Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2014
10842
FISIESE WETENSKAPPE
TWEEDE VRAESTEL
PUNTE: 150 Bladsye 19
TYD: 3 uur
12 b.o.
Skip to contentAll 2014 papers 


%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)


View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2014 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2014. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 1013.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Gauteng Mock Exam 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 2
(Tweede Vraestel) 10842/14
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE
(Tweede Vraestel)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDBOEK neer.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 3
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1–1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1 ʼn Voorbeeld van ʼn onversadigde koolwaterstof is:
A C2HCℓ3
B C4H8
C C3H8
D C3H7OH (2)
1.2 Die half-gekondenseerde struktuurformule van ʼn organiese verbinding word
hieronder getoon:
CH3
|
CH2 H CH3 H
| | | |
H3C — C — C — C — C — H
| | | |
CH3 H H H
Wat is die korrekte IUPAC-naam vir hierdie organiese verbinding?
A 2,4,4-trimetielheksaan
B 2-etiel-2,4-dimetielpentaan
C 2,4-dimetiel-4-etielpentaan
D 3,3,5- trimetielheksaan (2)
1.3 ʼn Eenvoudige organiese reaksie word hieronder gegee:
H
H
C H
H + HCℓ X
C C
H H
Watter een van die formules hieronder verteenwoordig die hoof organies
produk X wat in hierdie reaksie gevorm word?
A CH3CHCℓCH2Cℓ
B CH2CℓCH2CH3
C CH3CHCℓCH3
D CH3CH2CH2Cℓ (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 4
(Tweede Vraestel) 10842/14
1.4 ʼn Chemiese reaksie verkeer in ʼn toestand van dinamiese ewewig wanneer ...
A reaktanse en produkte altyd dieselfde massa het.
B die konsentrasie van produkte nul is.
C die ewewigskonstante nul is.
D die voorwaartse en omgekeerde reaksie teen dieselfde tempo
plaasvind. (2)
1.5 Die Maxwell-Boltzmann-energieverspreidingskurwe hieronder toon die aantal
deeltjies as ʼn funksie van hul kinetiese energie vir ʼn reaksie, teen vier
verskillende temperature. Die minimum kinetiese energie wat benodig word
vir ʼn effektiewe botsing word voorgestel deur E.
Watter een van die kurwes verteenwoordig die reaksie wat by die hoogste
temperatuur plaasvind?
I
II
III
Aantal deeltjies
IV
Kinetiese energie
A I
B II
C III
D IV (2)
1.6 Beskou die volgende potensiële energie-diagram vir ʼn chemiese reaksie.
Watter pyltjie toon die aktiveringsenergie vir die voorwaartse reaksie?
Reagens
Energie
Produkte
Aanhoudende reaksie
Die aktiveringsenergie vir die voorwaartse reaksie is:
A A
B B
C C
D D (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 5
(Tweede Vraestel) 10842/14
1.7 Die pH van ʼn oplossing van NaOH is 10,5. Watter een van die volgende
stellings is KORREK?
A [OH-] = [H3O+]
B [Na+] > [OH-]
C [H3O+] < [OH-]
D [OH-] < [H3O+] (2)
1.8 Die oksidasiegetal van swawel in ʼn sulfaat (SO42-) ioon is …
A +8.
B +6.
C +4.
D +2. (2)
1.9 Beskou die volgende chemiese reaksies:
Reaksie X: Fe(s) → Fe2+ (aq) + 2e-
Reaksie Y: 4H+ (aq) + O2 (g) + 4e-→ 2H20(ℓ)
Watter een van die volgende stellings is KORREK vir reaksie X en Y?
Reaksie X Reaksie Y
A Fe is geoksideer H+ is gereduseer
B Fe is gereduseer O2 is geoksideer
C Fe is geoksideer O2 is gereduseer
D Fe is gereduseer H+ is geoksideer
(2)
1.10 In die nywerheid word stikstofgas deur die volgende proses voorberei:
A Fraksionele distillasie
B Kontakproses
C Ostwald-proses
D Haber-proses (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 6
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die volgende verbindings en beantwoord die vrae hieronder.
A B
H H
H H H H
C H C O H
C C C
H C H C
H H O H H
H H
C D
CH3
H H3C HC
H O
C H CH CH2
C
H H H3C C C
H
CH3
E F
H H
Cl C C H
H H
2.1.1 Aan watter homoloë reeks behoort verbinding F? (1)
2.1.2 Watter verbinding is ʼn alkyn? (1)
2.1.3 Gee die IUPAC-naam vir verbinding E. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 7
(Tweede Vraestel) 10842/14
2.1.4 Verbinding C is een van die reaktanse nodig in die bereiding van
verbinding B.
Gee die IUPAC-NAAM vir die ander reaktans nodig vir die
bereiding van verbinding B. (1)
2.1.5 Skryf ʼn vergelyking neer, gebruik struktuurformules om die
bereiding van verbinding B voor te stel. (4)
2.1.6 Skryf die struktuurformule neer van ʼn funksionele isomeer van
verbinding F. (2)
2.1.7 Verbinding A kan in ʼn oormaat suurstof brand. Deur gebruik te
maak van molekulêre formules, skryf ʼn gebalanseerde vergelyking
vir die reaksie neer. (3)
2.1.8 Noem die tipe reaksie wat in VRAAG 2.1.7 plaasvind. (1)
2.2 Daar is twee ketting-isomere vir die organiese verbinding met die molekulêre
formule C4H10.
2.2.1 Definieer die term ketting-isomeer. (2)
2.2.2 Skryf die struktuurformules neer vir die twee ketting-isomere en
gee ook hul IUPAC-name. (4)
2.2.3 Watter EEN van die isomere genoem in VRAAG 2.2.2 het die
hoogste kookpunt? (1)
2.2.4 Verduidelik die verskil in kookpunt van die ketting-isomere. (3)
[24]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 8
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die vloeidiagram hieronder toon hoe organiese verbindings berei kan word van
onversadigde koolwaterstof, prop–1– een. Reaksie I vind plaas wanneer
prop–1– een met bromienwater reageer.
Verbinding A
Reaksie I
Reaction I
Prop – 1 – een
Verbinding B
Reaksie II
3.1 Skryf neer:
3.1.1 Die naam van die tipe reaksie wat plaasvind in Reaksie I hierbo (1)
3.1.2 Die struktuurformule van verbinding A (2)
3.1.3 Sal Reaksie I spontaan by kamertemperatuur plaasvind? Antwoord JA
of NEE. (1)
3.2 Verbinding B word gevorm as prop–1–een met water in die teenwoordigheid van
verdunde swawelsuur reageer.
Skryf neer:
3.2.1 Die naam van die tipe reaksie wat plaasvind in Reaksie II hierbo (1)
3.2.2 Die IUPAC-naam vir verbinding B (2)
3.2.3 Die homoloë reeks waaraan verbinding B behoort (1)
3.3 Kraking is ʼn proses wat gebruik word om 98-oktaan petrol te produseer. Hierdie
petrol bestaan uit ʼn 98% versadigde koolwaterstof, bekend as
2,2,4–trimetielpentaan.
3.3.1 Verduidelik die betekenis van die term kraking. (2)
3.3.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE neer vir 2,2,4–trimetielpentaan. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 9
(Tweede Vraestel) 10842/14
3.4 Die diagram hieronder stel twee polimere voor wat beide gevorm is deur addisie
polimerisering.
Molekuul A
Molekuul B
3.4.1 Gee die struktuurformule vir die monomeer wat gebruik is om
molekuul A te vorm. (2)
3.4.2 Watter polimeer (A of B) is PVC? (1)
3.4.3 Noem EEN industriële gebruik van polimeer A. (1)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 10
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die volgende apparaat is deur ʼn groep leerders gebruik tydens ʼn ondersoek om vas
te stel hoe oppervlak-area die reaksietempo beïnvloed tussen vaste stukke
magnesiummetaal en 100 cm3 verdunde swawelsuur met ʼn konsentrasie van
1 mol∙dm-3.
Gedurende die reaksie, is die gas wat gevorm is in ʼn glasspuit opgevang wat die
volume gas meet wat geproduseer is.
Die vergelyking vir die reaksie is:
Mg (s) + H2SO4(aq) MgSO4(aq) + H2 (g)
gasspuit
3
100 cm van
-3
1 mol·dm
van magnesiumlint
swawelsuur
In EKSPERIMENT I is 20 g magnesium in die vorm van 5 klein stukkies gebruik.
In EKSPERIMENT II is 20 g magnesium in die vorm van een groot stuk gebruik.
Die leerders het die eksperiment uitgevoer en ʼn grafiek met hul resultate vir die eerste
eksperiment neergestip, soos hieronder getoon.
Volume gas
3
(cm )
Tyd (s)
4.1 Buiten die massa en die volume van die reaktanse, gee EEN ander veranderlike
wat tydens die ondersoek konstant gehou moet word. (1)
4.2 Noem die afhanklike veranderlike vir EKSPERIMENT I. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 11
(Tweede Vraestel) 10842/14
4.3 Gebruik die grafiek en bereken die gemiddelde reaksietempo (in cm3·s-1) vir die
eerste 30 sekondes. (3)
4.4 Sal die reaksietempo by 50s GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN die
tempo wees wat in VRAAG 4.3 bereken is? (1)
4.5 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 4.4. (1)
4.6 Voorspel hoe die gradiënt van die resultate van EKSPERIMENT II met dié van
EKSPERIMENT I wat neergestip is, sal vergelyk.
Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer. (1)
4.7 Gebruik die botsingsteorie en verduidelik hoe die toename in oppervlak-area van
die magnesiummetaal die reaksietempo sal affekteer. (3)
4.8 Bereken die massa van magnesiummetaal wat agterbly nadat die reaksie
opgehou het. (5)
4.9 Katalitiese omsitters is stowwe wat aan die oppervlak van motors se
uitlaatstelsels geverf word om as positiewe katalisators op te tree.
Definieer ʼn positiewe katalisator. (2)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 12
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Indien ʼn aantal mol van X2 (g) en Y2 (g) in ʼn leë, geslote 2 dm3-houer teen 800 °C
geplaas word, vind ʼn reaksie plaas en uiteindelik word ewewig bereik soos aangetoon
in die volgende vergelyking:
X2(g) + 3Y2(g) ⇌ 2XY3(g)
By ewewig is 0,4 mol∙dm-3 van Y2 en XY3 teenwoordig.
Jy kry ook die volgende inligting vir die reaksie:
Temperatuur °C Kc
400 0,8
600 2,5
800 4,0
5.1 Bereken die aanvanklike aantal mol van X2 en Y2 wat in die houer geplaas is. (9)
5.2 Is die voorwaartse reaksie endotermies of eksotermies? (1)
5.3 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.2. (2)
5.4 Wat sal die uitwerking wees op die volgende as meer Y2 (g) by 800°C bygevoeg
word?
Antwoord slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.
5.4.1 Die tempo van die omgekeerde reaksie (1)
5.4.2 Konsentrasie van X2 (g) (1)
5.5 Watter EEN van die volgende gasse, XY3 of X2, sal in ʼn groter konsentrasie
teenwoordig wees in die ekwilibriummengsel by 400°C? (1)
5.6 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.5. (2)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 13
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Jy kry die volgende ioniseringsreaksie van etanoësuur in water:
CH3COOH (aq) ⇌ CH3COO- (aq) + H+ (aq) Ka=1,8 x 10-5
6.1 Wat dui die ioniseringskonstante aan oor die sterkte van die suur? (1)
6.2 Wat word bedoel met ʼn gekonsentreede suur? (2)
6.3 H2PO4- is ʼn amfoliet.
Skryf ʼn vergelyking om sy rol as ʼn basis aan te toon. (2)
6.4 Skryf ʼn gekonjugeerde suur/basispaar neer uit jou vergelyking in VRAAG 6.3. (1)
6.5 Melk van Magnesium is oor jare reeds gebruik om maagongesteldheid weens
oormatige maagsure te verlig. Die aktiewe bestanddeel in Melk van Magnesium
is magnesiumhidroksied (Mg(OH)2).
ʼn Groep leerders berei ʼn oplossing voor van magnesiumhidroksied.
6.5.1 Watter massa van Mg(OH)2 moet in gedistilleerde water opgelos word
om 500 cm3 van ʼn oplossing met ʼn konsentrasie van 0,20 mol∙dm-3
voor te berei? (5)
6.5.2 Wat sal die konsentrasie hidroksied-ione in die oplossing wees?
Veronderstel 100% dissosiëring van magnesiumhidroksied in water. (2)
6.5.3 Die pH van enige medisyne wat veilig is vir menslike gebruik moet
tussen pH = 4 en pH =9 wees.
Sal die oplossing wat die leerders berei, veilig vir menslike gebruik
wees? Toon alle berekeninge. (5)
6.6 Die leerders kontroleer nou die konsentrasie van die oplossing wat hulle
voorberei het. Hulle doen ʼn titrasie met soutsuur met ʼn konsentrasie van
0,1 mol∙dm-3. Hulle plaas 25 cm3 van die magnesiumhidroksied-oplossing oor in
ʼn koniese fles.
Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie is:
Mg(OH)2 (aq) + 2HCℓ (aq) MgCℓ2 (aq) + 2 H20(ℓ)
Bepaal watter volume HCℓ sal nodig wees om die Melk van Magnesium ten volle
te neutraliseer indien die konsentrasie in werklikheid 0,2 mol∙dm-3 is. (4)
[22]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 14
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Aluminiumoksied is ʼn ioniese verbinding. Dit kom in die aardkors voor as ʼn erts
bekend as bauksiet. Om aluminium te verkry moet aluminiumoksied gesmelt word en
daarna word elektrisiteit daardeur gestuur.
anode
- -
+ + +
katode bauksiet plus
kryoliet
(smeltsel)
- gesmelte
aluminium
7.1 Definieer die term elektrolitiese sel. (2)
7.2 Skryf die NAME of FORMULES neer van die ione wat in die smeltsel
teenwoordig is. (2)
7.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die anode voorkom. (2)
7.4 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode voorkom. (2)
7.5 Bereken die selpotensiaal vir hierdie elektrolietiese sel indien die reaksie wat by
die anode voorkom, ʼn elektrodepotensiaal van -0,56 V het. (4)
7.6 Verduidelik waarom die anodes gereeld vervang moet word. (1)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 15
(Tweede Vraestel) 10842/14
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Vergelyking A en B hieronder stel twee redoksreaksies voor.
A: 2Aℓ2O3 (s) + 3C (s) → 4Aℓ (ℓ) + 3CO2 (g)
B: Zn(s) + 2Ag+(aq) ⇌ Zn2+ (aq) + 2Ag (s)
8.1 Definieer oksidasie in terme van elektronoordrag. (2)
8.2 Skryf die FORMULE neer vir die stof wat:
8.2.1 In reaksie A gereduseer word. (1)
8.2.2 Die reduseermiddel in reaksie B is. (1)
8.3 ʼn Zn-Ag-sel het ʼn potensiaalverskil van 1,56 V onder standaardtoestande. Die
sel loop vir 3 uur en die selpotensiaal daal tot 1,45 V. Deur gebruik te maak van
Le Chatelier se beginsel, verduidelik die daling in potensiaalverskil. (3)
8.4 Skryf vir reaksie A die halfreaksie by die katode neer. (2)
8.5 Watter tipe energieomsitting kom in ʼn galvaniese sel voor? (1)
[10]
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
In die KONTAKproses by die vervaardiging van swawelsuur, is die tweede stap die
bereiding van swawel (VI) oksied soos in die volgende vergelyking:
2SO2(g) + O2 (g) ⇌ 2 SO3 (g) H = -197 kJ·mol-1
Die tempo van die vorming van SO3 word op verskillende maniere verhoog met die
gebruik van tempo- en ekwilibriumbeginsels.
9.1 Noem die katalisator wat in die Kontakproses gebruik word. (1)
9.2 Ammonia-verbindings is nodig vir die bereiding van kunsmis. Dit word in die
Haber-proses berei.
Gee ʼn gebalanseerde vergelyking vir die Haber-proses. (3)
9.3 Bereken die aantal mol stikstof in ʼn sak kunsmis met die verhouding 7:1:3 (22).
Die sak se massa is 5 kg. (5)
9.4 Die misbruik van groot hoeveelhede kunsmisstowwe kan lei tot ʼn oormaat
anorganiese plantnutriënte in waterbronne. Verduidelik hoe dit kan lei tot dooie
en verrotte plantmateriaal. (1)
[10]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 16
(Tweede Vraestel) 10842/14
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Avogadro's constant
NA 6,02 x 1023 mol-1
Avogadro-konstante
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273 K
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
V n m
n c or/of c
Vm V MV
pH = -log[H3O+] Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K
CaVa na
CbVb nb
Eθcell Eθcathode Eθanode / Eθsel Ekatode
θ
Eθanode
or/of
Eθcell Ereduction
θ
Eθoxidation / Eθsel Ereduksie
θ
Eθoksidasie
or/of
Eθcell Eθoxidisingagent Ereducing
θ
agent / E sel Eoksideermiddel Ereduseermiddel
θ θ θ
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (Tweede Vraestel) 10842/14 17
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS / TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Atomic number
1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2
2,1 H He
1 29 4
3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10
1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0
Li Be Elektronegatiwiteit
63,5
Simbool B C N O F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 18
(Tweede Vraestel) 10842/14
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS /
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
H2O2 + 2H +2e ⇌
+
2H2O + 1,77
MnO 4 + 8H + 5e
2+
+
⇌ Mn + 4H2O + 1,51
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2
Cr2O 7 + 14H + 6e
3+
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
+
O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
Pt + 2e ⇌
2+
Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 + 4H + 3e ⇌
+
NO(g) + 2H2O + 0,96
Hg + 2e ⇌
2+
Hg(ℓ) + 0,85
Ag + e ⇌
+
Ag + 0,80
NO 3 + 2H + e ⇌
+
NO2(g) + H2O + 0,80
2+
Fe + e
3+
⇌ Fe + 0,77
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
Cu + e ⇌
+
Cu + 0,52
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
Cu + 2e ⇌
2+
Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu + e
+
2+
⇌ Cu + 0,16
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
2H + 2e
+
⇌ H2(g) 0,00
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Cr + e
2+
⇌ 0,41
3+
Cr
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
+ -
Cs + e ⇌ Cs – 2,92
K + e ⇌ 2,93
+
K
Li + e ⇌ 3,05
+
Li
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE 19
(Tweede Vraestel) 10842/14
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E θ (V)
⇌ 3,05
+
Li + e Li
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
K + e
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
⇌ 2,93
+
K
Cs + e ⇌ 2,92
+
Cs
Ba + 2e ⇌ 2,90
2+
Ba
Sr + 2e ⇌ 2,89
2+
Sr
Ca + 2e ⇌ 2,87
2+
Ca
Na + e ⇌ 2,71
+
Na
Mg + 2e ⇌ 2,36
2+
Mg
Aℓ + 3e ⇌ 1,66
3+
Aℓ
Mn + 2e ⇌ 1,18
2+
Mn
Cr + 2e ⇌ 0,91
2+
Cr
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Zn + 2e ⇌ 0,76
2+
Zn
Cr + 3e ⇌ 0,74
3+
Cr
Fe + 2e ⇌ 0,44
2+
Fe
Cr + e
2+
⇌ 0,41
3+
Cr
Cd + 2e ⇌ 0,40
2+
Cd
Co + 2e ⇌ 0,28
2+
Co
Ni + 2e ⇌ 0,27
2+
Ni
Sn + 2e ⇌ 0,14
2+
Sn
Pb + 2e ⇌ 0,13
2+
Pb
Fe + 3e ⇌ 0,06
3+
Fe
2H + 2e
+
⇌ H2(g) 0,00
S + 2H + 2e ⇌
+
H2S(g) + 0,14
Sn + 2e
2+
4+
⇌ Sn + 0,15
Cu + e
+
2+
⇌ Cu + 0,16
2
SO 4 + 4H + 2e ⇌
+
SO2(g) + 2H2O + 0,17
Cu + 2e
2+
⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
SO2 + 4H + 4e ⇌
+
S + 2H2O + 0,45
Cu + e ⇌
+
Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
O2(g) + 2H + 2e ⇌
+
H2O2 + 0,68
Fe + e
2+
3+
⇌ Fe + 0,77
NO 3 + 2H + e
+
⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Ag + e
+
⇌ Ag + 0,80
Hg + 2e ⇌
2+
Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H + 3e
+
⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
Pt + 2 e ⇌
2+
Pt + 1,20
MnO2 + 4H + 2e
2+
+
⇌ Mn + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H + 4e ⇌
+
2H2O + 1,23
2
+ 14H + 6e
3+
Cr2O 7
+
⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
2+
MnO 4
+
+ 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51
H2O2 + 2H +2 e
+
⇌ 2H2O + 1,77
Co + e
2+
3+
⇌ Co + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F
+ 2,87
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 Memo (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Free StateNovember 2014 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Limpopo November 2014 QP (Eng)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2014 Memo (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2014 Memo (Eng)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper