Skip to content

Afrikaans Fal Grade 6 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

Question paperAfrikaans FalGrade 6201326 pages

Grade 6 Afrikaans Fal question paper from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 26 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA Exemplars 2013

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 25 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Individuele modelvrae of 'n hanteerbare groep vrae, wat versigtig gekies is, kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word : 1.1 Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie. 1.2 Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie. 1.3 By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê. 1.4 Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord. Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets. 2. Memorandums of nasienriglyne 'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar. 3. Kurrikulumdekking Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het. Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 1
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A: BEGRIPSTOETS Lees die onderstaande stuk deur en beantwoord dan vrae wat volg. Vroeg een oggend stap `n ou vrou vanaf die dorpie waar sy woon na die stad. Sy dra `n sak kool op haar kop wat sy hoop om by die plaaslike mark te verkoop. Die paadjie oor die berg is baie smal. Daar is `n gapende afgrond aan die een kant van die paadjie en `n rotswand aan die ander kant. Gelukkig is daar min verkeer op die paadjie so vroeg in die oggend. Die vrou loop teen die rotswand. Sy is bang sy laat val per ongeluk die kool by die afgrond af. Terwyl sy teen `n steil heuwel opsukkel, hoor sy `n klokkie skril lui. 'n Fiets kom voor haar om die draai. Dit steek haar met 'n vinnige spoed verby. Die ou vrou moes vining in 'n sloot wat deur die reënwater gevorm is spring en het haar kool byna verloor. Die ou vroutjie kyk op en sien dat dit `n jong meisie is wat op die fiets ry. Die meisie jaag so vinnig en kyk nie eers terug, om te sien of die ou vroutjie nie dalk seergekry het nie. Die ou vrou skree, ‘Kom terug! Kom terug! Jy het iets laat val’. Die meisie hoor die ou vrou skree en val amper van die fiets af so vinnig stop sy. Sy draai om en begin haar fiets teen die berg opstoot. Sy het so gejaag dat dit ver terug na die ou vroutjie toe is. Die meisie moet al die pad terug loop en sy kry warm en is kwaad teen die tyd wat sy die ou vroutjie bereik. ‘Wat?’vra sy. ‘Ek sien niks wat ek laat val het nie.’ ‘Jong dame,’ antwoord die ou vrou, ‘jy het jou maniere verloor!’ [Verwerk uit: Manners Maketh Man] Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 2
Downloaded from hlayiso.com 1.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wat is die beste titel vir die verhaal? A Die ou vrou en die jong meisie. B Die ou vrou gaan dorp toe. C Die jong meisie gaan dorp toe. D Die jong meisie en haar fiets. (1) 1.2 Voltooi die volgende sin Die beste titel vir die verhaal is ... _____________________________________________________ (1) 1.3 Skryf jou eie titel vir die verhaal. _____________________________________________________ (1) 2.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Watter les leer ons uit die verhaal? A Sommige heuwels is steil. B Moenie skielik stop nie. C Goeie maniere is belangrik. D 'n Fiets se klokkie lui hard. (1) 2.2 Voltooi die volgende sin. Die les wat ons uit die verhaal leer, is ... _____________________________________________________ (1) 2.3 Watter les leer ons uit die verhaal? _____________________________________________________ (1) 3.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Die jong meisie se gedrag teenoor die ou vrou was, … A onbeskof. B beleef. C vriendelik. D aggressief. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 3
Downloaded from hlayiso.com 3.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Die jong meisie was … teenoor die ou vrou. A onbeskof B beleef C vriendelik D aggressief (1) 3.3 Hoe het die jong meisie teenoor die ou vrou opgetree? _____________________________________________________ (1) 4.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Watter stelling toon die ou vrou se reaksie toe sy die jong meisie skree om terug te kom? A Die jong meisie was warm en kwaad. B Die jong meisie het die dorp gou bereik. C Die kool het van die heuwel afgerol. D Die ou vrou het in die sloot geval. (1) 4.2 Voltooi die volgende sin. Die jong meisie __________________________________ toe sy haar fiets teen die steil heuwel opstoot. (1) 4.3 Hoe het die jong meisie gevoel toe sy haar fiets teen die steil heuwel opstoot? _____________________________________________________ (1) 5.1 Hoe laat het die ou vrou vanaf die dorpie gestap? _____________________________________________________ (1) 5.2 Voltooi die volgende sin. Die ou vrou het die dorpie __________________________ verlaat. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 4
Downloaded from hlayiso.com 5.3 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wanneer het die ou vrou die dorpie verlaat om stad toe te stap? A In die nag B In die aand C In die middag D Vroeg een oggend (1) 6.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Op watter deel van haar liggaam het die ou vrou die kool gedra? A in haar hande B in 'n mandjie C op haar kop D op haar rug (1) 6.2 Voltooi die volgende sin. Die ou vrou het die kool __________________________ gedra. (1) 6.3 Op watter deel van haar liggaam het die ou vrou die kool gedra? _____________________________________________________ (1) 7.1 Het die ou vrou die regte ding gedoen toe sy die jong meisie terug geroep het? Verduidelik waarom jy so sê. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 7.2 Die ou vroutjie het die jong meisie teruggeroep. Dink jy sy het `n goeie rede gehad om dit te doen? Verduidelik waarom jy so sê. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) _____________________________________________________ Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 5
Downloaded from hlayiso.com 7.3 Die jong meisie het terug teen die heuwel gery. Dink jy sy het 'n goeie rede gehad om dit te doen? Verduidelik waarom jy so sê. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 8.1 Wat dink jy sou gebeur het as die vrou nie vinnig in die sloot gespring het nie? _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 8.2 Voltooi die volgende sin. As die ou vrou nie vinnig in die sloot gespring het … _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 8.3 Voltooi die volgende sin. Die ou vrou moes vinnig in die sloot spring, want … _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 9.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. ‘Die ou vrou moes vinnig in die sloot spring … ’Wat word bedoel met die woord ‘sloot’ in: A 'n klein stewige heuwel B 'n gat in die pad C 'n vallei tussen die bome D 'n gebou van hout (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 6
Downloaded from hlayiso.com 9.2 Omkring die letter met die korrekte anwoord. ‘Die ou vrou moes vinnig in die sloot spring’ Die woord ‘sloot’ in die bogenoemde sin is. A 'n klein stewige heuwel B 'n gat in die pad C 'n vallei tussen die blome D 'n gebou van hout (1) 9.3 Omkring die letter met die korrekte anwoord. Wat verstaan jy met die woord ‘sloot’ in die sin? ‘Die ou vrou moes vinnig in die sloot spring’ A 'n klein stewige heuwel B 'n gat in die pad C 'n vallei tussen die blome D 'n gebou van hout (1) 10.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Waar vind die verhaal plaas? A op 'n besige markplein. B iewers in 'n stad. C binne 'n baie diep sloot. D 'n pad op 'n berg. (1) 10.2 Voltooi die volgende sin. Die verhaal vind plaas … _____________________________________________________ (1) 10.3 Waar vind die verhaal plaas? _____________________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 7
Downloaded from hlayiso.com 11.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Waarom was die jong meisie kwaad? A Die heuwel was baie opdraend. B Sy moes ver terug loop. C Daar was rotswande langs die pad. D Sy het amper van haar fiets afgeval. (1) 11.2 Voltooi die volgende sin. Die jong meisie was kwaad, want … _____________________________________________________ (1) 11.3 Hoekom was die jong meisie kwaad? ____________________________________________________ ____________________________________________________ (1) 12.1 Voltooi die volgende sin. Die ou vrou het in 'n ________ gewoon. (1) 12.2 Waar het die ou vrou gewoon? ____________________________________________________ (1) 12.3 Omkring die letter met die korrekte anwoord. Waar het die ou vrou gewoon? A In die stad. B In die dorp. C In 'n dorp. D In 'n dorpie. (1) 13.1 Wat het die jong meisie, volgens die ou vrou, op pad ondertoe laat val? _________________________________________________________________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 8
Downloaded from hlayiso.com 13.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wat het die jong meisie laat val toe sy onder toe ry? A haar goeie maniere B die kool C die fiets se klokkie D haar humeur (1) 13.3 Voltooi die volgende sin Op pad ondertoe het die jong meisie haar _____ laat val. (1) 14.1.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Verduidelik wat bedoel word met die woord mark in: ‘… wat sy hoop om by die mark te verkoop.’ A 'n Plek waar jy goedere koop en verkoop. B 'n Plek waar jy opvoeding ontvang. C 'n Supermark wat net kruideniersware verkoop. D 'n Plaas waar meilies geplant en geoes word. (1) 14.1.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Sy wou kool by die mark verkoop. Wat word bedoel met die woord mark? A 'n Plek waar jy goedere koop en verkoop. B 'n Plek waar jy opvoeding ontvang. C 'n Supermark wat net kruideniersware verkoop. D 'n Plaas waar mielies geplant en geoes word. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 9
Downloaded from hlayiso.com 14.1.3 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wat beteken die woord ‘mark’ in die volgende sin? ‘Sy wou haar kool by die mark verkoop’. A 'n Plek waar jy goedere koop en verkoop. B 'n Plek waar jy opvoeding ontvang. C 'n Supermark wat net kruideniersware verkoop. D 'n Plaas waar mielies geplant en geoes word. (1) 14.2.1 Onderstreep die woord wat die sin die beste voltooi. Die ou vrou het by die opdrand gesukkel waar die heuwel skielik (op/onder) gaan. (1) 14.2.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. As 'n pad ‘opdraend’ is, … A gaan dit stadig af. B gaan dit vinnig af. C gaan dit stadig op. D gaan dit vinnig op. (1) 14.2.3 Verduidelik wat 'n ‘opdrand’ heuwel is. _____________________________________________________ (1) 15.1 Verduidelik waarom die jong meisie vinnig gejaag het toe sy die ou vrou die eerste keer verby gesteek het, maar dit het haar 'n lang tyd geneem om terug te gaan. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) 15.2 Verduidelik waarom die jong meisie gejaag het toe sy die ou vrou verby gesteek het, maar toe sy teruggaan moes sy die fiets stoot. _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 10
Downloaded from hlayiso.com 15.3 Waarom kon die jong meisie nie warm en kwaad word nie die eerste keer toe sy die ou vrou verby gaan maar net die tweede keer toe die ou vrou vir haar skree om terug te kom? _____________________________________________________ _____________________________________________________ (2) TOTAAL AFDELING A: 57 AFDELING B: TAAL Die grafiek toon die verjaarsdae van 'n Graad 6-klas vir die tweede deel van die jaar aan. Gebruik die inligting om vrae 16-22 te beantwoord. 16.1 In watter maand vier die meeste leerders hul verjaarsdae? _____________________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 11
Downloaded from hlayiso.com 16.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. In watter maand vier die meeste leerders hul verjaarsdae? A Augustus B September C Oktober D November (1) 16.3 Voltooi die volgende sin. Die meeste leerders was in ________ gebore. (1) 17.1 In watter maand vier die minste leerders hul verjaarsdae? _____________________________________________________ (1) 17.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. In watter maand vier die minste leerders hul verjaarsdae? A November B Desember C Julie D Augustus (1) 17.3 Voltooi die volgende sin. Die minste aantal leerders was in _________ gebore. (1) 18.1 Noem die twee maande waarin dieselfde aantal leerders hul verjaarsdae vier. (2) _____________________________________________________ 18.2 Voltooi die volgende sin. Die twee maande waarin dieselfde aantal leerders hul verjaarsdae vier is ____________ en _____________ . (2) 18.3 Voltooi die volgende sin. Die twee maande waarin dieselfde aantal leerders hul verjaarsdae vier is _______________________________________________ (2) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 12
Downloaded from hlayiso.com 19.1 Wat is die naam van die grafiek? _____________________________________________________ (1) 19.2 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wat is die naam van die grafiek? A Verjaarsdae B Maande van die jaar C Aantal Verjaarsdae D Graad 6-klas (1) 19.3 Voltooi die volgende sin. Die naam van die grafiek is ______________________________. (1) 20.1 Verbind die volgende sin met die woord tussen hakies. 20.1.1 Die meisie het byna van haar fiets afgeval. Sy het skielik remme getrap. (want) _____________________________________________________ _____________________________________________________ (1) 20.1.2 Verbind die volgende sin met die woord tussen hakies. Die meisie het iets laat val. Sy het haar fiets gery. (toe) ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1) 20.1.3 Gebruik die gegewe voegwoord om die sinne te verbind. Sy het haar fiets laat staan. Die ou vrou het na haar geskree. (nadat) ______________________________________________________ (1) ______________________________________________________ Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 13
Downloaded from hlayiso.com 20.2 20.2.1 Gebruik die woord tussen hakies om die twee sinne te verbind. Die jong meisie is moeg. Die jong meisie is kwaad. (en) ______________________________________________________ (1) ______________________________________________________ 20.2.2 Verbind die twee sinne deur gebruik te maak van die woord tussen hakies. Ons stap na die mark toe. Dit reën nie. (as) ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1) 20.2.3 Gebruik die gegewe voegwoord om die sinne te verbind. Die meisie was mooi. Sy het geen maniere nie. (maar) ______________________________________________________ ______________________________________________________ (1) 21.1 Skryf die volgende sin in die verlede tyd oor en begin met die gegewe tydwoord. Die meisie ry haar fiets. Twee dae gelede ______________________________________ (1) 21.2 Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd. Die kool val op die grond. ______________________________________________________ (1) 21.3 Skryf die volgende sin oor in die tyd wat deur die tydwoord aangedui is. Die ou vrou stap dorp toe. Gister________________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 14
Downloaded from hlayiso.com 22.1 Omkring die letter met die korrekte antwoord. Wat is die korrekte spelling van die ontbrekende woord? Die ou vrou hardloop oor die _________________ (1) A pat B pad C paad D padde (1) 22.2 Die onderstreepte woord is verkeerd gespel. Skryf dit korrek op die lyn oor. Die ou vrou hardloop oor die pat. _____________ (1) 22.3 Onderstreep die korrekte spelling van die woord tussen hakies. Die ou vrou hardloop oor die (pad/pat). _____________ (1) 23.1 Skryf die volgende sin oor deur gebruik te maak van korrekte leestekens. 23.1.1 kom terug _____________________________________________________ (2) 23.1.2 Gebruik die korrekte leestekens in die onderstaande sin. hoe het die jong meisie amper 'n ongeluk veroorsaak _____________________________________________________ (2) 23.1.3 Voeg die nodige leestekens by die onderstaande sin. sy ry aan sonder om terug te kyk _____________________________________________________ (2) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 15
Downloaded from hlayiso.com 23.2 Skryf die volgende sin oor deur gebruik te maak van die korrekte leestekens. 23.2.1 Die ou vrou wou kool tamaties en komkommer by die mark in johannesburg verkoop ______________________________________________________ ______________________________________________________ _____________________________________________________ (3) 23.2.2 Skryf die volgende sin oor deur gebruik te maak van die korrekte leestekens. Die meisie se naam is sarah en sy woon in pretoria ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (3) 23.2.3 Voeg die nodige leestekens by die volgende sin. die ou vrou plant water en oes haar eie kolle ______________________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (3) 24.1 Onderstreep die korrekte voorsetsel. 24.1.1 Die kool val (in/tussen) die sloot. (1) Voltooi die sin met die korrekte voorsetsel. 24.1.2 Sy het ______ haar fiets gery. (1) 24.1.3 Kies die korrekte voorsetsel uit die woordblok en voltooi die sin. deur; in Sy dra die kolle __________ haar arms. (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 16
Downloaded from hlayiso.com 24.2 Onderstreep die korrekte voorsetsel. 24.2.1 Die ou vrou het die kolle (in/op) haar kop gedra. (1) Voltooi die sin met die korrekte voorsetsel. 24.2.2 Die meisie stoot die fiets __________ die heuwel. (1) 24.2.3 Kies die korrekte voorsetsel uit die woordblok en voltooi die sin. na; deur Sy gaan __________ die ou vrou. (1) 25.1 Skryf die teenoorgestelde vorm van die onderstreepte woorde. Die jong meisie lui die klok hard. jong ________________ hard ________________ (2) 25.2 Gee die antonieme van die onderstreepte woorde. Sy het vinnig onder die heuwel gery. vinnig _______________ onder _______________ (2) 25.3 Watter woorde het die teenoorgestelde betekenis met die onderstreepte woorde? Sy koop sommige duur kerse. koop _______________ duur _______________ (2) 26.1 Skryf die woord neer wat dieselfde betekenis het met die onderstreepte woord. Die ou vrou was op pad mark toe. _____________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 17
Downloaded from hlayiso.com 26.2 Skryf die sinoniem vir die onderstreepte woord. Sy jag gou onder die slot. (1) 26.3 Skryf 'n woord wat dieselfde betekenis het met die onderstreepte woord. Sy was warm en woedend. ______________ (1) 27.1 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 27.1.1 Die meisie is die (jong/jongste) van die twee vrouens. (1) Onderstreep die korrekte trappe van vergelyking. 27.1.2 Sy het (hard/harder) as die twee meisies geskree. (1) 27.2 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 27.2.1 Hy ry die (vinniger/vinnigste) van al die seuns. (1) Onderstreep die korrekte trappe van vergelyking. 27.2.2 Die berg is die (hoër/hoogste) van almal. (1) 27.2.3 Die mark is die (beter/beste) in die dorp. (1) 28.1 Skryf twee verskillende sinne met die woord ‘bak’ om die verskil in betekenis aan te dui. Sin 1: ________________________________________________ _____________________________________________________ (1) Sin 2: ________________________________________________ _____________________________________________________ (1) 28.2 Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm. Sy dra die kolle op haar kop. _____________________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 18
Downloaded from hlayiso.com 28.3 Voltooi die volgende sin met die korrekte voorsetsel. Die paadjie ___________ die berg is smal. (1) 29.1 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 29.1.1Die meisie (gaan/gegaan) nie vinnig nie. (1) Skryf die volgende sinne in die negatief. 29.1.2 Sy spring in die sloot. (1) 29.1.3 Die ou vrou stap van die stad af. (1) 29.2 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 29.2.1 Hulle (help/gehelp) nie die vrou om die kolle te verkoop nie. (1) Skryf die volgende sin in die negatief. 29.2.2 Sy is 'n mooi meisie. _____________________________________________________ (1) 29.2.3 Verander die sin na die negatief. Ek gaan mark toe. _____________________________________________________ (1) 30.1 Gee die teenoorgestelde geslag van die onderstreepte woorde. 30.1.1 Die vrou gaan mark toe.___________________________ (1) 30.1.2 Die ou vrou is ook 'n skrywer. ______________________ (1) 30.1.3 Die meisie is kwaad. ____________________________ (1) 30.2 Gee die teenoorgestelde geslag van die onderstreepte woorde. 30.2.1 Daar was ook 'n bul te koop by die vendusie. ______________________________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 19
Downloaded from hlayiso.com 30.2.2 Gee die vroulike geslag vir die onderstreepte woord. Die ou vrou het ook 'n seekoeibul te koop. ______________________________________________ (1) 30.2.3 Gee die vroulike geslag van die onderstreepte woord. Die seun ry sy fiets baie vinnig. (1) 31.1 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 31.1.1 Gister het die boere by die mark (gaan/gegaan). (1) 31.1.2 Op die oomblik (ry/gery) sy haar fiets. (1) 31.1.3 Sy (luister/geluister) in die klas. (1) 31.2 Onderstreep die korrekte woord om die sin te voltooi. 31.2.1 Morê sal die meisie haar fiets (ry/gery). (1) 31.2.2 Hy (hardloop/gehardloop) baie vinnig. (1) 31.2.3 Twee weke gelede het ek in 'n wedstryd (deelneem/deel geneem). (1) 32. Voeg die onderstaande voorvoegsel (in die woordblok) by die woord tussen hakies om die sin korrek te maak. on; Dit was (nodig) om te skree. ___________________________________________________ (1) 33. Kies die korrekte besitlike voornaamwoorde uit die onderstaande woordblok om die sinne te voltooi. haar’s ; ons s'n ; ons se ; hare Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 20
Downloaded from hlayiso.com 33.1 Die fiets behoort aan haar, dit is ____________________. (1) 33.2 Die mark behoort aan ons, dit is ____________________. (1) 34. Gee die teenoorgestelde betekenis van die woord ‘gelyk’ deur 'n voorvoegsel by te voeg. Die pad is gelyk en gevaarlik. __________________________ (1) 35. Omkring die letter met die korrekte antwoord. Die meisie is … as die ou vrou. A jonker B jonger C jongste D jong (1) 36. Gee die korrekte trappe van vergelyking vir die woord tussen hakies. Die meisie is (jonk) as die ou vrou. ______________________________ (1) Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 21
Downloaded from hlayiso.com 37. Lees die onderstaande teks en skryf 'n opsomming in ses sinne oor Die Afrika - renoster. Die Afrika-renoster Twee honderd jaar gelede was daar meer as 2 miljoen renosters, nou is hulle minder as 19 000. Sommige renosters is in gevaar om vir ewig uitgewis te word. Daar is twee soorte renosters in Afrika, die wit renoster en die swart renoster. Albei die renosters is egter grys. Weet jy hoe die wit renoster sy naam gekry het? Die wit renoster het ‘n breër bek as die swart renoster. Daar is verkeerdelik gehoor mense verwys na die renoster as “wit” in plaas van “wyd” vir sy bek. Hierdie misverstand het gelei tot die renoster se naam. Swart renosters is baie skaars en kan slegs gevind word in wildreservate waar hulle beskerm word. As swart renosters nie beskerm word nie sal hul baie vinnig verdwyn. Eetgewoontes Beide die wit en swart renoster vreet blare en plante. Hulle vreet egter verskillende soort plante omdat hulle verskillende tipes bekke het. Wit renosters vreet grasse en plante wat op die grond voorkom. Hulle word graseters genoem. Swart renosters vreet blare aan bosse en bome. Hulle word blaareters genoem. Die renoser se probleem Die renoster se probleem is sy horings. Die renoster veg met sy horing, maar sommige mense glo dat die horing towerkrag bevat, en stroop hul vir hul horings. In Suid-Afrika is die renosters in gevaar omdat hul doelbewus uirgeroei word. [Verwerk uit : DBE Workbook Grade 6 English FAL] Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 22
Downloaded from hlayiso.com SES FEITE OOR DIE RENOSTER 1. 2. 3. 4. 5. 6. (6) TOTAAL AFDELING B: 41 Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 23
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: SKRYF 38. Jy en jou familie het Kaapstad toe verhuis en jy is in 'n nuwe skool. Skryf 'n brief aan jou beste vriend(in) en vertel hom/haar van jou nuwe skool en maats. Maak seker dat jy die korrekte taal, spelling, woordeskat en leestekens gebruik. _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ (15) _____________________________________________________________________ TOTAAL AFDELING C: 15 Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 24
Downloaded from hlayiso.com Puntetoekenning vir Vraag 38 Kriteria Maksimum Punt Leerder se Punt 45.1 Formaat 5 45.2 Taal, Spelling en Punktuasie 5 45.3 Inhoud 5 TOTAAL 15 Grade 6 Afrikaans FAL Exemplar Questions 25

Study this subject

More from Grade 6 Afrikaans Fal

View all
Afrikaans Fal Grade 6 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr) | Hlayiso