Skip to content
Study guide

2021 Gr 12 Telematics Besigheidstudies 2

Grade 12 Business Studies study guide from the 2021, 22 pages. Read online or get the free PDF download.

Publisher: WCED Study Guides

Subject: Business StudiesGrade 12202122 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
1 Direktoraat: Kurrikulum VOO TELEMATIESE SKOLE PROJEK 2021 Besigheidstudies Graad 12
https://ultradeep.co.za 2 VOORWOORD Hierdie eksamen hulpbronboekie is ontwikkel om jou inligting te gee wat jou sal help met moeilike inhoud en om jou voorbereiding vir die finale eksamen. Die hulpbronboekie bestaan uit die hoofonderwerpe en onderwerpe; Struktuur van die TWEE Vraestelle; Eksamenwenke; Nasien beginsels en Konsolidasie aktiwiteite. Die hulpbronboekie moet saam met die 2021 Gr 12 Besigheidstudies Kernnotas en vorige DBO voorbeeld vraestelle/eksemplaar vraestelle gebruik word. Hierdie hulpbronboekie sal ook gebruik word gedurende die telematiese aanbieding soos aangedui in die onderstaande skedule. Om die volledige voordeel van hierdie hulpbronboekie te verkry, is dit noodsaaklik dat jy die inhoud van die onderwerpe soos hieronder geïdentifiseer, deeglik deurwerk. BESIGHEIDSTUDIES TELEMATIESE SKEDULE SESSIE DATUM TYD ONDERWERPE 1 24 Februarie 2021 15:00 – 16:00 • Onlangse Wetgewing [Wet op Arbeidsverhoudinge; Nasional Kredietwet & Wet op Verbruikersbeskerming] 2 06 Mei 2021 16:00 – 17:00 • Eksamen Voorbereiding 3 03 Augustus 2021 15:00 – 16:00 • Kreatiewe Denke & Probleemoplossing BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 12: HOOF ONDERWERPE EN ONDERWERPE Besigheidsomgewing Besigheidsgeleenthede Besigheidsrolle Besigheidsbedrywighede 1 Impak van Onlangse Bestuur & Leierskap Professionalisme & Menslike hulpbronfunksie Wetgewing Etiek 2 Ontwikkeling van Beleggings: Sekuriteite Kreatiewe Denke & Gehalte van Prestasie Besigheidstrategieë Probleemoplossing 3 Besigheidsektore en hul Belegging: Versekering Sosiale Omgewings Verantwoordelikheid; KMV & KMI 4 Impak van Mensregte, Inklusiwiteit Ondernemingsvorme & Omgewingskwessies 5 Aanbieding van Inligting & Spanprestasie & Datarespons Konflikbestuur https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 3 SESSIE 1 1.1 ONLANGSE WETGEWING: WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE S M O K N E E R O O E W E I T K E L L O K L Y N T E W T E I D E R K E L A N O I S A N P N D K U U D W Q G G O N B I N G E M Y R P K O C I B K U L Y D H E F F I N G S F N B C F I T I R E V E N P T G D G F E Z X J W G Q L H A C B R M N M T J R R J V N Y G F L M O O Y I C T E Q L Z A B T I G O Y I I P N E D L N O A O X S V R D O K B E G H O U X G F I Z G R K B I X T D H L J M O S W W V Q E P N S D D S V B I P U B S T K K T M E E E Q Q Q U I G U C V G E H U W I T A Y M T I B D R S V G D D O O Y L V D R O Y X S I A S N N P N U D B L F E A H A U K I P V Q X E E W T S G I E S U I B S B H R E H W N L R P P T A B R Z C L R K B R V V E P E G R P G A K I E A I M A E U A E R Y O B K W A V T S J I B L D F S R Q W D F R N E X T J Z E K S E H R N D B G U Y K Q W A S E I W K A S N I S D D M K G W W O K W H B E G Z W M L C H K Y T R I O N W S T S H M P W B H N O V I Q Z D C J K A E M Q B R P T O K U A S Y I W C R J L M T D E A B R S Y A M E V K B U E L M E O K L I E M X L N R M O U D H A S V Q K B A O Q K S B R P O J L E A R O A E P S K U R V V M K B U I A D X E T O I H A Z E H E N X B Q R Y X A J X D J T L Y Q K E G B Y O R U F O P W M C U N X L Q G Arbeidsverhoudinge BBSEB BBSEB Pilare Bedingingsrade Bestuur Diskriminerende wette Eienaarskap Heffings Kollektiewe bedinging Kollektiewe ooreenkoms KVBA Nakoming Nasionale Kredietwet Nie-nakoming Oortyd SETAs Strawwe WBDV Werksure WGI WVBBS https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 4 1.1.1 DOEL VAN DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE [WAV] Stellings / Feite Begrippe 1 Verskaf 'n ... vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers. raamwerk / struktuur 2 Bevorder ... bedinging by die werksplek. kollektiewe 3 Bevorder eenvoudige prosedures vir die ... van vakbonde en werkgewersorganisasies. registrasie 4 Voorsien die reg om deur die werkgewer uit te sluit as 'n reaksie op voortgesette ... stakings 5 Bevorder ... om werknemers in besluitneming te akkommodeer. werkplekforums 1.1.2 IMPAK VAN DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE [WAV] Voordele Begrippe 1 Beskerm die regte van besighede in ... kwessies arbeidsverwante 2 Arbeidsgeskille word ... opgelos en is minder duur. vinniger 3 Beskerm werkgewers wat wettige ... toepas, indien onderhandelinge tussen partye uitsluiting misluk. 4 Bevorder 'n gesonde ... tussen die werkgewers en werknemers verhouding Nadele Begrippe 1 Produktiwiteit kan afneem as werknemers toegelaat word om tydens werksure vakbonde aan die aktiwiteite van ... deel te neem. 2 Koste van arbeid styg as gevolg van wettige ... stakings 3 Verminderde ... mededingendheid as gevolg van laer produktiwiteit globale 4 Stakings aksies lei altyd tot verlies van ... waarvoor werkgewers nie mag eis nie produksie 1.1.3 WATTER VAN DIE VOLGENDE STELLINGS VERWYS NA: 1.1.3.1 Diskriminerende optrede volgens die WAV 1.1.3.2 Strawwe vir nie-nakoming van die WAV 1.1.3.3 Maniere hoe ondernemings aan die WAV kan voldoen • Die werkgewer kan gedwing word om 'n geskil beslegtingsproses te betree. • Weier om werkplekforum lede tyd te gee om vergaderings tydens werksure by te woon. • Werknemers moet nie onwettig ontslaan word nie. • Werkgewers moet nie enige kollektiewe ooreenkoms ignoreer nie. • Besighede moet werknemers toelaat om vakbonde te vorm. • Besighede sal beboet word indien hulle nie voldoen aan die ooreenkomste wat tydens die geskil beslegtings proses bereik is nie. • Ondersteun die stigting van werkplekforums. • Weier om die stigting van werkplekforums toe te laat. https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 5 • Dwing werknemers om vakbond lidmaatskap op te gee. • Kansellasie van werknemers se kontrakte deur 'n nuwe werkgewer wanneer ‘n besigheid verkoop word. • Maak alle relevante inligting, wat deur vakbondverteenwoordigers benodig word, aan hulle beskikbaar om hul werk effektief te doen. • Onbillike ontslag van werknemers. • Besighede wat versuim om aan hierdie Wet te voldoen betaal boetes. Diskriminerende optrede volgens die WAV 1 2 3 4 5 Strawwe vir nie-nakoming van die WAV 1 2 3 Maniere hoe ondernemings aan die WAV kan voldoen 1 2 3 4 5 https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 6 1.2 ONLANGSE WETGEWING: NASIONALE KREDIETWET 1.2.1 DOEL VAN DIE NASIONALE KREDIETWET [NKW] Stellings / Feite Begrippe 1 Bevorder die ... en finansiële belang van verbruikers. sosiale 2 Bevorder 'n billike, maar ... krediet mark. mededingende 3 Verseker dat ... weet wat ingesluit is in hul krediet kontrakte. verbruikers 4 Voorkom ... en verseker dat krediet beskikbaar is vir alle verbruikers. diskriminasie 5 Maak voorsiening vir die stigting van die ... Nasionale Krediet Reguleerder [NKR] 1.2.2 IMPAK VAN DIE NKW Voordele Begrippe 1 Gemagtigde krediet ... mag meer kliënte lok. verskaffers 2 Laer ... wat lei tot beter kontantvloei. slegte skuld 3 Beskerm besighede teen ... verbruikers. nie-betalende 4 Roei ... uitleen uit en voorkom dat besighede bankrot word. roekelose Nadele Begrippe 1 Besighede kan nie meer krediet ... uitvoer nie. bemarking 2 Die papierwerk en administratiewe proses wat deur die wet vereis word, is duur en tydrowend ... 3 Die besigheid moet addisionele personeel aanstel om die ekstra ... te hanteer.. administrasie 4 Skuldinvorderings prosedures is meer kompleks en ... duur 1.2.3 WATTER VAN DIE VOLGENDE STELLINGS VERWYS NA: 1.2.3.1 Diskriminerende optrede volgens die NKW 1.2.3.2 Strawwe vir nie-nakoming van die NKW 1.2.3.3 Maniere hoe ondernemings aan die NKW kan voldoen • Besighede moet 'n jaarlikse voldoeningsverslag aan die Nasionale Kredietreguleerder voorlê. • Die besigheid mag nie enige fooi onder die spesifieke kredietooreenkoms hef nie. • Die onderneming dra alle koste van die verwydering van die negatiewe inligting van verbruikers wat as gevolg van roekelose uitleen op ‘n swartlys gelys verskyn. • Verskaf verskillende rentekoerse aan kliënte gebaseer op geslag of ras https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 7 • Die hof kan die toekenning van krediet deur die besigheid roekeloos verklaar en kan verbruikers beveel om nie die krediet of deel daarvan aan die besigheid te betaal nie. • Die besigheid mag nie betaling eis, deur beslag te lê op kliente se salarisse of bates nie. • Kredietverskaffers moet by die Nasionale Krediet Reguleerder geregistreer wees. • Die Nasionale Kredietreguleerder kan 'n boete op die besigheid oplê vir nie-nakoming. • Doen bekostigbaarheids assessering om te verseker dat die verbruiker die vermoë het om sy / haar verpligting na te kom. • Swartlys kliënte sonder om te poog om die skuld te verhaal. • Weiering van krediet aan kliënte gebaseer op geslag of ras. Diskriminerende optrede volgens die NKW 1 2 3 Strawwe vir nie-nakoming van die NKW 1 2 3 4 5 Maniere hoe ondernemings aan die NKW kan voldoen 1 2 3 1.2.4 VERBRUIKERSREGTE IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET Stellings / Feite Begrippe 1 Aansoek om krediet en vry van ... diskriminasie 2 Verkry redes vir die weiering van ... krediet 3 Ontvang voor-ooreenkoms ... voordat enige krediet transaksie aangegaan word. dokumentasie 4 Billike en verantwoordelike ... bemarking 5 Kies watter goedere hulle sal koop en ... sodra hulle nie tevrede is nie. terugbesorg 6 Ontvang inligting in 'n eenvoudige en verstaanbare ... taal https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 8 1.3 ONLANGSE WETGEWING: WET OP VERBRUIKERSBESKERMING Die instelling van die Wet op Verbruikersbeskerming [WVB], het ondernemings gedwing om die manier hoe hulle sake gedoen het, te verander. Hierdie wet het 'n uitwerking op hoe ondernemings verbruikers moet hanteer. Besighede win nou regsadvies in oor die impak van hierdie wet op hul bedrywighede. Skryf ‘n opstel oor die Wet op Verbruikersbeskermings deur die volgende aspekte te bespreek: • Verduidelik die doel van die WVB • Bespreek VIER verbruikersregte, soos gespesifiseer in die WVB • Evalueer die Impak van die WVB op besighede. • Stel praktiese maniere voor hoe 'n onderneming aan hierdie wet kan voldoen. [40] 1.3.1 INLEIDING • • 1.3.2 DOEL VAN DIE WVB • • • • https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 9 1.3.3 VERBRUIKERSREGTE Verbruikersregte Verduideliking • 1 • • • 2 • • • 3 • • • 4 • • 1.3.4 IMPAK VAN DIE WVB OP BESIGHEDE Voordele Nadele 1. 1. 2. 2. 3. 3 4. 4. https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 10 1.3.5 PRAKTIESE MANIERE VOOR HOE 'N ONDERNEMING AAN HIERDIE WET KAN VOLDOEN • • • • 1.3.6 SLOT • https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 11 SESSIE 2 EKSAMEN VOORBEREIDING Die Besigheidstudies eksamen word in TWEE vraestelle geskryf: • Vraestel 1 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidsomgewings en Besigheidsbedrywighede assesseer • Vraestel 2 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidgeleenthede en Besigheidsrolle assesseer • Jy moet VIER vrae beantwoord in elke VRAESTEL DIE STRUKTURE VAN DIE VRAESTELLE: VRAESTEL 1 VRAESTEL 2 Afdeling V Hoof Onderwerp Punte Afdeling V Hoof Onderwerp Punte A 1 Besigheidsomgewings & 30 A 1 Besigheidsgeleenthede & 30 Verpligtend Besigheidsbedrywighede Verpligtend Besigheidsrolle B 2 Besigheidsomgewings 40 B 2 Besigheidsgeleenthede 40 Beantwoord Beantwoord 2/3 vrae 3 Besigheidsbedrywighede 40 2/3 vrae 3 Besigheidsrolle 40 4 Besigheidsomgewings & 40 4 Besigheidsgeleenthede & 40 Besigheidsbedrywighede Besigheidsrolle C 5 Besigheidsomgewings 40 C 5 Besigheidsgeleenthede 40 Beantwoord Beantwoord 1/2 vrae 6 Besigheidsbedrywighede 40 1/2 vrae 6 Besigheidsrolle 40 TOTALE PUNT: 150 TOTALE PUNT: 150 TYD: 2 UUR TYD: 2 UUR https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 12 EKSAMEN WENKE AFDELING A-TIPE VRAAG : VEELVOULDIGE KEUSEVRAE • Probeer om die antwoord te bepaal voordat jy na die alternatiewe opsies kyk. • Lees die stellings sorgvuldig deur en kyk na die alternatiewe opsies noukeurig • Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings. • Trek ‘n lyn deur die opsies wat beslis verkeerd is. • Lees weer deur die stellings en kies die korrekte opsie uit die oorblywende opsies. • Skryf jou antwoord neer en gaan na die volgende vraag • Gaan terug na die vrae wat jy nie kon beantwoord nie. • Moenie enige antwoorde uitlaat NIE. AFDELING A TIPE VRAAG : KIES DIE KORREKTE BEGRIP • Lees die VYF stellings en al die opsies deur. • Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings. • Kyk na die TIEN begrippe / terme wat gegee word. • Kyk vir begrippe of wat verband hou met soortgelyke inhoud • Pas die verwante begrippe met mekaar. • Hierdie proses verminder die moontlike opsies waaruit jyjou antwoorde moet kies Stellings : 1 Hierdie wet reguleer die implementering van regstellende aksie deur ondernemings indien nuwe aanstellings gemaak word. 2 Medcon Bpk het sommige van hul bates verkoop om hul kontantvloei te verbeter. Hierdie besigheidstrategie staan bekend as ... 3 Dairy Mart (Edms) Bpk het die ... -integrasie strategie gekies toe hulle Daisy Melkerye Plaas oorgeneem het. 4 ‘n Spefisieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken. 5 Werkers word betaal volgens die aantal items wat hul produseer Begrippe : terugwaartse; Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtingingswet; ontbondeling; tydverwant ; Wet op Gelyke Indiensneming; voorwaartse; likwidasie; Plasing; Werwing; Stukwerk https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 13 Pas verwante begrippe : ❖ terugwaartse ❖ voorwaartse ❖ Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtingingswet ❖ Wet op Gelyke Indiensneming ❖ ontbondeling ❖ likwidasie ❖ Plasing; ❖ Werwing ❖ Stukwerk ❖ tydverwant 1 Hierdie wet reguleer die implementering van regstellende aksie by Breëbasis Swart Ekonomiese ondernemings wanneer nuwe aanstellings gemaak word. Bemagtingingswet / Wet op Gelyke Indiensneming 2 Medcon Bpk het sommige van hul bates verkoop om hul kontantvloei te Ontbondeling / likwidasie verbeter. Hierdie besigheidstrategie staan bekend as ... 3 Dairy Mart (Edms) Bpk het die ... -integrasiestrategie gekies toe hulle Daisy Terugwaartse /voorwaartse Melkerye Plaas oorgeneem het. 4 ‘n Spefisieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken. Plasing /Werwing 5 Werkers word betaal volgens die aantal items wat hul produseer Stukwerk / tydverwant AFDELING C-TIPE VRAAG : OPSTEL ‘n Opstel bestaan altyd uit DRIE gedeeltes: • Inleiding • Liggaam; en • Slot OPSTEL : PUNTE TOEKENNING 1 Inleiding 2 1 Inleiding 2 2 Liggaam 28 2 Liggaam 28 [32] 3 Slot 2 3 Slot 2 4 Uitleg 2 8 4 Uitleg 2 8 Analise 2 Analise 2 Sintese 2 Sintese 2 Oorspronklikheid 2 Oorspronklikheid 2 Totaal 40 Punte Totaal 40 Punte INLEIDING LIGGAAM • Begin met die woord “Inleiding” as opskrif • Gebruik inligting in die vrae van die kolpunte onder • Skryf 'n opening stelling wat verband hou met die die scenario as opskrifte in die liggaam instruksies van die opstel vraag • Verdeel die inligting in logiese dele deur gebruik te • Gee TWEE betekenisvolle feite om maksimum 2 maak van opskrifte en sub-opskrifte punte te behaal [2 x 1 = 2] • Die maksimum punte vir die liggaam is 32 punte • Moenie die woorde wat in die scenario / • Moenie feite herhaal nie gevallestudie voorkom, herhaal of gebruik nie • Skryf feite in kolpunte en skryf in volsinne https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 14 SLOT LASO • Begin met die woord “Slot” as opskrif. • Skryf die woorde Inleiding, met twee toepaslike feite • Gee ‘n kort opssoming van die hoofpunte en fokus en Slot, met een toepaslike feit om volpunte vir die van die opstel. uitleg te behaal. • Eindig jou opstel met 'n betekenisvolle feit • Skryf sub-opskrifte wat in die vraestel verskyn om • Moenie feite wat in die liggaam voorkom herhaal EEN punt vir anilise te verwerf. nie. • Sorg dat jy soveel as moontlik korrekte feite skryf, • Gee slegs een betekenisvolle feit as die slot wat ten minste 16 punte of meer in die liggaam [1x2 = 2] beloop, om nog EEN punt vir analise te verkry. • Skryf slegs antwoorde wat relevant is tot die vrae wat gevra word om twee punte vir sintese te behaal. • Gebruik ten minste TWEE huidige voorbeelde om feite uit te brei om twee punte vir oorspronklikheid te kry. ONLANGSE WETGEWING: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTELLE • Die … -wet is ingestel om die wanbalanse, van die verlede, reg te stel in die WVO; WAV; WBDV; WGI; werksplek WVBBS [Werkgewer / • Die doel van die ... Wet is om te verseker dat transformasie in die werksplek Werknemer] plaasvind. • Die … -wet is ingestel om die wanbalanse, van die verlede, reg te stel in die BBSEB; NKW; WVB ekonomie [Besighede / Verbruikers] • Die doel van die ... Wet is om te verseker dat transformasie in die ekonomie plaasvind ONLANGSE WETGEWING: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTELLE • Transformasie binne die werkplek [in die ekonomie] sal verseker dat die onderneming voldoen aan wetgewing wat werkers [verbruikers] regte bevorder NASIEN BEGINSELS • Let daarop dat wanneer jy vrae in Afdeling B en C beantwoord, is dit belangrik dat jy die aksie werkwoord in die vrae oorweeg. • Vrae word verskillend beoordeel, afhangend van die aksie werkwoord wat in die vrae gebruik word. Die volgende beginsels word toegepas: • Een Punt ✓ • Gesplete Punte ✓ + ✓ • Volledige punte ✓✓ https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 15 EEN PUNT WORD TOEGEKEN Een punt aan die einde van die frase / stelling / feit toegeken ✓ Aksie werkwoorde: Gee; Identifiseer; Lys; Noem Voorbeeld: Lys VIER stadia van spanontwikkeling. (4) • Vorming ✓ • Stormend ✓ • Normering ✓ • Prestasie ✓ VOLLEDIGE PUNTE WORD TOEGEKEN Twee punte aan die einde van die stelling ✓ ✓ Aksie werkwoorde: Klassifiseer; Stel voor; Adviseer; Definieer; Motiveer, Ondersteun & Beveel aan Voorbeeld: Beveel strategieë aan wat gebruik kan word om werkloosheid die hoof te bied (10) Voorgestelde antwoord: • Verskaf vaardigheidsontwikkelingsprogramme deur middel van leerlingskappe. ✓✓ • Bied beurse aan vir lede van die gemeenskap om hul onderwysvlak te verbeter. ✓✓ • Skep werk vir lede van die gemeenskap. ✓✓ • Voorsien ondernemings programme wat entrepreneurskap bevorder. ✓✓ • Ondersteun bestaande kleinsake ondernemings om meer werksgeleenthede te skep. ✓✓ GESPLETE NASIEN Een punt word toegeken vir die feit ✓en een addisionele punt vir die verduideliking of regverdiging van die feit ✓ Aksie werkwoorde: Beskryf; Verduidelik; Onderskei; Bespreek; Analiseer; Evalueer; Vergelyk; Tabuleer; Regverdig Voorbeeld: Verduidelik hoe 'n onderneming tyd en moeite kan bydra om die welstand van die gemeenskap te verbeter (12) Voorgestelde antwoord: • Besighede moet die algemene lewenskwaliteit van hul gemeenskap verbeter✓ [Hoe?] deur in onderwys te belê ✓ • Verseker dat die produk wat hulle lewer, ✓ [Wat?] nie die omgewing skade berokken nie. ✓ • Weerhou van skadelike praktyke ✓ [Hoe?] deur nie onwettige middels te verkoop nie ✓ • Neem eties korrekte besigheidsbesluite✓ [Waarom?] sodat verbruikers nie mislei word deur onbillike advertensies nie ✓ • Skenk geld aan 'n gemeenskapsprojek✓ [Waarom?] om die gemeenskap op te hef✓ • Voorsien ontspanningsgeriewe✓ [Waarom?] om gesonde aktiwiteite te bevorder. ✓ https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 16 KONSOLIDASIE AKTIWITEITE BESIGHEIDSOMGEWINGS 1.1 Noem VIER soorte verlof wat in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) vervat is (4) 1.2 Identifiseer die verbruikersreg wat in ELK van die stellings hieronder geïllustreer word: 1.2.1 Besighede mag nie verskillende pryse vir dieselfde goedere/dienste vra nie 1.2.2 Verbruikers het die reg om aan te dring op gehalte dienste en goedere 1.2.3 Verskaffers mag nie misleidende/vals inligting oor die goedere/dienste gee nie (3 x 2) (6) 1.3 Verduidelik die voordele van intensiewe strategieë. (8) BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE 2.1 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FAST SHUTTLE SERVICES (FSS) FSS het tien voertuig bestuurders in diens wat passasiers vanaf die lughawe na hul verskillende gastehuise of hotelle in die stad vervoer. Die maatskappy bied aan elkeen van hierdie voertuig bestuurders 'n selfoon toelaag en gratis maatskappy vervoer om hulle na werk huis toe te neem. 2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van byvoordele uit bogenoemde scenario. (2) 2.1.2 Evalueer die impak van byvoordele op die besigheid. (8) 2.3 Bespreek in breë trekke die voordele van 'n goeie gehaltebestuurstelsel. (6) 2.4 Bespreek die keuringsprosedure as 'n aktiwiteit van menslikehulpbronne. (6) https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 17 BESIGHEIDSGELEENTHEDE 3.1 Lys VIER voorbeelde van nie-verbale aanbiedings. 3.2 Bespreek in breë trekke die funksies van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs Bpk. (JSE) 3.3 Verduidelik hoe die volgende faktore tot die sukses en/of mislukking van 'n Publieke Maatskappy (Bpk) kan bydra: 3.3.1 Kapasiteit 3.3.2 Belastingimplikasies BESIGHEIDSROLLE 4.1 Noem VYF stappe in probleemoplossing. 4.2 Verduidelik die verhouding tussen maatskaplike verantwoordelikheid en die drievoudige sleutelaspekte (triple bottom line). 4.3 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KT EXPRESS (KTE) Die bestuurder by KT EXPRESS wys nooit waardering indien werknemers ekstra ure werk nie. Hy hou net aan om meer werk uit te deel wat hulle in 'n onmoontlike tydsraamwerk moet voltooi en dit lei tot baie konflik. Identifiseer TWEE oorsake van konflik wat op KT Express van toepassing is. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. Gebruik die tabel hieronder as 'n GIDS om VRAAG 4.3 te beantwoord. OORSAKE VAN KONFLIK MOTIVERING 4.3.1 4.3.2 [ https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 18 SESSIE 3 KREATIEWE DENKE & PROBLEEMOPLOSSING I N O K A F A E T F D R Ê U H V K R E L A N N O M L L P E T E F O H I D I V M M L K W Ë F Ê A V P P N R Ë U R H N S N I F M U I E O E G L W N O L N S O L T Ê P K V K P M K O I A H G M L G A R E O L B O V S R O K S O D P N N M L E N E M L L M M E L N R L O N E K S V G F N I U D B E E T O E I Ë E Ë E A D V I R I E N N M E T W O D V E N N N S E D E T U E N U T U I S M S S O M R A R M T A T M K I E K N G M I B S M A I G N R O L N U E L O O K N G T S E G E L S Ê O L N G B O U A N E E E P W I F I I T O W A O I F A I E F V E T F R G L L Ë F R W O I Ê E H L E E N R K N E E I A I R T O F E N I N H G H E P W I A E O K D R E W D O E S L D A T E P R O U O M T D V M I N S W W E E G S E G D E L L W U V M V A L I B Ê E M E E N P N I L U E I E E O D D E L E E T I G G P O F T S I N E R L T I D D I G E K R V O N B N P P B I T E G D G E A D O I N P L L K G M A F I U L W F E K S R F Ê A E E N G I B H S A W S N D P O G I G W T O Ê D W E W Ê S O O F V R R I K E I S P S N K A O S I O S M H R U R S N K P E L D D S H E I K P V B L Ê R U T V P P M Ê N B I I E E I H E E F P N S I A H B R E I N K A A R T H M D N A R K K E N U T O U T O R I T Ê R E R R S Ë V G D Alternatiewe oplossing Geheuekaarttegniek Definieer Delphi-tegniek Dinkskrum Evalueer Gedwonge kombinasie identifiseer Implementeer Kragveldanalise Kreatief Leë stoeltegniek Mededingende voordeel Monitor Motivering Nadele Nominale groepstegniek Onkonvensionele idees Outoritêre Positiewe houdings Probleemoplossing Probleemoplossingstappe Produktiwiteit Tegnieke Voordele https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 19 VERSKILLE TUSSEN PROBLEEMOPLOSSING EN BESLUITNEMING PROBLEEMOPLOSSING BESLUITNEMING • Proses om 'n situasie te analiseer om strategieë te • Dit is deel van die probleemoplossing siklus identifiseer sodat veranderinge kan plaasvind. aangesien besluite in elke stap geneem moet word. • Dit word dikwels deur een persoon / lid van senior • Probleme kan opgelos word deur 'n groep / bestuur gedoen. span of 'n individuele spanlid. • Verskeie alternatiewe word oorweeg voordat daar op • Alternatiewe oplossings word gegenereer / die beste oplossing besluit word. geïdentifiseer en krities geëvalueer. Rangskik die volgende stappe vir probleemoplossing in die regte volgorde. Antwoorde (Slegs korrekte nommer) 1 Identifiseer moontlike oplossings vir die probleem. 2 Kies die beste alternatief. 3 Ontwikkel 'n aksieplan. 4 Identifiseer die probleem. 5 Evalueer die geïmplementeerde oplossing. 6 Implementeer die voorgestelde oplossing / aksieplan. 7 Monitor die implementering van die oplossing / aksieplan. 8 Definieer die probleem. Maniere hoe 'n onderneming 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke stimuleer Antwoord / bevorder 1 Beklemtoon die belangrikheid van kreatiewe denke om te verseker dat alle personeel bestuur weet dat die … hul idees wil hoor. 2 Moedig personeel aan om met nuwe … vorendag te kom. idees / opinies / oplossings 3 Lei personeel op in …probleemoplossings tegnieke innoverende 4 Moedig … binne die organisasie aan werkswinkels 5 Moedig … maniere aan om dinge te werk / te doen. alternatiewe https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 20 Toepassing van die Delphi-tegniek Stellings Antwoord 1 Ondernemings moet 'n paneel … nooi om klagtes van kliënte te ondersoek. kundiges 2 Kundiges hoef nie op een … te wees nie en sal individueel gekontak word. plek 3 Ontwerp 'n … wat bestaan uit vrae oor hoe om die kwaliteit van hul produkte te vraelys verbeter en word aan die paneellede / kundiges versprei. 4 Versoek die paneel om … op die vraelys te reageer / verbeteringe aan die produkte individueel voor te stel en aan die onderneming terug te rapporteer 5 Som die … van die kundiges op in 'n terugvoerverslag. response 6 Stuur die … en 'n tweede stel vrae / vraelys, gebaseer op die terugvoerverslag, aan die terugvoerverslag paneellede. Toepassing van Gedwonge Veld Analise tegnieke Stellings Antwoord 1 Beskryf die … probleem en die gewenste situasie. huidige 2 Maak 'n lys van alle … en weerhoudende / nadele wat veranderinge sal ondersteun en dryf- / voor teenstaan. 3 Ken 'n … toe vir elke krag op 'n numeriese skaal, waar 1 swak en 5 sterk is. punt 4 Weeg die positiewe en negatiewe faktore op en besluit dan of die projek … is. lewensvatbaar 5 Kies die krag met die … telling as die oplossing. hoogste Voordele / positiewe van kreatiewe denke in die werkplek 1 2 3 4 5 6 https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 21 IMPAK VAN DIE DELPHI TEGNIEK Voordele Begrippe 1 Ondernemings mag 'n groep … gebruik sonder om hulle bymekaar te bring. kundiges 2 Die kundiges gee die onderneming duidelike … oor hoe om produktiwiteit / idees / oplossings winsgewendheid te verbeter 3 Inligting wat deur kundiges ontvang word, kan gebruik word om … sake op te los komplekse 4 Kundiges kan … opinies gee, aangesien dit nie direk / persoonlik is nie eerlike / geloofwaardige Nadele Begrippe 1 Dit is 'n … tegniek om te gebruik as gevolg van hoë administratiewe koste. duur 2 Dit kan ... wees om data wat deur kundiges ontvang is, te ontleed. tydrowend 3 Nie alle kundiges is bereid om … te gee nie. terugvoering 4 Sommige kundiges het moontlik nie 'n diepgaande … van sekere onderwerpe nie. kennis https://tvetpapers.co.za
https://ultradeep.co.za 22 KONSOLIDASIE AKTIWITEITE 1. LEES DIE SCENARIO HIERONDER EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG. JACOB KONSTRUKSIES (JK) Die bestuur van Jacob Konstruksies wil die struktuur van hul besigheid verander. Hulle het werknemers gevra om die voordele en nadele van die voorgestelde verandering te evalueer. Werknemers is aangemoedig om kreatiewe denkvaardighede toe te pas wanneer hulle die verandering bespreek. 1.1 Identifiseer die probleemoplossings tegniek wat deur JK toegepas word. Motiveer jou antwoord deur aan te haal uit die scenario hierbo. (3) 1.2 Verduidelik die voordele van kreatiewe denke in die werksplek. (4) 2. OPSTEL: KREATIEWE DENKE & PROBLEEMOPLOSSING BESIGHEIDSROLLE (KREATIEWE DENKE) MOJO VERWE Mojo Verwe se bestuur wil die gehalte van hulle verwe verbeter as gevolg van verskeie klagtes deur hulle klante. Hulle het hulle werknemers versoek om met nuwe, kreatiewe idees vorendag te kom oor hoe om hulle produkte te verbeter om sodoende klante se behoeftes te bevredig. Verwys na die scenario hierbo en skryf 'n opstel waarby jy die volgende aspekte insluit: • Onderskei tussen besluitneming en probleemoplossing. • Verduidelik hoe Mojo Verwe die Delphi-tegniek en nominalegroep-tegniek kan toepas om hulle besigheid se probleem op te los. • Bespreek die voordele van kreatiewe denke. • Beveel praktiese maniere aan hoe Mojo Verwe 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke [40] stimuleer. VERWYSINGS: 1. 2021 Gr 12 Besigheidstudies Kern Notas 2. 2020 Gr 12 Besigheidstudies Voorbereidende Eksamen – Free State Onderwys Department 3. 2016 DBO NSS Finale Eksamen: Besigheidstudies https://tvetpapers.co.za

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Business Studies.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Business Studies

View all