Skip to content

Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

MemorandumAfrikaans FalGrade 620178 pages

Grade 6 Afrikaans Fal Paper 2 memorandum from the November Exam 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

November Exam 2017

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEES EN KYK ASSESSERINGSRIGLYNE 1. Geen penalisering van spel- en taalfoute nie omdat die fokus op begrip is tensy anders aangedui. 2. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk vereis, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. 3. Vir meervoudige-keuse vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. 4. Indien eenwoord antwoorde vereis word en die leerder ʼn volsin skryf, word die punt slegs toegeken as die korrekte woord onderstreep of in kleur geskryf is sodat dit uitstaan. Anders word geen punt toegeken nie. 5. Indien leerder meer antwoorde gee as wat vereis word, bv. drie woorde wanneer slegs twee gevra word, word slegs die eerste twee gemerk. 6. Indien leerder woorde vanuit ʼn ander taal as Afrikaans gebruik in die antwoord, word hierdie woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder hierdie woorde sin maak, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, moet dit aanvaar word. 7. Geen “negatiewe” nasien nie. 8. Indien ‘n WAAR / ONWAAR of JA / NEE vraag gevra word, word punt slegs vir die motivering toegeken as die WAAR / ONWAAR / JA / NEE antwoord korrek is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 3 AFDELING A: LEES EN KYK PUNTE DENK- NR. ANTWOORDE VLAK FABEL 1. “Die Leeu en die Vlieg” of enige titel wat by die konteks pas.  (1) 2 2. Vlieg het hom gepla.  (1) 1 3. 3.1 onwaar  (1) 2 3.2 Os is baie sterker as Leeu.  (indien leerder “waar” gekies het vir 3.1, word daar nie ‘n punt vir die motivering in 3.2 toegeken nie.) (1) 2 4. Skuim borrel by sy bek uit. / Hy rol sy oë en brul die vreeslikste brul. (enige 1 )  (1) 2 5. bly ( geen punt mag toegeken word as die hele sin uitgeskryf is nie, tensy die antwoord in kleur is of onderstreep word sodat dit uitstaan.)  (1) 1 6. Hy het hom opgeëet.  (1) 2 7. A. / Onthou dat gevare opduik waar ons dit die minste verwag.  (Ken punt toe vir slegs die letter óf as die hele sin uitgeskryf is.) (1) 2 8. Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.  (2) 3 ADVERTENSIE 9. R49-95  (1) 1 10. Spur en perfek  ( een punt as albei woorde gegee word) (indien “perfect” gebruik word, kan punt toegeken word aangesien leerder die nodige begrip toon) (1) 2 11. Nee. Dit is slegs van Maandae tot Donderdae beskikbaar. Nie op Vrydae, Saterdae of Sondae nie.  (Indien leerder ja gekies het, word geen punt toegeken nie - al is die motivering korrek.) (1) 2 12. Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.  (2) 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) GEDIG 13. Die sleutel is goud. (nie goue nie) / Dit is ‘n goue sleutel. (nie goud nie)  (1) 1 14. Hy / Sy wil graag hê dat alle voëls (of diere) moet vry wees. Hy / Sy hou nie daarvan dat voëls ( of diere) in hokke is nie. Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.  (1) 2 15. D / alliterasie (aanvaar beide die letter of die woord)  (1) 1 16. Hy / Sy kan koek en lekker goed in die koskas kry.  (2) 1 17. 17.1 Hy / Sy wil die skooldeur toesluit.  (1) 1 17.2 Hy / Sy hou nie van skool nie. / Hy / Sy wil nie skool toe gaan nie. (Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.)  (1) 2 17.3 Enige aanvaarbare en relevante antwoord in konteks.  (1) 3 18. Helena J. F. Lochner  (1) 1 19. dink en sink  (moet albei woorde hê om punt te kry) (1) 1 TOTAAL AFDELING A: 25 DENKVLAKKE Kennis en Begrip Laevlak denke 1 (Knowledge & Comprehension) Toepassing en Analise Middelvlak denke 2 (Application & Analysis) Evalueer en Ontwerp Hoëvlak denke 3 (Evaluate & Create) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 5 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES ASSESSERINGSRIGLYNE 1. Spelling tel. 2. Vir eenwoord antwoorde wat verkeerd gespel is, word geen punt toegeken nie. 3. Vir meervoudige-keuse vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. 4. Indien eenwoord antwoorde vereis word en die leerder skryf ‘n volsin, word die punt slegs toegeken as die korrekte woord onderstreep of in kleur geskryf is sodat dit uitstaan. Anders word geen punt toegeken nie. 5. Sinskonstruksie moet korrek wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN –KONVENSIES DENK- PUNTE VRAAG ANTWOORDE ASSESSERING VLAKKE 20. webbe (korrekte spelling)  Gebruik meervoude (1) 1 korrek. 21. piepklein (korrekte spelling en een Korrekte intensiewe (1) 1 woord)  vorm. 22. Leeu is kwaad vir Vlieg, maar  hy  Gebruik voegwoord kan hom nie vang nie. (hy moet met ‘n korrek en voeg komma (2) 3 klein letter geskryf wees) by. 23. leeuwyfie (korrekte spelling en een Korrekte geslagsvorm. woord)  (1) 1 (punt kan toegeken word as slegs “wyfie” gegee is) 24. Leeu skree: “Gaan weg jou vieslike Gebruik leestekens gogga!” korrek. Dubbelpunt (:) na skree  Aanhalingstekens (“) voor gaan en aan (4) 3 die heel einde na die uitroepteken  Hoofletter G vir gaan  Uitroepteken (!) aan die einde van die sin  25. neusie (korrekte spelling)  Gebruik verkleinwoord (1) 1 korrek. 26. aan  Korrekte gebruik van (1) 1 voorsetsel. 27. Gister het Vlieg die geveg gewen.  Gebruik verlede tyd (2) 2 (korrekte sinskonstruksie) korrek. (het en “ge”) 28. D / klein  (aanvaar beide die letter en Korrekte antoniem. (1) 1 die woord) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 7 29. kwaad / woedend / boos  (enige ander Korrekte sinoniem. (1) 2 korrekte sinoniem) 30. 30.1 Leeu sal homself stukkend krap. Gebruik toekomende tyd (1)  (sinskonstruksie) korrek. (sal + werkwoord) 2 30.2 Leeu sal baie kwaad wees.  (1) (sinskonstruksie) 31. 31.1 harder  Gebruik trappe van (1) vergelyking korrek. 1 31.2 sterkste  (1) 32. Spelling moet in ag geneem word by die Herken en gebruik toekenning van punte. Trek een punt af homonieme korrek. indien daar meer as twee spelfoute is. Die betekenis van die woord “van” moet (2) 2 duidelik na vore kom. Bv. Pieter se van is Marais.  33. A / Leeu was baie kwaad.  (aanvaar Korrekte gebruik van (1) 1 beide die letter en die sin) idioom. 34. 34.1 leier  Herken en onderskei (1) 1 homofone. 34.2 harde  Korrekte gebruik van (1) 1 byvoeglike naamwoord. 35. 35.1 Vlieg pla nie vir Leeu nie.  Gebruik ontkennende (ken slegs punt toe as die vorm korrek. (1) dubbele ontkenning korrek gebruik word) 2 35.2 Leeu moenie vir Vlieg vang nie.  (ken slegs punt toe as “moenie” korrek gespel is, op (1) die regte plek is en “nie” aan die einde van die sin is) 36. 36.1 Die spinnekop  Herkenning van (1) onderwerp, voorwerp en 36.2 arme Vlieg of Vlieg  gesegde. (1) 2 36.3 eet  (1) 37. Vreeslik Herkenning van (1) 1 bywoord. TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2): 15 GROOTTOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) DENKVLAKKE Kennis en Begrip Laevlak denke 1 (Knowledge & Comprehension) Toepassing en Analise Middelvlak denke 2 (Application & Analysis) Evalueer en Ontwerp Hoëvlak denke 3 (Evaluate & Create) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans Fal

View all