NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
REKENINGKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
*JACCNA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye,
ʼn formuleblad en ʼn 9-bladsy antwoordeboek.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers %20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 201.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape June Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
3. ʼn Formuleblad met Finansiële Aanwysers is aan die einde van hierdie
vraestel aangeheg.
4. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
7. Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn riglyn wanneer jy die vraestel
beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.
TYD
VRAAG ONDERWERP PUNTE
(minute)
Notas tot die Finansiële State en Staat
1 55 45
van Finansiële Posisie
Kontantvloeistaat en Finansiële
2 40 30
Aanwysers
3 Vertolking van Finansiële State 40 30
4 Korporatiewe Bestuur 15 15
TOTAAL 150 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 3
VRAAG 1: NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE EN STAAT VAN FINANSIËLE
POSISIE (55 punte; 45 minute)
YAMIHLE BPK.
Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig op 28 Februarie 2025.
GEVRA:
1.1 Verwys na Inligting A.
Bereken die ontbrekende bedrae wat deur (a) tot (d) in die Tasbare Bates Nota
aangedui word. (13)
1.2 Verwys na Inligting A, B en C. Stel die volgende op 28 Februarie 2025 op:
x Handels- en ander ontvangbares-nota (7)
x Behoue-inkomste-nota (8)
x Staat van Finansiële Posisie (27)
LET WEL:
x Sommige bedrae is in die ANTWOORDEBOEK ingeskryf.
x Syfers word NIE in die gekleurde gedeeltes vereis NIE.
x Toon bewerkings.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
INLIGTING:
A. Tasbare Bates:
Grond en Voertuie Toerusting
geboue
Koste (a) 465 000 520 000
Opgehoopte waardevermindering (418 500)
Drawaarde (1 Maart 2024) 46 500
Bewegings
Toevoegings 230 000 500 000 0
Vervreemdings 0 (b)
Waardevermindering (c) (39 280)
Drawaarde (28 Februarie 2025) (d) 295 245
Koste 1 780 000 965 000 450 000
Opgehoopte waardevermindering
x Waardevermindering word soos volg bereken:
- op voertuie teen 20% p.j. op koste
- op toerusting teen 10% p.j. op verminderende saldo-metode
x ʼn Nuwe voertuig is op 1 Desember 2024 aangekoop.
x Toerusting wat op 1 Junie 2023 aangekoop is, is op 28 Februarie 2025 vir
R61 500 kontant verkoop.
B. Uittreksel: Saldo’s en totale uit die rekords op 28 Februarie 2025:
R
Gewone aandelekapitaal ?
Behoue inkomste (1 Maart 2024) 298 000
Vaste bates (drawaarde) ?
Vaste deposito: Prince Bank 135 500
SAID: Inkomstebelasting (voorlopige belastingbetalings) 142 768
Bank (gunstig) ?
Krediteurekontrole 210 100
Lening: Abu Bank ?
Handelsvoorraad 736 090
Voorsiening vir oninbare skulde (1 Maart 2024) 8 200
Netto handelsdebiteure 328 590
Versekering 184 100
Huurinkomste 187 440
Direkteursfooie 397 600
Gewone aandele dividende 108 000
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 5
C. Aansuiwerings en addisionele inligting:
(i) Yamihle Bpk. betaal ʼn vaste maandelikse versekering aan ATR-
versekeraars. Versekering vir Maart en April 2025 is ook betaal.
(ii) Die huur vir Februarie 2025 is nog nie ontvang nie. Die huur het op
1 November 2024 met 12% gestyg.
(iii) Voorsiening vir oninbare skulde moet met R175 verminder word. Dit is nie
in ag geneem by die berekening van die bedrag vir netto handelsdebiteure
nie. Die boekhouer het verkeerdelik die voorsiening vir oninbare skulde vir
1 Maart 2024, aangeteken.
(iv) 20% van die vaste deposito sal op 30 September 2025 verval.
(v) ʼn Verdere R108 400 word vir inkomstebelasting geskuld.
(vi) Die maatskappy het drie direkteure. Twee van die direkteure ontvang
elkeen dieselfde maandelikse fooi. Die derde direkteur ontvang 20%
minder as die ander direkteure. Al drie direkteure het nie hul fooie vir
Januarie en Februarie 2025 ontvang nie.
(vii) Verpakkingsmateriaal voorhande het R4 760 beloop.
(viii) Inkomstebelasting vir die jaar is teen 32% van die netto wins voor
belasting bereken.
(ix) x Yamihle Bpk. is gemagtig om 2 000 000 gewone aandele uit te reik.
x Gewone aandele is teen R90 400 bo die gemiddelde prys teruggekoop.
x 20% van die gewone aandele is nog nie teen jaareinde uitgereik nie.
x ʼn Finale dividend van 12 sent per aandeel is op 28 Februarie 2025
verklaar en moet nog in berekening gebring word.
(x) Uittreksel uit Abu Bank leningstaat:
Saldo op 1 Maart 2024 448 000
Paaiemente (insluitend rente) 114 060
Rente gekapitaliseer 57 000
Saldo op 28 Februarie 2025 ?
LET WEL: R65 000 van die leningsaldo sal in die volgende finansiële jaar
vereffen word.
(xi) Die netto batewaarde per aandeel op 28 Februarie 2025 is 220 sent.
55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 2: KONTANTVLOEISTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS
(40 punte; 30 minute)
Die inligting hou verband met Mantsane Bpk. wat skoonmaakmateriaal aan
kleinhandelaars versprei. Die finansiële jaar het op 30 April 2025 geëindig.
GEVRA:
2.1 Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat:
2.1.1 Dividende betaal (3)
2.1.2 Belasting betaal (5)
2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
28 Februarie 2025:
2.2.1 Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend (OOTKA) (6)
2.2.2 Vuurproefverhouding (4)
2.2.3 Persentasie bedryfswins op verkope (3)
2.3 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat:
2.3.1 Kontantvloei van beleggingsaktiwiteite (8)
2.3.2 Kontantvloei van finansieringsaktiwiteite (7)
2.3.3 Netto verandering in kontant en kontantekwivalente (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 7
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
30 April 2025:
Omset vir die jaar 4 790 000
Waardevermindering 475 360
Bedryfsuitgawes 1 682 200
Bruto Bedryfsinkomste 2 521 000
Rente uitgawe 115 500
Netto wins voor belasting 820 300
Netto wins na belasting 574 210
B. Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie:
30 April 2025 30 April 2024
Tasbare bates teen drawaarde 6 135 640 5 810 000
Finansiële bates (Vaste deposito) 1 430 000 1 680 000
Bedryfsbates 1 710 820 785 000
Voorraad 776 740 536 430
Handels- en ander ontvangbares (sien D) 648 310 226 570
Kontant en kontantekwivalente 285 770 22 000
Aandeelhouersbelang 6 897 610 6 438 400
Gewone aandelekapitaal (sien F) 6 305 000 5 760 000
Behoue inkomste 592 610 678 400
Lening: Yoli Bank 900 000 500 000
Bedryfslaste 1 478 850 1 336 600
Handels- en ander betaalbares (sien E) 1 118 850 1 096 600
Bankoortrekking 0 75 000
C. Tasbare bates:
x Tasbare bates is gedurende die jaar teen boekwaarde, R549 000, verkoop.
x Tasbare bates is gedurende die jaar gekoop vir R?
D. Handels- en ander ontvangbares sluit in: 30 April 2025 30 April 2024
Netto Handelsdebiteure 388 010 214 070
Opgelope inkomste 21 300 0
Vooruitbetaalde uitgawes 64 000 12 500
SAID (Inkomstebelasting) 175 000 0
E. Handels- en ander betaalbares sluit in: 30 April 2025 30 April 2024
Handelskrediteure 890 150 748 600
Vooruitontvange inkomste 33 700 0
SAID: Inkomstebelasting 0 204 000
Aandeelhouers vir dividende 195 000 144 000
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
F. Gewone aandelekapitaal en dividende:
x 1 200 000 aandele was op 1 Mei 2024 uitgereik.
x Op 1 November 2024 is 400 000 bykomende aandele vir R2 000 000
uitgereik.
x 300 000 aandele is op 28 Februarie 2025 teen R1,15 bo die gemiddelde
eenheidsprys teruggekoop. Hierdie aandele kwalifiseer nie vir finale dividende
nie.
x Tussentydse dividende van 10c per aandeel is op 1 Oktober 2024 betaal.
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 9
VRAAG 3: VERTOLKING VAN FINANSIËLE INLIGTING (40 punte; 30 minute)
SINAKO BPK. EN LISELE BPK.
Die inligting het betrekking op TWEE maatskappye.
AGTERGRONDINLIGTING:
x Albei maatskappye dryf handel in die visbedryf. Die finansiële jaar eindig elke jaar
op die laaste dag van Februarie.
x Lorna Ngendu besit aandele in albei maatskappye. Op 1 Oktober 2024 het sy die
direksie van Sinako Bpk. oortuig om 200 000 van haar aandele terug te koop. Sy
het die geld wat ontvang is, gebruik om bykomende aandele in Lisele Bpk. te koop.
LET WEL: Waar kommentaar of verduidelikings vereis word, moet jy:
x Finansiële aanwysers en tendense met syfers aanhaal
x ʼn Rede of verduideliking vir die finansiële aanwysers wat aangehaal
is, gee.
GEVRA:
3.1 Winsgewendheid:
Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te wys watter
maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend bestuur. (4)
3.2 Dividende, verdienste en opbrengste:
x Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Sinako Bpk.
Verduidelik waarom die verandering in beleid onverantwoordelik was. (4)
x Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang van ELKE
maatskappy. Verduidelik die effek op Sinako Bpk. (4)
x Sindiswa, ʼn aandeelhouer, voel dat verdienste per aandeel (VPA) in
Lisele Bpk. beter is as in Sinako Bpk. Verduidelik hoekom jy met haar
saamstem. (4)
3.3 Aandeelhouding van Lorna Ngendu in beide maatskappye:
x Lewer kommentaar oor die prys wat betaal is vir die aandele wat deur
Sinako Bpk. teruggekoop is. Verskaf TWEE punte. (4)
x Bereken die aantal aandele wat Lorna in Lisele Bpk. gekoop het met die
geld wat sy ontvang het uit die terugkoop van aandele by Sinako Bpk. (2)
x Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die %
aandeelhouding van Lorna Ngendu in Lisele Bpk. Haal syfers aan. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
3.4 Finansieringstrategieë en hefboom:
Die direkteure van elke maatskappy het doelbewuste besluite oor finansies en
hefboomfinansiering geneem wat in hul Kontantvloeistate weerspieël word.
x Verduidelik die besluite wat deur die direkteure van Lisele Bpk. geneem is en
hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf TWEE punte met syfers. (8)
x Verduidelik hoe die besluite wat deur Sinako Bpk. geneem is, die risiko en
hefboomfinansiering van die besigheid beïnvloed het. Haal TWEE finansiële
aanwysers met syfers aan. (6)
INLIGTING:
A. Uittreksels uit die rekeningkundige rekords aan die einde van elke jaar:
SINAKO BPK. LISELE BPK.
Feb. 2025 Feb. 2024 Feb. 2025 Feb. 2024
Aantal uitgereikte aandeel 800 000 1 000 000 2 000 000 1 500 000
Fondse wat gebruik word vir die R3 000 000
terugkoop van aandele
Terugkoopprys R15,00
Verhoging in aandelekapitaal 0 R4 000 000
Uitreikingsprys van addisionele
aandele R8,00
Vaste bates aangekoop R1 800 000 R3 200 000
Toename (afname) in lening R5 300 000 (R550 000)
B. Finansiële aanwysers, markpryse en rentekoerse van aandele:
SINAKO BPK. LISELE BPK.
Feb. 2025 Feb. 2024 Feb. 2025 Feb. 2024
% bedryfsuitgawes op verkope 19,8% 16,5% 15,1% 19,2%
% bedryfswins op verkope 21,7% 25,2% 27,0% 24,5%
% netto wins op verkope 15,4% 19,6% 20,9% 17,3%
Skuld-ekwiteit verhouding 1,2 : 1 0,5 : 1 0,3 : 1 0,5 : 1
% opbrengs op kapitaal
aangewend 11,9% 18,0% 19,6% 15,9%
% opbrengs op
aandeelhouersbelang 9,4% 13,7% 17,5% 11,2%
Netto batewaarde per aandeel 1 158 sent 1 206 sent 743 sent 725 sent
Markprys van aandele 1 060 sent 1 215 sent 800 sent 739 sent
Rentekoers op lenings 16% 16% 16% 16%
Verdienste per aandeel 96 sent 152 sent 87 sent 78 sent
Dividende per aandeel 106 sent 98 sent 66 sent 82 sent
Dividend uitbetalingskoers 110% 64% 76% 105%
Rente op alternatiewe belegging 14% 14% 14% 14%
C. Aandeelhouding van Lorna Ngendu in beide maatskappye:
SINAKO BPK. LISELE BPK.
2025 2024 2025 2024
Aandele in elke maatskappy 310 000 510 000 ? 637 500
% aandeelhouding in elke maatskappy ? 51% ? 42,5%
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) REKENINGKUNDE V1 11
VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR (15 punte; 15 minute)
4.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.3) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
4.1.1 (Aandeelhouers / Direkteure) bestuur die daaglikse bedrywighede van
die maatskappy en neem ingeligte besluite om die maatskappy te help
om sy doelwitte te bereik.
4.1.2 ʼn (Vrywaring van mening / Ongekwalifiseerde) ouditmening word
ontvang wanneer die eksterne ouditeur weier om ʼn mening oor die
betroubaarheid van die finansiële state uit te spreek.
4.1.3 (Vergoedingskomitee / Goeie korporatiewe bestuur) verseker dat die
maatskappy behoorlike reëls, beleide en praktyke het om langtermyn
aandeelhouerswaarde te skep. (3)
4.2 Verwys na die uittreksel uit die ouditverslag van Kanghol Bpk.:
4.2.1 Watter tipe ouditverslag het Kanghol Bpk. in 2025 ontvang? (1)
4.2.2 Waar word dit verwag dat hierdie ouditverslag aangebied sal word?
Gee EEN punt. (1)
4.2.3 Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die
maatskappy. (4)
Uittreksel uit die ouditverslag van Kanghol Bpk.:
Ons het die finansiële state van Kanghol Bpk. vir die jaar geëindig
28 Februarie 2025 geoudit. Hierdie finansiële state is die verantwoordelikheid
van die maatskappy se direkteure. Ons verantwoordelikheid is om ʼn mening
oor die finansiële state uit te spreek, gebaseer op die oudit wat uitgevoer is.
Die oudit sluit, op ʼn toetsbasis, bewyse in wat die bedrae in die finansiële state
ondersteun en evalueer die beginsels wat gebruik word.
Die finansiële state bied, in alle wesenlike opsigte, die finansiële posisie van
die maatskappy redelik weer, behalwe vir ʼn beduidende toename in die waarde
van voorraad wat nie verantwoord is nie.
Smilo en Thato, Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA)
4.3 Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheidsprogramme het ten doel om
struktuur te gee aan ʼn maatskappy se pogings om terug te gee aan die
gemeenskap en om positiewe sosiale waarde te verskaf.
Verduidelik hoekom maatskappye aan die gemeenskappe wil teruggee.
Noem DRIE punte. (6)
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 REKENINGKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
GRAAD 12 REKENINGKUNDE FORMULEBLAD MET FINANSIËLE AANWYSERS
Bruto wins x 100 Bruto wins x 100
Verkope 1 Koste van verkope 1
Netto wins voor belasting x 100 Netto wins na belasting x 100
Verkope 1 Verkope 1
Bedryfsuitgawes x 100 Bedryfswins x 100
Verkope 1 Verkope 1
Totale bates : Totale laste Bedryfsbates : Bedryfslaste
(Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste Niebedryfslaste : Aandeelhouersbelang
(Handel en ander ontvangbare bedrae + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste
Gemiddelde handelsvoorraad x 365 Koste van verkope .
Koste van verkope 1 Gemiddelde handelsvoorraad
(Sien nota 1 hieronder)
Gemiddelde debiteure x 365 Gemiddelde krediteure x 365
Kredietverkope 1 Koste van verkope 1
(Sien nota 2 hieronder)
Netto inkomste na belasting x 100
Netto inkomste na belasting x 100 Getal uitgereikte aandele 1
Gemiddelde aandeelhouersbelang 1 (Sien nota 3 hieronder)
Netto inkomste voor belasting + Rente op lenings x 100
Gemiddelde aandeelhouersbelang + Gemiddelde nie-bedryfslaste 1
Aandeelhouersbelang x 100 Dividende vir die jaar x 100
Getal uitgereikte aandele 1 Getal uitgereikte aandele 1
Tussentydse dividende x 100 Finale dividende x 100
Getal uitgereikte aandele 1 Getal uitgereikte aandele 1
Dividende per aandeel x 100 Dividende vir die jaar x 100
Verdienste per aandeel 1 Netto inkomste na belasting 1
Totale vaste koste .
Verkoopprys per eenheid – Veranderlike koste per eenheid
LET WEL: 1. Handelsvoorraad aan die einde van ʼn finansiële jaar kan gebruik word as dit in ʼn
vraag vereis word.
2. Kredietaankope kan gebruik word in plaas van koste van verkope (syfers sal
dieselfde wees mits voorraad konstant bly).
3. Indien daar ʼn verandering in die aantal uitgereikte aandele gedurende ʼn
finansiële jaar is, word die geweegdegemiddelde getal aandele in die praktyk
gebruik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum