Downloaded from hlayiso.com
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 2
WISKUNDE
EKSEMPLAAR VRAESTELLE
Hierdie boekie bestaan uit 22 bladsye, die voorblad uitgesluit
You're offline
Skip to contentQuestion paper 

2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar.pdf
Mathematics · Grade 2 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 2
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA Exemplars
- Pages
- 23
- File size
- 398.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 23
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik
Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies
wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare
groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:
1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets
kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.
1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.
1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende
begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan
leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel
moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.
1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om
meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.
Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige
toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.
2. Memorandums of nasienriglyne
'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale
Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit
gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede
ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.
3. Kurrikulumdekking
Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir
elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis
en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 1
Downloaded from hlayiso.com
1.1 Teken die volgende vorms in die “herhalende patroon”.
.
1.2 Teken die volgende vorms in die patroon.
1.3 Omkring die letter voor die korrekte vorm wat volgende kom
in die patroon.
A B C D
2.1 Trek ‘n lyn om die korrekte 3-D voorwerp naam met die korrekte
prentjie te verbind.
kubus
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com
2.2 Merk die vorms met slegs reguit sye met ‘n “ ” en die met
geronde sye met ‘n “x”.
2.3 Merk “” ‘n vorm wat net reguit sye het.
3.1 Skryf die getalsimbool vir eenhonderd nege en sestig neer.
____________________
3.2 Trek ‘n lyn om die getalsimbool met die getalnaam te verbind.
3.2.1 49 agtien
3.2.2 55 vier en sewentig
3.2.3 63 vyf en vyftig
3.2.4 74 nege en veertig
3.2.5 18 drie en sestig
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com
3.3 Kies ‘n getalsimbool uit die raam hieronder en skryf dit
langs die korrekte getalnaam neer.
101 100 110
3.3.1 Eenhonderd en een ------------
3.3.2 Eenhonderd ------------
3.3.3 Eenhonderd en tien -------------
4. Skryf die getalnaam vir 47 neer.
____________________________
5.1 Skryf die tyd op die wyserplaat hieronder neer.
Die tyd is ______________________.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com
5.2 Teken die minuutwyser en die uurwyser op elk van die
volgende wyserplate om die gegewe tyd aan te toon.
6 uur Half 4
5.3 Bongie verlaat die huis om 7 uur in die oggend. Sy kom
terug om 3 uur in die middag. Hoeveel ure was sy altesaam
weg van die huis?
Sy was ______ ure weg van die huis.
6.1 Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
Watter breukdeel van die vorm is ingekleur?
A 1 derde
B 1 halwe
C 1 kwart
D 1 vyfde
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com
6.2 Beantwoord die volgende vrae.
Die bostaande diagram is verdeel in _______ gelyke dele
en ‘n _______________ is ingekleur.
6.3 Kleur die gegewe breukdeel in elke diagram.
een derde 4 kwarte
7.1 Skryf die gegewe getalle van die grootste tot die kleinste:
131 129 152 117 162
_______ _______ ______ _______ _______
7.2
Rangskik die getalle van die kleinste tot die grootste.
100 110 95 90 105
7.2.1
____________________________________________________________________
51 15 105 115 5
7.2.2
____________________________________________________________________
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com
7.3 Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
Watter getalle is gerangskik van die grootste tot die
kleinste?
A 64 12 40 21 80
B 80 64 40 21 12
C 21 40 80 64 12
D 80 64 21 12 40
8.1 Bereken 69 – 41 en omkring dan die letter voor die korrekte
antwoord.
A 28
B 82
C 72
D 78
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com
8.2 Vul die ontbrekende getalle in om die herhalende optel
som te voltooi.
8.2.1 27 + 2 + ________ + ________ = 33
8.2.2 31 + _______ + _______ + _______ = 43
8.2.3 16 + 10 ________ + _______ = ________
8.2.4 19 + 6 + ________ + ______ = _________
8.3 As 52 – 9 = 43 is, dan is 52 – 43 = _________
9.1 Merk die korrekte blok in die sin hieronder met ‘n “”.
Die motorband kan gly. rol.
9.2 Omkring die voorwerp wat kan gly.
fotoraam wiel
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com
9.3 Teken ‘n voorwerp wat kan rol en ‘n voorwerp wat
kan gly.
Voorwerp wat kan rol. Voorwerp wat kan gly.
10.1 Trek ‘n simmetrielyn op die gegewe vorm.
10.2 Voltooi die figuur om ‘n simmetriese prent te maak.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com
10.3 Merk die vorm met die korrekte simmetrielyn met ‘n
“”.
11.1 Voltooi elk van die volgende getalpatrone:
11.1.1 66; 63; 60; _____; _____ ; _____.
11.1.2 141; 145; 149; _____; _____; _____.
11.2 Vul die ontbrekende getalle in.
11.2.1 162; _____; _____; 168, 170; _____ .
11.2.2
152; 155; ____; ____; 164; ____ .
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com
12.1 Die waarde van die onderstreepte syfer in 81 is __
12.2 In getal 73
12.2.1 die getalwaarde van getal 7 is __
12.2.2 die getalwaarde van getal 3 is __
13.1 Voltooi:
13.1.1 29 Verdubbel = ______ 131.2 Halveer vir 29 = _______
13.2.1 Halveer die gegewe getal.
Getal Getal gehalveer
24
16
12
13.2.2 Verdubbel die gegewe getal.
Getal Getal verdubbel
18
10
14
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com
13.3 Verdubbel elk van die volgende getalle deur ‘n optel getalsin te
skryf.
13.3.1 6: = +
13.3.2 8: = +
14.1 Vul in “kleiner as” of “groter as” tussen die getalle om ‘n
korrekte getalsin te maak.
12 ___________________ 21
14.2 Vul in =, >, < tussen elke paar getalle om die stellings korrek
te maak.
14.2.1 122 _____ 102
14.2.2 105 _____ 105
14.2.3 101 _____ 110
14.3
Omkring die korrekte teken om die stellings korrek te
maak.
14.3.1 5 + 5 > = < 23
14.3.2 47 > = < 74
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com
15.1 Voltooi die vloeidiagram:
5 15.1.1
x3
7 15.1.2
15.2 Vul die ontbrekende getalle in.
karre 1 3 5 9
wiele 4 20 24
15.3 Skryf die antwoord neer.
15.3.1 2x 5 =
15.3.2 10 x 4 =
61.1 Vul die regte bewerkingsteken in om die getallesin waar te
maak.
34 10 = 44
16.2
Omkring die korrekte bewerkingsteken om die getallesin
waar te maak.
23 + - 10 = 13
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com
17.1 Omkring die swaarste item.
5kg 1kg 2kg
17.2 Rangskik die gegewe items van die ligste tot die swaarste in
die tabel hieronder .
5kg 1kg 2kg
Item Gewig
17.3
Merk die blok met die korrekte antwoord met ‘n “X”.
‘n Baksteen is swaarder ligter as my potlood.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com
18.1 Bongani en sy vriende verpak 36 appels in sakkies met 4 in elke
sakkie. Hoeveel sakkies kan hulle vol maak en hoeveel appels bly
oor?
18.2 My juffrou het 38 potlode en sy deel dit gelyk op tussen 4
leerders. Hoeveel potlode kry elke leerder en hoeveel bly oor?
Elke leerder kry ______ potlode en _____ potlode bly oor.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com
19.1 3 Koppies melk is nodig om 1 melkskommel te maak. Hoeveel
koppies melk is nodig om 4 melkskommels te maak?
4 melkskommels het ______________ koppies melk nodig.
19.2 Ma bak 4 koeke en sy gebruik drie koppies meel per koek.
Hoeveel koppies meel het sy altesaam gebruik om die koeke
te bak?
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com
20.1 Kyk na die pryslys hieronder en beantwoord die vraag wat
daarop volg.
R12,00 R4,00
Susan koop ‘n bal en ‘n roomys. Sy betaal met ‘n R20, 00
banknoot. Hoeveel kleingeld moet sy kry?
R_________
20.2 Hoeveel roomyse kan Nomsa koop met ‘n R20?
Nomsa kan ______ roomyse koop.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 17
Downloaded from hlayiso.com
20.3 Thandi wil graag 2 balle koop, maar sy het net ‘n R20.
Hoeveel geld is sy kort?
Thandi is R_______ kort.
21.1 Hoeveel vierkante is daar in die diagram hieronder?
Die aantal vierkante is = __________
21.2 Tel die vierkante in die diagram hieronder en skryf die
getalnaam neer.
Die getalnaam is _________________
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 18
Downloaded from hlayiso.com
21.3 Kyk na die diagram hieronder en voltooi die sin:
Daar is ____ klein vierkante en ______ groot vierkant.
22.1 Hoeveel pote het 9 koeie?
Nege koeie het ___________ pote.
22.2 Daar is 4 dosies vetkryt in ons klaskamer. Elke dosie het 9
vetkryte in. Hoeveel vetkryte is daar altesaam?
Daar is altesaam ___________ vetkryte.
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 19
Downloaded from hlayiso.com
23.1 Gebruik die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.
Boeke deur 5 leerders gelees
10
9
8
7
6
Aantal
5
boeke
4
3
2
1
Peter Amy John Tshepo Pam
23.1.1 Wie het die meeste boeke gelees? _______________
23.1.2 Hoeveel boeke het Amy en Pam saam gelees?
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 20
Downloaded from hlayiso.com
23.2.1 Matome vra 18 seuns in sy klas uit oor hul gunsteling
TV program. Hy maak ‘n lys van hul antwoorde deur
die volgende te skryf:
S vir sport, N vir nuus, D vir drama en G vir
godsdiens.
S N D D G N G D S
G S N G S S D S G
Hoeveel seuns het die volgende as hul gunsteling TV
program gekies?
23.2.1 Sport? ________
23.2.2 Drama? ________
23.2.3 Godsdiens? ________
23.2.4 Nuus? ________
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 21
Downloaded from hlayiso.com
23.2.5 Gebruik die inligting hierbo en teken ‘n prentgrafiek.
Sleutel: Gebruik ( ) om 1 seun voor te stel.
GUNSTELING TV PROGRAM
Aantal
seuns
Sport Drama Godsdiens Nuus
TV-PROGRAMME
Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions 22
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics.pdf

Question paper
ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Test.pdf
Question paper
Mathematics Grade 2 Afrikaans 2012.pdf
Question paper
Afrikaans Grade 2.pdf
CAPS document
CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS.pdf

Memorandum
2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.


