Skip to content

Afrikaans FAL Grade 6 North West November 2024 QP

Question paperAfrikaans FALGrade 620243 pages

Grade 6 Afrikaans FAL question paper from the North West November Exam 2024, 3 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

North West November Exam 2024

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NASIENRIGLYNE NOVEMBER 2024 PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 3 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans EAT 2 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne VRAAG 1: BEGRIPSLEES 1.1 Monza-baan  1 1.2 (Glinsterend/koel) blou Mercedes 1 1.3 ‘beproef’ beteken om mekaar uit te daag/toets.  1 1.4 C 1 1.5 Tom  1 1.6 Die Mercedes het elegant en rustig beweeg. 2 1.7 Elke enjin se unieke klank en styl.  2 1.8 (Enige gepaste antwoord) 1 Bv. Die groot resies Kompetisie tussen renjaers 1.9 Daar kon ‘n groot ongeluk gebeur het (enige gepaste 2 antwoord)  …soos ‘n meester wat die pad met gemak ken.  2 1.10 Enige gepaste antwoord van gevoel  2 met rede wat sin maak  Bv. moedeloos / hartseer omdat ek verloor het. 1.11 Eie antwoord/gevolgtrekking wat sin maak.  2 Bv. ‘n Renjaer moet rustig/gekalmeerd wees. ‘n Renjaer moet gefokus wees. 1.13 Eie antwoord wat sin maak.  2 Bv. Ek sou vinniger om die draaie gery het. Ek sou die Mercedes blok om nie verby te kom nie. (20) VRAAG 2: VISUELE TEKS 2.1 Ferrari  3 Mercedes  Red Bull  2.2 April  1 2.3 Ja/Nee  met rede  2 Ja – Die drywers is veilig vasgegordel in die renmotors./ Die bane waarop daar gery word is veilig. (enige relevante rede wat antwoord ondersteun) OF Nee – Daar word teen ‘n hoë spoed gery, ‘n ongeluk kan maklik gebeur./ As dit reën kan die wiele gly en ‘n ongeluk kan gemaak word. (enige relevante rede wat antwoord ondersteun) 2.4 Alpine  1 2.5 Lewis Hamilton  1 2.6 Enige tipe kar  met rede wat sin maak  2 Bv. ‘n Mercedes, want sy engine is sterk en dit ry vinnig. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Afrikaans EAT 3 NW/November 2024 Graad 6 – Nasienriglyne VRAAG 3: OPSOMMING Brandstofbesparing 5 1. Bande van die motor moet hard gepomp wees sodat daar minder weerstand op die pad is. 2. Tydsbeplanning moet gedoen word sodat daar minder gestop word tydens rit. 3. Die motor moet nie aangeskakel wees as daar nie gery word nie. 4. Vensters en dakke van karre moet toegehou word en Daar moet nie onnodige voorwerpe op die kar se dak wees nie. 5. Lugverkoeling moet nie onnodig gebruik word nie. (gebruik rubriek op vraestel vir puntetoekenning) (5) VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 4.1 niks – iets/baie  1 4.2 A - Samestelling 1 4.3.1 Veilig  1 4.3.2 Veiligste  1 4.4 Nuutste – nuut  1 4.5 SKRYFTEKEN: Kappie  2 FUNKSIE: Maak die klank lank. 4.6 Verbruikers koop niks wat nie betroubaar is nie. ( vir albei 2 nie’s) 4.7 Splinternuwe  1 4.8 ‘n Kar wat veilig is word gekoop deur verbruikers.  2 4.9 Die Kona was aangenaam om te bestuur, maar daar wasniks wat opwinding verskaf het nie. 3 (15) [50] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans FAL

View all