Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12202221 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2022 10842 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE VRAESTEL 2 TYD: 3 uur PUNTE: 150 16 bladsye + 4 inligtingsblaaie + 1 antwoordblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 2 (Vraestel 2) 10842/22 INSTRUKSIES EN INFORMASIE: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK. Gebruik die grafiekpapier op die laaste bladsy om VRAAG 5.3.1 en VRAAG 5.3.3 te beantwoord. 2. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Laat EEN reël oop tussen subvrae, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 7. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik. 8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge aan. 9. Rond die finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke. 10. Gee kort besprekings, ensovoorts waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 3 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.11 D. 1.1 Oorweeg die gekondenseerde struktuurformule: CH3COCH3 Identifiseer die naam van die funksionele groep in die formule. A Karboksielsuur B Karboksielgroep C Ketoon D Karbonielgroep (2) 1.2 Watter van die volgende is die empiriese formule van 1,2-dichloroethane? A CHCℓ B CH2Cℓ C CHCℓ2 D C2H4Cℓ2 (2) 1.3 Oorweeg die struktuurformule van die organiese verbinding hieronder. H H H C H H C H H H H H C C C C C H H H H C H H Watter van die volgende stellings oor die verbinding hierbo is KORREK? A 2,2,4-trimetielpent-2-ene B 2,2,4-trimetielpent-3-ene C 2,4,4-trimetielpent-2-ene D 2,4,4-trimetielpent-3-ene (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 4 (Vraestel 2) 10842/22 1.4 Uit die volgende opsies kies die EEN wat die beste verduidelik waarom katalisators so baie in chemiese reaksies gebruik word: A Katalisators kan gebruik word om die ewewig in die gewenste rigting te dryf. B Katalisators verminder die terugwaartse reaksie. C Katalisators het geen effek op die terugwaartse reaksies nie. D Katalisators veroorsaak dat die voorwaartse en terugwaartse reaksies teen ʼn vinniger tempo voortgaan. (2) 1.5 Bestudeer die volgende grafiek en benoem punt X uit die volgende keuses. 400 X 300 200 100 A Aktiveringsenergie B Geaktiveerde kompleks C Aktiveringskompleks D Geaktiveerde energie (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5 (Vraestel 2) 10842/22 1.6 Die vergelyking hieronder verteenwoordig ʼn chemiese reaksie in ewewig in ʼn geslote houer. H2(g) + I2(g) ⇌ 2HI(g) H < 0 Watter van die volgende veranderinge sal die opbrengs van HI(g) in die bogenoemde reaksie verhoog? A Verhoging in die temperatuur B Verlaging in die temperatuur C Verhoog die druk deur die volume te verminder D Verlaag die druk deur die volume te vermeerder (2) 1.7 Watter van die volgende oplossings, elk met ʼn konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3, het die hoogste pH? A HNO3(aq) B NH4Cℓ(aq) C Na2CO3(aq) D CH3COOH (aq) (2) 1.8 ʼn Oplossing van etanoësuur (asynsuur) word getitreer teen ʼn standaard natriumhidroksiedoplossing. Watter van die volgende indikators sal die geskikste vir hierdie titrasie wees? Indikator pH reeks van die indikator A Fenolftaleïen 8,3 – 10 B Metieloranje 3,1 – 4,4 C Broomtimolblou 6,0 – 7,6 Verander kleur oor ʼn wye reeks D Universele indikator pH waardes (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 6 (Vraestel 2) 10842/22 1.9 Watter van die volgende gee die rigting, sowel as die medium, korrek waarin elektrone in ʼn galvaniese sel beweeg? RIGTING MEDIUM A katode na anode soutbrug B anode na katode eksterne draad C katode na anode eksterne draad D anode na katode soutbrug (2) 1.10 Watter van die volgende halfreaksies vind plaas by die katode tydens die elektrolise van ʼn gekonsentreerde NaCℓ oplossing? A 2H2O → O2(g) + 4H+ + 4e B Na+ + e- → Na C 2Cℓ- → Cℓ2 + 2e- D 2H2O + 2e- → H2 + 2OH- (2) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die volgende tipes formules verteenwoordig organiese verbindings. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. A B C D CH3CHOHCH3 E 2,4-dimetielpent-1-ene F 2-metielpropan-2-ol H H C H H H H H H H C C C C C C H G H Br H H H H C H H 2.1 Van die tabel hierbo, beskou verbinding B. Skryf die: 2.1.1 Homoloë reeks waaraan verbinding B behoort (1) 2.1.2 IUPAC naam van verbinding B (2) 2.2 ʼn Alkohol en ʼn suur word verhit in die teenwoordigheid van gekonsentreerde swaelsuur om verbinding B te vorm. Skryf die: 2.2.1 Rol van die gekonsentreerde swaelsuur in hierdie reaksie neer (1) 2.2.2 Name van die alkohol en die organiese suur neer wat gebruik word om verbinding B te maak (2) 2.2.3 Naam van die proses wat hier plaasvind neer (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 8 (Vraestel 2) 10842/22 2.3 Van die tabel hierbo, oorweeg verbinding C. 2.3.1 Skryf die naam van die funksionele groep van verbinding C neer. (1) 2.3.2 Aan watter homoloë reeks behoort verbinding C ? (1) 2.3.3 Onderskei tussen die terme funksionele groep en homoloë reeks. (2) 2.4 Van die tabel hierbo, oorweeg verbindings A, D en F. 2.4.1 Skryf die homoloë reeks waaraan hulle behoort, neer. (1) 2.4.2 Verbinding A en D is isomere. As watter tipe isomere sal hulle geklassifiseer word? (1) 2.4.3 Teken die struktuurformule vir verbinding F. (3) 2.5 Skryf die: 2.5.1 IUPAC naam vir verbinding G neer. (3) 2.5.2 struktuurformule van verbinding E neer. (2) [21] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 9 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 3.1 Bestudeer die volgende twee strukture en beantwoord die vrae wat volg. A B H H H H O H H O H H H C C C C C H H C C C C C H H H H H H H H H 3.1.1 Verbinding A en B is funksionele isomere. Definieer die term funksionele isomeer. (2) 3.1.2 Skryf die IUPAC-naam van verbinding B neer. (2) 3.1.3 Hoe vergelyk die kookpunt van A met dié van PENTAN-1-OL? Skryf slegs GROTER AS, GELYK AAN of LAER AS, neer. (1) 3.1.4 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.1.3 volledig deur te verwys na die tipe intermolekulêre kragte teenwoordig in elk van hierdie verbindings. (3) 3.1.5 Hoe sal die dampdruk van verbinding B vergelyk met dié van PENTAN-1-OL? Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN, neer. Verduidelik die antwoord volledig. (3) 3.2 Leerders gebruik verbindings C tot E, om EEN faktor wat die kookpunt van organiese verbindings beïnvloed, te ondersoek. C CH3CH2CH2CH3 -1 °C D CH3CH2CH2CH2CH3 36,1 °C E CH3CH2CH2CH2CH2CH3 69 °C 3.2.1 Definieer die term kookpunt. (2) 3.2.2 Skryf die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1) 3.2.3 Skryf die tipes Van der Waals-krag neer wat tussen die organiese verbindings voorkom. (1) 3.2.4 Skryf die gevolgtrekking wat gemaak kan word oor die kookpunt van reguit-ketting alkane. (2) [17] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 10 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die meeste organiese verbindings kan reaksies ondergaan om ʼn verskeidenheid organiese verbindings te produseer. Party onvolledige reaksies word hieronder gegee. 2-bromopropaan + HBr + HBr C  D propene E propaan A B hidrogenasie sekondêre alkohol F 4.1 Oorweeg reaksie A. Identifiseer en skryf die tipe reaksie wat plaasvind neer. (1) 4.2 Reaksie B verteenwoordig ʼn hidrasie reaksie: 4.2.1 Definieer die hidrasie reaksie. (2) 4.2.2 Skryf die naam of formule van die katalisator wat vir hierdie reaksie gebruik word. (1) 4.3 Tydens reaksie C word ʼn spesifieke reël gevolg om die hoofproduk te bepaal wanneer HBr bygevoeg word. 4.3.1 Skryf TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie neer. (2) 4.3.2 Gebruik struktuurformules en skryf die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3) 4.4 Identifiseer die tipe reaksie wat plaasvind by: 4.4.1 Reaksie D (1) 4.4.2 Reaksie F (1) 4.5 Reaksie E is ʼn hidrogenasie reaksie. 4.5.1 Skryf die TWEE reaksiekondisies vir die reaksie neer. (2) 4.5.2 Hierdie reaksie word algemeen in die industrie gebruik. Noem EEN gebruik vir hidrogenasie in die voedselbedryf. (1) [14] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 11 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 5.1 Die grafiek hieronder toon die verandering in potensiële energie vir die reaksie waar kalksteen in kalk verander word. Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is: CaCO3(s) → CaO(s) + CO2(g) Potensiële energie (kJ.mol-1) 480 0420 Reaksie koordinaat 5.1.1 Is die voorwaartse reaksie eksotermies of endotermies? (1) 5.1.2 Bereken die reaksiewarmte vir die voorwaartse reaksie. (2) 5.1.3 Skryf die aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie neer. (1) 5.2 Die volgende grafiek verteenwoordig die aantal deeltjies teen ʼn spesifieke hoeveelheid kinetiese energie van die molekules. Die data vir monsters R en S is by verskillende temperature verkry wat die tempo van reaksie beïnvloed. R Hoeveelheid deeltjies S T Kinetiese energie van die molekules b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 12 (Vraestel 2) 10842/22 5.2.1 Definieer die term tempo van reaksie. (2) 5.2.2 Wat verteenwoordig die area regs van lyn T? (1) 5.2.3 Watter monster was by ʼn hoër temperatuur? Skryf slegs MONSTER R of MONSTER S neer. (1) 5.2.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.2.3 deur die botsingsteorie te gebruik. (3) 5.3 11 g magnesiumlint reageer met ʼn 0,25 mol.dm-3 soutsuur oplossing by ʼn temperatuur van 25 C volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: Mg(s) + 2HCl(aq)  MgCl2(aq) + H2(g) ʼn Tabel van die resultate word hieronder gegee: Tyd verloop Volume H2(g) (minute) (cm3) 0 0 0,5 17 1,0 25 1,5 30 2,0 33 2,5 35 3,0 35 5.3.1 Gebruik die grafiekpapier wat op die laaste bladsy van die vraestel gedruk is. Plot ʼn grafiek van hierdie resultate. (2) 5.3.2 Gebruik die grafiek en verduidelik wat gebeur het met die reaksie tussen 2 minute en 3 minute. (1) 5.3.3 In ʼn tweede eksperiment het die konsentrasie van die soutsuur verander van 0,25 mol.dm-3 na 1 mol.dm-3. Teken ʼn nuwe kurwe op dieselfde grafiekpapier om te wys watter effek dit sal hê. Benoem die nuwe kurwe X. (2) 5.3.4 Aanvaar die molêre gas volume by 25 °C is 24,47 dm3mol-1. Bereken die volume suur wat in die eerste eksperiment gebruik is toe die reaksie voltooi is. (4) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 13 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 6.1 Die gebalanseerde vergelyking hieronder verteenwoordig die reaksie wat ewewig bereik het in ʼn verseëlde houer. N2(g) + 3H2(g) ⇌ 2NH3(g) ∆H < 0 Om die opbrengs van ammoniak te verhoog, word aanpassings gemaak aan die temperatuur, druk en konsentrasie van die ewewigsmengsel. Die grafiek hieronder verteenwoordig die resultate wat verkry is. Konsentrasie (mol.dm-3) Tyd (minute) Identifiseer die verandering wat op elk van die volgende tye aan die ewewigsmengsel aangebring is. 6.1.1 t1 (1) 6.1.2 t2 (1) 6.1.3 t3 (1) 6.2 Stel Le Chatelier se beginsel in woorde. (2) 6.3. Die druk van die reaksiemengsel in VRAAG 6.1 hierbo word versteur deur die volume van die verseëlde houer te vermeerder. 6.3.1 Hoe sal die verandering die opbrengs van NH3(g) beïnvloed? Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE, neer. (1) 6.3.2 Gebruik Le Chatelier se beginsel om die antwoord op VRAAG 6.3.1 te verduidelik. (3) 6.4 5 mol N2 en 5 mol H2 word nou in ʼn leë 5 dm3 houer verseël. Ewewig word bereik by 450 °C. By ontleding van die ewewigsmengsel word dit bevind dat die massa van NH3, 20,4 g is. Bereken die waarde van die ewewigskonstante(Kc) by 450 °C. (9) 6.5 Die temperatuur word nou verhoog tot 700 °C. Wat sal gebeur met die waarde van Kc by hierdie temperatuur sodra ʼn nuwe ewewig bereik is? Skryf slegs BLY DIESELFDE, VERHOOG of VERLAAG, neer. (2) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 7.1 Definieer die term suur volgens die Arrhenius teorie. (2) 7.2 Oorweeg die volgende suurbasis reaksies. X: HF + H2O ⇌ H3O+ + F- − Y: HNO3 + NH3 ⇌ NH4+ + NO3 7.2.1 Uit reaksies X en Y, identifiseer die reaksie wat die Arrhenius teorie illustreer. (1) 7.2.2 Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die hidrolise van die NH+ 4 ione, neer. (3) 7.2.3 Sal die gevormde oplossing van VRAAG 7.2.2 suur, alkalies of neutraal wees? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 7.3 ʼn Natriumhidroksied oplossing word berei deur 4 g natriumhidroksied in water op te los om ʼn 500 cm3-oplossing te vorm. 7.3.1 Bereken die konsentrasie van die natriumhidroksied oplossing. (3) 7.3.2 Gedurende ʼn titrasie, neutraliseer 12,5 cm3 van die natriumhidroksied oplossing 25 cm3 swaelsuur volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: 2NaOH(aq) + H2S04(aq)  Na2S04(aq) + H2O(ℓ) Bereken die pH van die H2S04 oplossing. (7) [18] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 15 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die galvaniese sel wat in die diagram hieronder voorgestel word, bestaan uit ʼn Ba- elektrode wat in ʼn Ba(NO3)2-oplossing geplaas is, en ʼn Cu-elektrode wat in ʼn Cu(NO3)2-oplossing geplaas is. Aanvaar dat die sel onder standaardtoestande werk. Halfsel A Halfsel B 8.1 Noem TWEE standaardtoestande waaronder hierdie sel werk. (2) 8.2 Watter halfsel, A of B is die katode? Skryf slegs A of B. (1) 8.3 Skryf die halfreaksie wat plaasvind in halfsel A. (2) 8.4 Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer. (3) 8.5 Bereken die emk van hierdie sel. (4) 8.6 Hoe sal elkeen van die volgende veranderinge die emk waarde van die sel bereken in VRAAG 8.5, beïnvloed? Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE, neer. 8.6.1 Ammoniumsulfaat word by die bariumnitraat oplossing gevoeg. (1) 8.6.2 Die temperatuur van die oplossings is verhoog. (1) [14] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16 (Vraestel 2) 10842/22 VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die diagram hieronder toon 'n elektrolitiese sel wat gebruik word vir die suiwering van koper. 6 volt DS kragtoevoer Kopper (II) sulfaat oplossing Koolstof (grafiet) elektrodes 9.1 Noem die energie-omskakeling wat in hierdie elektrolitiese sel plaasvind. (2) 9.2 Wat sal by die katode waargeneem word? (1) 9.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die anode plaasvind. (2) 9.4 Wat sal gebeur met die kleur van die blou koper (II) sulfaat oplossing gebeur soos die reaksie vorder? (1) [6] TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 17 (Vraestel 2) 10842/22 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure Standaarddruk p 1,013 x 105 Pa Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature T 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e- -1,6 x 10-19 C Laai op elektron Avogadro’s number NA 6,02×1023 Avogadro se nommer TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n n M NA c n or/of c  m n V V MV Vm ca Va n  a pH = -log[H3O+] cb Vb nb Eθcell  Eθcathode  Eθanode / E θsel  Ekatode θ  E θanode E θcell  E reduction θ  E θoxidation / E θsel  E reduksie θ  E θoksidasie E θcell  E θoxidisingagent  E θreducingagent / E θsel  E θoksideermiddel  E reduseermi θ ddel
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 18 (Vraestel 2) 10842/22 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number/ KEY/SLEUTEL Atoomgetal 1 2 2,1 H He 1 29 4 Electro negativity/ Symbol/ 3 4 1,9 Cu 5 6 7 8 9 10 Li Be Elektronegatiwiteit Simbool B C N O F Ne 1,0 1,5 63,5 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 Na Mg Approximate relative atomic mass/ Aℓ Si P S Cℓ Ar 0,9 1,2 1,5 1,8 2,1 2,5 3,0 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 Cs Ba La Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tℓ Pb Bi Po At Rn 0,7 0,9 1,6 1,8 1,8 1,9 2,0 2,5 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 19 (Vraestel 2) 10842/22 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/ TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87  ⇌ Co2+ 3+ Co + e + 1,81 H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77  ⇌ 2+ MnO 4 + 8H+ + 5e Mn + 4H2O + 1,51 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2 Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33  ⇌ + O2(g) + 4H + 4e 2H2O + 1,23 MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 NO 3 + 4H+ + 3e  ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96  2+ Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag+ + e ⇌ Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Ag + 0,80 NO 3 + 2H+ + e  ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80  Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë ⇌ Fe2+ 3+ Fe + e + 0,77  ⇌ + O2(g) + 2H + 2e H2O2 + 0,68 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16  ⇌ Sn2+ 4+ Sn + 2e + 0,15  ⇌ + S + 2H + 2e H2S(g) + 0,14 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00 Fe3+ + 3e ⇌ Fe  0,06 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 Sn2+ + 2e ⇌ Sn  0,14 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 Co2+ + 2e ⇌ Co  0,28 Cd2+ + 2e ⇌ Cd  0,40 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 Fe2+ + 2e ⇌ Fe  0,44 Cr3+ + 3e ⇌ Cr  0,74 Zn2+ + 2e ⇌ Zn  0,76 2H2O + 2e  ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Cr2+ + 2e ⇌ Cr  0,91 Mn2+ + 2e ⇌ Mn  1,18 Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ  1,66 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 Na+ + e ⇌ Na  2,71 Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 Sr2+ + 2e ⇌ Sr  2,89 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 Cs+ + e- ⇌ Cs – 2,92 K+ + e ⇌ K  2,93 Li+ + e ⇌ Li  3,05
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 20 (Vraestel 2) 10842/22 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/ TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) Li+ + e ⇌ Li  3,05 K +e+  ⇌ K  2,93 Cs+ + e ⇌ Cs  2,92 Ba2+ + 2e ⇌ Ba  2,90 Sr2+ + 2e ⇌ Sr  2,89 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Ca2+ + 2e ⇌ Ca  2,87 Na+ + e ⇌ Na  2,71 Mg2+ + 2e ⇌ Mg  2,36 Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ  1,66 Mn2+ + 2e ⇌ Mn  1,18 Cr2+ + 2e ⇌ Cr  0,91 2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 Zn2+ + 2e ⇌ Zn  0,76 Cr3+ + 3e ⇌ Cr  0,74 2+ Fe + 2e  ⇌ Fe  0,44 Cr3+ + e ⇌ Cr2+  0,41 Cd2+ + 2e ⇌ Cd  0,40 Co2+ + 2e ⇌ Co  0,28 Ni2+ + 2e ⇌ Ni  0,27 Sn2+ + 2e ⇌ Sn  0,14 Pb2+ + 2e ⇌ Pb  0,13 Fe3+ + 3e ⇌ Fe  0,06 2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14 Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15 Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16 2 SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17  ⇌ 2+ Cu + 2e Cu + 0,34 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45 Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52 I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68 Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77 NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80 Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 NO 3 + 4H+ + 3e  ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20 MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 2 ⇌ 3+ Cr2O 7 + 14H+ + 6e 2Cr + 7H2O + 1,33 Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51  ⇌ + H2O2 + 2H +2 e 2H2O +1,77 Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 21 (Vraestel 2) 10842/22 Naam: ________________________________________________________ 5.3 Grafiek wat die verhouding tussen die volume H2(g) en tyd aandui 35 30 25 Volume (cm3) 20 15 10 5 0 0,5 1,0 1,5 2,0 2,5 3,0 Tyd (minute)

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all