Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
MEMORANDUM
PUNTE: 40
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2016 Memo
Grade 6 Afrikaans Fal Paper 2 memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 240.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
November Exam 2016
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 20Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)3 marks
- Question 22Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)2 marks
- Question 23Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)2 marks
- Question 24Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)4 marks
- Question 26Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)6 marks
- Question 28Taalstrukture en -konvensies / Language Structures & Conventions (Term 1)3 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: LEES EN KYK
1. Geen penalisering van spel- en taalfoute nie omdat die fokus op begrip is
tensy anders aangedui.
2. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer nie
indien die aanhalingstekens ontbreek.
3. Vir meervoudigekeuse-vrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 3
AFDELING A: LEES EN KYK
VR. VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE
1. groot stad / stad √ (1)
2. C/swaarste. √ (1)
3. Hy het in ʼn gat op die bodem geloop. √ (1)
4. Die winkelier en sy twee donkies. √ (2)
5. ʼn Boer (1)
6. Twee punte as al die sinne in die korrekte volgorde is.
Een punt as twee of drie sinne korrek is.
Geen punte as een of geen sinne korrek is nie. √√
1. ʼn Winkelier stap met sy twee donkies stad toe.
2. Die vrag sout smelt in die rivier.
3. Die winkelier en donkie met die vrag met sponse verdrink amper.
4. Die boer help die winkelier. (2)
7. “sonder om te dink.” (2)
8. A/ander volg nie, neem jou eie besluite/(leerder se soortgelyke antwoord) (1)
[11]
LEES EN KYK: GEDIG
9. dier en plesier √√ OF
wang en vang
Slegs twee woorde. (2)
10. A/gemaklike √ (1)
11. D/alliterasie √ (1)
12. Ja. Die spreker is mal oor diere √
Indien slegs ja: 0 punte
Indien slegs rede: 0 punte
Ja en verkeerde rede: 0 punte
Nee en korrekte rede: 0 punte
Ja en korrekte/ relevante rede: 1 punt (1)
13. hond √/voëltjie √ (1)
14. gevoelens/opinie/emosies (2)
15. B/lê (1)
[9]
16. Meerkatte weeg 1 kg, is 20 cm lank, het ʼn Spelling: Vier of meer
lang stert en skerp kloue. foute: 0
Hulle woon in tonnels.
Hulle word gevind in droë gebiede.
Meerkatte slaap snags en kom soggens
uit.
Inhoud
Alle sinne moet korrek voltooi wees. Inhoud: 1–3 foute 1
Leerders mag eie woorde gebruik,
toepaslik tot die teks. Indien een fout
gemaak is in ʼn sin waar meer as een
antwoord het, word geen punt toegeken Al vier sinne korrek voltooi.
nie. 4 [5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
VR. VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE
17. sosiale √ (1)
18. lank √ (1)
19. habitatte √ (korrekte spelling) (1)
20. 20.1 meerkatjie √ (1)
20.2 boompie √ (1)
21. √ Waarom slaap meerkatte snags? √ (2)
22. in √ (1)
onder √ [spelling moet korrek wees] (1)
23. 23.1 vinnige √ (1)
23.2 skerp √ (1)
24. 24.1 Uitroepsin √ (1)
24.2 Stelsin/stelling √ (1)
25. blitsvinnig √ (2)
26. 26.1 swaarder √ (1)
26.2 beter √ (1)
27. Spelling moet in ag geneem word by die toekenning van punte. Die
betekenis van die woord “opgelos” moet duidelik na vore kom.
Die suiker is in die water opgelos √√ (2)
28. Meerkatte slaap √ nie snags √ nie. (2)
29. wyfies √ (1)
30. regop √ (1)
31. 31.1 Die diere (1)
31.2 kruip (1)
31.3 weg (1)
32. Meerkatte het lang kloue, want √ hulle √ moet diep in die grond in grawe. (2)
33. Gister het √ hulle √ weggekruip. (2)
TOTAAL AFDELING B (30 ÷ 2): 15
GROOTTOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2016 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2014 Memo

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2014 Question Paper
More from Grade 6 Afrikaans Fal

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2017 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum