgereedskap word gemeet in
A. kiloliters
B. liters
C. sentimeter
D. meter (1)
1.4
Die getal 6 423 afgerond tot die naaste 10 is
A. 6 430
B. 6 460
C. 6 420
D. 6 400 (1)
1.5 Die produk van 32 en 12 is
1
Downloaded from hlayiso.com
A. 380
B. 384
C. 484
D. 448 (1)
2. Vul die ontbrekende getalle in elk van die volgende in.
2.1 4050, 4075, 4100, _______, ________ . (1)
2.2 2050, 2000, 1950,______ ,________ . (1)
2.3
4 686 _____ 4 690 ____ 4 694 (1)
3. Watter getal word in uitgebreide notasie geskryf as
(5 X 100) + (4 x1 000)+ (5x1) + (8x10)? _________________ (1)
4. Beantwoord die volgende vrae.
4.1 Rangskik die gegewe getalle van die grootste tot die kleinste.
1 810 , 2 810 , 2 180 , 1 180. ________________________________ (1)
4.2 a. 1 487 afgerond tot die naaste 10 ≈ __________ (1)
b. 1 487 afgerond tot die naaste 100 ≈ __________ (1)
c. 1 487 afgerond tot die naaste 1000 ≈ __________ (1)
4.3 Halfveer 2 369. ______________ (1)
4.4 Verdubbel 2 369. ______________ (1)
4.5 3 018 geskryf in woorde is
______________________________________ (1)
4.6
2
Downloaded from hlayiso.com
Omkring al die getalle in die driehoek wat veelvoude van 4 is.
8
10 16
2
(1)
5. Bereken die antwoorde van 5.1 – 5.4.
5.1 3 876 + 4 196 5.2 4 000 — 1 481
(2)
(2)
5.3 48 x 23 5.4 936 ÷ 3
(3)
(3)
6. Is 67- 45 gelyk aan 45-67? (1)
7. Teken ‘n sirkel om al die onewe getalle en ‘n driehoek om al die ewe (1)
getalle in die groep.
181 327 412
192 141 8
(1)
8. Vul > of < in om korrekte sinne te maak.
3
Downloaded from hlayiso.com
8.1 6745 4567 (1)
8.2 1010 ______ 1110 (1)
9.1
Voltooi die volgende tabel. Gee die antwoorde in die eenvoudigste vorm.
Gewone breuk Desimale breuk
a. ___________ 0,6 (1)
1 b. ____________ (1)
2
c. ____________ 0,02 (1)
9.2 1 1
Mev Mpotoane eet van ‘n sjokolade koek voor aandete en later nog ‘n .
6 6
(1)
a. Watter breukdeel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet?
b. Watter breukdeel van die koek het oorgebly? ___________
(1)
10.
Een kar het 4 wiele.
Hoeveel wiele sal 23 karre hê? ________________ (2)
11. Yusuf het R76,00 om speelballe te koop. Een speelbal kos R4,00.
Hoeveel speelballe kan hy koop? ____________ (3)
4
Downloaded from hlayiso.com
12. Bestudeer die rooster en gee die posisie van elke prentjie.
I
H
G
F
E
D
C
B
A
1 2 3 4 5
Die posisie van die
a. bal is ________ (1)
b. driehoek is ________ (1)
c. boom is ________ (1)
13. Teken ‘n diagram wat sal aantoon hoe die onderstaande diagram sal lyk as
dit na links geswaai word.
(1)
14. Bestudeer die onderstaande getalle driehoek en skryf 2 verskillende
getalsinne neer.
32
4 8
a. ___________________________________________________ (1)
b. ___________________________________________________ (1)
5
Downloaded from hlayiso.com
15. Bereken die koste van 3 identiese boeke indien 1 boek R 10,78 kos.
(2)
16. Gebruik die name in die gegewe tabel om die 2-D vorms te benoem.
Trapesium Vyfhoek
Parallellogram Seshoek
a. b. (1)
_______________ _______________ (1)
c. d.
(1)
(1)
______________ _______________
17. Bestudeer die aankomstyebord by die lughawe en beantwoord die vraag
wat volg.
Aankomstye
Bestemming Tyd Vlugnommer
Kaapstad 03:45 S.A.A 807
Durban 09:55 B.A 424
Kimberley 18:30 S.A.A 320
Teken ‘n analoog horlosie wyserplaat om die aankomstyd van vlugnommer
S.A.A 807 aan te toon. (2)
6
Downloaded from hlayiso.com
18. Voltooi die frekwensie tabel.
Naam Telmerkies Frekwensie
Sam 6
(1)
Baba IIII II
(1)
Maria 8
(1)
Simon 15
(1)
TOTAAL 60 PUNTE
7
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2012 Memo

Question paper





