Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10842
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
16 bladsye + 4 datavelle en 1 antwoordblad
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers 


%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)


View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019, 21 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 654.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Gauteng Mock Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 2
(VRAESTEL 2) 10842/19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord ALLE vrae in die
ANTWOORDBOEK.
3. Begin elke vraag se antwoord op ʼn NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel gebruik in
hierdie vraestel.
5. Los EEN reël oop tussen die subvrae, byvoorbeeld, tussen Vraag 2.1 en
Vraag 2.2.
6. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
7. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
8. Dit word aanbeveel om die aangehegde DATAVELLE te gebruik.
9. Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
10. Rond alle finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
11. Gee kort besprekings ensovoorts waar benodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 3
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE
Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het slegs EEN
korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.10) in die
ANTWOORDBOEK.
1.1 Watter EEN van die volgende is die korrekte struktuurformule vir
1,2,2-trichloropropaan?
A H Cl H B H H H H
H C C C Cl Cl C C Cl C H
Cl H H
H Cl H
C H H H D Cl H H
H C C C H H C C C H
Cl Cl Cl Cl H Cl (2)
1.2 Watter EEN van die volgende pare verbindings bevat lede van dieselfde homoloë
reeks?
A C2H4 en C3H8
B C3H6 en C4H6
C CH4O en C2H4O2
D C2H4O en C3H6O (2)
1.3 Beskou die volgende struktuurformule van ʼn organiese verbinding en die stellings wat
daarna verwys.
H H H H H
H C C C C HH C H
H H H H
H C C C H
H H H
I. Die verbinding behoort aan dieselfde homoloë reeks as metaan.
II. Die verbinding is ʼn koolwaterstof.
III. Die verbinding het ʼn hoër kookpunt as metaan.
Watter van die bogenoemde stellings is korrek?
A Slegs I
B I en II
C II en III
D I, II en III (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 4
(VRAESTEL 2) 10842/19
1.4 Die volgende vergelyking verteenwoordig die chemiese reaksie vir die dissosiasie van
suiwer gedistilleerde water:
H2O ⇌ H+(aq) + OH-(aq) ΔH > 0
Hoe sal die pH en die suur-basis eienskappe van gedistilleerde water beïnvloed word
indien die temperatuur van die water verhoog word?
pH Suur-basis eienskappe
A Verminder Word suur
B Verminder Bly neutraal
C Bly dieselfde Bly neutraal
D Verhoog Word alkalies
(2)
1.5 ʼn Standaard sink / koper sel word opgestel met ʼn soutbrug wat gevul is met
gekonsentreerde kaliumnitraatoplossing (KNO3). Die elektroliete is sinksulfaat (ZnSO4)
en kopersulfaat (CuSO4). Nadat die reaksie toegelaat word om vir ʼn lang tyd plaas te
vind word gevind dat die soutbrug die volgende bevat ...
A K+ en NO3− ione.
B K+, NO3− en SO24− ione.
C K+, NO3− en Zn2+ ione.
D K+, NO3− , SO24− en Zn2+ ione. (2)
1.6 Die volgende reaksie is gegee:
HC2O-4 (aq) + H2O( ) → H3O+ (aq) + C2O24- (aq)
Die korrekte gekonjugeerde suur-basispaar word gegee as:
A HC2O-4 (aq) en H2O( )
B HC2O-4 (aq) en H3O+ (aq)
C HC2O-4 (aq) en C2O24- (aq)
D H2O( ) en C2O24- (aq) (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5
(VRAESTEL 2) 10842/19
1.7 Die ewewigskonstante vir die gasfase reaksie hieronder gegee, is 230 by 300oC.
2NH3(g) ⇌ 3H2(g) + N2(g)
Watter een van die volgende stellings is waar vir hierdie reaksie by ewewig?
A Slegs reaktante is teenwoordig.
B Slegs produkte is teenwoordig.
C Die konsentrasie van reaktante is hoog.
D Die opbrengs van produkte is hoog. (2)
1.8 Beskou die volgende chemiese reaksie:
CuO + H2SO4 → CuSO4 + H2O
In hierdie reaksie tree koper(II)oksied (CuO) op as ʼn ...
A basis.
B suur.
C reduseermiddel.
D oksideermiddel. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 6
(VRAESTEL 2) 10842/19
1.9 Die grafiek hieronder toon die verandering in potensiële energie vir die reaksie:
CO2 + NO ⇌ CO + NO2
35
Ep (kJ.mol-1)
0
-50
Reaksie koördinate
Die aktiveringsenergie in kJ⋅mol-1 vir die terugwaartse reaksie is …
A 35.
B 50.
C 85.
D 15. (2)
1.10 Watter EEN van die volgende stellings aangaande die ekstraksie proses
(onttrekking proses) van aluminium is WAAR?
A Die aluminium ioon is geoksideer.
B Aluminium vorm by die anode.
C Die aluminiumoksied erts word bauxiet genoem.
D Koolstofdioksiedgas vorm by die katode. (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
2.1 Beskou die gekondenseerde struktuurformules van die organiese verbindings
hieronder.
A H3C CH CH2 B H3C CH2 OH
H3C C OH H3C C O CH3
C D
O O
H3C CH CH3 CH3
E F H3C C CH3
OH OH
Skryf die letter neer wat die stof verteenwoordig wat ...
2.1.1 ʼn onversadigde verbinding is. (1)
2.1.2 sal reageer met ʼn halogeen deur middel van ʼn addisie reaksie. (1)
2.1.3 gebruik kan word vir die bereiding van metieletanoaat. (1)
2.1.4 ʼn primêre alkohol is. (1)
2.1.5 swawelsuur benodig as katalisator wanneer dit vorm. (1)
2.2 Teken die struktuurformule van 2,4-dimetielheksan-3-oon. (3)
2.3 Skryf die korrekte IUPAC-naam van die volgende verbinding neer:
H Cl Cl O
H C C C C
H F H H (3)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 8
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
3.1 Skryf die naam van die homoloë reeks waaraan elk van die volgende verbindings
behoort neer.
3.1.1 C5H10O2 (1)
3.1.2 CH3COCH3 (1)
3.2 3.2.1 Definieer die term kettingisomeer. (2)
3.2.2 Skryf die struktuurformule en IUPAC name van die 3 isomere van C4H8
neer. (6)
3.3 Die verbinding verantwoordelik vir die vrugtereuk in pynappels, butielpentanoaat,
word voorberei in ʼn laboratorium.
Skryf neer die ...
3.3.1 IUPAC name van TWEE verbindings wat nodig is vir hierdie bereiding. (2)
3.3.2 tipe reaksie wat plaasvind. (1)
3.4 Die kookpunte van twee verbindings word hieronder gegee.
Verbinding Kookpunt, °C
butielpentanoaat 185,8
butielbutanoaat 166,0
Verduidelik waarom die kookpunt van butielpentanoaat hoër is as dié van
butielbutanoaat. Verwys na relatiewe sterktes van intermolekulêre kragte en
energie. (3)
3.5 Verduidelik die verskil tussen addisie polimerisasie en kondensasie polimerisasie. (4)
3.6 Beskou die struktuurformule van ʼn deel van ʼn polimeer soos getoon hieronder.
H H
C C
H H n
Skryf die IUPAC naam neer van ...
3.6.1 hierdie polimeer. (1)
3.6.2 die monomeer gebruik om hierdie polimeer te berei. (1)
[22]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 9
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die vloeidiagram hieronder verteenwoordig X, Y en Z drie verskillende tipes organiese
reaksies. P verteenwoordig ʼn organiese verbinding.
4.1 Noem die tipe reaksie verteenwoordig deur X. (1)
4.2 Noem TWEE reaksietoestande benodig vir reaksie X. (2)
4.3 Reaksie Y verteenwoordig ʼn substitusie reaksie. Skryf die struktuurformule van die
organiese verbinding P wat gevorm word in hierdie reaksie. (3)
4.4 Bo en behalwe die organiese reaktant, skryf die NAAM of FORMULE van die ander
reaktant benodig in reaksie Z neer. (1)
4.5 Noem die tipe reaksie verteenwoordig deur Z. (1)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 10
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Koper(II)karbonaat reageer met verdunde soutsuur soos gegee in die reaksie hieronder.
CuCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CuCℓ2(aq) + H2O(ℓ) + CO2(g)
ʼn Leerder gebruik die apparaat soos hieronder gegee.
Watteprop
Koniese fles
Verdunde soutsuur Klonte koperkarbonaat
165,00 g Chemiese skaal
5.1 Gee ʼn rede waarom ʼn watteprop gebruik word in die bek van die koniese fles. (1)
Die eksperiment word uitgevoer deur ʼn 0,50 g monster suiwer koper(II)karbonaat te gebruik.
Die grafiek hieronder wys die resultate verkry:
Grafiek van massa teenoor tyd
Massa
(g)
Tyd (s)
5.2 Vir hierdie monster suiwer koper(II)karbonaat, bereken die gemiddelde
reaksietempo, in g⋅s-1, vir die eerste 10 sekondes. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 11
(VRAESTEL 2) 10842/19
5.3 Die eksperiment word herhaal onder dieselfde toestande met ʼn 0,5 g monster
onsuiwer koper(II)karbonaat. Die data verkry word hieronder gegee.
Tyd (s) 0 4 6 8 12 20 40 60
Afname in
165,00 164,90 164,88 164,87 164,86 164,85 164,85 164,85
massa (g)
5.3.1 Teken ʼn lyngrafiek wat die verandering in massa van die onsuiwer
koper(II)karbonaat teenoor die tyd aantoon.
Gebruik die aangehegde ANTWOORDBLAD om hierdie vraag te
beantwoord. (3)
5.3.2 Hierdie eksperiment word herhaal met soutsuur wat verhit is.
Verduidelik hoe die tempo van hierdie reaksie beïnvloed word in terme van
die botsingsteorie. (4)
5.4 ʼn Leerder voer drie eksperimente uit waarin sink reageer met ʼn oormaat van ʼn
1 mol⋅dm-3 soutsuuroplossing.
In AL drie eksperimente hou die leerder die aanvanklike temperatuur dieselfde en
gebruik dieselfde volume van ʼn 1 mol⋅dm-3 soutsuuroplossing.
Die grafiek hieronder wys die resultate vir elk van die eksperimente 1, 2 en 3.
Volume
waterstof (cm3)
Tyd (minute)
5.4.1 In watter eksperiment het die reaksie die langste geneem om te voltooi?
Kies vanuit 1, 2 of 3. (1)
5.4.2 Noem EEN faktor wat verander kon word van eksperiment 1 om die
resultate in eksperiment 2 te produseer. (1)
5.4.3 1 g sink is gebruik in eksperiment 1. Watter massa sink is gebruik in
eksperiment 3? (Geen berekeninge is nodig nie.) (1)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 12
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die volgende omkeerbare reaksie hieronder wat plaasvind in ʼn geslote houer.
H2(g) + I2(g) ⇌ 2HI(g)
Drie eksperimente is gedoen onder verskillende toestande soos gegee in die tabel
hieronder. In elke geval reageer 0,5 mol H2 en 0,5 mol I2 in ʼn 1 dm3 houer.
GRAFIEK TOESTANDE
A 500oC
B 500oC; verskillende toestande as A
C 600oC; dieselfde toestande as A
Die sketsgrafieke van die konsentrasie teenoor tyd vir die drie eksperimente word gegee
hieronder.
Eksperiment A Eksperiment B Eksperiment C
0,5 0,5 0,5
Produkte Produkte
0,38 Produkte
Konsentrasie Konsentrasie Konsentrasie Reaktante
(mol.dm-3) (mol.dm-3) (mol.dm-3)
Reaktante Reaktante
5 2 3
Tyd (min) Tyd (min) Tyd (min)
6.1 Watter toestand het verander in eksperiment B? (1)
6.2 Verduidelik jou antwoord vir Vraag 6.1. (2)
6.3 Verwys na die grafieke van eksperimente A en C.
Is die voorwaartse reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? (1)
6.4 Gebruik Le Chatelier se beginsel en verduidelik die antwoord vir Vraag 6.3. (3)
6.5 By ewewig is daar 0,3 mol-dm-3 H2 teenwoordig in die houer by ʼn temperatuur van
500°C.
Gebruik die data gegee en bereken die ewewigskonstante by 500oC. (6)
6.6 Sal die Kc waarde HOëR WEES, LAER WEES of DIESELFDE WEES by ʼn
temperatuur van 600oC? (1)
6.7 Verduidelik die antwoord vir Vraag 6.6. (2)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 13
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
ʼn Elektrochemiese sel word opgestel soos getoon in die diagram hieronder.
V
Soutbrug
Cℓ2
Mn Pt
Mn2+(aq) Cl- (aq)
7.1 Skryf die waardes van die standaardtoestande wat van toepassing is op die
Cℓ2/Cℓ- halfsel neer. (3)
7.2 Vir hierdie sel, skryf die vergelyking neer vir die ...
7.2.1 oksidasie-halfreaksie. (2)
7.2.2 netto-reaksie van die sel. (3)
7.3 Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer. (3)
7.4 Skryf die FORMULE van ʼn moontlike elektroliet wat gebruik kan word in die
Mn/Mn2+ halfsel neer. (1)
7.5 Skryf die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel in hierdie sel neer. (1)
7.6 Bereken die aanvanklike lesing op die voltmeter wanneer hierdie sel funksioneer
onder standaardtoestande. (3)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder verteenwoordig ʼn elektrochemiese sel. Die elektrodes van die sel
word benoem as P en Q.
+ -
battery
A
P Q
8.1 8.1.1 Watter elektrode, P of Q, is die anode in hierdie sel? (1)
8.1.2 Gee ʼn rede vir die antwoord vir Vraag 8.1.1. (1)
8.2 Hierdie sel word gebruik om ʼn ystermuntstuk met nikkel te plateer. Die yster
muntstuk word verbind aan ʼn staal elektrode terwyl die ander elektrode ʼn nikkel
elektrode is.
8.2.1 Skryf die FORMULE van die IOON wat gebruik kan word as ʼn
oksideermiddel in hierdie sel neer. (1)
8.2.2 Aan watter elektrode, P of Q, is die yster muntstuk verbind? (1)
8.2.3 By watter elektrode sal reduksie plaasvind? Kies vanuit P of Q. (1)
8.2.4 Skryf die halfreaksie wat sal plaasvind by die elektrode genoem in
Vraag 8.2.3 neer. (2)
8.2.5 Die anode van hierdie sel is ʼn nikkel elektrode. Hoe sal die konsentrasie van
die elektroliet verander gedurende die funksionering van die sel?
Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE. (1)
8.2.6 Verduidelik die antwoord vir Vraag 8.2.5. (2)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 15
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
9.1 Wassoda bevat natriumkarbonaat (Na2CO3) as die mees belangrike komponent.
Leerders gebruik 5,13 g van die wassoda-kristalle om ʼn oplossing te berei in
250 cm3 gedistilleerde water. Hulle titreer 25 cm3 van die natriumkarbonaatoplossing
met 36 cm3 van ʼn 0,05 mol⋅dm-3 H2SO4 oplossing om die oplossing te neutraliseer.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
Na2CO3(aq) + H2SO4(aq) → Na2SO4(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)
9.1.1 Definieer ʼn amfoliet. (2)
9.1.2 Identifiseer watter EEN van die verbindings in die vergelyking hierbo KAN
optree as ʼn amfoliet. (1)
9.1.3 Bereken die aantal mol swawelsuur wat reageer met die natriumkarbonaat. (3)
9.1.4 Bereken die massa van die natriumkarbonaat in die wassoda wat gebruik
en geneutraliseer is gedurende die titrasie. (4)
9.1.5 Bereken die persentasie suiwerheid van die monster wassoda. (3)
9.2 Wanneer CO32- ione by water gevoeg word verhoog die konsentrasie van die
hidroksied ione teenwoordig in die water.
Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie tussen CO32- en H2O neer. (2)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 10 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
10.1 ʼn Kunsmissak is gemerk 2:6:3 (40).
10.1.1 Verduidelik die betekenis van die waarde in hakies (40). (1)
10.1.2 Noem enige TWEE primêre voedingstowwe wat voorkom in hierdie
kunsmissak. (2)
10.1.3 Bereken die persentasie massa van die stikstof in hierdie kunsmissak. (3)
10.2 ʼn Deel van die vloeidiagram hieronder wys die industriële proses vir die produksie
van salpetersuur.
10.2.1 Skryf die NAAM of die FORMULE van Kunsmis A neer. (1)
10.2.2 Noem die proses wat gebruik word om ammoniak te maak. (1)
10.2.3 Skryf die FORMULE van Kunsmis B neer. (1)
10.2.4 Skryf die NAAM van proses Y neer. (1)
10.2.5 Waarom is dit belangrik dat kunsmisstowwe oplosbaar is in water? (1)
10.2.6 Indien te veel kunsmis gebruik word loog dit in die riviere. Watter negatiewe
effek kan dit op riviere en damme hê? (1)
10.2.7 Noem TWEE reaktante wat benodig word om ammoniak te produseer. (2)
10.2.8 Gedurende die vervaardiging van H2SO4 word swawel gebrand in lug.
NOEM die produk van hierdie verbrandingsreaksie. (1)
10.2.9 Skryf DRIE positiewe impakte wat kunsmisstowwe het op die mensdom
neer. (3)
[18]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 17
(VRAESTEL 2) 10842/19
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME / NAAM SYMBOL / SIMBOOL VALUE / WAARDE
Standard pressure
pθ 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e- -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02×1023 mol-1
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES
m N
n= n=
M NA
n m V
c = or c = n=
V MV Vm
c a Va n
= a pH = -log[H3O+]
cb Vb nb
Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode
θ
− E θanode
E θcell = E reduction
θ
− E θoxidation / E θsel = E reduksie
θ
− E θoksidasie
E θcell = E θoxidising agent − E θreducing agent / E θsel = E θoksideermiddel − E reduseermi
θ
ddel
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 18
18
(VRAESTEL 2) 10842/19
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS / TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) Atomic number (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/SLEUTEL Atoomgetal
1 2
2,1 H He
1 29 4
Electronegativity Symbol
3 4 1,9 Cu 5 6 7 8 9 10
Li Be Elektronegatiwiteit Simbool B C N O F Ne
1,0 1,5 63,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
Approximate relative atomic mass
0,9 Na 1,2 Mg 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn
0,7 0,9 1,6 1,8 1,8 1,9 2,0 2,5
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226
58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 19
(VRAESTEL 2) 10842/19
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
θ
Half-reactions / Halfreaksies
E (V)
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e− ⇌ 2H2O +1,77
− 2+
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
− −
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2− 3+
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
−
⇌
+
O2(g) + 4H + 4e 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H+ + 2e− ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
Pt2+ + 2e− ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability / Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e −
⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e− ⇌ Ag + 0,80
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoë
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
−
3+
Fe + e ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
Cu+ + e− ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e− ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
−
⇌
2+
Cu + 2e Cu + 0,34
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
− +
⇌
2+
Cu + e Cu + 0,16
Sn4+ + 2e− ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
−
3+
Cr + e ⇌ Cr2+ − 0,41
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
2H2O + 2e− ⇌ H2(g) + 2OH− − 0,83
−
2+
Cr + 2e ⇌ Cr − 0,91
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
Ca2+ + 2e− ⇌ Ca − 2,87
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs – 2,92
−
K +e+
⇌ K − 2,93
−
+
Li + e ⇌ Li − 3,05
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 20
(VRAESTEL 2) 10842/19
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
θ
Half-reactions / Halfreaksies
E (V)
Li+ + e− ⇌ Li − 3,05
K+ + e− ⇌ K − 2,93
Cs+ + e− ⇌ Cs − 2,92
Ba2+ + 2e− ⇌ Ba − 2,90
Sr2+ + 2e− ⇌ Sr − 2,89
Increasing reducing ability / Toenemende reduserende vermoë
Ca2+ + 2e−
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoë
⇌ Ca − 2,87
Na+ + e− ⇌ Na − 2,71
Mg2+ + 2e− ⇌ Mg − 2,36
Aℓ3+ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66
Mn2+ + 2e− ⇌ Mn − 1,18
Cr2+ + 2e− ⇌ Cr − 0,91
− −
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH − 0,83
Zn2+ + 2e− ⇌ Zn − 0,76
Cr3+ + 3e− ⇌ Cr − 0,74
Fe2+ + 2e− ⇌ Fe − 0,44
Cr3+ + e− ⇌ Cr2+ − 0,41
Cd2+ + 2e− ⇌ Cd − 0,40
Co2+ + 2e− ⇌ Co − 0,28
Ni2+ + 2e− ⇌ Ni − 0,27
Sn2+ + 2e− ⇌ Sn − 0,14
Pb2+ + 2e− ⇌ Pb − 0,13
Fe3+ + 3e− ⇌ Fe − 0,06
2H+ + 2e− ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e− ⇌ H2S(g) + 0,14
−
4+
Sn + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
− +
⇌
2+
Cu + e Cu + 0,16
2−
SO 4 + 4H+ + 2e− ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu2+ + 2e− ⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40
−
⇌
+
SO2 + 4H + 4e S + 2H2O + 0,45
−
⇌
+
Cu + e Cu + 0,52
I2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54
O2(g) + 2H+ + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e− ⇌ Fe2+ + 0,77
−
NO 3 + 2H+ + e− ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
−
⇌
+
Ag + e Ag + 0,80
Hg2+ + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
−
NO 3 + 4H+ + 3e− ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07
−
⇌
2+
Pt + 2 e Pt + 1,20
− 2+
⇌
+
MnO2 + 4H + 2e Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e− ⇌ 2H2O + 1,23
2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36
− 2+
MnO 4 + 8H+ + 5e− ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
−
⇌
+
H2O2 + 2H +2 e 2H2O +1,77
Co3+ + e− ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 21
(VRAESTEL 2) 10842/19
ANTWOORDBOEK
Naam: ________________________________________________________
Heg hierdie bladsy aan jou antwoordboek.
VRAAG 5.3.1
Grafiek van massa teenoor tyd
Tyd
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 QP (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2019 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper