—_— Downtoaded from hlayiso.com
Vertroulik
phe
basic education
/ INE.
(774) Department:
) | Basic Education
S49 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) |
MEIWJUNIE 2024
PUNTE: 150
FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2
10842A
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.
TYD: 3 uur
X05
wT
iT
Kopiereg voorbehou ic} Blaai om asseblief
008 DE)
You're offline
Skip to contentQuestion paper 



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)



View all



Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Physical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 20
- File size
- 526.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWCORDEBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reél tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
10. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Bee Blaai om asseblief
iI
fl
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/Me#/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D)
langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.
1.1 Die funksionele groep vir '‘n ALDEHIED is 'n ...
A __ formielgroep.
B _ karboksielgroep.
C __ karbonielgroep.
D__hidroksielgroep. (2)
1.2 Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig die reaksie vir die
IDENTIFISERING van 'n ONVERSADIGDE organiese verbinding in die
laboratorium?
A — CH3CH2CH2CHCH2 + Hz > CH3CH2CH2CH2CH3
B CH3CH2CH2zCHCH2 + HBr — CH3CH2CH2CHBrCH;
C CH3CH2CH2CHCH2 + Bre > CH3CH2CH2CHBrCH2Br
D — CH3CH2CH2CH2CH3 + Brg — CH3CH2CH2CH,CH2Br + HBr (2)
1.3 Watter EEN van die volgende is die EMPIRIESE formule van etieletanoaat?
B C2H20
D C4HgO2 (2)
Kopiereg voorbehou OF el Biaai om asseblief
rate)
Downtoadedfronritayiso-com
Lit
J ay
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/MeisJunie 2024
SS/NSS Vertroulik
1.4 In 'n eksperiment reageer 5g kalsiumkarbonaat, CaCOs3(s), met ‘n
OORMAAT soutsuur, HCf(aq), by 'n temperatuur van 40 °C.
CaCO3(s) + 2HC&(aq) — CaCt,(aq) + H2O0(f) + CO2(g)
Die volume CO2(g) geproduseer teenoor tyd word deur KURWE P in die
grafiek hieronder getoon.
Die eksperiment word herhaal met 10 g van dieselfde CaCO;(s)-monster en
‘n cormaat HC&(aq) van dieselfde konsentrasie by 40 °C. Watter EEN van die
kurwes sal nou verkry word?
Volume van CO.(g)
Kurwe |
Kurwe Il
Kurwe Ill
0 O BD YP
Kurwe IV (2)
Kopiereg voorbehou qo] Blaai om asseblief
——Powntoaded tronrittayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
1.5 Die gebalanseerde vergelyking hieronder verteenwoordig 'n reaksie by
ewewig. q
2CrO? (aq) + 2H30*(aq) = Cr2O% (aq) + 3H2O(E) |
geel oranje
Watter stelling(s) is WAAR wanneer 'n paar druppels gekonsentreerde
soutsuur, HCé(kons), by die mengsel gevoeg word?
(i) Die terugwaartse reaksie sal bevoordeel word.
(ii) Die konsentrasie van Cr20? (aq) neem toe.
(iii) Die kleur van die oplossing verander van geel na oranje.
A Slegs (i)
B__ Slegs (i) en (ii)
C__ Slegs (i) en (iii)
D__ Slegs (ii) en (iii) (2)
1.6 Beskou die vergelyking hieronder vir 'n hipotetiese reaksie.
A(aq) + Bis) = C(aq) + D(aq)
Indien die ewewigskonstante K, = 1 x 10%, danis ...
A [ANIB) < [C][9]
B [AJ[B] > [CID]
Cc IA) > [C10]
DD [A)<{C[D] (2)
1.7 Watter EEN van die volgende toon die PRODUKTE vir die reaksie van
oksaalsuur met natriumhidroksied?
A (COO),Na2(aq) + H20(f) + CO2(g)
(COO)2Naa(aq) + H20(E)
B
C CH ;COONa(aq) + H20(t)
D
CH3COONa(aq) + H20(f) + CO2(g) (2)
Kopiereg voorbehou OF Blaai om asseblief
een
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
1.8 Vier oplossings van verskillende sure met dieselfde konsentrasie word
vergelyk.
Watter EEN van die volgende K,-waardes verteenwoordig die SWAKSTE
suur by 25 °C?
A 4,5x10*
B 25x 10°
Cc 1,8x10?
D 65x10? (2)
1.9 Koper word deur elektroliese gesuiwer.
Watter EEN van die volgende kombinasies is KORREK vir die veranderings
wat by die anode, katode en in die elektroliet plaasvind terwyl die sel in
werking is?
Energie-
bron
Anode—— —Katode
+ CuSO, (aq)
MASSA VAN DIE | MASSA VAN DIE KLEUR VAN DIE
ANODE KATODE ELEKTROLIET
A Neem toe Neem af Geen verandering nie
B Neem af Neem toe Geen verandering nie
Cc Neem toe Neem af Word donkerder
D Neem af Neem toe Word ligter (2)
1.10 Watter EEN van die volgende redoksreaksies is SPONTAAN onder
standaardtoestande?
A Bro + 2ck — 2Br + Ch
B _2Fe* +21 — 2Fe** + Ip
C Ni +H, > Ni+2H*
D Cut+Pb** > Cu**+Pb (2)
[20]
Kopiereg voorbehou ia Blaai om asseblief
ee
Fisiese Wetenskappe/V2
7
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die letters A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings.
A | Butan-2-ol B | CH3C(CHs3)2(CH2)CH3
C | 3-etielpent-1-yn D | CH3sCH2CH2CH2CHO
CH3— CH, — a
E F | Butan-1-ol
CH3~ CHe ~ C — CH2- CH3
CH:
CHs 3
I
CH3—C— CH3
CH3 Cf-CH u
G il. H
CHs— © -CHz—CH—CHs c=0
|
ce 4
2.1 Definieer die term koolwaterstof.
2.2 Skryf neer die letter(s) van:
2.2.1 TWEE verbindings wat ONVERSADIGDE koolwaterstowwe is
2.2.2 TWEE verbindings wat KETTINGISOMERE van mekaar is
2.2.3 'n Sekondére alkohol
2.3 Skryf neer die:
2.3.1 STRUKTUURFORMULE van die FUNKSIONELE ISOMEER van
verbinding D
2.3.2 Algemene formule van die homoloé reeks waaraan verbinding B
behoort
2.3.3 STRUKTUURFORMULE van verbinding C
2.4 Skryf neer die IUPAC-naam van verbinding:
2.4.1 E
2.4.2 G
2.4.3 H
2.5 Verbinding B ondergaan volledige verbranding. Deur MOLEKULERE
FORMULES te gebruik, skryf die gebalanseerde vergelyking vir hierdie
reaksie neer.
Kopiereg voorbehou Oye Blaai om asseblief
meee
DowntoadectfronmnaytsO- Cot
DBE/Me- i/Junie 2024
(2)
(1)
(2)
(1)
(2)
(4)
(2)
(3)
(3)
(2)
(3)
[22]
Fisiese Wetenskappe/V2 8
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 3 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Mei/Junie 2024
Die kookpunte van 'n paar organiese verbindings word in die tabel hieronder getoon.
Die atmosferiese druk is 101,3 kPa.
Kopiereg voorbehou
Ee)
ORGANIESE VERBINDING KOOKPUNT (°C)
A_ | CHsCH2CH2CH2Ce 78
B_ | CH3CH(CH3)CH2CE 46
C | CHgCH2CH2CH2,0H 118
D | CH3;CH2CH2CHO xX
3.1 Definieer die term kookpunt. (2)
3.2 Watter EEN van die verbindings A, B of C is corwegend in die vloeistoffase
by 100 °C? (1)
3.3 Verduidelik die verskil in die kookpunte van verbindings A en B. (3)
3.4 Beskou die kookpunte hieronder.
L 75°C | 120 °C | 126 °C
3.4.1 Watter EEN van hierdie waardes verteenwoordig X, die kookpunt
van verbinding D? (1)
3.4.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.4.1 volledig. (2)
3.5 Die atmosferiese druk word nou na 83 kPa verander.
Hoe sal die kookpunte van hierdie organiese verbindings beinvloed word?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY. (1)
[10]
Blaai om asseblief
Downtoadec-fronrtiaytso-conr
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/Me=i/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Tydens 'n eksperiment word 'n proefbuis wat metanol, propanoésuur en 'n
katalisator bevat, in 'n waterbad verhit.
'—— Metanol + propanoésuur + katalisator
Waterbad
tad
Skryf neer:
4.1.1 Die NAAM of FORMULE van die katalisator (1)
4.1.2 Die tipe reaksie wat plaasvind (1)
4.13 TWEE redes waarom die gebruik van 'n waterbad in hierdie
eksperiment verkies word (2)
4.1.4 Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie deur
STRUKTUURFORMULES te gebruik (5)
4.1.5 Die IUPAC-naam van die organiese produk vir hierdie reaksie (2)
Kopiereg voorbehou OF YO] Blaai om asseblief
rea
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
4.2 Verbinding A, 'n ses-koolstof-haloalkaan, word in 'n twee-stap-reaksie
gebruik om verbinding C te berei.
Reaksie 2 is 'n ADDISIE-reaksie.
Verbinding A (Haloalkaan)
Reaksie 1
v
Verbinding B
j Reaksie 2
CHs
|
CH; -— ¢ —CH,-CH3 Verbinding C
L_ CH;
Skryf neer:
4.2.1. Die NAAM of FORMULE van die anorganiese reaktans in reaksie 2 (1)
4.2.2. Die IUPAC-naam van verbinding B (2)
4.2.3. Die soort reaksie verteenwoordig deur reaksie 1 (1)
Verbinding B word nou in 'n twee-stap-reaksie gebruik om verbinding A te
berei.
Reaksie 4 is 'n SUBSTITUSIE-reaksie.
Verbinding B
Reaksie 3
y
Verbinding D
Reaksie 4
¥
Verbinding A
Skryf neer:
4.2.4 Die NAAM of FORMULE van die katalisator wat in reaksie 3
gebruik word (1)
4.2.5 Die IUPAC-naam van verbinding D (2)
4.2.6 Die soort reaksie verteenwoordig deur reaksie 3 (1)
4.2.7 Die tipe haloalkaan verteenwoordig deur verbinding A (Kies uit
primér, sekondér of tersiér.) (1)
[20]
Kopiereg voorbehou &: 1 Biaai om asseblief
1 DBE/Mei/S unie 2024
Fisiese Wetenskappe/V2
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die reaksie tussen aluminium en 'n CQORMAAT swaweisuur word gebruik om die
faktore wat die reaksietempo's beinvioed, te ondersoek.
2AL(s) + 3H2SO.(aq) > Afa(SO4)3(aq) + 3H2(g)
5.1 ONDERSOEK I
Die effek van 'n katalisator op die reaksietempo word bepaal.
Aluminiumpoeier met 'n massa van 5 g reageer met 'n oormaat 0,1 mol-dm®
H2SO, by 60 °C.
Beskou die volgende energiediagramme (nie volgens skaal geteken nie) vir
hierdie ondersoek. X en Y in diagram B verteenwoordig die aktiverings-
energies.
DIAGRAM A DIAGRAM B
4 4
2 240.8 ee
2 217,3]
> 2
2 =
a
2 3
® 208,2 =
7 £
c i=
3 2
a 86,5 Produkte
> >
Verloop van reaksie
P Kinetiese energie (kJ)
5.1.1 Is die reaksie tussen As) en verdunde H2SO,(aq)
ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? Gee 'n rede vir die antwoord
deur na die diagramme hierbo te verwys. (2)
5.1.2 Wat word deur die ingekleurde gedeelte regs van lyn P
verteenwoordig? (1)
5.1.3 Bepaal die numeriese waarde wat deur die letter X op diagram B
verteenwoordig word. (2)
Kopiereg voorbehou eee Blaai om asseblief
i!
fal
3]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024
5.2
5.3
Kopiereg voorbehou
SS/NSS Vertroulik
ONDERSOEK II
Die ondersoek word nou by 30 °C, herhaal deur dieselfde reaktanse
(5g At-poeier en 'n cormaat 0,1 mol- dm’? H2SO,) en katalisator te gebruik.
Hoe sal dit ELK van die volgende beinvioed in vergelyking met
ONDERSOEK I? Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE.
5.2.1 Die grootte van die ingekleurde gedeelte (diagram B) (1}
5.2.2 Die waarde van Y (1)
5.2.3 Die TOTALE volume van waterstofgas geproduseer (1)
ONDERSOEK III
In hierdie ondersoek reageer 5g van dieselfde monster ONSUIWER
aluminiumpoeier met 'n OORMAAT verdunde H2SO, by 60 °C in elk van drie
lopies. Die tabel hieronder is 'n opsomming van die toestande en resultate
verkry. (Aanvaar dat die onsuiwerhede nie reageer nie.)
2AL(s) + 3H2SO4(aq) > Alo(SOa4)s(aq) + 3H2(g)
GEMIDDELDE TEMPO VAN
KONSENTRASIE
LOPIE H»SO,(aq) (mol-dm) VOLUME H,(g) GEPRODUSEER
(cm*-s‘')
1 0,1 15
0,2 19
3 0,4 40
5.3.1 Skryf die onafhanlike veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1)
§.3.2 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe die gemiddelde
reaksietempo in hierdie ondersoek beinvioed word. (3)
5.3.3 Die tyd wat die reaksie neem om in LOPIE 3 voltooiing te bereik, is
2,6 minute.
Bereken die persentasie suiwerheid van die aluminium. Neem die
molére gasvolume by 60 °C as 27 000 cm*-mol". (6)
[18]
qo] Blaai om asseblief
OA]
Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Beskou die gebalanseerde vergelyking vir ‘n hipotetiese reaksie wat in
2 dm? verseélde houers plaasvind.
P2Q(g) + 3Q(s) = 2PQ2(g)
Die grafieke hieronder, nie volgens skaal geteken nie, word verkry vir dieselfde reaksie
teen twee verskillende temperature.
Grafiek A word verkry by 298 K en grafiek B by 398 K.
a * GRAFIEK A oe GRAFIEK B
E E
A . PQ 2
S O04} a-.--.- , 2 e
£ \, £o,35
a4 N H 3
Hn XY ;
£ an «a! P2Q £
S ie o
wn i Q
< i <£
9 H ¢
x : > yy
5
Tyd (minute) Tyd (minute)
6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2)
6.2 Wat stel die parallelle lyne na t = 5 minute in grafiek A voor? (1)
6.3 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? (1)
6.4 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.3. (2)
6.5 Hoe vergelyk die waarde van die ewewigskonstante, K., vir die reaksie in
grafiek B, met dié in grafiek A? Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of
GELYK AAN. (1)
6.6 Die ewewigskonstante, Kz, is 0,49 by 398 K (grafiek B).
Bereken die aanvanklike hoeveelheid mol P2Q. (8)
6.7 Beskryf die verandering wat aan die ewewigsisteem by t = 8 minute gemaak
is, soos in grafiek B getoon, by 'n konstante temperatuur. (1)
6.8 Verduidelik, deur Le Chatelier se beginsel te gebruik, hoe die sisteem op die
verandering in VRAAG 6.7 reageer. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Of al Blaai om asseblief
Tai
|
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
7A ‘n Standaardoplossing word berei deur 10 g natriumkarbonaat, Na2CO,(s), in
0,7 dm? water op te los.
7.14 Bereken die konsentrasie van die oplossing. (3)
7.1.2 Sai die pH van die oplossing GROTER AS of KLEINER AS 7
wees? (1)
7.1.3 Skryf 'n vergelyking neer wat die antwoord op VRAAG 7.1.2
verduidelik. (2)
Die natriumkarbonaat-oplossing word met verdunde soutsuur, HC{(aq),
getitreer. Die volgende indikators is vir hierdie titrasie beskikbaar.
INDIKATOR | pH-GEBIED
P 3,4-4,5
Qa 6,8-7,2
R 8,3-10
7.14 Watter EEN van die indikators (P, Q of R) is die geskikste vir
hierdie titrasie? Gee 'n rede vir die antwoord deur na die data in die
tabel te verwys. (2)
7.2 Wanneer 0,01 mol verdunde swawelsuur, H2SO.(aq), met 0,024 mol
kaliumhidroksied, KOH(aq), gemeng word, is die totale volume van die finale
oplossing 0,2 dm°.
2KOH(aq) + H2SO4(aq) > K2SO4(aq) + 2H20(E)
7.2.1 Wat word met 'n verdunde suur bedoel? (2)
7.2.2 Bereken die pH van die finale oplossing. (8)
[18]
Kopiereg voorbehou ial Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/Mei/Jcmie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die verband tussen die konsentrasie van die eiektroliet en die selpotensiaal word
ondersoek deur die volgende elektrochemiese sel te gebruik wat deur die selnotasie
voorgestel word:
AX(s) | AP*(aq) || M**(aq) | Mis)
Die konsentrasie van M* word verander en die coreenstemmende emk word gemeet.
Die konsentrasie At**(aq) en die temperatuur is by standaardtoestande. Die grafiek
hieronder toon die resultate van hierdie ondersoek.
t,
HEH PAA Beef eadataasss
tot S soe es a t+ aaa 44
ttt + + t+ + aa
tot + i im AE eee?
2,00 -+—-—— t heart +
tote tot + = + EH
Coon Simi = ttt ony foal et ot oe
+—i——| +4 4} Coe HF bt tt
ean mt ie m i ee aaa i
BEER EEE EEE EEH EEE EEE EE HE ceenee
ee eae tanfant fof { + ~f-+-+ =
aan’, tHt- mr iam t Trt
_~ 190 T T aa = rt
x it Rh + + sinne ae i Geena n ae $t TI
E TCE CEP Err EEE im
Lu T r 7 t To , TTT
ATT | is On and + pt + coo +
Hee EEE EH PEERS
[Serre FSc08 Sees ee
coo ial + = fort ECE Corr
a Perry Cit { tHY
iH { HEE HH +t { |} ty
4706 ine + —}-+— am ++-+4} ‘= Saeeee
0,25 0,50 0,75 1,00 1,25
[M”"] (mol-dm*)
8.1 Identifiseer die reduseermiddel in hierdie sel. (1)
8.2 Bepaai die konsentrasie van die M*(aq) wat 'n emk van 1,87 V sal gee. (2)
8.3 Hoe sal die konsentrasie van M*"(aq) beinvioed word terwyl die sel in werking
is? Kies uit TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY. Gee 'n rede vir die
antwoord. (2)
8.4 Kaliumnitraat, KNO3(aq), word in die soutbrug van hierdie sel gebruik.
Na watter elektrode sal die K*-ione in die soutbrug beweeg (Af of M)? (1)
Kopiereg voorbehou 1c] Blaai om asseblief
ees
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
8.5 Identifiseer metaal M met behulp van 'n berekening. (6)
8.6 Metaal M word nou met magnesium, Mg, vervang.
8.6.1 Watter elektrode, Af of Mg, sal die anode wees? (1)
8.6.2 Verwys na die relatiewe sterktes van die oksideermiddels om die
antwoord te verduidelik. (2)
[15]
VRAAG 9 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig die sel wat vir die
elektroplatering van ornamente met silwer, Ag, gebruik word. P en Q is die twee
terminale van die battery.
Battery
fo
|
Ornament—— RR
q Ag’(aq)
9.1 Stel die energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind. (1)
9.2 Watter terminaal van die battery (P of Q) is negatief? (1)
9.3 Skryf die vergelyking neer vir die halfselreaksie wat by die katode plaasvind. (2)
9.4 Bereken die stroom wat benodig word om binne 30 minute die ornament met
3,25 g silwer te elektroplateer. (5)
[9]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/Mei/Jeinie 2024
SS/NSS Vertroulik
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 7: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standeardoruk p* 1,013 x 10° Pa
Iolére gasvolume by STD Ve 22,4 dm?-mot
Beene T° 273 K
Lading op en e -1,6x 10°C
Avogadr-konstanto Na 6,02 x 10 mor"
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
_m _ N
neM 7 Na
n m Vv
c= Vv orlof c= mv n= Vn
CaVa _ Na _ +
GVp Me pH = -log[H30"]
Ky = [H30*][OH]] = 1 x 10°" at/by 298 K
@ fe _ Fe @ fe o)
Een = Ecamoae — Eanoae (Ese = Etatode ~ Eanode
or/of
a @ 6 8 6
een = Eduction — Sedation! Eset = Erautsie — Eeisiaasie
orlof
8 i) 9 6 _ fe 8
Econ = ES adisingagent ~~ CE rccincecent / Ese =~ Eoysideenmiddet ~ E ecuseemiddel
Q _Q_ where n is the number of electrons/
I= i we gq, Waarn die aantal elektrone is
<opiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
io
faygesse wo jeefg g q noyaqioon Basaidoy
Bee
sez (4x4
J7 | ON) PW | Wa] sa | 3D | YG | WO) WY | Ad aN | nM | @d | UL
coL col LoL ool 66 86 46 96 S6 ¥6 €6 26 16 06
SLL edb 691 291 SOL eoL 6SL £Sb eSb OSL 144) LPL OrL
nz} qd | wi! 4a | oH | Aa | GL | PD | Na | Ws | Wd | PN | Jd | 89 oz
be | 02 69 89 zg | 99 s9 9 £9 (4!) iL b9 09 6S ss ov ey i 44 fe
6s | es | 28
60z |20z |poc |l0z [26+ |S6+ |c6L | 06+ [98 var [Ler [é6zt [eer | zeL | eet
uy law hodPiig gddziatsi6H |nv [jd | 41 (sO joy |M [PL JH) PT | PE GSO q
oe |se |re |es |ze [ig (oe |ez |e | ee |92 |oe |e | ee |e | UG [os | 9S
ver [zee [ezp |zzr [ert [ste [zt [gor |90- |eor | tor 9 |ze |t6 | 68 | 88 | 98
ax | 1 MaLtiasziuss| us pos|6vsipdd yas na gooLsiONa GN | 4Z 3) A a 4S
ys es )=(|zs) lus) | os) 6p = | oe | ee | oe | ce | oe le | ee ee | ow | oe ae Ce
pe pos |ez [sz |€2 | 02 (59 |seo9 [es [es |9s [ss |zs | 1S |S | Sr | OF | 6
IM | 4g Bias B sv 8) e9 2 e9 Ss) UZ S/N Z IN 2/990 &| 84 SUG) 4D 3) A ol IL &) 9S 4) BO
os |se |ve lee [ze |te joe [oz |ez jee [oz |sz ve jee |e | ez | oz | 6
60
Orb
2
[4
8'0
ob
x
8'0
Op jsse | ce | te 8c Zé esseusuooje amayjeja! epsapeuog Lid bard
w |202¢)s Bid 2s gava SSEW SIUC} BAe|es ayeuxolddy BW 3) eN $
gt | db | ob | Sh] | Cb J ZL Lb
oz =| GF 9b | bb OC Cb a s'c9 6 Zz
ON sho sing az, asd jooquis = | HepmyeGau0sya13 eag ite
—»| ND io + :
ob 6 8 L 9 Ss joquiAs AyaneGau0s9913 v €
P a oe r
°H t HS
z feaBuroosy TALNATSIAAM ‘i
ca Jequinu s1Woyy
ana) Gay) GA) (A) (aD) (i) ()
8 1 | | 27 eb ral bb OOF 6 8 Z 9 s v € z L
FINIWITZ NVA 1391 JNFIGOMaAd Fid *€ TIGL
SLNSW3 73 40 3198V.L S1IGOM3d AHL *€ STV
WINOIWSA SSN/SS
202 aunrAeW/Jaa Z ZA/eddeysusjay, asaisis
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/Mei/Junie2024
SS/NSS Vertroulik
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies = (Vv)
Fog)+2e = 2F + 2,87
Co*+e = Co* + 1,81
H2O2+2H'+2e = 2H0 +177
MnO, +8H'+5e = Mn +4H,O | +1,51
Chig)+2e = 2¢8 + 1,36
| CrO? +14H"+6e = 20r+7H,0 | +1,33
2 On(g) +4H' + 4e ae 2H2O + 1,23 3
3 MnQ2+4H'+2e = Mn%+2H,0 | +1,23 3
= Pi +2e = Pt + 1,20 =
F Br{t)+2e = 2Br + 1,07 3
3 NO; +4H’+3e = NO(g)+2H20 | +0,96 a
s Hg*+2e = Hg(2) + 0,85 3
c Ag’te = Ag + 0,80 Ps
$ NO, +2H'+e = NO2(g)+H,O | +0,80 g
g Fe*+e = Fe* +0,77 2
Ss O2(g)+2H"+2e = H202 +0,68 By
% k+2e «= 2I + 0,54 a
3 cu’+e = Cu + 0,52 g
5 SQ,+4H*+4e = S+2H20 +0,45 5
5 2H20+O2+4e = 4OH +0,40 4
5 Cu*+2e = Cu + 0,34 =
& sot +4H’+2e = $0Ox(g)+2H.0| +0,17 Re
3 Cu*+e = Cu’ + 0,16 3
5 Sn*+2e = $n +015 A
= S+2H'+2e = H:S(Q) +014 a
2 2H*+2e == Hag) 0,00 a
a Fe“+3e a Fe — 0,06 5
k=} Pb*+2e = Pb ~0,13 3
3 Sn*+2e = Sn ~ 0,14 3
S Ni*+2e = Ni 0,27 A
s Co*+2e = Co 0,28 s
by Cd*+2e = Cd ~ 0,40 >
o Cree = Cr -0,41 ©
b Fe*+2e . Fe ~0,44 B
Sy Cr*+3e = Cr 0,74 ey
F Zn*+2e = 2n 0,76 ‘a
@ 2H20 +2e = He(g) + 20H ~ 0,83 o
e Cr +2e = Cr ~ 0,91 fe
- Mn*+2e . Mn - 1,18 -
AM +3e = At 1,66
Mg” +2e = Mg ~ 2,36
Na’+e . Na -2,71
Ca*+2e 4 Ca ~ 2,87
Sr+2e = Sr 2,89
Ba*+2e . Ba - 2,90
Cs*+e@ . Cs - 2,92
Kte = K 2,93
lite = Li 3,08
OF oy
Kopiereg voorbehou h an Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/Mei/Junie2024
SS/NSS Vertroulik
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies Eo (vy)
Lite = Li 3,05
K*te = K -2,93
Cs'+e = Cs 2,92
Ba*+2e = Ba — 2,90
S+2e = Sr 2,89
Ca**+2e = Ca 2,87 ‘
Na‘+e = Na -2,71
2] Mg? +2e = Mg ~ 2,36 3
3s AP'+3e = AL ~1,66 3
2 Mn?*+2e = Mn 4,18 =
S Cr'+2e = Cr 0,91 5
9 2H,0+2e = Helg)+20H 0,83 9
3 Zn*+2e = Zn -0,76 3
3 Cr'+3e = Cr 0,74 2
in Fe*+2e = Fe - 0,44 5
g c+e = Cr 0,41 >
g Ca +2e = Cd 0,40 2
5 Co" +2e = Co - 0,28 3
3 N@+2e = Ni ~ 0,27 a
g Sn*+2e = Sn -0,14 3
5 Pb%*+2e = Pb -0,13 5
& Fe*+3e = Fe 0,06 &
g 2H +2e = Hag) 0,00 &
g S+2H'+2e = H2S(G) +014 8
S Sn“ +2e = Sn* + 0,15 5
2 Cu*+e = Cu’ + 0,16 =
& $02 +4H'+2e = SO2(g)+2H20| +0,17 F)
aD Cu*+2e = Cu + 0,34 o
A 2H2O+O2+4e = 40H +0,40 5
3 SQ. +4H"+4de = S+2H20 + 0,45 =
5 Cu‘te = Cu + 0,52 °
3 k+2e = 2 +0,54 5
£ Oe(g) + 2H*+2e° H202 + 0,68 s
a Fe"+e = Fe™ +0,77 >
S NO, +2H’+e = NOdg)+H,0 | +0,80 £
a Ag'te = Ag + 0,80 &
2 Hg’ +2e = Hg(®) + 0,85 £
g NO; +4H'+3e = NO(g)+2H.0 | +0,96 &
5 Br()+2e = 28r + 1,07 S
£& Pi'+2e = Pt +1,20 =
MnO, +4H"+2e = Mn +2H,0 | + 1,23
v O,(g)+4H'+4e = 2H20 + 1,23
C02 +14H*+6e = 2Cr+7HO | + 1,33
Chig)+2e = 2Ct + 1,36
MnO, +8H'+5e = Mn'+4H,O | +151
H,O2+2H*+2e" = 2H,0 +4177
Co*+e = Co” +181
F2(g) + 2e + 2,87
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
PHYSICAL SC P2 QP GR12 SEPTEMBER 2025 AFR1_watermark.pdf

Question paper
Physics-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Gauteng.pdf

Question paper
Physics-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-KZN.pdf

Question paper
Physical-Sciences-Physics-Grade-12-PS01-QP-March-2025-Limpopo.pdf
Question paper
Physics-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-Limpopo.pdf
Question paper
Physical-Sciences-Physics-Grade-12-NSC-QP-P1-May-June-2025-Mpumalanga.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Physical Sciences P2 Nov 2024 MG Afr & Eng.pdf
Memorandum
Gr 12 Physical Sciences P1 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Physical Sciences P2 May June 2022 Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mathematics P2 May June 2016 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Physical Sciences P2 June July 2015 Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Physical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Memorandum
Pysical Sciences P2 Memo AfrEng_watermark.pdf

Memorandum
Physical-Sciences-Physics-Grade-12-NSC-MEMO-P1-May-June-2025-Limpopo.pdf

Memorandum
Physical-Sciences-Physics-Grade-12-NSC-MEMO-March-2025-Mpumalanga.pdf
Question paper
Physical-Sciences-Physics-Grade-12-NSC-QP-March-2025-Mpumalanga.pdf

Question paper
Physics-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-North-West.pdf

Errata