Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
PUNTE: 30
TYD: 2 uur
*6AFAL3*
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper
Grade 6 Afrikaans Fal Paper 3 question paper from the November Exam 2016, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 290.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
November Exam 2016
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.
AFDELING A: Opstel (15)
AFDELING B: Brief òf dagboekinskrywing (15)
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Lees jou vrae en instruksies DEEGLIK deur.
4. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK – ’N STORIE
Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn storie van 150 woorde (vyf
paragrawe).
ONTHOU DIE VOLGENDE
1. Dui die titel van die storie aan.
2. Beplan jou storie. Gebruik ʼn kopkaart/breinkaart. Hersien, redigeer en skryf jou
finale weergawe.
3. Skryf ʼn openingsin.
4. Gebruik verbindingswoorde.
5. Gebruik byvoeglike naamwoorde.
6. Skryf ʼn gepaste slot.
7. Hou by die onderwerp.
1. Die dag toe die reën in ys verander het.
Jy mag oor die volgende skryf.
Beskryf hoe die weer hierdie dag gelyk het.
Wat het op hierdie dag gebeur?
Wat het jy/julle gedoen?
Hoe het jy gevoel?
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016)
2. Skryf ʼn storie oor jou gunsteling gemorskos.
Jy mag oor die volgende skryf.
Wat is jou gunsteling gemorskos?
Wanneer eet jy dit gewoonlik.
Waarom hou jy van dit?
[15]
OF
3. ʼn Baie spesiale dag of geleentheid.
Jy mag oor die volgende skryf.
Wat was die spesiale geleentheid?
Wie was almal by die geleentheid?
Wat het jy gedoen op hierdie dag?
Hoe het jy gevoel op die dag?
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
______________________________
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016)
KRITERIA PUNTETOEKENNING LEERDER PUNT
Beplanning 5
Taalstruktuur 5
Inhoud 5
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS
’N DAGBOEKINSKRYWING ÓF ’N VRIENDSKAPLIKE BRIEF.
Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn dagboekinskrywing OF ʼn
vriendskaplike brief.
ONTHOU DIE VOLGENDE
1. Gebruik die korrekte formaat vir jou skryfstuk.
2. Gee aandag aan taalgebruik, spelling en leestekens.
1. Skryf ʼn dagboekinskrywing van 60 woorde oor jul klasuitstappie na die
dieretuin. Skryf in die eerste persoon.
Wat het julle gedoen?
Wat het julle gesien?
Wat was jou gunsteling diere en hoekom?
[15]
OF
2. Skryf ʼn brief van 80–100 woorde aan jou maat waarin jy hom/haar bedank
vir iets waarmee hy/sy jou gehelp het.
Jy kan oor die volgende skryf.
Waarmee het jou maat jou gehelp?
Hoe het jy gevoel?
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016)
3. Skryf ʼn brief van 80 woorde aan jou maat waarin jy hom/haar vra om vir die
Desembervakansie by jou te kom kuier
Wat gaan julle alles doen?
Waarheen gaan julle orals?
Dis vakansie
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9
BRIEF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016)
KRITERIA PUNTETOEKENNING LEERDER PUNT
Formaat 5
Taalstruktuur 5
Inhoud 5
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11
DAGBOEKINSKRYWING
KRITERIA PUNTETOEKENNING LEERDER PUNT
Formaat 5
Taalstruktuur 5
Inhoud 5
TOTAAL AFDELING B: 15
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2016 Memo

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2017 Memo
More from Grade 6 Afrikaans Fal

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

Memorandum