Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 12201918 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2019 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2019 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2019 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 D. 1.1 Watter EEN van die volgende verbindings het die HOOGSTE dampdruk? A HCOOH B CH3CHO C CH3CH2OH D CH3CH2CH3 (2) 1.2 Watter EEN van die formules hieronder verteenwoordig die produk van 'n POLIMERISASIE-reaksie? H H H A H C C O H B H C C O H H H H H H H H O H C C C D H C C O C C H H H n H H H (2) 1.3 Watter EEN van die volgende kombinasies is BEIDE ONVERSADIGDE KOOLWATERSTOWWE? A Etaan en eteen B Eteen en etyn C Etaan en etanol D Etanoësuur en eteen (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2019 NSS 1.4 Watter EEN van die volgende stelle waardes vir aktiveringsenergie (Ea) en reaksiewarmte (∆H) is moontlik vir 'n reaksie? AKTIVERINGSENERGIE REAKSIEWARMTE (Ea) (∆H) (kJ∙mol-1) (kJ∙mol-1) A 100 +100 ' B 50 +100 C 50 +50 D 100 -50 (2) 1.5 Beskou die volgende gebalanseerde vergelyking vir 'n sisteem in ewewig: 2SO2(g) + O2(g) ⇌ 2SO3(g) Hoe sal die byvoeging van 'n katalisator by die reaksiemengsel die OPBRENGS en REAKSIETEMPO beïnvloed? OPBRENGS REAKSIETEMPO A Toeneem Toeneem B Bly dieselfde Bly dieselfde C Bly dieselfde Toeneem D Afneem Toeneem (2) 1.6 'n Hipotetiese reaksie bereik ewewig by 'n sekere temperatuur in 'n geslote houer volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: A(g) + 2B(g) ⇌ 3C(s) ∆H < 0 Watter EEN van die volgende veranderings aan die ewewigtoestande sal tot 'n TOENAME in die ewewigskonstante, Kc lei? A Verhoging in temperatuur B Verlaging in temperatuur C Toename in druk by konstante temperatuur D Afname in druk by konstante temperatuur (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2019 NSS 1.7 'n Soutsuuroplossing, HCℓ(aq), en 'n asynsuuroplossing, CH3COOH(aq), met GELYKE KONSENTRASIES word vergelyk. Hoe vergelyk die H3O+(aq)-konsentrasie van HCℓ(aq) en die pH van HCℓ(aq) met dié van CH3COOH(aq)? [H3O+] van HCℓ(aq) pH van HCℓ(aq) A Hoër as Hoër as B Hoër as Laer as C Gelyk aan Gelyk aan D Hoër as Gelyk aan (2) 1.8 Twee hipotetiese halfreaksies en hulle onderskeie reduksiepotensiale word hieronder getoon: B+(aq) + e- ⇌ B(s) Eθ = -1,5 V A2+(aq) + 2e- ⇌ A(s) Eθ = 2,5 V Die stowwe hierbo word gebruik om 'n galvaniese sel op te stel. Watter EEN van die volgende stellings is KORREK vir hierdie galvaniese sel? A B(s) is die reduseermiddel. B A(s) is die oksideermiddel. C Die massa van B(s) sal toeneem. D Die massa van A(s) sal afneem. (2) 1.9 In 'n elektrolitiese sel … A is die anode die positiewe elektrode. B vind oksidasie by die katode plaas. C vloei elektrone vanaf die katode na die anode. D neem die massa van die anode toe. (2) 1.10 Watter EEN van die volgende word as 'n katalisator in die Ostwaldproses gebruik ? A Yster B Koper C Platinum D Vanadium(V)oksied (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2019 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 2.1 Die IUPAC-naam van 'n organiese verbinding is 4,4-dimetielpent-2-yn. 2.1.1 Skryf die ALGEMENE FORMULE neer van die homoloë reeks waaraan hierdie verbinding behoort. (1) 2.1.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE van hierdie verbinding neer. (3) 2.2 Die organiese verbinding hieronder het een posisionele isomeer en een funksionele isomeer. H O H H H H C C C C C H H H H H 2.2.1 Definieer die term posisionele isomeer. (2) Vir hierdie verbinding, skryf neer die: 2.2.2 IUPAC-naam van sy POSISIONELE isomeer (2) 2.2.3 Struktuurformule van sy FUNKSIONELE isomeer (2) 2.3 Beskou die gekondenseerde struktuurformule van 'n organiese verbinding hieronder. CH3CH2C(CH3)CH3 OH 2.3.1 Is dit 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 2.3.2 Skryf die IUPAC-naam van die verbinding hierbo neer. (2) 2.3.3 Skryf die IUPAC-naam neer van die HOOF ORGANIESE PRODUK gevorm wanneer hierdie verbinding 'n eliminasiereaksie ondergaan. (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2019 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die kookpunte van vyf organiese verbindings (P, Q, R, S en T) word bestudeer. VERBINDING IUPAC-NAAM P Pentanaal Q 2,2-dimetielbutaan R 3-metielpentaan S Heksaan T Pentan-1-ol 3.1 Definieer die term kookpunt. (2) Die kookpunte van verbindings Q, R en S word vergelyk. 3.2 Gee 'n rede waarom dit 'n regverdige vergelyking is. (1) Die kookpunte van Q, R en S word hieronder gegee (NIE noodwendig in die korrekte volgorde NIE). 55 °C 49,7 °C 68 °C 3.3 Watter EEN van hierdie drie kookpunte is mees waarskynlik die kookpunt van verbinding R? Verduidelik die antwoord. (4) 3.4 'n Mengsel van gelyke hoeveelhede van P en T word in 'n fles geplaas en verhit tot 'n temperatuur laer as hulle kookpunte. Aanvaar dat geen reaksie of kondensasie plaasvind nie. Die damp wat gevorm word, word in 'n spuit versamel. Spuit damp Mengsel van P en T 3.4.1 Watter verbinding (P of T) sal in 'n groter hoeveelheid in die SPUIT teenwoordig wees? (2) 3.4.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.4.1 deur na die TIPES en STERKTE van intermolekulêre kragte te verwys. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2019 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon hoe verbinding A gebruik kan word om ander organiese verbindings te berei. Die nommers I, II, III en IV stel verskillende organiese reaksies voor. Verbinding A III I H H H basis Gekonsentreerde KOH Primêre alkohol H C C C H H IV CH3COOH II hidrasie Organiese verbinding C Verbinding B (hoofproduk) Gebruik die inligting in die vloeidiagram om die volgende vrae te beantwoord. 4.1 Noem die homoloë reeks waaraan verbinding A behoort. (1) 4.2 Skryf die TIPE reaksie neer voorgestel deur: 4.2.1 I (1) 4.2.2 III (1) 4.2.3 IV (1) 4.3 Beskou reaksie III. Skryf neer: 4.3.1 TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie (2) 4.3.2 Die IUPAC-naam van die primêre alkohol wat gevorm word (2) 4.4 Teken die STRUKTUURFORMULE vir verbinding B. (2) 4.5 Beskou reaksie IV. Skryf neer die: 4.5.1 Struktuurformule van organiese verbinding C (2) 4.5.2 NAAM of FORMULE van die katalisator wat gebruik word (1) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2019 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die kalsiumkarbonaat (CaCO3) in teensuurtablette reageer met verdunde soutsuur (HCℓ) volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: CaCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CaCℓ2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ) H < 0 5.1 Is die reaksie hierbo EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 'n Teensuurtablet met massa 2 g word in HCℓ(aq) geplaas. Na 30 s word gevind dat die massa van die tablet 0,25 g is. 5.2 Bereken die gemiddelde tempo (in g∙s-1) van die reaksie hierbo. (3) Die teensuurtablet bevat 40% kalsiumkarbonaat. Nog 'n teensuurtablet met massa 2 g word toegelaat om volledig met HCℓ(aq) te reageer. 5.3 Bereken die volume koolstofdioksied, CO2(g) wat by STD versamel sal word. Aanvaar dat al die CO2(g) geproduseer van die kalsiumkarbonaat is. (5) Die reaksietempo van soortgelyke teensuurtablette met oormaat HCℓ(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol∙dm-3 by VERSKILLENDE TEMPERATURE word gemeet. Die grafiek hieronder is verkry. 1 -1 (s ) tyd Temperatuur (°C) Gebruik die inligting in die grafiek om die volgende vrae te beantwoord. 5.4 Skryf EEN gekontroleerde veranderlike vir hierdie ondersoek neer. (1) 5.5 Skryf 'n gevolgtrekking neer wat van die grafiek gemaak kan word. (2) 5.6 Gebruik die botsingsteorie om die antwoord op VRAAG 5.5 volledig te verduidelik. (3) 5.7 Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor. Op dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word indien HCℓ(aq) met 'n konsentrasie van 0,2 mol∙dm-3 nou gebruik word. Benoem hierdie kurwe Y. (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2019 NSS VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Aanvanklik word 60,8 g suiwer koolstofdioksied, CO2(g), met koolstof, C(s), in 'n verseëlde houer met 'n volume van 3 dm3 gereageer. Die reaksie bereik ewewig by temperatuur T volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: C(s) + CO2(g) ⇌ 2CO(g) 6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2) 6.2 By ewewig word daar gevind dat die konsentrasie van die koolstofdioksied 0,054 mol∙dm-3 is. Bereken die: 6.2.1 Ewewigskonstante, KC, vir hierdie reaksie by temperatuur T (7) 6.2.2 Minimum massa C(s) wat in die houer teenwoordig moet wees om hierdie ewewig te verkry (3) 6.3 Hoe sal ELK van die volgende veranderinge die HOEVEELHEID CO(g) by ewewig beïnvloed? Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. 6.3.1 Meer koolstof word by die houer gevoeg (1) 6.3.2 Die druk word verhoog deur die volume van die houer by konstante temperatuur te verlaag. Gebruik Le Chatelier se beginsel om die antwoord te verduidelik. (3) 6.4 Die tabel hieronder toon die persentasies CO2(g) en CO(g) in die houer by verskillende temperature. TEMPERATUUR (°C) % CO2(g) % CO(g) 827 6,23 93,77 950 1,32 98,68 1 050 0,37 99,63 1 200 0,06 99,94 6.4.1 Is die reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES? Verwys na die data in die tabel en verduidelik die antwoord. (3) 6.4.2 Gebruik die inligting in die tabel en bepaal temperatuur T. Toon duidelik hoe jy die antwoord gekry het. (3) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2019 NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Waterstofbromiedoplossing, HBr(aq), reageer met water volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: HBr(aq) + H2O(ℓ) ⇌ Br  (aq) + H3O+(aq) Die Ka-waarde van HBr(aq) by 25 °C is 1 x 109. 7.1 Is waterstofbromied 'n STERK SUUR of 'n SWAK SUUR? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.2 Skryf die FORMULES van die TWEE basisse in reaksie hierbo neer. (2) 7.3 HBr(aq) reageer met Zn(OH)2(s) volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: Zn(OH)2(s) + 2HBr(aq) → ZnBr2(aq) + 2H2O(ℓ) 'n Onbekende hoeveelheid Zn(OH)2(s) word met 90 cm3 HBr(aq) in 'n fles gereageer. (Aanvaar dat die volume van die oplossing nie tydens die reaksie verander nie.) Die OORMAAT HBr(aq) word dan deur 16,5 cm3 NaOH(aq) met 'n konsentrasie van 0,5 mol·dm-3 geneutraliseer. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: HBr(aq) + NaOH(aq) → NaBr(aq) + H2O(ℓ) 7.3.1 Bereken die pH van die HBr-oplossing wat in die fles oorbly NA die reaksie met Zn(OH)2(s). (7) 7.3.2 Bereken die massa Zn(OH)2(s) wat AANVANKLIK in die fles verteenwoordig is indien die aanvanklike konsentrasie HBr(aq), 0,45 mol∙dm-3 was. (6) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2019 NSS VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Standaard elektrochemiese sel word opgestel deur twee standaardhalfselle te gebruik, soos in die diagram hieronder getoon. V Cℓ2(g) Q X Platinum - X2 (aq) Cℓ (aq) 8.1 Noem die energie-omsetting wat in hierdie sel plaasvind. (1) 8.2 Wat is die funksie van komponent Q? (1) X is 'n metaal. 'n Voltmeter wat oor die sel verbind is, registreer aanvanklik 1,49 V. 8.3 Gebruik 'n berekening om metaal X te identifiseer. (5) 8.4 Skryf die NAAM of FORMULE van die reduseermiddel neer. (1) 8.5 Nadat die sel vir verskeie ure gebruik is, verander die lesing op die voltmeter na NUL. 8.5.1 Gee 'n rede vir hierdie lesing deur te verwys na die tempo's van oksidasie- en reduksiehalfreaksies wat in die sel plaasvind. (1) 'n Silwernitraatoplossing, AgNO3(aq), word NOU by die chloorhalfsel gevoeg en 'n neerslag vorm. 8.5.2 Hoe sal die lesing op die voltmeter beïnvloed word? (Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE) (1) 8.5.3 Gebruik Le Chatelier se beginsel om die antwoord op VRAAG 8.5.2 te verduidelik. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/November 2019 NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Chloor word in die nywerheid berei deur die elektrolise van 'n gekonsentreerde natriumchloriedoplossing, NaCℓ(aq). Die gebalanseerde vergelyking vir die netto (algehele) selreaksie is soos volg: 2NaCℓ(aq) + 2H2O(ℓ) → H2(g) + 2NaOH(aq) + Cℓ2(g) 9.1 Definieer die term elektrolise. (2) 9.2 Vir die reaksie hierbo, skryf neer die: 9.2.1 Halfreaksie wat by die katode plaasvind (2) 9.2.2 NAAM of FORMULE van die oksideermiddel (1) 9.3 Verwys na die Tabel van Standaardreduksie-potensiale om te verduidelik waarom natriumione nie tydens hierdie proses gereduseer word nie. (3) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2019 NSS VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon die prosesse wat betrokke is by die nywerheidsbereiding van 'n ammoniumkunsmis. Gas X Stikstofgas O2(g) NO2(g) H2O(ℓ) Verbinding P Gas Y Suur Q Ammonium- kunsmis 10.1 Skryf die NAAM of FORMULE neer van: 10.1.1 Gas X (1) 10.1.2 Gas Y (1) 10.1.3 Suur Q (1) 10.2 Skryf neer die: 10.2.1 TIPE chemiese reaksie wat verbinding P na gas Y omskakel (1) 10.2.2 Gebalanseerde vergelyking vir die reaksie tussen verbinding P en suur Q (3) 10.3 Twee aparte sakke met kunsmis is soos volg gemerk: SAK A SAK B 1 : 3 : 4 (21) 1 : 3 : 4 (27) 50 kg 40 kg 10.3.1 Wat stel die getalle (21) en (27) op die sakke voor? (1) 10.3.2 Gebruik 'n berekening om te bepaal watter sak (A of B) die grootste massa fosfor bevat. (4) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2019 NSS DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure p 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur T 273 K Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n n M NA n m V c or/of c n V MV Vm c a v a na  pH = -log[H3O+] c b v b nb Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode θ  Eθanode or/of Eθcell  Ereduction θ  Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie θ  Eθoksidasie or/of Eθcell  Eθoxidisingagent  Ereducing θ agent / E sel  Eoksideermiddel  Ereduseermiddel θ θ θ Kopiereg voorbehou
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/November 2019 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 Li Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool B C N O F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2019 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e + ⇌ 2H2O +1,77  + 8H + 5e 2+ ⇌ + MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2 Cr2O 7 + 14H + 6e + 3+ ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33 +  O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 Pt + 2e 2+ ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  +  NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+  Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e + ⇌ Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Ag + 0,80  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 + e 3+ 2+ Fe ⇌ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68   I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e + + 0,45 ⇌ S + 2H2O 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 2+  Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+  2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 +  2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00 + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe + 2e  0,13 2+ Pb ⇌ Pb + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn + 2e  0,27 2+ Ni ⇌ Ni   0,28 2+ Co + 2e ⇌ Co + 2e  0,40 2+ Cd ⇌ Cd  2+  0,41 3+ Cr +e ⇌ Cr + 2e  0,44 2+ Fe ⇌ Fe   0,74 3+ Cr + 3e ⇌ Cr + 2e  0,76 2+ Zn ⇌ Zn   2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 3e  1,66 3+ Aℓ ⇌ Aℓ   2,36 2+ Mg + 2e ⇌ Mg Na + e  2,71 + ⇌ Na + 2e  2,87 2+ Ca ⇌ Ca   2,89 2+ Sr + 2e ⇌ Sr + 2e  2,90 2+ Ba ⇌ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 K + e  2,93 + ⇌ K Li + e  3,05 + ⇌ Li Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2019 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) Li + e  3,05 + ⇌ Li K + e  2,93 + ⇌ K   2,92 + Cs + e ⇌ Cs + 2e  2,90 2+ Ba ⇌ Ba   2,89 2+ Sr + 2e ⇌ Sr + 2e  2,87 2+ Ca ⇌ Ca Na + e  2,71 + ⇌ Na   2,36 2+ Mg + 2e ⇌ Mg + 3e  1,66 3+ Aℓ ⇌ Aℓ   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë   2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 + 2e  0,76 2+ ⇌ Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Zn Zn   0,74 3+ Cr + 3e ⇌ Cr + 2e  0,44 2+ Fe ⇌ Fe  2+  0,41 3+ Cr +e ⇌ Cr + 2e  0,40 2+ Cd ⇌ Cd   0,28 2+ Co + 2e ⇌ Co + 2e  0,27 2+ Ni ⇌ Ni + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn   0,13 2+ Pb + 2e ⇌ Pb + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe +  2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 4+  2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 + e 2+ + Cu ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e + ⇌ S + 2H2O + 0,45 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52   I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68 3+  2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 +  Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+  Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85  + 4H + 3e + NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 + 2 e 2+ Pt ⇌ Pt + 1,20 +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 2 Cr2O 7 + 14H + 6e 3+ ⇌ + 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  +  2+ MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51 +  H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all