1
Direktoraat: Kurrikulum VOO
TELEMATIESE SKOLE PROJEK 2021
Besigheidstudies
Graad 10
Skip to contentStudy guide 

%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)








View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
2021 Gr 10 Telematics Besigheidstudies
Grade 12 Business Studies study guide from the 2021, 9 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Business Studies · Grade 12 · 2021. Study guide, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Year
- 2021
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 420.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
https://ultradeep.co.za
2
VOORWOORD
Hierdie eksamen hulpbronboekie is ontwikkel om jou inligting te gee wat jou sal help met om jou
voorbereiding vir die finale eksamens. Die hulpbronboekie bestaan uit die hoofonderwerpe en onderwerpe;
Struktuur van die TWEE Vraestelle; Eksamenwenke; Nasien beginsels en Konsolidasie aktiwiteite.
Die hulpbronboekie moet saam met die 2021 Gr 10 Besigheidstudies Kernnotas en vorige DBO voorbeeld
vraestelle/eksemplaar vraestelle gebruik word.
Hierdie hulpbronboekie sal ook gebruik word gedurende die telematiese aanbieding soos aangedui in die
onderstaande skedule. Om die volledige voordeel van hierdie hulpbronboekie te verkry, is dit noodsaaklik dat jy
gereeld deur vorige jare se vraestelle deurwerk.
BESIGHEIDSTUDIES TELEMATIESE SKEDULE
SESSIE DATUM TYD ONDERWERP
1 3 November 2021 15:00 – 16:00 • Eksamen Voorbereiding
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10: HOOF ONDERWERPE & ONDERWERPE
BESIGHEIDSOMGEWING BESIGHEIDSGELEENTHEDE BESIGHEIDSROLLE BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
Sosiale
1 Mikro-omgewing Ondernemingsvorme Besigheidsfunksies
verantwoordelikheid
Besigheidsgeleenthede en
Kreatiewe Denke en Konsep van Kwaliteit /
2 Mark-omgewing Verwante Faktore
Probleemoplossing Gehalte
Aanbieding van
Verhouding &
3 Makro-omgewing Besigheidsinligting
Spanprestasie
Onderlinge verhouding
4 tussen die omgewings Sakeplan
5 Sakesektore
Kontemporêre sosio-
6
ekonomiese kwessies
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
3
SESSIE 1
EKSAMEN VOORBEREIDING
Die Besigheidstudies eksamen word in TWEE vraestelle geskryf:
• Vraestel 1 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidsomgewings en
Besigheidsbedrywighede assesseer
• Vraestel 2 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidgeleenthede en Besigheidsrolle
assesseer
• Jy moet VIER vrae beantwoord in elke VRAESTEL
DIE STRUKTUUR VAN DIE VRAESTELLE:
VRAESTEL 1 VRAESTEL 2
Afdeling V Hoof Onderwerp Punte Afdeling V Hoof Onderwerp Punte
Besigheidsgeleenthede &
A Besigheidsomgewings & A 30
1 30 1 Besigheidsrolle
Verpligtend Besigheidsbedrywighede Verpligtend
2 Besigheidsomgewings 40 2 Besigheidsgeleenthede 40
B B
3 Besigheidsbedrywighede 40 3 Besigheidsrolle 40
Beantwoord Beantwoord
Besigheidsomgewings & Besigheidsgeleenthede &
2/3 vrae 4 40 2/3 vrae 4 40
Besigheidsbedrywighede Besigheidsrolle
C 5 Besigheidsomgewings 40 C 5 Besigheidsgeleenthede 40
Beantwoord Beantwoord
6 Besigheidsbedrywighede 40 6 Besigheidsrolle 40
1/2 vrae 1/2 vrae
TOTALE PUNT: 150 TOTALE PUNT: 150
TYD: 2 UUR TYD: 2 UUR
EKSAMEN WENKE
AFDELING A-TIPE VRAAG : VEELVOULDIGE KEUSEVRAE
• Probeer om die antwoord te bepaal voordat jy na die alternatiewe opsies kyk.
• Lees die stellings sorgvuldig deur en kyk na die alternatiewe opsies noukeurig
• Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
• Trek ‘n lyn deur die opsies wat beslis verkeerd is.
• Lees weer deur die stellings en kies die korrekte opsie uit die oorblywende opsies.
• Skryf jou antwoord neer en gaan na die volgende vraag
• Gaan terug na die vrae wat jy nie kon beantwoord nie.
• Moenie enige antwoorde uitlaat NIE.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
4
AFDELING A TIPE VRAAG : KIES DIE KORREKTE BEGRIP
• Lees die VYF stellings en al die opsies deur.
• Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
• Kyk na die TIEN begrippe / terme wat gegee word.
• Kyk vir begrippe of wat verband hou met soortgelyke inhoud
• Pas die verwante begrippe met mekaar.
• Hierdie proses verminder die moontlike opsies waaruit jyjou antwoorde moet kies
Stellings :
1 'n ... is 'n vorm van protes deur 'n groep mense oor gebrek aan dienslewering.
2 Laervlak bestuur implementeer ... besluite om instruksies van die topbestuur uit te voer.
3 Staatsondernemings is deel van die ... sektor.
4 Die ... is 'n organisasie wat deur werkers gestig word om hul regte te beskerm.
5 Die ... funksie is verantwoordelik vir die verwerking van grondstowwe tot half- / finale produkte. (10)
Begrippe :
geweld; produksie; takties; vakbond; privaat; politieke versteuring; publiek; werksplek forum; operasioneel;
administrasie
Pas verwante begrippe / terme
❖ geweld ❖ politieke versteuring
❖ produksie ❖ administrasie
❖ takties ❖ operasioneel
❖ vakbond ❖ werksplek forums
❖ privaat ❖ publiek
1 'n ... is 'n vorm van protes deur 'n groep mense oor gebrek aan geweld / politieke versteuring
dienslewering.
2 Laervlakbestuur implementeer ... besluite om instruksies van die takties / operasioneel
topbestuur uit te voer.
3 Staatsondernemings is deel van die ... sektor. privaat / publiek
4 Die ... is 'n organisasie wat deur werkers gestig word om hul regte te vakbond / werksplek forum
beskerm.
5 Die ... funksie is verantwoordelik vir die verwerking van grondstowwe produksie / administrasie
tot half- / finale produkte.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
5
AFDELING C-TIPE VRAAG : OPSTEL
‘n Opstel bestaan altyd uit DRIE gedeeltes:
• Inleiding
• Liggaam; en
• Slot
OPSTEL : PUNTE TOEKENNING
1 Inleiding 2 1 Inleiding 2
2 Liggaam 28 2 Liggaam 28 [32]
3 Slot 2 3 Slot 2
4 Uitleg 2 8 4 Uitleg 2 8
Analise 2 Analise 2
Sintese 2 Sintese 2
Oorspronklikheid 2 Oorspronklikheid 2
Totaal 40 Punte Totaal 40 Punte
INLEIDING LIGGAAM
• Begin met die woord “Inleiding” as opskrif • Gebruik inligting in die vrae van die kolpunte onder
• Skryf 'n opening stelling wat verband hou met die die scenario as opskrifte in die liggaam
instruksies van die opstel vraag • Verdeel die inligting in logiese dele deur gebruik te
• Gee TWEE betekenisvolle feite om maksimum 2 maak van opskrifte en sub-opskrifte
punte te behaal [2 x 1 = 2] • Die maksimum punte vir die liggaam is 32 punte
• Moenie die woorde wat in die scenario / • Moenie feite herhaal nie
gevallestudie voorkom, herhaal of gebruik nie • Skryf feite in kolpunte en skryf in volsinne
SLOT LASO
• Begin met die woord “Slot” as opskrif. • Skryf die woorde Inleiding, met twee toepaslike feite
• Gee ‘n kort opssoming van die hoofpunte en fokus en Slot, met een toepaslike feit om volpunte vir die
van die opstel. uitleg te behaal.
• Eindig jou opstel met 'n betekenisvolle feit • Skryf sub-opskrifte wat in die vraestel verskyn om
• Moenie feite wat in die liggaam voorkom herhaal EEN punt vir anilise te verwerf.
nie. • Sorg dat jy soveel as moontlik korrekte feite skryf,
• Gee slegs een betekenisvolle feit as die slot wat ten minste 16 punte of meer in die liggaam
[1x2 = 2] beloop, om nog EEN punt vir analise te verkry.
• Skryf slegs antwoorde wat relevant is tot die vrae
wat gevra word om twee punte vir sintese te
behaal.
• Gebruik ten minste TWEE huidige voorbeelde om
feite uit te brei om twee punte vir oorspronklikheid
te kry.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
6
BESIGHEIDSOMGEWING: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• Besighede werk binne die konteks van besigheidsomgewings wat die mikro-, mark- en makro-omgewing insluit. √
• Elke sakeomgewing word gekenmerk deur sy eie interne en eksterne komponente. √
BESIGHEIDSOMGEWING: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• Besighede moet 'n duidelike begrip hê van die komponente in die makro-omgewing om behoorlik te beplan vir
nodige beheermaatreëls. √√
AANBIEDING VAN INLIGTING: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• 'n Mondelinge aanbieding sal fokus op 'n mondelinge / gesproke aanbieding aan beleggers of gehoor.
• Die doel van 'n aanbieding is om inligting uit te ruil, aangesien dit praat en luister behels vir beide aanbieder
en die gehoor.
AANBIEDING VAN INLIGTING: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• ‘n Goed voorbereide aanbieding skep 'n goeie indruk en sal potensiële beleggers lok.
BESIGHEIDSFUNKSIES: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• Die aankoopfunksie [Vervang met die toepaslike besigheidsfunksie funksie] speel 'n belangrike rol in die
aankoop van kwaliteit grondstowwe en dienste vir die onderneming. √
• Verseker die korrekte aankoopprosedures [Vervang met die toepaslike besigheidsfunksie funksie] om
onnodige uitgawes te vermy. √
BESIGHEIDSFUNKSIES: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• Die aankoopfunksie [Vervang met die toepaslike besigheidsfunksie funksie] speel 'n kritieke rol om te verseker
dat gehalteprodukte geproduseer word ten einde die behoeftes van klante te bevredig
NASIEN BEGINSELS
• Let daarop dat wanneer jy vrae in Afdeling B en C beantwoord, is dit belangrik dat jy die aksie werkwoord in
die vrae oorweeg.
• Vrae word verskillend beoordeel, afhangend van die aksie werkwoord wat in die vrae gebruik word. Die
volgende beginsels word toegepas:
• Een Punt ✓
• Gesplete Punte ✓ + ✓
• Volledige punte ✓✓
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
7
EEN PUNT WORD TOEGEKEN
Een punt word aan die einde van die frase / stelling / feit toegeken ✓
Aksie werkwoorde: Gee; Identifiseer; Lys; Noem
Voorbeeld: Noem enige VIER komponente van die mikro-omgewing. (4)
• Missieverklaring ✓
• Organisasiekultuur ✓
• Organisatoriese hulpbronne ✓
• Besigheidsfunksies ✓
VOLLEDIGE PUNTE WORD TOEGEKEN
Twee punte aan die einde van die stelling ✓ ✓
Aksie werkwoorde: Klassifiseer; Stel voor; Adviseer; Definieer; Motiveer, Ondersteun & Beveel aan
Voorbeeld: Adviseer besigheid oor hoe hulle inklusiwiteit in die werkplek kan bevorder (6)
Voorgestelde antwoord:
• Respekteer en bevorder individuele kulture in die werkplek. ✓ ✓
• Verseker gelyke werksgeleenthede vir alle groepe. ✓✓
• Respekteer alle werknemers en hul bydrae in die werkplek. ✓ ✓ (6)
GESPLETE NASIEN
Een punt word toegeken vir die feit ✓en een addisionele punt vir die verduideliking of regverdiging van die feit ✓
Aksie werkwoorde: Beskryf; Verduidelik; Onderskei; Bespreek; Analiseer; Evalueer; Vergelyk; Tabuleer; Regverdig
Voorbeeld: Verduidelik die belangrikheid van kwaliteit om die beeld van die onderneming te bevorder. (8)
Voorgestelde antwoord:
• Stel ondernemings in staat om 'n goeie reputasie te hê ✓ [Hoe] deur handelsmerk bewustheid te bevorder. ✓
• Klante assosieer die beeld van die besigheid ✓met [Wat] kwaliteit van die produk. ✓
• Kwaliteit produkte verhoog verkope en is belangrik ✓ [Waarom] om die belangstelling van beleggers te lok. ✓
• Besighede kry welwillendheidsondersteuning ✓ van [Wie] die gemeenskap. ✓
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
8
KONSOLIDASIE AKTIWITEITE
BESIGHEIDSROLLE
1.1 Noem DRIE manière hoe stres hanteer kan word. (3)
1.2 Verduidelik TWEE stappe van die problemoplossingsiklus (4)
1.3 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
KRAGMAG SUPERMARK (KMS)
Kragmag Supermark het Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheids [KMV] programme
ingestel, vir die gemeenskap waarin hulle hul besigheid bedryf. Die programme fokus op
voedingskema vir ouetehuise, MIV en vigs-bewusmaking en vaardigheidsontwikkeling.
1.3.1 Definieer die begrip “Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelik”. (2)
1.3.2 Haal aan, uit die bostaande scenario, DRIE KMV projekte wat deur Kragmag Supermark ingestel is. (3)
1.3.3 Beveel inisiatiewe aan wat KMS kan neem om ander sosio-ekonomiese kwessies in die
gemeenskap aan te spreek. (4)
BESIGHEIDSGELEENTHEDE
2.1 Noem VIER komponente van ‘n Sakeplan. (4)
2.2 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
MIKE SEL & REKENAARS (MSR)
MSR spesialiseer in die verkoop van selfone en rekenaars teen billike pryse. Die onderneming het 'n
gekwalifiseerde rekenaartegnikus in diens. MSR is in 'n hoë misdaad gebied geleë. Die besigheid word ook
geraak deur gereelde protes optrede in die omgewing. MSR het nie genoeg kapitaal om die nuutste selfone en
rekenaar modelle te koop nie. Die bestuur van MSR het nie goeie finansiële beplanningsvaardighede nie. Die
plaaslike munisipaliteit het onlangs 'n tender vir die verskaffing van rekenaars geadverteer. Suksesvolle
aansoekers sal ook versoek word om 'n internetkafee in hul kantore te vestig.
2.2.1 Stel ‘n SWOT [SSGB] Analise op vir MSR. (8)
VERWYSINGS:
• 2021 Gr 10 Besigheidstudies Kern Notas
• 2018 Gr 10 DBO Besigheidstudies Eksemplaar Vraestelle
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
9
https://tvetpapers.co.za
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Business Studies.
- Grade 12 Business Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Business Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Business Studies quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Business Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Business Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN March Test 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Memo
Related documents

Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2021 Memo (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN April 2021 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN June 2021 Memo

Question paper
Business Studies Grade 12 KZN June 2021 Question Paper
More from Grade 12 Business Studies

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Question paper