Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE
FEBRUARIE/MAART 2017
MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die
vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
dubbele penalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die
kandidaat punte verdien het vir die bedrae.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien antwoorde foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoorde nie). Let op: Indien bedrae vir komponente van bewerkings in
memo aangedui word, dra dit nie ook die metode punt vir die finale antwoord nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom.
Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking
ondersoek en ten minste een deel van die antwoorde moet korrek wees voor die punte toegeken word.
10 ‘Bewerking’ beteken ‘Kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’
Let op:Kontroleer bewerking moet +, -, x of ÷ soos per memo wees, maar sommige items kan ‘n – of +
wees bv voors vir oninbare skulde aansuiwering.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir enige
item wat gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met
12. Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf
13. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)




View all


%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
Accounting Feb March 2017 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Pages
- 16
- File size
- 510.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 1
1.1 BEGRIPPE
1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 D
3
1.2 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)
1.2.1 Bereken die BTW-bedrag, hetsy ontvangbaar van of betaalbaar aan die
SAID op 31 Julie 2016.
16 800 – 189 000 + 115 500 – 1 120 + 840
= – 56 980 Een deel korrek
OF
– 16 800 + 189 000 – 115 500 + 1 120 – 840 = 56 980
BTW Kontrole
16 800 189 000
115 500 *1 120
*840
56 980
*kan aan teenoorgestelde kant wees in
hakies
NB: kolomme kan omgeruil wees. Pas
een metode konstant toe
Ontvangbaar/Betaalbaar: Betaalbaar
9
1.2.2 Die eienaar wil die werklike BTW van R840 op oninbare skuld na R4 200
verhoog. Gee EEN rede waarom jy nie met hom saamstem nie.
Enige geldige rede
Moontlike antwoorde vir twee punte:
• Dit is oneties om foutiewe inligting aan SAID te verskaf om die bedrag
betaalbaar te verminder/bedrag ontvangbaar te verhoog.
• Dit is onwettig of bedrog om vals inligting aan SAID te verskaf aangesien
dit tot boetes of tronkstraf vir die oortreder kan lei.
Moontlike antwoorde vir een punt:
Oneties/onwettig/bedrog
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
1.3 BANKVERSOENING
1.3.1 Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening in die Algemene
Grootboek op 31 Julie 2016.
Voorlopige Banksaldo R16 785 Aanvaar alternatiewe
aanbiedinge soos
Tjek Nr. 186 + 450 bankrekening of KOJ en
Rente-inkomste + 285 KBJ kolomme
Bankkoste – 950 -1 Vreemde items, maks -2 as
Regstelling Tjek Nr. 374 – 3 600 punt verdien is in BVS
Diefstal van kontant – 37 800
Korrekte Banksaldo – 24 830
Een deel korrek
Gunstig/Ongunstig: Ongunstig sien berekeninge hierbo
8
1.3.2 Bankversoeningstaat soos op 31 Julie 2016
Alternatief DEBIET KREDIET
Saldo volgens bankstaat (26 960) 26 960
balanseersyfer
Uitstaande deposito 27 180 27 180
Uitstaande tjeks:
Nr. 305 (8 400) 8 400
Nr. 401 (18 600) 18 600
Debietorder foutiewelik 1 950 1 950
gedebiteer
Saldo volgens bankrekening (24 830) 24 830
Sien 1.3.1
-1 vir vreemde items , maks -2 indien punte
verdien is berekening van bank hierbo
53 960 53 960 6
1.3.3 Verduidelik EEN interne beheermaatreël wat die onderneming behoort in
te stel om te verseker dat dit nie in die toekoms weer sal gebeur nie.
Enige geldige interne kontrole maatreël twee of geen punte (geen deelpunte)
Moontlike antwoorde vir twee punte:
• Volg ongewisselde tjeks op en kansellleer indien ‘n probleem ontstaan.
• Verseker dat die korrekte adres gebruik word indien tjeks gepos word –
volg op met begunstigde of tjek ontvang is.
• Verminder die gebruik van tjeks deur van EFTdeur internet te gebruik. 2
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1 BEGRIPPE
2.1.1 Spesifieke identifikasie
2.1.2 Eerste-In-Eerste-Uit/EIEU
2.1.3 Geweegde gemiddelde
Aanvaar afkortings as verstaanbaar 3
2.2.1 Bereken die eenheidsprys van krieketkolwe op 1 Julie 2015.
420 000 / 350 = R1 200 2
2.2.2 Bereken die waarde van die voorraad voorhande op 30 Junie 2016 deur
van die geweegde-gemiddelde-metode gebruik te maak.
Netto aankope = R4 272 000 drie punte
Aankope met vraggeld = R 4 412 900 twee punte
Netto aankope met vraggeld = R4 382 400 vier punte
Een deel korrek
R420 000+ R4 302 500+ R110 400 – R30 500 x 465 = R641 700
350 + 3 150 – 20 1
3 500 twee punte
3 130 twee punte
LW: Geen ander permutasies word aanvaar vir bg berekening
4 802 400 vyf punte
3 480 drie punte
agt punte een punt een metode punt
1 380 x 465 = R641 700 10
2.2.3 Bereken die bruto wins op 30 Junie 2016.
Sien 2.2.2 Sien 2.2.2
4 802 400 – 641 700 = 4 160 700 Een deel korrek
Drie punte
5 400 000 – 4 160 700 = R1 239 300 Een deel korrek
OF
5 400 000 – 4 802 400 – 641 700 = R1 239 300
een punt een metode punt een metode punt twee metode punte 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
2.2.4 Bereken hoe lank (in dae) dit na verwagting sal neem om die
eindvoorraad van 465 krieketkolwe te verkoop. Gebruik die
eindvoorraad in jou berekening.
Sien 2.2.2 Een deel korrek
641 700 x 365 = 56,3 dae
4 160 700 1
Sien 2.2.3
OF: INDIEN EENHEDE GEBRUIK WORD
een punt een punt een punt een metodepunt
465 / 3 000 x 365 = 56,6 dae
3 480 – 480 4
2.2.5 Verskaf 'n berekening om André se bekommernis oor die kontrole van
krieketkolwe te staaf.
3 480 Een deel korrek
(350 + 3 150 – 20) – 3 000 – 465 = 15 weg Een deel korrek
Hoe kan André hierdie probleem oplos? Verduidelik EEN punt.
Verwagte antwoorde vir 2 punte:
• Tel voorraad gereeld/willekeurig en kontroleer teen voorraadrekords
• Bestel kleiner hoeveelhede
• Verbeter fisiese sekuriteit bv. kontrole by ingang/ sekuriteitskameras
• Beperk toegang tot stoorkamer
Verwagte antwoorde vir 1 punt:
Voorraadopname/Sekuriteitskameras 7
2.3 Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke tak. Haal syfers aan om jou
antwoord te staaf. Gee in elke geval vir Bennie raad.
Probleem Raad
TAK
Syfers
Voorraadophoping 75%(330/440) Vermin winsopslag %./
voorhande/ Verminder verkoopprys/
Parys Winsopslag % van 80% is te hoog/ verkoopspromosie/
Verkope is slegs 25% (110/440) van bestel vooraad soos
voorraad benodig
Kontant word vermis R120 000 Kontroleer geld voordat
Pretoria (1 800 000 – 1680 000) dit gebank word.
Verdeling van pligte.
Swak voorraadbeheer- 400 bestellings en Koop meer voorraad/
slegs 280 in voorraad/ Kon 120 items meer neem voorraad van
verkoop het Parys Mall
Nie genoeg voorraad om aan die vraag te
Pofadder
voldoen nie (400 bestellings en slegs 280
voorhande)
Geen voorraad voorhande nie (swak
beplanning) 9
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 GANDHI BPK
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEЁINDIG 28 FEBRUARIE 2017
Verkope KvV+ BW 8 400 000
Koste van verkope Verkope - BW (5 250 000)
Bruto wins 3 150 000
Ander inkomste Bewerking 84 000
Kommissie-inkomste 12 000
Huurinkomste (61 900 + 10 100 )
72 000
7 400 een punt + 2 700 een punt Een deel korrek
10 Bruto inkomste Bewerking 3 234 000
Bedryfsuitgawes BI - Bedwins (2 016 000)
Salarisse en lone 824 000
Waardevermindering 216 500
Diverse uitgawes balansseersyfer 283 000
Een punt twee punte of 0
Direkteursfooie (605 500 + 17 300 ) OF (605 500 x 36 / 35 ) 622 800
Een deel korrek
3
Ouditfooie (29 000 + 14 500 ) OF (29 000 x /2 ) 43 500
Een deel korrek
Handelsvoorraadtekort 24 200
13 Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 2 000
Bedryfswins 14,5% van verkope 1 218 000
Rente-inkomste nw voor rente uitgawe - bedrwins 75 500
Netto wins voor rente-uitgawe 1 293 500
bewerking NW voor belasting + rente uitgawe
Rente-uitgawe (53 500)
Netto wins voor belasting inkomstebel + netto wins na belasting 1 240 000
Inkomstebelasting (396 800)
10 Netto wins na belasting IB moet afgetrek wees 843 200 33
Vreemde items -1 (maks -2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
3.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL
GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL
1 200 000 gewone aandele
UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL
1 020 000 Gewone aandele op 1 Maart 2016 3 084 000
180 000
Indien 1 200 000 – Aandele uitgereik gedurende die jaar 756 000
bg syfer
(250 000) Aandele teruggekoop (GAP: R3,20 )
Ignoreer hakies in hierdie lyn sien slegs syfer na
(800 000)
Een deel korrek
950 000 Aandele op 28 Februarie 2017
Bewerking een deel korrek terugkoop afgetrek en uitgereik 3 040 000
Een deel korrek
bygetel 10
3.2.2 BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Maart 2016 674 500
4,15 – 3.20(GAP) (237 500)
Fondse vir terugkoop van aandele (250 000 x 0,95 ) Een deel korrek
Netto wins na belasting Sien 3.1 843 200
Gewone aandele-dividende Bewerking, Een deel korrek (720 000)
• Interim/tussentydse dividende 420 000
• Finale dividende (1 200 000 x 25 sent ) 300 000
Een deel korrek
Saldo op 28 Februarie 2017 Bewerking, Een deel korrek 560 200 10
3.3 EKWITEIT-EN-LASTE-DEEL VAN BALANSSTAAT
AANDEELHOUERSBELANG Bewerking 3 600 200
Gewone aandelekapitaal Sien 3.2.1 3 040 000
Behoue inkomste Sien 3.2.2 560 200
NIEBEDRYFSLASTE 389 600
Een punt een punt
Lening: Anca Bank (487 000 – 97 400 ) of (487 000 x 80%) 389 600
Een deel korrek
BEDRYFSLASTE Bewerking, Een deel korrek 861 200
Handels- en ander betaalbare bedrae
(395 200 + 17 300 + 14 500 ) Een deel korrek 427 000
Direkteursfooie Ouditfooie
Aandeelhouers vir dividende Kan deel wees van H &AB Sien 3.2.2 300 000
SAID: inkomstebelasting (396 800 – 360 000) 36 800
Kan deel wees van H&AB Een deel korrek
Korttermyn lening Kan deel wees van H&AB Sien NBL bo 97 400
TOTALE AANDEELHOUERSBELANG EN LASTE 4 851 000
Bewerking, een deel korrek 16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
3.4.1 Bereken B Sly se persentasie aandelebelang in die maatskappy voor en
na die terugkoop van aandele.
Voor die terugkoop:
480 000/1 200 000 x 100% = 40%
Na die terugkoop:
480 000/950 000 x 100% = 50,5% Aanvaar 51%
4
3.4.2 Verduidelik waarom die ander aandeelhouers bekommerd sal wees oor
hierdie transaksie.
Enige geldige verduideliking
Moontlike antwoorde vir twee punte:
• Na die terugkoop van aandele is sy nou die meerderheidsaandeelhouer.
• Sy kan 'n sê hê in invloedryke besluite en aanstellings van direkteure.
• Dit is oneties van haar om hierdie invloed oor die HUB te hê.
Moontlike antwoorde vir een punt:
• Oneties
• Meerderheidsaandeelhouer
• Binnehandel
• Nie goeie korporatiewe bestuur nie/geen deursigtigheid
• Selfverryking 2
TOTALE PUNTE
75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 4
4.1 BEGRIPPE
4.1.1 Uitvloei van kontant
4.1.2 Bedryfskapitaal aanvaar netto bedryfskapitaal
4.1.3 Waardevermindering
4.1.4 Invloei van kontant
4
4.2 BRAZILIA BPK.
4.2.1 Noem EEN doelwit van 'n Kontantvloeistaat.
Een toepaslike verduideliking Ken deelpunte toe vir gedeeltelike/ onvolledige antwoord
• Dit verskaf gebruikers van die finansiële state inligting rakende die invloei en
uitvloei van kontantbronne in die maatskappy.
• Dit verduidelik die rede vir die verandering in die banksaldo.
• Dit toon die afbreek van die vloei van kontant in terme van die bedryfs-,
beleggings- en finansieringsaktiwiteite van die maatskappy. 2
4.2.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEЁINDIG 31 OKTOBER 2016
KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE Bewerking 749 950
Kontant gegenereer uit bedrywighede 2 844 200
Rente betaal (336 000)
**Belasting betaal (41 750 + 560 000 + 28 500 ) (630 250) #
OF ( -41 750 - 560 000 - 28 500)
**Dividende betaal (595 000 + 533 000) OF(-595 000 - 33 000) (1 128 000) #
een punt een punt
8 595 000 + (1 189 000 – 656 000)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE Bewerking (1 077 000)
Vaste bates aangekoop (1 360 000)
**Opbrengs van verkoop van bate
43 000 #
6 (10 041 000 – 1 360 000 + 154 000 – 8 878 000 )
Verandering in vaste deposito 240 000
KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE Bewerking 852 000
**Opbrengs met verkoop van aandele
1 512 000 #
(7 280 000 + 182 000 – 5 950 000 )
**Aandele teruggekoop (20 000 x R15,50 ) (310 000) #
10 **Verandering in lening 1 vir geen hakies (350 000)
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 524 950
KONTANTEKWIVALENTE Bewerking
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTEAAN BEGIN
(345 450)
(3 000 – 348 450) -1 vir geen hakies
3 KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 179 500 27
** Ken punte toe vir bewerkings as item verkeerd geplaas is -1 vir misplaaste item geen maks
# Een deel korrek en antwoord moet 'n invloei/uitvloei aandui
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.2.3 Bereken die vuurproefverhouding.
Een punt Een punt
(1 186 000 - 451 600)
735 000 : 1 236 000
0,6 : 1 Een deel korrek moet x :1 aanvaar 0,59:1
4
Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB).
1 378 600 x 100
7 605 800 1
= 18,1% Een deel korrek
4
Bereken die verdienste per aandeel (VPA).
1 378 600 x 100
820 000 1
= 168,1 sent Een deel korrek
3
4.3 GRAYSON LTD AND JONI LTD
4.3.1 Watter maatskappye hanteer NIE sy bedryfskapitaal effektief NIE?
Joni Bpk.
Verduidelik wat die grootste probleem ten opsigte van hul
bedryfskapitaal is, deur TWEE finansiële aanwysers aan te haal.
Verduideliking Geen deelpunte
Daar is 'n oor-investering in hulle voorrade/voorraadhouding
TWEE finansiële aanwysers Syfers
• Bedryfsverhouding: Grayson Bpk.(,65 : 1) en Joni Bpk. (4,40 : 1):
• Voorraadhoudingstydperk: Grayson Bpk. (38 dae) en Joni Bpk. (184
dae)/ te veel geld is opgesluit in voorraad
• Verskil tussen die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding
Grayson Bpk. (0,45 : 1) en Joni Bpk. (3,55 : 1)
Vuurproefverhouding alleen is nie geldig nie
Nie nodig om twee maatskappye te vergelyk nie. Kan punte vir aanwysers en syfers toeken indien
maatskappy en verduideliking hierbo foutief is 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.3.2 Die maatskappye het verskillende besluite oor die gebruik van lenings
geneem. Lewer kommentaar op die risikograad en finansiële
hefboomverhouding. Gee EEN finansiële aanwyser in ELKE geval vir
ELKE maatskappy.
GRAAD VAN RISIKO FINANSIËLE HEFBOOM
Finansiële aanwyser met syfer Finansiële aanwyser met syfer
Finansiële aanwyser: Finansiële aanwyser:
Grayson
Skuld/AHB 0,85 : 1 OOTKA 27%
Bpk.
Finansiële aanwyser: Finansiële aanwyser:
Joni Bpk.
Skuld/AHB 0,1 : 1 OOTKA 4%
Kommentaar Alhoewel Grayson Bpk. 'n hoër risiko as Joni Bpk. het, is
Grayson Bpk. positief gerat aangesien die OOTKA van
Vergelyk S/AHB (27%) die rentekoers op lenings van (14%) oorskry.
vir elke OF
maatskappy
Vergelyk
Joni Bpk. Het 'n lae risiko maar is negatief gerat aangesien
OOTKA met die OOTKA van (4%) baie laer is as die rentekoers op
rentekoers lenings van (14%). 7
4.3.3 Die dividendbeleid wat elke maatskappy gebruik, is vir die afgelope vier
jaar gehandhaaf. Verduidelik die beleid wat deur ELKE maatskappy
gebruik is. Verskaf syfers om jou verduideliking in ELKE geval te staaf.
VERDUIDELIKING (met syfers)
Grayson Bpk. Grayson Bpk. het 'n baie hoё dividend-
Verduideliking
Ken deelpunte toe vir uitbetalingsbeleid (98% of 528 van 540 sent)
onvolledige verduideliking aangesien hulle die aandeelhouers gelukkig wil hou.
Syfer
Moedig hulle aan om aandeelhouers van die
maatskappy te bly.
Joni Bpk. Joni Bpk. het 'n laer dividend-uitbetalingsbeleid
Verduideliking (40% of 292 van 730 sent) sodat hulle die behoue
Ken deelpunte toe vir
onvolledige verduideliking
inkomste vir verdere uitbreidings kan
gebruik/egalisering van dividende/ Dit behoort die
Syfer aandeelhouers in die toekoms te bevoordeel/ 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.3.4 Behoort elke maatskappy tevrede te wees met hulle aandeleprys op die
JSE? Verduidelik. Verskaf syfers.
VERDUIDELIKING (met syfers)
Grayson Bpk. Nee
Nee Die markprys van aandele van Grayson Bpk.
Verduideliking (875 sent) is laer as die NBW (1 200 sent).
Syfers
moet MP en NBW insluit
Joni Bpk. Ja
Ja Die markprys van aandele van Joni Bpk.
Verduideliking (763 sent) is meer as die NBW (425 sent).
Syfers
moet MP en NBW insluit 6
TOTALE PUNTE
70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 5
5.1 MOSES VERVAARDIGERS
5.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 APRIL 2016
Direkte arbeidskoste 716 960
513 040
Direkte materiaalkoste 37 600 + 555 000 – 21 000 – 58 560 Bewerking
Primêre koste DMK + DAK 1 230 000
Fabrieksbokoste (468 450 + 13 650 - 12 100* ) 470 000
Totale vervaardigingskoste Bewerking 1 700 000
Goedere-in-bewerking (aan die begin van die jaar) 142 000
1 842 000
Goedere-in-bewerking (30 April 2016) Bewerking (87 000)
Koste van produksie van klaarprodukte 1 755 000
(39 000 x R45) 16
-1 vir vreemde items; maks -2
5.1.2 Voltooi die verkorte Inkomstestaat om die netto wins vir die jaar
geëindig 30 April 2016 te bereken.
Bruto wins 1 250 000
Verkoops- en verspreidingskoste (614 690)
Een deel korrek
(609 850 + 4 840 * as dit optel na bg. syfer) Ignoreer hakies sien
(36 300 x 8/60) slegs syfer na
Administrasie koste (437 560)
Een deel korrek
(443 950 – 13 650 Sien 5.1.1 + 7 260 * as dit optel na bg. syfer) Ignoreer hakies sien
slegs syfer na
Netto wins Bewerking V en V en Admin moet afgetrek word 197 750
8
-1 vir vreemde items; maks -2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
5.2 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK-ONTLEDING
5.2.1 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
Enige geldige verduideliking Twee of geen punt. Geen deelpunte
Vaste koste bly dieselfde ongeag die aantal eenhede geproduseer.
Veranderlike koste verander in verhouding tot die aantal eenhede
geproduseer. 2
5.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir 2017.
80 000 een punt x 5,40 een punt
432 000
R17,80 – 11,60
R6,20 twee punte
= 69 678 eenhede (aanvaar 69 677) Een deel korrek
Die woord eeenhede nie nodig nie , maar moenie R aanvaar nie 5
5.2.3 Lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die produksievlak vir 2016
en 2017. Verduidelik waarom die eienaar tevrede moet wees, of nie.
• In 2016 was die gelykbreekpunt 65 000 eenhede en het hulle 65 000
eenhede geproduseer. Die onderneming het gelyk gebreek.
• In 2017 was die gelykbreekpunt 69 678 /69 677 eenhede en het hulle
80 000 eenhede geproduseer. Die onderneming het 'n wins op
10 322/10 323 eenhede gemaak. Sien 5.2.2. 4
5.2.4 Identifiseer die veranderlike koste wat die eienaar die meeste
bekommernis behoort te verskaf. Verduidelik en verskaf 'n berekening
om jou antwoord te staaf.
Direkte arbeidskoste
Syfers
Verduideliking geen deelpunte
Direkte arbeid het van R3,50 tot R4,05 toegeneem /met 55 sent / met
(15,7%)/
Verduideliking: DAK het met meer as inflasie toegeneem of meer as DMK.
4
5.2.5 Ten spyte van die feit dat daar 'n afname in die vaste koste per eenheid
was, is die eienaar steeds nie met sy beheer oor die vaste koste tevrede
nie. Verduidelik en verskaf berekening(e) om sy mening te staaf.
Vaste koste in 2017 = R432 000 Sien 5.2.2.
Vaste koste in 2016 = R65 000 x R5,50 = R357 500
Vaste koste toegeneem met R74 500, d.w.s. 21%/20,8% 4
TOTAL PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 15 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 6
6.1 Bereken die verwagte maandelikse persentasie goedere op krediet
verkoop.
70 000 x 100
70 000 + 17 500 1 = 80% Een deel korrek
87 500 twee punte
Of 64 000/64000 + 16 000 x100 = 80%
4
6.2 Voltooi die Debiteure-invorderingskedule vir Maart 2017
MAAND KREDIET- FEBRUARIE MAART
VERKOPE
Desember 2016 74 000 16 280 0
Januarie 2017 68 000 27 200 14 960
Februarie 2017 70 000 24 010 28 000
Maart 2017 64 000 21 952
Kontant van debiteure 67 490 64 912
Een deel korrek 5
6.3.1 Verduidelik waarom die eienaar bekommerd is. Gee TWEE redes met
stawende syfers.
Verduideliking en Syfers
Verwagte antwoorde
• Werklike bedrag van debiteure in Februarie ingevorder (R43 870) is
minder as die begrote van (R67 490) of met (R23 620)
• Kredietterme is 30 dae maar rekords toon dat 52% van debiteure 60
dae of meer neem om te betaal/slegs 48% hou by die kredietterme. 4
6.3.2 Stel EEN oplossing vir die probleem voor.
Verwagte antwoorde deelpunte kan toegeken word vir gedeeltelike antwoorde
• Bied korting aan om betyds/stiptelike betalings te verseker
• Hef rente op agterstallige rekeninge
• Behoorlike vooraf kontrole van debiteure om te verseker dat debiteure
sal kan betaal.
• Stuur gereelde herinneringe. 2
·
BEWERKINGS ANTWOORD
6.4.1 Betaling (70 000 + 17 500) 66 500
aan 87 500 x 100/125 = 70 000 x 95%
(a) OF 87 500 x 100/125 = 70 000 – 3 500
Een deel
krediteure OF 87 500 x 0,8 – 3 500
korrek
6
Salarisse Een deel korrek 27 560
van 20 800 x 107,5 % = 22 360 + 5 200 Een deel
(b) OF korrek
verkoops-
assistente Twee punte een metode punt een punt
5 590 X 4 = 22 360 + 5 200 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde 16 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.4.2 Bereken die persentasie verhoging in huur op 1 Maart 2017.
12 544 – 11 200 twee punte/geen
1 344 x 100 = 12% Een deel korrek
11 200 4
6.4.3 Bereken die bedrag rente op die belegging wat na verwagting in
Maart 2017 ontvang sal word.
twee punte of geen
.
16 830 x 2 /102 = R330 Een deel korrek
OF
Een punt twee punte een metode punt
16 830 - (16830 ÷ 1,02) = R330
4
6.5 Identifiseer TWEE betalings wat jy meen in Februarie 2017 swak bestuur
is. Gee in ELKE geval 'n voorstel om die interne kontrole van die items
geïdentifiseer, te verbeter.
BETALING RAAD
Relevante raad
(Geen deelpunte)
Advertensie Die onderneming moet van die begrote bedrag
vir advertensie gebruik maak om verkope te
beïnvloed.
Skryfbehoeftes Die onderneming moet vermorsing/diefstal
beperk en skryfbehoeftes effektief gebruik.
Onttrekking Hou by die begroting of pas die begroting aan
om voorsiening te maak vir toename in
onttrekkings.
Herstelwerk van Toerusting moet behoorlik onderhou word om
toerusting te verhoed dat dit breek. 6
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Acc P2 Memo ENg_watermark.pdf
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
Accounting-Grade-12-NSC-MEMO-P1-May-June-2025-Limpopo.pdf
Memorandum
Accounting P1 May-June 2025 MG Afr.pdf
Memorandum
Accounting P1 May-June 2025 MG Eng.pdf

Memorandum
Accounting P2 May-June 2025 MG Afr.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Accounting Feb March 2017 Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Grade 12 NSC Accounting Preparatory 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Accounting May June 2017 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Accounting Nov 2017 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Accounting Feb March 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Accn Qp Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D_watermark.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D_watermark.pdf

Question paper
ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D_watermark.pdf
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum
Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book.pdf
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
Addendum