Skip to content

Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper

Question paperAfrikaans FalGrade 6201416 pages

Grade 6 Afrikaans Fal Paper 3 question paper from the November Exam 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

November Exam 2014

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 2 uur *6AFAL3* Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: Opstel (15 punte) AFDELING B: Brief (15 punte) 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Lees jou vrae en instruksies deeglik. 4. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK – ’N STORIE Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn storie van 150 woorde (vyf paragrawe). ONTHOU DIE VOLGENDE 1. Beplan jou storie. ʼn Kopkaart/breinkaart, hersien, redigeer en skryf jou finale weergawe. 2. Skryf ʼn openingsin. 3. Gebruik verbindingswoorde. 4. Gebruik byvoeglike naamwoorde. 5. Skryf ʼn gepaste slot. 6. Hou by die onderwerp. 1. Op pad na ʼn sokkerwedstryd … [15] OF 2. Ek maak die deur op ʼn skrefie oop. Binnekant is dit pikdonker. “Wie’s daar?”, vra ek bang. [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) 3. My eerste vakansie by die see. [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS – ’N VRIENDSKAPLIKE BRIEF Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn vriendskaplike brief van 80–100 woorde (vier paragrawe). ONTHOU DIE VOLGENDE 1. Gebruik die regte formaat vir jou informele brief. 2. Jou brief moet 80–100 woorde lank wees en ten minste VIER PARAGRAWE hê. 3. Tel jou woorde en dui dit aan. 4. Gee aandag aan taalgebruik, spelling en leestekens. 1. Skryf ʼn brief aan jou vriend(in). Vertel hom/haar hoe jy jou ma/pa geleer het om sms’e te stuur en hoe dit sy/haar lewer verander het. [15] OF 2. Skryf ʼn brief aan jou vriend(in) wat in ʼn ander dorp of stad woon. Vertel vir hom/haar van jou middernagfees (pajamapartytjie) wat jy op jou verjaardag gehou het. [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 3. Skryf ʼn brief aan jou ouma waarin jy haar vertel van jou nuwe hondjie of katjie wat jy gekry het. [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 TOTAAL AFDELING B: 15 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans Fal

View all
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2014 Question Paper | Hlayiso