Downloaded from hlayiso.com
SEB GAUTENG PROVINCE
REPUBEK. OF SOUTH ATRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
TC, —<—<—<——y
| 10841
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
19 bladsye + 3 inligtingsblaaie
FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 1
10841A
X1@
I
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019, 22 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 554.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Gauteng Mock Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 2
(Vraestel 1) 10841 /19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
10.
11.
12.
Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag op ’n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringsteisel in hierdie vraestel.
Laat EEN reél oop tussen sub-vrae, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en Vraag 2.2.
Jy mag ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aanbeveel om die aangehegde DATAVELLE te gebruik.
Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
Rond all finale numeriese antwoorde af tot ’n minimum van TWEE desimale
plekke.
Gee kort besprekings, ensovoorts, waar benodig.
Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 3
(Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A — D) langs die vraagnommer
(1.1 -— 1.10) in die ANTWOORDBOEK.
1.1. ‘nLeerder sit op n stoel. Volgens Newton se Derde Wet van Beweging is die
reaksiekrag op die leerder se gewig, w, die krag van die ...
A __ leerder op die stoel.
B _ stoel op die leerder.
C_aarde op die leerder.
D_leerder op die aarde. (2)
1.2 Twee voorwerpe, A en B, is in kontak met mekaar op ‘n skuinsviak. ’n Horisontale
krag, F, word toegepas parallel met die skuinsviak en druk op die voorwerpe soos
gewys op die diagram hieronder.
ra
Die grootte van die kinetiese wrywingskrag wat inwerk op die voorwerp kan nie
geignoreer word nie.
Watter EEN van die valgende is die korrekte vryliggaamdiagram vir blok A?
B
A Fw F Fu F
Fr
Fg Fg
© By F > Fy F
Fora
Fr Fy 1 Fr
Fa Fo (2)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 4
(Vraestel 1) 10841 / 19
1.3 Trollie T, met massa 3m, beweeg na regs met 'n spoed van v en bots kop aan kop
met trollie R, met massa m, en beweeg na links met 'n spoed v. Onmiddelik na die
botsing beweeg trollie R na regs met 'n spoed van 2v en trollie T is in rus.
Verwys na die diagram hieronder.
Ignoreer alle effekte van wrywing.
VOOR BOTSING NA BOTSING
v v vp =0 VE = 2V
Watter van die volgende kombinasies is KORREK?
MEGANIESE ENERGIE MOMENTUM
A__| Bly behoue Bly behoue
B_ | Bly behoue Bly nie behoue nie
C_| Bly nie behoue nie Bly nie behoue nie
D_| Bly nie behoue nie Bly behoue (2)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 5
(Vraestel 1) 10841 / 19
1.4 'nKlein klippie word laat val vanaf ’n hoogte y bokant die grond soos gewys in die
diagram hieronder. Die klip tref die grond na 'n tyd t.
grond
Neem OPWAARTS AS POSITIEF. Ignoreer die effekte van lugweerstand.
Water van die volgende diagramme toon die korrekte posisie-tyd grafiek vir die
beweging van die klip?
A ' B K
~ E
= r
2 > ra t(s)
ra t(s) a
iam
¥
co) F D
E E
g o
7 2 t(s)
o Oo
oa = aly
t(s)
(2)
b.o.
1.5
1.6
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 6
(Vraestel 1) 10841 / 19
‘n Skietlood (pendulum) word gelig na posisie A tot ’7n hoogte h bokant die laagste
punt van die swaai C. Dit word losgelaat vanaf punt A, en swaai deur punt B met
‘n spoed vg en C met n spoed ve.
Ignoreer alle effekte van wrywing.
Wat is die verwantskap tussen die spoed vg en die spoed Vc?
Vc
V2
B Ve = 0,5 vc
c Vg = 0,5 v¢
v2
vB Ve (2)
A Vg >=
‘n Sterrekundige kyk na die spektrale lyne van ’n ster. Watter van die volgende
beskryf die effek van die Doppler verskuiwing op die spektrale lyn indien die ster
na die aarde beweeg?
Die spektrale lyn ...
kom voor as dowwer.
kom voor as groter.
word verskuif na die rooi deel van die spektrum.
word verskuif na die blou deel van die spektrum. (2)
00OU>
1.7
1.8
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 7
(Vraestel 1) 10841 / 19
Puntladings Q:, Q2 en Qs3 word rangskik op die hoeke van 'n reghoekige driehoek
soos getoon in die diagram hieronder. Die ladings op Q;, Q2 en Qs; is onbekend.
Die afstand tussen Q, en Qs is r. Die afstand tussen Q, en Qs is ook r. Lading Q3
ondervind 'n resultante elektrostatiese krag na die WESTE.
Qs
of, N
rw “ur we
Ase *y
Perr 7
Qa Q@
Watter van die volgende kombinasies ladings kan moontlik wees vir ladings Qu,
Q2 en Qs?
Qa Q2 Qs
A NEGATIEF POSITIEF POSITIEF
B POSITIEF POSITIEF POSITIEF
Cc NEGATIEF NEGATIEF NEGATIEF
D POSITIEF NEGATIEF POSITIEF (2)
In die stroombaandiagram hieronder is drie weerstande, Ri, Re enn 6 Q wat in
serie verbind word. Ri = Rz en die interne weerstand van die sel en
verbindingsdrade mag geignoreer word. Vj, het’n lesing van 18 V en V2 het n
lesing van 12 V.
nT
[tyr
LR +R 1182 J
-OQ-
12V
Watter van die volgende is die moontlike waardes vir Ri en R2?
A 49
B 690
Cc 129
D 180 (2)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 8
(Vraestel 1) 10841 / 19
1.9 Die vereenvoudigde diagram van 'n elektriese generator wat verbind is aan ‘n
glosilamp, word hieronder gegee. Komponent X is of ’n spleetring of 'n sleepring.
N s
x
Watter van die volgende opsies vir hierdie generator is korrek?
Energie omskakeling wat Tipe stroom Komponent X
plaasvind gegenereer
A Meganies tot elektries sleepring WSs
B Meganies tot elektries spleetring Ws
Cc Elektries tot meganies sleepring GS
D Elektries tot meganies spleetring GS (2)
1.10 Die diagram hieronder toon sekere prominente lyne, P, Q, R en S in die lyn
emissiespektrum van helium met ooreenstemmende golflengtes in nm.
P Q | Ss
i
| |
E &§ E E
$ 2 3 3
Watter EEN van die spektrale lyne verteenwoordig die laagste energie
verandering van ’n elektron binne in 'n helium atoom?
A P
B Q
Cc R
dD.) Os (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 9
(Vraestel 1) 10841 / 19
VRAAG 2 (Begin op’n nuwe bladsy.)
2.1
2.2
in Horisontale krag Fa, met grootte 20 N, word toegepas op blok X, met massa
3 kg wat op fn tafel is. Blok Y, met massa 2 kg, rus op blok X. Die twee blokke
word verbind deur ’n dun onrekbare tou van weglaatbare massa wat oor hn
wrywinglose katrol beweeg wat vas is aan ‘n muur. Blok X ondervind 'n kinetiese
wrywingskrag van 1,2 N met die opperviakte van die tafel. Daar is geen wrywing
tussen blok X en blok Y nie. Die spankrag in die tou is T wanneer blok X na regs
versnel.
T
Y=2kg
(©) X=3kg jC Fa = 20N
2.1.1. Stel Newton se Tweede Wet van Beweging in woorde. (2)
2.1.2. Teken’n benoemde vryliggaamdiagram wat AL die kragte toon wat op
blok X inwerk. (6)
2.1.3. Bereken die grootte van die spankrag T in die tou. (6)
'n Leerder wil die afstand bereken tussen die Aarde (massa
Me = 5,97 x 10 kg) en die Maan (massa Mm =7,35 x 10° kg) waar die netto
gravitasiekrag nul is. Om dit te kan doen, plaas die leerder in derde massa ‘m’ by
punt ‘P’ soos getoon in die diagram hieronder. Die afstand tussen die middelpunt
van die Aarde en die Maan is ‘r’.
Aarde
g P Maan
¢ €
Meo: m ~ Mu
t 7 is i
2.2.1 Stel Newton se Wet van Universele Gravitasie in woorde. (2)
2.2.2 Gebruik die wet van gravitasie om te wys dat r en x verwant is deur die
volgende vergelyking:
r—2 1x + 0,988x" = 0 (4)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 10
(Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 3 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
‘n Bal met fn massa van 0,2 kg word vertikaal laat val vanaf die bokant van 'n gebou na ‘hn
beton vioer benede. Die bal bons van die vloer af. Die snelheid teenoor tyd grafiek
hieronder wys die beweging van die bal. Ignoreer die effekte van lugweerstand.
NEEM AFWAARTSE BEWEGING AS NEGATIEF.
0
tyd (s)
5
7,55
10
y
3.1. Verduidelik die term vryval. (2)
Gebruik die grafiek om die volgende vrae te beantwoord.
3.2 Skryf die aantal kere wat die bal die vioer tref neer. (1)
3.3. Bereken die hoogte:
3.3.1. Van waar die bal laat val is. (4)
3.3.2 Bereik deur die bal na die eerste bons. (3)
3.4 Bepaal die grootte van die verplasing van die bal vanaf die oomblik wat dit laat
val is tot en met tyd t. (1)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 1
(Vraestel 1) 10841 / 19
VRAAG 4 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Die tabel hieronder toon hoe die momentum van ’n enkele treinwa A verander met tyd net
voor en net nan kop aan kop botsing met in ander wa B.
p (kg-m:s"') van wa A 30 000 30 000 14 000 14 000
tyd (s) 20 20,1 20,2 20,3
Wa B het’n massa van 9 000 kg en beweeg aanvanklik teen 1,5 m-s" wes.
Jy mag aanvaar dat die netto eksterne krag wat op die sisteem inwerk nul is.
41 Skryf n woord / term neer vir die onderstreepte woorde hierbo. (1)
Gebruik die inligting in die tabel en beantwoord die volgende vrae.
42 Bereken die grootte van die:
4.2.1 Netto gemiddelde krag wat inwerk op die enjin van wa A gedurende die
botsing. (4)
4.2.2 Snelheid van wa B net na die botsing. (4)
4.3 Teken die grafiek hieronder van die netto krag teenoor tyd oor in jou
antwoordboek en voltooi die grafiek vir wa A. Die tyd waardes is reeds op die
grafiek.
Fret
20 20,1 20,2 20,3 t(s)
(3)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 12
(Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
5.1 In’n eksperiment word 'n growwe skuinsviak QR opgestel om n bewegende 5 kg
blok te stop. Die blok bereik punt Q met n spoed van 9,90 m- s‘. Die blokkom tot
rus by punt R wat 3 m bokant viak QP is.
Die wrywingskrag tussen die opperviakte QR en die blok is 18 N.
5kg
5.1.1. Definieer’n nie konserwatiewe krag. (2)
5.1.2 Gebruik energiebeginsels en bereken die hoek 8 van die heiling QR. (7)
5.2 ‘n Motor word gebruik om ‘n houer met water op te lig inn vertikale skag met
behulp van n staal kabel. Die totale massa van die houer en die water is 987 kg.
Die houer word gelig vanuit rus vanaf punt X en beweeg verby punt Yop'n
hoogte van 46 m. By punt Y het die houer ‘n spoed van 0,9 ms"
Enige wrywingskragte en effekte van die massa van die staalkabel kan
geignoreer word.
ee <— motor
IL Houer met water
5.2.1 Stel die arbeid-energie beginsel in woorde. (2)
5.2.2 Gebruik die arbeid-energie beginsel en bereken die arbeid verrig deur die
motor om die houer te lig vanaf punt X na punt Y. (4)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA | 43
(Vraestel 1) 40841 /19
VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
ed langs ‘n reguit horisontale pad met die
van 800 Hz. 'n Stilstaande waarnemer staan
e frekwensie as 910 Hz soos die ambulans
beweeg teen dieselfde
‘n Ambulans beweeg teen ‘n konstante spo'
sirene wat'n klank vrystel teen ‘n frekwensie
by punt P langs die pad en hoor die sirene s
nader beweeg. Die ambulans beweeg verby punt P en hou aan
spoed. Neem die spoed van klank in lug as 340 ms".
Waarnemer iN
(2)
(5)
6.1 Stel die Doppler effek in woorde.
6.2 _Bereken die spoed van die ambulans.
6.3 nWaarnemer by punt P meet die sirene se frekwensie en die resultate word
getoon in die grafiek hieronder.
Frekwensie (Hz)
—» tyd(s)
(1)
(4)
P is? (1)
[13]
6.3.1. Skryf die frekwensie R neer.
6.3.2 Bereken die waarde van S op die grafiek.
6.4 Watter frekwensie sal die waarnemer hoor wanneer die ambulans by punt
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 14
(Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
7.1. Puntladings - Q,, + Q2 en + Q; word gerangskik by die hoeke van 'n reghoekige
driehoek soos getoon in die diagram hieronder.
-Q);=-2nc | | *Q.=+4nC
‘ O---n nnn enenen eee
i 20 mm
|
+Q;=+5nC
7.1.1 Stel Coulomb se wet in woorde. (2)
7.1.2 Teken’n kragtediagram om die kragte te toon wat inwerk op lading + Q2
as gevolg van ladings - Q; en + Qs. (2)
7.1.3 Bereken die grootte van die netto krag wat inwerk op Q2 as gevolg van
Qi en Qs indien Q, = - 2 nC, Q. = + 4nC en Q3 = +5 nC. (5)
7.2. n—2nC lading is 15 mm na links van 'n + 4 nC lading soos getoon in die diagram
hieronder. Punt P is 10 mm na regs van die + 4 nC lading.
-2nc +4nc
e 15mm e 10 mm eP
Bereken die netto elektriese veld by punt P. (5)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 15
(Vraestel 1) 10841 / 19
VRAAG 8 (Begin op’n nuwe bladsy.)
'n Groep leerders voer ‘n eksperiment uit om die emk (€) en die interne weerstand
(r) van ‘n battery te bepaal. Die data verkry vanaf die eksperiment is gebruik om die
punte op die grafiekpapier te plot en om die beste paslyn te trek. Een van die leerders
se grafieke is gegee hieronder. Die x en y asse is nie bencem nie.
>
sof,
6.0;
40
2.0}
al
8.1 Verduidelik die term interne weerstand. (1)
8.2 Skryf slegs EEN faktor wat konstant gehou moet word gedurende die uitvoer
van hierdie eksperiment. (1)
Gebruik die grafiek:
8.3 Verskaf'n byskrif vir die y-as. (1)
8.4 Skryf die grootheid verteenwoordig deur die gradiént neer. (1)
8.5 Skryf die emk van die battery neer. (1)
8.6 Bereken die interne weerstand van die battery. (4)
8.7 Bepaal die waarde van Vint wanneer die grafiek 0,8 bereik op die x-as. | bs
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 16
({Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
9.
'n Stroombaandiagram word verbind soos getoon hieronder. Die battery het n
emk van 10 V en ‘n onbekende interne weerstand r. ‘n Voltmeter V4 word verbind
oor die battery en ‘fn ander voltmeter V2 word verbind oor die skakelaar S. Die
verbindingsdrade het weglaatbare interne weerstande.
emk = 10 V
pores
iy \
th
loco eee ne neon !
(yn
Vi
100 | | sa 2
$s
aa
Skakelaar § is aanvanklik oop.
9.1 Skryf die lesing op voltmeter V2 neer. (1)
Skakelaar S word nou gesluit. Die lesing op voltmeter Vj is 8 V.
9.2
9.3
9.4
9.5
9.6
Wat is die lesing op V2? (1)
Bereken die totale eksterne weerstand van die stroombaan. (3)
Bereken die interne weerstand, r, van die battery. (5)
Hoe sal die lesing op die voltmeter V; beinvioed word indien die 5 Q resistor
verwyder word? (Kies vanuit: VERMEERDER, VERMINDER of BLY
DIESELFDE.) (1)
Verduidelik die antwoord vir Vraag 9.5. a
[
b.o,
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA | 47
(Vraestel 1) 10841 /19
VRAAG 10 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder illustreer ‘n WS generator. Die hoofkomponente is benoem as A,
Benc.
B AS
A =
r)
c
10.1 Skryf die name van die komponente neer:
10.1.1 A (1)
10.1.2 B (1)
10.2 Skryf die funksie van komponent C neer. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 18
(Vraestel 1) 10841 /19
Die grafiek hieronder stel die uitset stroom teenoor die tyd voor vir n WS generator.
Stroom (mA)
Gebruik die grafiek hierbo en beantwoord die volgende vrae.
10.3
10.4
10.5
Wat was die posisie van die spoel relatief tot die magneetveld van die generator
vir die uitset stroom om ‘n maksimum te wees?
(Kies vanuit: LOODREG of PARALLEL.) (1)
Bereken die wgk stroom (lwgx) vir hierdie generator. (3)
Bereken die gemiddelde drywing gelewer deur ’n 100 Q resistor verbind oor die
terminale van die generator. (3)
[10}
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
10841 / 19
19
VRAAG 11 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Inn ondersoek word die metaalplaat van 'n fotosel verlig met groen, blou en violet lig
soos getoon hieronder.
metaalplaat
e
groen lig
. Com ligbron
“—
fotosel
Die resultate van die ondersoek word gewys in die tabel hieronder.
11.2
11.3
11.4
11.5
Kleur
Golflengte (nm)
Lesing op die
ammeter
groen
560
Nee
blou
500
Ja
violet
430
Ja
Definieer die werksfunksie van n metaal.
Verduidelik waarom geen stroom registreer wanneer groen lig gebruik word nie.
Watter effek sal die toename in intensiteit van lig hé op die lesing van die
ammeter wanneer blou lig gebruik word? (Kies vanuit VERMEERDER,
VERMINDER of BLY DIESELFDE.)
Verduidelik die antwoord vir Vraag 11.3.
Bereken die energie van 'n foton blou lig.
TOTAAL:
(2)
(2)
(1)
(2)
(4)
(11]
150
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA | 29
(Vraestel 1) 10841 / 19
DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM SIMBOOL WAARDE
sewitasio. as gevolg van g 9.8 ms?
Universele gravitasie konstante G 6,67 x 107" N-m?-kg2
Spoed van lig in n vakuum c 3,0x 10° m-s*
Planck se konstante h 6,63 x 10™ Jes
Coulomb se konstante k 9,0 x 10°N-m?-C?
Lading op ’n elektron e 1,6x 10%
Massa van fn elektran Me 9,11 x 10°" kg
Massa van die aarde Me 5,98 x 1074 kg
Radius van die aarde Re 6,38 x 10° m
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
TABEL 2: FORMULES
BEWEGING
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1) 10841 /19
21
Ve =V¥j+ a At
Ax =v At+adt? of Ay =v,At+ Jat?
7 =v? +2adx of v,? =v,’ + 2ady
Vv, +V; Vv, +V
A f A’ £ | At
X= (a 2 +)at o y= (As 2 eM)
KRAGTE
F
net — ma
fms = SN
s
Free At = Ap
Ap = mv, —
mm
mm of F=G—5+
d? r
F=G——
ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
W=FAxcose
of E,=mgh
of E,= ; mv?
w= AK oOof.) Wy = AE,
of AE, =Ey -E,
W,, =AK+AU of W,, =AE, + AE,
Pron =F¥aen, Pym = F¥ gem
GOLWE, KLANK EN LIG
1
v=fd a
f
viv viv
f, =f, f=“, of E=h2
viv, viv, n
E=W, +E cnaks) of E=W,+Kireks waar
E=hf and w, =hf, en Ey mats) =5 Vina
2
Of K maxs) = aks
1
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA | 99
(Vraestel 1) 10841 /19
ELEKTROSTATIKA
kQ,Q kQ
Foy Ea
vw EuF
q q
n= Qa or n= a
e Ge
ELEKTRIESE STROOMBANE
Vv emf(e)=I(R+r)
R=
I emk(e)=KR +r)
R, =R,+Re +...
Jj tt q=IAt
R, R, R,
W=Vq _wW
“At
W=VIAt
W=PRAt P=VI
; P=/R
we ViAt ve
R R
WISSELSTROOM
Pave = Vims ims / Poem = Virgil wake
1. =m / Looe = oo
mms wal >
v2 Pao=EuR 1 Pron = Legg
V, Vv
Vv. — — max / Vv. = maks 2
™ 2 wea |p Mm yp, = Moos
ave R R
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2019 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 QP (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 EC June 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper