Skip to content

Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Question paperAfrikaans FalGrade 6201416 pages

Grade 6 Afrikaans Fal question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2014

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com cs ‘basic education Department: Basic Education PUNTE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA S WD Si 9 ele = JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL TOETS PUNTE: 70 TYD: 1% uur PROVINSIE DISTRIK KRING NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG (Vv) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM Die toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan leerders: 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord alle vrae in die spasies wat voorsien is. 3. Die toets duur 1% uur. 4. Die onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeld te beantwoord voordat jy die toets begin. 5. Skryf netjies en leesbaar. Oefenvoorbeeld 1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. In watter graad is jy vanjaar? A. vier B drie Cc ses Dvyf Jy het die vraag korrek beantwoord as jy (CC) omkring het. Die toets begin op die volgende bladsy. Grade 6 Afrikaans FAL Test 1
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A: LEES EN KYK Lees die onderstaande storie en beantwoord VRAAG 1 tot 10. Eendag was daar ’n jong skaapwagter. Hy het aan die voet van ’n berg, baie naby aan ‘n donker woud, skape opgepas. Hy was taamlik eensaam omdat hy redelik ver van die dorpie af was. Hy het amper nooit mense gesien nie en daarom het hy ’n plan gemaak om 'n bietjie pret en geselskap te kry. Hy het na die dorpie gestorm en geskree: “ Wolf! Wolf!” en die inwoners van die dorpie het hom tegemoet gestorm om hom en sy skape te red. Sommige inwoners van die dorpie het vir ‘n lang ruk by hom gebly om seker te maak dat hy veilig was. Hieroor was die seun so bly dat hy ’n paar dae later dieselfde gedoen het. Weer het die inwoners hom kom help. Die seun was baie tevrede met sy plan. Eendag het die wolf toe wél uit die woud gekom en die skape aangeval. Die seun het natuurlik uitgeroep: “Wolf! Wolf!” selfs harder as vantevore. Hierdie keer het die inwoners, wat al twee keer geflous was, sy geskree geignoreer. Hulle het gedink die seun jok weer en niemand het hom gaan help nie. Die wolf het toe baie van die seun se skape opgevreet. Hy het ernstig by die oudstes van die dorpie gaan kla. Hulle het vir hom gelag, maar die wyse man van die dorpie het vir hom gesé: “Niemand glo ‘hn leuenaar nie, al praat hy die waarheid.’ [Aangepas uit Aesop se fabels] 1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. Die hoofkarakter in die storie is ... A __ die seun. B__ die inwoners. C die wyse man. D die wolf. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Test 2
Downloaded from hlayiso.com 2. | Omkring die letter van die korrekte antwoord. Waarom het die seun die eerste keer “Wolf! Wolf!” geskree? A_ Hy was gelukkig en opgewonde. B_ Hy het die wolf in die woud gesien. C_ Hy was eensaam en het geselskap gesoek. D_ Hy was naby die donker woud. (1) 3. | Omkring die letter van die korrekte antwoord. Watter les leer ons uit die storie? A Die seun is ‘n leuenaar. B_ Die inwoners is leuenaars. C ‘nLeuenaar word nie geglo nie. D ‘nOQu man sal geglo word. (1) Gee ’n gepaste titel vir die storie. (1) Waarom het die inwoners nie die derde keer uitgekom toe die seun “Wolf! Wolf!” geskree het nie? (2) Na jou mening, was dit reg van die seun om die inwoners twee keer te flous? Merk die korrekte blokkie met ‘n regmerkie (V). Gee ‘nrede vir jou antwoord. Ja | Nee (2) Grade 6 Afrikaans FAL Test 3
Downloaded from hlayiso.com Omkring die letter van die korrekte antwoord. Wat beteken die woord ‘geselskap’ in die teks? A Ditis mense om mee te gesels. B Dit is n groep mense in ’n soekgeselskap. C_ Dit is ’n groot trop skape. D_ Dit is die hele dorpie. (1) Omkring die letter van die korrekte antwoord. Watter tipe persoon is die seun? A Hy bak graag poetse. B_ Hy hou daarvan om skape op te pas. C Hy word deur die inwoners gerespekteer. D_ Hy bak poetse omdat hy eensaam is. (1) Omkring die letter van die korrekte antwoord. Wat is 'n skaapwagter? A lemand wat bokke oppas B_ lemand wat skape oppas C_ lemand wat varke oppas D_ lemand wat beeste oppas (1) Waar het die seun sy trop opgepas? Grade 6 Afrikaans FAL Test 4
11. 12. 13. Downloaded from hlayiso.com Bestudeer die volgende gedig en beantwoord die vrae. Die wind en die maan Skoorsteenberg se skoorsteen is al wat nog bly staan van die huis wat die wind gebou het toe hy wou trou met die maan. Die wind kon die maan nie kry nie: die son het sy bruid gesteel; Nou dwaal hy snags soos ’n oumens deur die Groot Karoo en speel Op sy treurige rietjiesfluitjie soos Nn nagvoél wat eensaam kweel. Oskar Prozesky (Aangepas) Watter woord in die derde reél rym met ‘staan’? Omkring die letter van die korrekte antwoord. Die herhaling van die beginklank ‘S’ in “Skoorsteenberg se skoorsteen staan’ is ‘n voorbeeld van ... A alliterasie. B_ metafoor. C_personifikasie. D_ klanknabootsing. (1) Omkring die letter van die korrekte antwoord. “Nou dwaal hy snags soos ’n oumens deur die Groot Karoo’, is 'n voorbeeld van ... A ‘vergelyking. B_personifikasie. C nmetafoor. D assonansie. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Test 5
Downloaded from hlayiso.com 14. Hoe het die wind gevoel toe die son sy bruid gesteel het? (1) Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Hoeveelheid verjaarsdae gevier vanaf Julie tot Desember 10 9 o 8 3 7 8 = 6 $ = OS 2, 3 3 3 Zz 2 5 [| 4 | 0 1 ; ; 1 r 1 Julie Augustus September Oktober November Desember Maande van die jaar 15. In watter maand word die meeste verjaarsdae gevier? (1) 16. Gedurende watter twee maande word dieselfde hoeveelheid verjaarsdae gevier? (2) 17. In watter maand word twee verjaarsdae gevier? (1) 18. Watis die titel van die grafiek? (1) TOTAAL AFDELING A: 22 Grade 6 Afrikaans FAL Test 6
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES 19. 20. 21. 22. 23. 24. 25. Verbind die twee sinne met die woord tussen hakies. Die seun het hard geskree. Die inwoners het hom kom help. (en) Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd. Die honger wolwe maak die skape dood. Onderstreep die korrekte spelling van die woord tussen hakies. Die kinders sit onder die (bomme / bome) by die atletiek. Skryf die sin oor deur die korrekte hoofletters en leestekens in te vul. sal thandi skool toe gaan Onderstreep die korrekte voorsetsel tussen hakies. 23.1 Die wolf het (uit / vir) die woud gekom. 23.2 Hulle het (na/ vir) die seun gelag toe hy gekla het. Gee ’n antoniem (woord met die teenoorgestelde betekenis) vir die onderstreepte woorde. Die seun lag omdat die mans te vroeg gekom het om die skape te red. lag - vroeg - Gee 'n sinoniem (woord met dieselfde betekenis) vir die onderstreepte woord. Die seun was baie ongelukkig toe sy skape gevrek het. Grade 6 Afrikaans FAL Test 7 (2) (1) (3) (2)
Downloaded from hlayiso.com 26. Voltooi die volgende tabel met die korrekte trappe van vergelyking. Stellende trap | Vergrotende trap | Oortreffende trap 26.1 vinnig vinnigste (1) 26.2 moeilik moeiliker (1) 27. —Skryf twee sinne neer wat die verskil in betekenis van die woord ‘reg’ aandui. Sin 1 (1) Sin 2 28. — Skryf die volgende sinne in die ontkennende vorm. 28.1 Die skaapwagter maak ’n plan. (1) 28.2 Die inwoners het tot die einde van die dag by hom gebly. (1) 29. Gee die teenoorgestelde geslag van die onderstreepte woorde. My ouma en oom gaan by ons kom kuier. 29.1 ouma - (1) 29.2. oom- (1) 30. Onderstreep die bywoorde in die volgende sinne. 30.1. Die wolf het skielik verskyn. (1) 30.2 Kom gou, ek het goeie nuus vir jou. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Test 8
31. 32. 33. 34. 35. Downloaded from hlayiso.com Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die slang kruip (dag) agter die huis weg. Vul die besitlike voornaamwoord in. Die hond het been in die tuin begrawe. Gee 'n geskikte voorvoegsel om die teenoorgestelde betekenis aan die onderstreepte woord te gee. Sy is gemaklik wanneer sy 'n sonbril dra. Onderstreep die stam in die volgende woord. waarheid Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. 35.1 Hy het uit die boom geval en (hom) arm gebreek . 35.2 Sy eet (sy) gunstelingkos vanaand. Grade 6 Afrikaans FAL Test 9 (1) (1) (1) (1) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com Lees die onderstaande teks. Beskryf in sinne drie aksies van die netgooispinnekop en drie aksies van die mierleeu. Spesiale Toertjies Die netgooispinnekop kom in Suid-Afrika voor. Snags spin die spinnekop ‘n web wat ongeveer die grootte van ’n posseél is. Hy hou hierdie klein web tussen sy lang bene vas en sit en wag. Wanneer 'n vlieg verbykom, strek die spinnekop sy web tot ses keer sy oorspronklike grootte. Die spinnekop gooi die web oor die vlieg wat dan hulpeloos vassit. Die mierleeu is ’n strikspanner. Hy grawe 'n klein gaatjie in droé, sanderige grond. Die gaatjie is in die vorm van 'n tregter. Die mierleeu grawe homself aan die onderkant in en wag met skerp knypers wat opwaarts wys. Wanneer ’n insek na die rand van die gaatjie kom, gly hy teen die gladde kante af. Die insek kan homself nie help nie en word gou gevang in die kake van die mierleeu wat aan die onderkant wag. TOTAAL AFDELING B: 34 Grade 6 Afrikaans FAL Test 10
37. Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: SKRYF EN AANBIED Stel jou voor dat jy die roudiens van voormalige President Nelson Mandela by die FNB-stadion bygewoon het. Skryf ’n vriendskaplike brief aan jou nefie/niggie waarin jy vir hom/haar vertel van jou ervarings by die diens en die belangrike mense wat jy gesien en gehoor het. Jou brief moet die volgende kenmerke bevat: e Adres e Aanhef e Inleidende paragraaf e Liggaam ¢ Slot Grade 6 Afrikaans FAL Test 11
Downloaded from hlayiso.com (14) GROOTTOTAAL: 70 TOTAAL AFDELING C: 14 Slegs vir onderwyser/nasiener se gebruik. Puntetoekenning vir VRAAG 37. Kriteria Maksimum Punt Leerder se Punt Briefformaat 5 Taalstrukture 5 Inhoud 4 TOTAAL 14 Grade 6 Afrikaans FAL Test 12
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans Fal

View all