You're offline
Skip to content
Question paper

Physical Sciences P2 June July 2015 Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Physical SciencesGrade 12201522 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/2015 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2015 SSE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Wanneer 'n katalisator in 'n chemiese reaksie gebruik word, verhoog dit die … A tempo van die reaksie. B hoeveelheid produkte wat verkry word. C konsentrasie van die produkte. D konsentrasie van die reaktanse. (2) 1.2 Watter EEN van die volgende verbindings word in die Ostwaldproses berei? A N 2 (g) B NH 3 (g) C HNO 3 (ℓ) D NH 4 NO 3 (s) (2) 1.3 Die addisie van waterstof aan 'n alkeen staan bekend as ... A hidrasie. B kraking. C hidrogenering. D hidrohalogenering. (2) 1.4 Watter EEN van die volgende verbindings het die hoogste kookpunt? A CH 3 CH 3 B CH 3 CH 2 CH 3 C CH 3 CH 2 CH 2 CH 3 D CH 3 CH 2 CH 2 CH 2 CH 3 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2015 SSE 1.5 Oorweeg die reaksie voorgestel deur die gebalanseerde vergelyking hieronder: 2SO 3 (g) → 2SO 2 (g) + O 2 (g) ∆H = 198 kJ∙mol-1 Watter EEN van die volgende is WAAR vir hierdie reaksie? Wanneer 2 mol SO 2 (g) gevorm word, word ... A 198 kJ energie geabsorbeer. B 198 kJ energie vrygestel. C 396 kJ energie geabsorbeer. D 396 kJ energie vrygestel. (2) 1.6 Watter EEN van die volgende verbindings behoort aan dieselfde homoloë reeks as but-2-yn? A CH 3 CCH B CH 2 CHCH 2 C CH 3 CHCHCH 3 D CH 3 CH 2 CH 2 CH 3 (2) 1.7 Die ewewigskonstante, K c , vir die reaksie A(g) ⇌ B(g) is 1 x 10-4. Watter EEN van die volgende stellings is altyd KORREK vir hierdie reaksie? Die ewewigsmengsel bestaan uit ... A gelyke hoeveelhede A(g) en B(g). B baie min A(g). C hoofsaaklik A(g). D hoofsaaklik B(g). (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/2015 SSE 1.8 Die vereenvoudigde diagram hieronder toon 'n sel wat gebruik kan word om koper te suiwer. Elektrode X Elektrode Y Koper(II)-oplossing Die suiwering misluk. Watter EEN van die volgende is mees waarskynlik die rede vir die mislukking? A 'n GS-bron word gebruik. B Elektrode X is die anode. C Elektrode Y is die onsuiwer koper. D Elektrode Y is 'n koolstofstaaf. (2) 1.9 'n Galvaniese sel bestaan uit die volgende halfselle: Pt(s) |Cℓ 2 (g) |Cℓ-(aq) EN Cu2+(aq) |Cu(s) Watter EEN van die volgende stellings is WAAR terwyl die sel in werking is? A Cu(s) word geoksideer. B Cℓ-(aq) word gereduseer. C Cℓ 2 (g) tree as reduseermiddel op. D Cu(s) tree as oksideermiddel op. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/2015 SSE 1.10 Watter EEN van die volgende swak sure, elk met 'n konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3, het die laagste H 3 O+(aq)-konsentrasie? SUUR K a -WAARDE A H 2 SO 3 (aq) 1,2 x 10-2 B H 2 CO 3 (aq) 4,2 x 10-7 C (COOH) 2 (aq) 5,6 x 10-2 D H 2 S(aq) 1,0 x 10-7 (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/2015 SSE VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. H H C H H H O H H H H H H A H C C C O H B H C C C C C C C H H H H H Cℓ H H H H C H H C C4H8 D CH 3 CH 2 COCH 3 H H H H H H E CH 3 CH(CH 3 )CH 2 OH F H C C C C C C H H H H H H H Gebruik die inligting in die tabel (waar van toepassing) om die vrae wat volg te beantwoord. 2.1 Skryf die LETTER neer wat 'n verbinding voorstel wat: ('n Verbinding mag meer as een maal gebruik word.) 2.1.1 'n Haloalkaan is (1) 2.1.2 'n Hidroksielgroep as funksionele groep het (1) 2.1.3 Aan dieselfde homoloë reeks as etanoësuur behoort (1) 2.2 Skryf neer die: 2.2.1 IUPAC-naam van verbinding B (3) 2.2.2 IUPAC-naam van verbinding E (2) 2.2.3 Struktuurformule van die funksionele groep van verbinding D (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/2015 SSE 2.3 Verbinding C het KETTING- en POSISIONELE isomere. 2.3.1 Definieer die term posisionele isomeer. (2) 2.3.2 Skryf die IUPAC-naam neer van elk van die TWEE posisionele isomere van verbinding C. (4) 2.3.3 Skryf die struktuurformule neer van 'n kettingisomeer van verbinding C. (2) 2.4 Verbinding F reageer teen hoë druk en hoë temperatuur om verbinding P en Q te vorm soos hieronder aangetoon. H H H H H H H H H C C C C C C H P + C C H H H H H H H H Verbinding F Verbinding Q Skryf neer die: 2.4.1 Tipe reaksie wat plaasvind (1) 2.4.2 IUPAC-naam van verbinding Q (1) 2.4.3 Molekulêre formule van verbinding P (1) Verbinding Q is die monomeer van 'n polimeer wat gebruik word om plastieksakke te maak. 2.4.4 Skryf die NAAM en GEKONDENSEERDE FORMULE van hierdie polimeer neer. (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/2015 SSE VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Oorweeg die onvolledige vergelykings van twee reaksies hieronder. X stel die organiese produk voor wat in reaksie 1, wat 'n SUBSTITUSIEREAKSIE is, gevorm word. In reaksie 2 reageer X met reaktans Y soos aangetoon. sterk basis Reaksie 1: C2H5Br NaBr + X Gekonsentreerde H2SO4 Reaksie 2: X + Y C3H6O2 + H2O 3.1 Oorweeg reaksie 1. Skryf neer die: 3.1.1 Tipe substitusiereaksie wat plaasvind (1) 3.1.2 TWEE reaksietoestande (2) 3.1.3 IUPAC-naam van verbinding X (1) 3.2 Oorweeg reaksie 2. Skryf neer die: 3.2.1 Tipe reaksie wat plaasvind (1) 3.2.2 Struktuurformule van verbinding Y (2) 3.2.3 IUPAC-naam van die organiese produk (2) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/2015 SSE VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die tabel hieronder toon vyf organiese verbindings, voorgestel deur die letters A tot E. A CH 4 B CH 3 CH 3 C CH 3 CH 2 CH 3 D CH 3 CH 2 CH 2 CH 3 E CH 3 CH 2 OH 4.1 Is verbinding B VERSADIG of ONVERSADIG? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) Oorweeg die kookpunt van verbinding A tot E wat hieronder in willekeurige orde gegee word en gebruik dit, waar van toepassing, om die vrae wat volg te beantwoord. 0 °C - 162 °C - 42 °C - 89 °C 78 °C 4.2 Skryf die kookpunt neer van: 4.2.1 Verbinding C (1) 4.2.2 Verbinding E (1) 4.3 Verduidelik die verskil in kookpunt van verbinding C en E deur te verwys na die TIPE intermolekulêre kragte teenwoordig in ELK van hierdie verbindings. (3) 4.4 VERHOOG of VERLAAG dampdruk van verbinding A tot D? Verduidelik die antwoord volledig. (4) 4.5 Hoe sal die dampdruk van 2-metielpropaan met die dampdruk van verbinding D vergelyk? Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. (1) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/2015 SSE VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Groep leerders gebruik die reaksie van skoon magnesiumlint met verdunde soutsuur om faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Mg(s) + 2HCℓ(aq) → MgCℓ 2 (aq) + H 2 (g) ∆H < 0 5.1 Is die reaksie hierbo EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 5.2 In een van die eksperimente word 5 g magnesiumlint by die verdunde soutsuuroplossing gevoeg. 5.2.1 Indien 30 cm3 verdunde soutsuuroplossing met 'n konsentrasie van 1,5 mol∙dm-3 binne 1 minuut OPGEBRUIK word, bereken die gemiddelde reaksietempo in mol∙s-1. (5) Die volume waterstofgas wat as 'n funksie van tyd in hierdie eksperiment gevorm word, word deur grafiek S hieronder voorgestel. (Die grafiek is NIE volgens skaal geteken NIE.) S Volume (cm3) 0 t1 t2 t3 Tyd (s) 5.2.2 Hoe verander die tempo van die reaksie tussen: (Skryf VERHOOG, VERLAAG of GEEN VERANDERING NIE neer.) (a) t 1 en t 2 Gebruik die botsingsteorie om die antwoord te verduidelik. (4) (b) t 2 en t 3 Gee 'n rede vir die antwoord sonder om na die grafiek te verwys. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/2015 SSE 5.3 In 'n ander eksperiment voeg hulle 5 g magnesium by 30 cm3 verdunde soutsuur met 'n konsentrasie van 1,5 mol∙dm-3. Hulle verkry grafiek T hieronder. (Die grafiek is NIE volgens skaal geteken NIE.) Volume (cm3) T S Tyd (s) Gee TWEE moontlike redes waarom grafiek T van grafiek S verskil. (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/2015 SSE VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Aanvanklik word oormaat NH 4 HS(s) in 'n 5 dm3-houer by 218 °C geplaas. Die houer word verseël en die reaksie word toegelaat om ewewig te bereik volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: NH 4 HS(s) ⇌ NH 3 (g) + H 2 S(g) ∆H > 0 6.1 Skryf Le Chatelier se beginsel neer. (2) 6.2 Watter effek sal elk van die volgende veranderinge op die hoeveelheid NH 3 (g) by ewewig hê? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE neer. 6.2.1 Meer NH 4 HS(s) word bygevoeg (1) 6.2.2 Die temperatuur word verhoog (1) 6.3 Die ewewigskonstante vir hierdie reaksie by 218 °C is 1,2 x 10-4. Bereken die minimum massa NH 4 HS(s) wat in die houer verseël moet word om ewewig te verkry. (6) Die druk in die houer word nou verhoog deur die volume van die houer by konstante temperatuur te verklein. 6.4 Hoe sal hierdie verandering die getal mol H 2 S(g) wat berei word, beïnvloed? Verduidelik die antwoord volledig. (3) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/2015 SSE VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Anhidriese oksaalsuur is 'n voorbeeld van 'n suur wat twee protone kan skenk en ioniseer dus in twee stappe soos deur die vergelykings hieronder voorgestel: I: (COOH) 2 (aq) + H 2 O(ℓ) ⇌ H 3 O+(aq) + H(COO) 2− (aq) II: H(COO) 2− (aq) + H 2 O(ℓ) ⇌ H 3 O+(aq) + (COO) 22− (aq) 7.1 Skryf neer: 7.1.1 EEN woord vir die onderstreepte frase in die sin hierbo (1) 7.1.2 Die FORMULE van elk van die TWEE basisse in reaksie II (2) 7.1.3 Die FORMULE van die stof wat as amfoliet in reaksie I en II optree. Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.2 Gee 'n rede waarom oksaalsuur 'n swak suur is. (1) 7.3 'n Standaardoplossing van (COOH) 2 van konsentrasie 0,20 mol∙dm-3 word berei deur 'n sekere hoeveelheid (COOH) 2 in water in 'n 250 cm3 volumetriese fles op te los. Bereken die massa (COOH) 2 wat nodig is om die standaardoplossing te berei. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/2015 SSE 7.4 Gedurende 'n titrasie word 25 cm3 van die standaardoplossing van (COOH) 2 , wat in VRAAG 7.3 berei is deur 'n natriumhidroksiedoplossing uit 'n buret geneutraliseer. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: (COOH) 2 (aq) + 2NaOH(aq) (COONa) 2 (aq) + 2H 2 O(ℓ) Die diagramme hieronder toon die buretlesing voor die begin van die titrasie en by die eindpunt daarvan onderskeidelik. Voor die titrasie By die eindpunt cm3 cm3 2 38 Vlak van Vlak van NaOH(aq) NaOH(aq) 3 39 7.4.1 Gebruik die buretlesings en bereken die konsentrasie van die natriumhidroksiedoplossing. (5) 7.4.2 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer wat verduidelik waarom die oplossing 'n pH groter as 7 by die eindpunt het. (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/2015 SSE VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Leerders stel 'n elektrochemiese sel, in die vereenvoudigde diagram hieronder voorgestel, op deur magnesium- en loodelektrodes te gebruik. Nitraatoplossings word in beide halfselle as elektroliete gebruik. V Tou gedoop in KNO3(aq) Elektrode P + Elektrode Q Elektroliet Elektroliet Halfsel A Halfsel B 8.1 Watter tipe reaksie (NEUTRALISERING, REDOKS of PRESIPITASIE) vind in hierdie sel plaas? (1) 8.2 Watter elektrode, P of Q, is magnesium? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 8.3 Skryf neer die: 8.3.1 Standaardtoestande waaronder hierdie sel funksioneer (2) 8.3.2 Selnotasie vir hierdie sel (3) 8.3.3 NAAM of FORMULE van die oksideermiddel in die sel (1) 8.4 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel hierbo onder standaardtoestande. (4) 8.5 Hoe sal die voltmeterlesing verander indien die: (Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE neer.) 8.5.1 Grootte van elektrode P verhoog word (1) 8.5.2 Beginkonsentrasie van die elektroliet in halfsel B verhoog word (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 17 DBE/2015 SSE VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder toon 'n vereenvoudigde elektrolitiese sel wat gebruik kan word om 'n plastiekring met nikkel te elektroplateer. Voor elektroplatering word die ring met 'n grafietlagie bedek. Battery Plastiekring bedek Nikkel-elektrode met grafiet NiSO4(aq) 9.1 Definieer die term elektroliet. (2) 9.2 Gee EEN rede waarom die plastiekring voor elektroplatering met grafiet bedek moet word. (1) 9.3 Skryf neer die: 9.3.1 Halfreaksie wat by die plastiekring plaasvind (2) 9.3.2 NAAM of FORMULE van die reduseermiddel in die sel. Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 9.4 Watter elektrode, die RING of NIKKEL, is die katode? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) Die nikkel-elektrode word nou met 'n koolstofstafie vervang. 9.5 Hoe sal die konsentrasie van die elektroliet tydens elektroplatering verander? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of GEEN VERANDERING NIE neer. Gee 'n rede vir die antwoord. (2) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 18 DBE/2015 SSE VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die nywerheidsproses vir die bereiding van swawelsuur behels 'n reeks stappe. Die tweede stap in die proses behels die omskakeling van swaweldioksied na swaweltrioksied in 'n omskakelaar soos hieronder geïllustreer. In die omskakelaar beweeg die gasse oor vanadiumpentoksied (V 2 O 5 ) wat in lae is, soos hieronder aangetoon. Swaweldioksied V2O5 laag 1 en lug V2O5 laag 2 V2O5 Omskakelaar laag 3 V2O5 laag 4 Gasuitlaat 10.1 Skryf neer die: 10.1.1 Gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat in die omskakelaar plaasvind (3) 10.1.2 Funksie van die vanadiumpentoksied (1) Die tabel hieronder toon data wat tydens die tweede stap verkry is. PERSENTASIE VAN VANADIUM- TEMPERATUUR VAN TEMPERATUUR VAN REAKTANS PENTOKSIED- DIE GAS VOOR DIE DIE GAS NA DIE OMGESKAKEL NA LAAG REAKSIE (°C) REAKSIE (°C) PRODUK 1 450 600 66 2 450 518 85 3 450 475 93 4 450 460 99,5 10.2 Is die reaksie in die tweede stap EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Verwys na die data in die tabel om 'n rede vir die antwoord te gee. (2) 10.3 Na die omskakeling by elke laag word die gasse tot 450 °C afgekoel. Verduidelik volledig waarom die gasse tot hierdie temperatuur afgekoel moet word. (3) 10.4 Gedurende die derde stap word die swaweltrioksied in swawelsuur, eerder as water, opgelos om oleum te vorm. 10.4.1 Skryf die FORMULE van oleum neer. (1) 10.4.2 Gee 'n rede waarom swaweltrioksied nie in water opgelos word nie. (1) 10.5 Swawelsuur reageer met ammoniak om 'n kunsmis te vorm. Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (3) [14] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/2015 SSE DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure pθ 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= M NA n m V c = or/of c = n= V MV Vm c a v a na = pH = -log[H 3 O+] c b v b nb K w = [H 3 O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell = Eθcathode − Eθanode / E θsel = E katode θ − E θanode or/of E θcell = E reduction θ − E θoxidation / E θsel = E reduksie θ − E θoksidasie or/of E θcell = E oxidising θ θ agent − E reducing agent / E sel = E oksideermiddel − E reduseermiddel θ θ θ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/2015 SSE TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,9 Cu 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/2015 SSE TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) − − F 2 (g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 + H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 Cℓ 2 (g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 + O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23 + − 2+ MnO 2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 2+ Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20 − − Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 − + − NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 + Ag + e− ⇌ Ag + 0,80 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë − + − NO 3 + 2H + e ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 3+ − 2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77 + − O 2 (g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68 I 2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 + − Cu + e ⇌ Cu + 0,52 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+ 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn + 0,15 + − S + 2H + 2e ⇌ H 2 S(g) + 0,14 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 3+ − Fe + 3e ⇌ Fe − 0,06 2+ Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13 2+ − Sn + 2e ⇌ Sn − 0,14 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ − Co + 2e ⇌ Co − 0,28 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 3+ 2+ Cr + e− ⇌ Cr − 0,41 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ − Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ − Cr + 2e ⇌ Cr − 0,91 2+ Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18 3+ − Aℓ + 3e ⇌ Aℓ − 1,66 2+ Mg + 2e− ⇌ Mg − 2,36 + − Na + e ⇌ Na − 2,71 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 + − K +e ⇌ K − 2,93 + Li + e− ⇌ Li − 3,05 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/2015 SSE TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) + − Li + e ⇌ Li − 3,05 + K + e− ⇌ K − 2,93 + − Cs + e ⇌ Cs − 2,92 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 2+ − Sr + 2e ⇌ Sr − 2,89 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 + − Na + e ⇌ Na − 2,71 2+ Mg + 2e− ⇌ Mg − 2,36 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ − Mn + 2e ⇌ Mn − 1,18 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ − Zn + 2e ⇌ Zn − 0,76 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ − 2+ Cr +e ⇌ Cr − 0,41 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 2+ − Co + 2e ⇌ Co − 0,28 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ − Pb + 2e ⇌ Pb − 0,13 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 4+ − 2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 2+ + Cu + e− ⇌ Cu + 0,16 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 − − 2H 2 O + O 2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 + Cu + e− ⇌ Cu + 0,52 I 2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 + − O 2 (g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68 3+ − 2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77 − + − NO 3 + 2H + e ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 + − Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+ Hg + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 − + − NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 − − Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 2+ − Pt +2e ⇌ Pt + 1,20 + 2+ MnO 2 + 4H + 2e− ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 + O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 + − H 2 O 2 + 2H +2 e ⇌ 2H 2 O +1,77 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Physical Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all