JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2025
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE
(VRAESTEL 1)
11 bladsye
NASIENRIGLYNE:
1. Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen penalisering vir
strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders vermeld, gee volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in memo vir komponente of
bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar ʼn kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, inspekteer alle antwoorde om die
voordeel aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ʼn kandidaat
volpunte vir die vraag verdien (maks. -2 per vraag).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word.
10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo.
11. In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ʼn .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een
opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item
1
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all



Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf
Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 689.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Eksterne ouditeure
1.1.2 IFVS
1.1.3 Memorandum van Inkorporasie 3
1.2
1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
Verkope (690 000 x 100/15) 4 600 000
Koste van verkope (2 150 000)
Bruto wins
Ander bedryfsinkomstes 2
Oninbare skuld ingevorder 15 400
[11 250 + 11 250] sien albei vir twee punte 130 000 *
Huurinkomste (107 500 + 22 500 ) Een deel korrek
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 1 100
(16 260 – 15 160) 6
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone 1 030 000
Ouditfooie (45 000 + 45 000) 90 000
Moet albei sien vir twee punte [- 31 350 - 4 200] 894 600 *
Direkteursfooie (930 150 – 35 550 ) Een deel korrek
Skryfbehoeftes 57 500
Waardevermindering 87 600
917 400 twee punte 27 000 *#
Handelsvoorraadtekort(920 000 – 2 600 – 890 400 )
13
Bedryfswins 690 000
Rente inkomste
Wins voor rente uitgawe
Rente uitgawe Moet in hakies wees (22 000)
Wins voor inkomstebelasting
163 500 twee punte (129 040) *
Inkomstebelasting (130 300 + 33 200 – 34 460 )
Een deel korrek en moet in hakies wees.
26
Netto wins na belasting 5
*# Indien as surplus getoon, merk bewerkings en penaliseer by antwoord
* Een deel korrek
-1F vir dividende op gewone aandele
2
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
1.2.2 Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) op 28 Februarie 2025
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Vaste deposito
BEDRYFSBATES
[63 250 – 57 500] Moet albei syfers sien vir ʼn punt
Voorraad (890 400 + 5 750 ) 896 150 *
Handels en ander ontvangbares
Huur Ink oordrag Voor O/S aans Dir. fooie
421 890 *
382 700 + 22 500 – 3 700 – 15 160 ** + 35 550
Moet albei syfer sien vir ʼn punt [-16 260 + 1 100]
Kontant en kontantekwivalente 8
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG 2 069 000
Gewone Aandelekapitaal 1 189 000
Behoue Inkomste 880 000
NIE-BEDRYFSLASTE (2 069 000 x 0,5) 2 1 034 500
Lening: King Bank (indien R1 034 500 nie by nie-bedryfslaste 1 034 500
getoon word nie, gee punte as langs lening toon)
BEDRYFSLASTE 879 200 *
Handels en ander betaalbares
oud. fooie Terugsending oordrag Kred vir salaris 261 850 *
198 400 + 45 000 – 2 600 – 3 700 + 24 750 )
Moet beide syfers sien vir twee punte [594 500 + 30 000]
Aandeelhouers vir dividende (624 500 x 0,30 ) 187 350 *#
SAID: Inkomstebelasting 33 200 #
Korttermyndeel van lening (21 500 x 12) 258 000 #
Oortrokke bank Terugkoop v aandele
Vaste Dep [30 000 x 3,1] or [60 000 + 33 000] 138 800 *
(100 900 – 55 100 + 93 000 ) 16
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 26
*Een deel korrek #kan ingesluit wees as deel van Handels en ander betaalbares
**slegs indien getoon is in bewerkings van voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering in 1.2.1
Berekeninge moet getoon word om metode punte te verdien vir een deel korrek in alle vrae
55
3
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 2
2.1 Gewone Aandelekapitaalnota op 31 Mei 2025
556 100 Gewone aandele aan die begin R5 944 050
Gewone aandele uitgereik gedurende die R2 169 150
120 000
jaar
(56 100) Gewone aandele teruggekoop teen R12 (R673 200)
Ignoreer hakies (*7 440 000/620 000 = 12)kontroleer bewerkings Moet x met terugkoop
gemiddelde prys
Aandele aan die einde van die jaar R7 440 000
620 000 [8 512 300 – 1 072 300] 6
* Moet die eind randwaarde/ 620 000 om metode punt te verdien vir gemiddelde prys
2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
31 Mei 2025:
2.2.1 % Netto wins voor belasting op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
2 501 070 X 100 21.9 %
11 420 130 Aanvaar 22%
Moenie 0,219, 0,21 of 0,22
aanvaar nie
Ignoreer % teken
2
2.2.2 Netto batewaarde
BEWERKINGS ANTWOORD
1 373 sent
8 512 300 X 100 Aanvaar 1 372,95 sent
620 000 Metode punt vir een deel
korrek.
X 100 nie een deel korrek
nie
Aanvaar R13.73
3
2.2.3 % Opbrengs op totale kapitaal aangewend
BEWERKINGS ANTWOORD
2 839 850 een punt
[2 501 070 + 338 780] x100 29,8 %
(8 512 300+ #6 762 570 +1 200 000+2 606 000)/2
15 274 870 twee punte 3 806 000 twee punte Aanvaar 30%
19 080 870 vier punte of 29,77%
Moenie 0,30 of 0,29 of
9 540 435 vyf punte 0,298 aanvaar nie
Metode punt vir een deel
# 11 274 570 – 2 606 000 – 1 906 000 of 11 274 570 – 4 512 000 korrek.
Wees bedag vir ander geldige permutasies. X 100 nie een deel korrek
Teller en noemer mag nie omgeruil word nie nie.
Ignoreer % teken 7
4
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MEI 2025
Tekens moet korrek wees
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede 5 285 490
(3 000 000 + 2 285 490) (geen punte vir bewerkings)
Rente betaal (338 780)
Inkomstebelasting betaal (895 400)
Moet albei sien vir twee punte [676 100 x 0.35]
Vir een punt indien slegs (556 100 x 0.35= 194 635) (651 635)
Dividende betaal (415 000 + 236 635 )
Een deel korrek & hakies om metodepunt te verdien
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Aankoop van nie-bedryfsbates
(7 112 300 – 450 000 – 160 150 – 9 300 000 ) (2 797 850)
Een deel korrek &
Aanvaar T-rekening of omgekeerde tekens
hakies
Opbrengs met die verkoop van nie-bedryfsbates 450 000
Verandering in belegging
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs uit gewone aandele uitgereik 2 169 150
Terugkoop van aandele
Verandering in lenings
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE (653 000)
Moet in hakies wees
(-78 000 - 575 000) (Kontroleer onder na bo berekening)
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE BEGIN
(11 274 570 – 7 112 300 – 593 200 – 1 300 000 – 2 191 070 ) 78 000
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE (575 000)
EINDE 22
40
5
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 3
3.1
3.1.1 SAID ✓
3.1.2 Finansiële instellings ✓
3.1.3 Krediteure ✓ 3
3.2 Shanice Krates, een van die aandeelhouers en HUB, het aangevoer dat
die direkteure nie die prestasiebonus verdien nie as gevolg van die feit
dat hulle versuim het om die maatskappy se bedryfskapitaal effektief te
bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers aan om Shanice se argument
te ondersteun.
Enige twee aanwysers Syfers en neigings Kommentaar
Bedryfsverhouding
Het toegeneem van 1,9:1 (2024) tot 4,5:1 (2025)/met 2.6:1
Vuurproefverhouding
Het gedaal van 1,8:1 (2024) tot 0,5:1 (2025)/met 1.3:1
Voorraadomsetsnelheid
Het gedaal van 13 keer (2024) tot 7 keer (2025)/met 6 keer
Kommentaar
• Te veel kontant is opgesluit in bedryfsbates.
• Die maatskappy maak te veel staat op handelsvoorraad om
korttermynskuld te betaal.
• Voorraad verkoop stadig, swak strategieë is geïmplementeer om omset
te verbeter.
• Maatskappy sal nie instaat wees om sy korttermyn skuld te betaal
sonder om voorraad te verkoop nie.
• Volgens die Vuurproefverhouding, sal die maatskappy probleme ervaar
om hul korttermynskuld te betaal. 6
6
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.3 Sommige aandeelhouers is nie tevrede met die verandering in die
dividenduitbetalingsbeleid nie. Verduidelik die rede vir die
verandering.
2024: Dividenduitbetaling 2025: Dividenduitbetaling
105 x 100 = 109,4% 48 x 100 = 60%
96 1 80 1
Syfers:
Dividenduitbetalingskoers in 2024, 109.4% en
Dividenduitbetalingskoers in 2025, 60%
Of
In 2024, 105 sent van 96 sent verklaar as dividende / 9 sent meer as
verdienste verklaar as dividende en
In 2025, 48 sent van 80 sent verklaar as dividende / 32 sent minder as
verdienste verklaar as dividende
Kommentaar: Deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte kommentaar
In 2024, is 9,4% van die behoue inkomste verklaar as dividende. Dividend
uitbetalingskoers van 109,4% om aandeelhouers gelukkig te hou of geen
verdienste is teruggehou in die besigheid / In 2025, is 40% van verdienste
teruggehou in die besigheid vir toekomstige uitbreiding / toekomstige skuld
te verreken.
Of
In 2024 is 105 sent van 96 sent / 9 sent meer as verdienste per aandeel
verklaar as dividende. Geen verdienste is teruggehou in die besigheid
Meer dividende was verklaar om aandeelhouers gelukkig te hou. / In 2025,
is 48 sent van 80 sent verklaar as dividende en 32 sent van verdienste
teruggehou vir verdere uitbreidings. 4
3.4 Reeves, ʼn voornemende aandeelhouer, is onseker of hy in die
maatskappy moet belê en of hy sy geld in ʼn langtermynbelegging by
ander finansiële instellings moet belê. Verskaf EEN punt van advies
deur EEN relevante finansiële aanwyser aan te haal.
Aanwyser Syfers en neiging Advies
Opbrengs op aandeelhouersekwiteit het toegeneem van 17% (2024) tot
25% 2025 met 8% punte met 47%.
Opbrengs is hoër as die rente op belegging van 9%/met 16% punte, daarom
behoort Reeves in die maatskappy te belê aangesien sy op die oomblik ʼn
beter opbrengs sal kry. 4
7
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.5 Die direkteure het besluit om die uitreik van nog aandele op
31 Januarie 2025 toe te laat eerder as om ʼn addisionele lening aan te
gaan om bedrywighede van die maatskappy te kan finansier. Haal
TWEE finansiële aanwysers aan om die direkteure se besluit te
regverdig.
Aanwyser Syfers en neiging Kommentaar
Skuld/ekwiteit-verhouding
Verminder van 2,2 : 1 (2024) tot 1,9 : 1 (2025).
Die maatskappy is nog ʼn hoë risiko.
Die maatskappy is steeds nie in ʼn gunstige posisie om verdere lenings aan te
gaan nie.
Opbrengs op totale kapitaal aangewend
Verminder van 15,5% (2024) tot 10,3% (2025).
Opbrengs is laer as die rentekoers op lenings van 11.5%.
Maatskappy is negatief gerat/
Lenings is huidiglik nie voordelig vir die maatskappy nie want rentekoerse is
te hoog. 6
3.6
3.6.1 Bereken die bedrag wat Shanice spandeer het op die aandele
aangekoop op 31 Januarie 2025.
(Sy is toegelaat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
aandele wat sy reeds besit, te koop.)
LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop
nie.
1 267 200 x 1 = 253 440 aandele
5
Indien 2025 se markprys gebruik:
253 440 x R6 = R1 520 640
Of
Indien 2024 se markprys gebruik:
253 440 x R6.50 = R1 647 360
3
8
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.6.2
Shanice wil ʼn meerderheidsaandeelhouer wees. Verduidelik of sy
daarin geslaag het om haar doel te bereik. Toon ALLE berekeninge.
Voor uitreiking van aandele: 1 267 200 x 100 = 48%
2 640 000
[1 267 200 + 253 440 sien 3.6.1]
1 520 640 X 100 = 50,9% aanvaar 50,86% of 51% of 51.3%
2 990 000 (aanvaar 2 963 077 indien R6.50 gebruik in 3.6.1)
[2 640 000 + 350 000]
[2 100 000 ÷ 6] (of /6.50 indien R6.50 gebruik is in 3.6.1)
#Sy het haar doelwit bereik. Sy is nou ʼn meerderheidsaandeelhouer.
Alternatiewe berekeninge:
[2 990 000/2 +1] aanvaar if R6.50 in 3.6.1[2 963 077/2 +1]
1 520 640 – 1 495 001 aanvaar 1 481 540 = 25 639 aanvaar 30 100
meer as nodig om meer as 50% aandele te hê en daarom is sy ‘n
meerderheidsaandeelhouer
Of
[2 990 000/2] aanvaar [2 963 077/2] indien R6.50 in 3.6.1
1 520 640 – 1 495 000 aanvaar 1 481 539 = 25 640 aanvaar 39 101
meer as 50% van aandele en daarom is sy ‘n meerderheidsaandeelhouer.
Berekeninge moet ooreenstem met kommentaar.
Noemer en teller mag nie omgeruil word nie.
Merk een opsie/lyn. Lyne kan nie gemeng word nie. 6
3.6.3 Verduidelik EEN gevolg aan die maatskappy van die besluit om
Shanice toe te laat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
aandele wat sy reeds besit, te koop.
Enige EEN geldige punt
• Dit is onetiese besigheidspraktyk/binnehandel.
• Die maatskappy se beeld kan skade ly, en die markprys van aandele kan
in die toekoms daal.
• Verlies aan voornemende en bestaande aandeelhouers.
2
9
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.7 By ʼn AJV het die direkteure genoem dat hulle beplan om 15 000
aandele van ʼn onlangs oorlede aandeelhouer, gedurende die
volgende finansiële periode terug te koop teen ʼn aandeelprys van
R8 per aandeel.
Sommige aandeelhouers stem nie met die besluit saam nie.
Verduidelik waarom hulle nie met hierdie besluit saamstem nie deur
TWEE relevante finansiële aanwysers (met syfers) aan te haal.
Enige een geldige punt
Een punt vir gedeeltelik korrekte kommentaar
Terugkoopprys vergelyk met
NBW en syfers JSE en syfers Kommentaar
• Die terugkoopprys van R8 is te duur en is hoër as die NBW van R6,35
• Die terugkoopprys van R8 is hoër as die JSE markprys van R6.
KOMMENTAAR
• Die maatskappy ervaar ʼn daling in die markprys en die NBW prys per
aandeel.
• Die terugkoopprys behoort laer te wees of gelyk aan die NBW of JSE
markprys te wees, aangesien die maatskappy finansieel sukkel.
• Betaal R30 000 meer vir 15 000 aandele as wat die markprys sou wees
vir die aandele (120 000 – 90 000)
6
40
10
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 4
4.1
4.1.1 Verskaf EEN sleutelfaktor wat gekontroleer behoort te word voordat
items as ʼn donasie gegee word.
Enige EEN geldige punt
deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde
• Registrasie van die versorgingsentrum waaraan geskenk gaan word.
• Spesifieke behoeftes van die gemeenskapsentrum.
• Evaluering van die sentrum se spesifieke behoeftes om bruikbaar te
wees.
• Voedselpakkies moet steeds in goeie toestand wees/nie verval nie. 2
4.1.2 Verduidelik hoekom dit belangrik is vir ʼn besigheid om betrokke te
wees by Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (KSV). Verskaf
TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde
• Dit bevorder die maatskappy se reputasie en kan meer klante lok.
• Dit bevorder klantlojaliteit wat tot beter winste/markprys lei.
• Dit help die maatskappy om oorhand bo mededingers te hê/om in ʼn
beter posisie as mededingers te wees.
• Om sukses van langtermynbedrywighede te verseker. 4
4.2
4.2.1 Noem TWEE voordele van goeie korporatiewe bestuur vir
maatskappye.
Enige TWEE geldige voordele
deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde
• Dit kan lei tot beter finansiële resultate en verbeterde prestasie./ Dit kan
ʼn maatskappy help om finansiële doelwitte te bereik, en meer finansieel
volhoubaar te wees.
• Dit kan ʼn maatskappy meer aanloklik vir beleggers maak.
• Dit kan ʼn maatskappy help om ʼn goeie reputasie op te bou.
• Dit kan help om vertroue onder werknemers en beleggers te bou wat
kan lei tot meer werksbevrediging en verbintenisse en om die omset van
werknemers te verminder.
• Kan help om risiko’s te identifiseer / risiko’s effektief te bestuur.
• Help maatskappye om duur foute en regskwessies te vermy.
• Kan ʼn maatskappy help om aan wette en regulasies te voldoen.
• Besluitneming: Goeie korporatiewe bestuur kan ʼn maatskappy help om
meer effektiewe besluite te neem.
• Dit kan ʼn maatskappy help om goeie interne kontroles daar te stel. 4
11
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
4.2.2 Hoe kan besighede die King Kode beginsels van deursigtigheid en
aanspreeklikheid toepas? Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde
• Maak korporatiewe bestuursdokumente, beleide en finansiële inligting
beskikbaar aan belanghebbendes./Deel inligting.
• Betrek belanghebbendes by besluitnemingsprosesse.
• Sien toe dat verslaggewing aan belanghebbendes i.v.m. die
maatskappy se prestasie en finansiële posisie gedoen word.
• Openbaar enige transaksies tussen verwante partye.
• Openbaarmaking van direkteure se vergoeding en voordele.
• Skep geleenthede vir lede om vrae te kan vra en hou die raad
aanspreeklik.
• Doen direksie-aanstellings op ʼn formele en deursigtige manier.
• Oorweeg uitkomste oor die hele organisasie se driedubbele konteks
en al die kapitaal gebruik.
• Openbaar prestasiemaatstawwe en teikens/doelwitte wat gebruik is
om prestasievergoeding toe te ken.
• Oudit van finansiële state deur interne en eksterne ouditeure om
deursigtigheid van inligting te verseker. 4
4.2.3 Wat moet direkteure doen indien hulle ʼn botsing van belange het?
Verskaf EEN punt.
Enige geldige punt
• Moet onmiddellik die botsing van belange skriftelik aan die raad van
direkteure bekend maak.
• Onttrek/Weerhou hulself van enige besprekings oor sake wat verband
hou met die botsing van belange
• Poog om nie die besluite of stemming te beïnvloed rakende die saak
nie.
• Indien die direkteur die raad van direkteure buite ʼn vergadering in
kennis stel, moet die botsing van belange op die volgende
raadsvergadering se notule ingesluit word. 1
15
TOTAAL: 150
12
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Acc P2 Memo ENg_watermark.pdf

Memorandum
Accounting-Grade-12-NSC-MEMO-P1-May-June-2025-Limpopo.pdf
Memorandum
Accounting P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Accounting P2 May-June 2025 MG Afr.pdf
Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
2023 MP Prelim P2 Memo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf

Addendum
Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr.pdf

Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 ANSBK SEPT 2021 Afrikaans D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
Accounting P2 Nov 2024 MG Afr.pdf
Addendum
2023 MP Prelim P2 Answer Book_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Accounting P1 May-June 2023 MG Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Accounting P2 May-June 2023 MG Eng_hlayiso.com_.pdf

Addendum
Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper