1
Direktoraat: Kurrikulum VOO
TELEMATIESE SKOLE PROJEK 2021
Besigheidstudies
Graad 11
Skip to contentStudy guide 

%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)








View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
2021 Gr 11 Telematics Besigheidstudies
Grade 12 Business Studies study guide from the 2021, 9 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Business Studies · Grade 12 · 2021. Study guide, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Year
- 2021
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 436.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
https://ultradeep.co.za
2
VOORWOORD
Hierdie eksamen hulpbronboekie is ontwikkel om jou inligting te gee wat jou sal help met om jou
voorbereiding vir die finale eksamens. Die hulpbronboekie bestaan uit die hoofonderwerpe en onderwerpe;
Struktuur van die TWEE Vraestelle; Eksamenwenke; Nasien beginsels en Konsolidasie aktiwiteite.
Die hulpbronboekie moet saam met die 2021 Gr 11 Besigheidstudies Kernnotas en vorige DBO voorbeeld
vraestelle/eksemplaar vraestelle gebruik word.
Hierdie hulpbronboekie sal ook gebruik word gedurende die telematiese aanbieding soos aangedui in die
onderstaande skedule. Om die volledige voordeel van hierdie hulpbronboekie te verkry, is dit noodsaaklik dat jy
gereeld deur vorige jare se vraestelle deurwerk.
BESIGHEIDSTUDIES TELEMATIESE SKEDULE
SESSIE DATUM TYD ONDERWERP
1 27 Oktober 2021 16:00 – 17:00 • Eksamen Voorbereiding
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 11: HOOF ONDERWERPE & ONDERWERPE
BESIGHEIDSOMGEWING BESIGHEIDSGELEENTHEDE BESIGHEIDSROLLE BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
Voordele van 'n
Invloede op, en beheer-
maatskappy teenoor
faktore wat betrekking het Kreatiewe denke en
1 ander Ondernemings- Bemarkingsaktiwiteite
op Besigheidsomgewings Probleemoplossing
vorme
Uitdagings van
Maniere om besighede te Stres-, Krisis- en
2 Besigheidsomgewings Produksiefunksie
bekom Veranderingsbestuur
Aanpas by uitdagings van Omskep 'n besigheidsplan
Professionalisme en
3 Besigheidsomgewing in 'n aksieplan Menslike hulpbronfunksie
Etiek.
Impak en uitdagings van
Spanstadiums en
kontemporêre sosio- Begin 'n besigheids-
Spandinamika teorieë
4 ekonomiese kwessies op die geleentheid gebaseer op
en Konflikbestuur
besigheid 'n aksieplan
Aanbieding van Besigheids
5 Besigheidsektore Inligting
Assesseer entrepeneurs-
6 eienskappe in 'n besigheid
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
3
SESSIE 1
EKSAMEN VOORBEREIDING
Die Besigheidstudies eksamen word in TWEE vraestelle geskryf:
• Vraestel 1 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidsomgewings en
Besigheidsbedrywighede assesseer
• Vraestel 2 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidgeleenthede en Besigheidsrolle
assesseer
• Jy moet VIER vrae beantwoord in elke VRAESTEL
DIE STRUKTUUR VAN DIE VRAESTELLE:
VRAESTEL 1 VRAESTEL 2
Afdeling V Hoof Onderwerp Punte Afdeling V Hoof Onderwerp Punte
A Besigheidsomgewings & A Besigheidsgeleenthede &
1 30 1 30
Verpligtend Besigheidsbedrywighede Verpligtend Besigheidsrolle
Besigheidsomgewings
2 40 2 Besigheidsgeleenthede 40
B B
Beantwoord 3 Besigheidsbedrywighede 40 Beantwoord 3 Besigheidsrolle 40
2/3 vrae Besigheidsomgewings & 2/3 vrae Besigheidsgeleenthede &
4 40 4 40
Besigheidsbedrywighede Besigheidsrolle
C Besigheidsomgewings C
5 40 5 Besigheidsgeleenthede 40
Beantwoord Beantwoord
1/2 vrae 6 Besigheidsbedrywighede 40 1/2 vrae 6 Besigheidsrolle 40
TOTALE PUNT: 150 TOTALE PUNT: 150
TYD: 2 UUR TYD: 2 UUR
EKSAMEN WENKE
AFDELING A-TIPE VRAAG : VEELVOULDIGE KEUSEVRAE
• Probeer om die antwoord te bepaal voordat jy na die alternatiewe opsies kyk.
• Lees die stellings sorgvuldig deur en kyk na die alternatiewe opsies noukeurig
• Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
• Trek ‘n lyn deur die opsies wat beslis verkeerd is.
• Lees weer deur die stellings en kies die korrekte opsie uit die oorblywende opsies.
• Skryf jou antwoord neer en gaan na die volgende vraag
• Gaan terug na die vrae wat jy nie kon beantwoord nie.
• Moenie enige antwoorde uitlaat NIE.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
4
AFDELING A TIPE VRAAG : KIES DIE KORREKTE BEGRIP
• Lees die VYF stellings en al die opsies deur.
• Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
• Kyk na die TIEN begrippe / terme wat gegee word.
• Kyk vir begrippe of wat verband hou met soortgelyke inhoud
• Pas die verwante begrippe met mekaar.
• Hierdie proses verminder die moontlike opsies waaruit jyjou antwoorde moet kies
Stellings :
1 Die geldende dokument wat die pligte en verantwoordelikhede van aandeelhouers en direkteure in 'n
maatskappy uiteensit, staan bekend as 'n …
2 Ondernemingsvorm wat uit twee of meer lede bestaan.
3 Theron Bpk. het Michael se indiensnemingskontrak beëindig, as gevolg van nuwe tegnologie. Dit is 'n
voorbeeld van …
4 Die bestuur van Tracy Vervaardigers het 'n ... -probleemoplossingstegniek gebruik toe hulle oorweeg het om
die struktuur van die besigheid te verander.
5 Thulane Handelaars volg die …-teorie as 'n riglyn oor hoe om hulle werknemers met waardigheid en respek
te behandel.
Begrippe :
Kragveld-analise; memorandum van inkorporasie; regtebenadering; afdanking; Vennootskap; Private
Maatskappy; kennisgewing van inkorporasie; aflegging; nominalegroepstegniek; algemene welsynbenadering
Pas verwante begrippe :
❖ Kragveld-analise ❖ nominalegroepstegniek
❖ Memorandum van Inkorporasie ❖ Kennisgewing van Inkorporasie
❖ regtebenadering ❖ algemene welsynbenadering
❖ afdanking ❖ aflegging
❖ Vennootskap ❖ Private Maatskappy
1 Die geldende dokument wat die pligte en verantwoordelikhede van Memorandum van Inkorporasie /
aandeelhouers en direkteure in 'n maatskappy uiteensit, staan as 'n … Kennisgewing van Inkorporasie
bekend.
2 Ondernemingsvorm wat uit twee of meer lede bestaan Vennootskap / Private Maatskappy
3 Theron Bpk. het Michael se indiensnemingskontrak as gevolg van nuwe Afdanking / aflegging
tegnologie beëindig. Dit is 'n voorbeeld van …
4 Die bestuur van Tracy Vervaardigers het 'n ...-probleemoplossings- Kragveldanalise /
tegniek gebruik toe hulle oorweeg het om die struktuur van die nominalegroepstegniek
besigheid te verander.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
5
5 Thulane Handelaars volg die …-teorie as 'n riglyn oor hoe om hulle regtebenadering / algemene
werknemers met waardigheid en respek te behandel. welsynbenadering
AFDELING C-TIPE VRAAG : OPSTEL
‘n Opstel bestaan altyd uit DRIE gedeeltes:
• Inleiding
• Liggaam; en
• Slot
OPSTEL : PUNTE TOEKENNING
1 Inleiding 2 1 Inleiding 2
2 Liggaam 28 2 Liggaam 28 [32]
3 Slot 2 3 Slot 2
4 Uitleg 2 8 4 Uitleg 2 8
Analise 2 Analise 2
Sintese 2 Sintese 2
Oorspronklikheid 2 Oorspronklikheid 2
Totaal 40 Punte Totaal 40 Punte
INLEIDING LIGGAAM
• Begin met die woord “Inleiding” as opskrif • Gebruik inligting in die vrae van die kolpunte onder
• Skryf 'n opening stelling wat verband hou met die die scenario as opskrifte in die liggaam
instruksies van die opstel vraag • Verdeel die inligting in logiese dele deur gebruik te
• Gee TWEE betekenisvolle feite om maksimum 2 maak van opskrifte en sub-opskrifte
punte te behaal [2 x 1 = 2] • Die maksimum punte vir die liggaam is 32 punte
• Moenie die woorde wat in die scenario / • Moenie feite herhaal nie
gevallestudie voorkom, herhaal of gebruik nie • Skryf feite in kolpunte en skryf in volsinne
SLOT LASO
• Begin met die woord “Slot” as opskrif. • Skryf die woorde Inleiding, met twee toepaslike feite
• Gee ‘n kort opssoming van die hoofpunte en fokus en Slot, met een toepaslike feit om volpunte vir die
van die opstel. uitleg te behaal.
• Eindig jou opstel met 'n betekenisvolle feit • Skryf sub-opskrifte wat in die vraestel verskyn om
• Moenie feite wat in die liggaam voorkom herhaal EEN punt vir anilise te verwerf.
nie. • Sorg dat jy soveel as moontlik korrekte feite skryf,
• Gee slegs een betekenisvolle feit as die slot wat ten minste 16 punte of meer in die liggaam
[1x2 = 2] beloop, om nog EEN punt vir analise te verkry.
• Skryf slegs antwoorde wat relevant is tot die vrae
wat gevra word om twee punte vir sintese te
behaal.
• Gebruik ten minste TWEE huidige voorbeelde om
feite uit te brei om twee punte vir oorspronklikheid
te kry.
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
6
MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• Die menslike hulpbronfunksie speel 'n kritieke rol in elke organisasie.
• Die menslike hulpbronfunksie het te doen met alle aspekte binne die organisasie wat verband hou met
werknemers.
MENSLIKE HULPBRON FUNKSIE: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• Dit is belangrik dat die menslike hulpbronfunksie verseker dat die regte werknemers in alle posisies aangestel
word.
AANBIEDING VAN INLIGTING: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• 'n Mondelinge aanbieding sal fokus op 'n mondelinge / gesproke aanbieding aan beleggers of gehoor
• Die doel van 'n aanbieding is om inligting uit te ruil, aangesien dit praat en luister behels vir beide aanbieder en
die gehoor.
AANBIEDING VAN INLIGTING: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• ‘n Goed voorbereide aanbieding skep 'n goeie indruk en sal potensiële beleggers lok.
PROFESSIONALISME & ETIEK: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTEL
• Besighede ontwikkel 'n etiese kode as 'n riglyn om etiese besluite te neem.
• Baie ondernemings het 'n gedragskode wat die verwagte gedrag vir hulle werknemers uiteensit
PROFESSIONALISME & ETIEK: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTEL
• 'n Etiese kode moet verhoudings verbeter en onetiese sakepraktyke uitskakel.
NASIEN BEGINSELS
• Let daarop dat wanneer jy vrae in Afdeling B en C beantwoord, is dit belangrik dat jy die aksie werkwoord in
die vrae oorweeg.
• Vrae word verskillend beoordeel, afhangend van die aksie werkwoord wat in die vrae gebruik word. Die
volgende beginsels word toegepas:
• Een Punt ✓
• Gesplete Punte ✓ + ✓
• Volledige punte ✓✓
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
7
EEN PUNT WORD TOEGEKEN
Een punt word aan die einde van die frase / stelling / feit toegeken ✓
Aksie werkwoorde: Gee; Identifiseer; Lys; Noem
Voorbeeld: Lys VIER stadia van spanontwikkeling. (4)
• Vorming ✓
• Stormend ✓
• Normering ✓
• Prestasie ✓
VOLLEDIGE PUNTE WORD TOEGEKEN
Twee punte aan die einde van die stelling ✓ ✓
Aksie werkwoorde: Klassifiseer; Stel voor; Adviseer; Definieer; Motiveer, Ondersteun & Beveel aan
Voorbeeld: Adviseer ‘n besigheid oor enige VYF faktore wat in ag geneem moet word wanneer
transparante/skyfies as visuele hulpmiddels voorberei word. (10)
Voorgestelde antwoord:
• Begin met die teks/opskrifte. ✓✓
• Gebruik leesbare lettertipe ('font') en -grootte. ✓✓
• Kies die agtergrond. ✓✓
• Kies visuele beelde wat kan help om die boodskap oor te dra. ✓ ✓
• Sluit grafiese materiaal in/Skep grafiese materiaal. ✓✓
• Voeg spesiale effekte/klank/animasie by. ✓✓
GESPLETE NASIEN
Een punt word toegeken vir die feit ✓ en een addisionele punt vir die verduideliking of regverdiging van die feit ✓
Aksie werkwoorde: Beskryf; Verduidelik; Onderskei; Bespreek; Analiseer; Evalueer; Vergelyk; Tabuleer; Regverdig
Voorbeeld: Verduidelik die doel van induksie. (8)
Voorgestelde antwoord:
• Stel nuwe werknemers voor aan kollegas✓ [Waarom] om verhoudings met kollegas op verskillende vlakke te
bewerkstellig. ✓
• Skep geleenthede vir nuwe werknemers ✓ [Waarom] om verskillende departemente te ervaar. ✓
• Verduidelik veiligheidsregulasies en -reëls, ✓ [Waarom] sodat nuwe werknemers hul verantwoordelikhede in
hierdie verband sal verstaan. ✓Kommunikeer inligting✓ [Wat] oor die produkte van die organisasie. ✓
• Gee nuwe werknemers die geleentheid om vrae te stel ✓ [Waarom] sodat stres verminder word ✓
• Laat nuwe werknemers welkom voel ✓ [Hoe] deur hulle bekend te stel aan hul fisieke werkruimte. ✓
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
8
KONSOLIDASIE AKTIWITEITE
BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
1.1 Noem DRIE aspekte wat in die indiensnemingskontrak ingesluit moet word. (3)
1.2 Onderskei tussen die stukwerk- en tydsverwante salarisbepalingstelsels. (4)
1.3 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
THOMAS FINANSIËLE DIENSTE (TFD)
Thomas finansiële Dienste het 'n pos vir 'n rekenmeester op die kennisgewingsbord
geadverteer.
1.3.1 Identifiseer die werwingsmetode wat TFD gebruik het. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario
aan te haal. (3)
1.3.2 Verduidelik die werwingstappe/-prosedures wat TFD moet volg. (6)
1.4 Adviseer bestuur van TFD oor enige TWEE rolle van die onderhoudvoerder tydens
die onderhoud. (4)
BESIGHEIDSGELEENTHEDE
2.1 Noem VYF eienskappe van 'n suksesvolle entrepreneur. (5)
2.2 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SUPER HOENDER (SH)
Super Hoender (SH) is by verskillende afsetpunte in die land beskikbaar. Mnr. Naidoo,
die eienaar van SH, laat nuwe entrepreneurs toe om teen vergoeding hulle eie besighede,
met die gebruik van sy besigheidsnaam en handelsmerk, te begin.
2.2.1 Identifiseer die besigheidsmetode wat in die scenario hierbo beskryf word. Motiveer jou
antwoord deur uit die scenario aan te haal.
2.2.2 Noem TWEE ander besigheids metodes wat SH kan gebruik om 'n
besigheid te begin. (2)
2.2.3 Verduidelik die voordele van die tipe besigheids metode wat in VRAAG 2.2.1
geïdentifiseer is. (2)
2.3 Bespreek die voordele om 'n maatskappy eerder as ander ondernemingsvorms te stig. (6)
VERWYSINGS:
• 2021 Gr 11 Besigheidstudies Kern Notas
• 2019 Gr 11 DBO Besigheidstudies Eksemplaar Vraestel
https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za
9
https://tvetpapers.co.za
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Business Studies.
- Grade 12 Business Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Business Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Business Studies quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Business Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Business Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN March Test 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Memo
Related documents

Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2021 Memo (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN April 2021 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN June 2021 Memo

Question paper
Business Studies Grade 12 KZN June 2021 Question Paper
More from Grade 12 Business Studies

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Question paper