Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
7.
syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek.
9. ‘Bewerking’ ‘beteken kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)





View all



ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 1
- Pages
- 11
- File size
- 286.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 1
Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
1.1
28 Februarie 2022
Verkope 8 085 500 + 4 500 8 090 000 *
Koste van verkope Verkope x 100/200 (4 045 000)
Bruto wins V – KvV 4 045 000 6
Ander inkomste bewerking 134 360
Korting ontvang 23 190
Oninbare skulde verhaal 11 760 + 2 240 14 000
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering 4 460
34 120 – 29 660
Huur inkomste 85 100 + 7 610 92 710 *
Bruto inkomste BW + AI 4 179 360 10
Bedryfsuitgawes BI – Bedr. Wins (2 577 170)
Advertensies 404 500
Salarisse en lone 956 180
Ouditfooie 89 970
Waardevermindering 123 220
Handelsvoorraadtekort 18 500
Verbruiksgoedere 33 900 – 5 900 28 000
Oninbare skulde 33 260 + 2 240 35 500
Versekering 48 750 – 7 500 41 250 *
Direkteursfooie 825 000 + 25 000 850 000 *
Diverse uitgawes balanseersyfer 30 050 16
Bedryfswins 1 602 190
Rente-inkomste 11 090
Wins voor rente-uitgawe Bedr. Wins + R-ink 1 613 280
Rente-uitgawe 703 800 – 610 320 (93 480) *
Netto wins voor belasting WvRU – R-uitg 1 519 800
Inkomstebelasting NWvB X 30% (455 940)
Netto wins na belasting NWvB – Ink bel 1 063 860 8
*een deel korrek
– 1 vreemde items (maks. -2) misplaaste items: sien slegs bewerkings na
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 3
1.2 BEHOUE INKOMSTE
Saldo op 1 Maart 2021 balanseersyfer 507 140
Netto wins na belasting sien 2.1 1 063 860
Aandele teruggekoop 40 000 x 80c ignoreer hakkies (32 000)
Gewone aandele dividende ignoreer hakkies (570 000)
Interim dividende 237 500
Finale dividende GAD – Interim div 332 500
Saldo op 28 Februarie 2022 969 000 7
1.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2022
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT 9 044 000
Gewone aandelekapitaal 950 000 x 8,50 8 075 000
Behoue inkomste 969 000 3
Nie-bedryfslaste 603 800
Lening: Sparks Bank 703 800 – 100 000 603 800 * 2
Bedryfslaste bewerking 1 069 500
Handels en ander betaalbares
562 500 + 25 000 + 36 000 13 500 637 000 *
Dir. fooie LBS Pens. fonds
Aaandeelhouers vir dividende sien 2.2 332 500
Huidige deel van lening sien NBL 100 000
TOTALE EKWITEIT EN LASTE AB + NBL + BL 10 717 300 8
*een deel korrek
13
TOTALE PUNTE
60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 2
2.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar
geëindig 30 April 2022:
2.1.1 Skuld-ekwiteit verhouding
Bewerkings Antwoord
1 080 000 : 10 776 400 0,1 : 1
Een deel korrek
3
2.1.2 Verdienste per aandeel (VPA)
Bewerkings Answer
1 162 000 x 100 201,7 sent
576 000 aanvaar 202 sent
(144 000 ÷ 25c) Een deel korrek
4
2.1.3 Dividenduitbetalingskoers (%)
Bewerkings Antwoord
(45+25)
70 sent x 100 34,7%
201,7 sent sien 3.1.2 Een deel korrek
3
2.1.4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
Bewerkings Antwoord
1 162 000 x 100
½ (10 776 400 + 8 893 800 ) 11,8%
19 670 200 twee punte Een deel korrek
9 835 100 drie punte
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 5
2.2 Kontantgevolge van veranderinge in
bedryfskapitaal bewerking (764 100)
BB–HAO-KKE BB–HAO-KKE
Verandering in voorraad 714 600 – 485 700 (228 900) *
Verandering in ontvangbares
(448 000 + 28 400)
476 400 – 323 800 (152 600) *
Verandering in betaalbares 814 600 – 432 000 (382 600) *
9
*Een deel korrek en moet korrekte bewerking en korrekte gebruik van hakkies aandui.;
Indien geen hakies, aanvaar antwoord is ʼn invloei van kontant – ken slegs punte vir bewerkings toe;
Indien ʼn bewerkingsbedrag as ʼn finale antwoord gewys word, ken punt toe en ignoreer hakie;
Indien die korrekte bedrag voorsien word sonder hakkies, en sonder bewerkings, ken slegs alle punte toe soos vir
bewerkings aangedui.
2.3.1 Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
1 660 000 – 1162 000
- 28 700 + 498 000 + 5 400 474 700
Een deel korrek
Aanvaar alternatiewe rangskikkings vir berekeninge soos omgekeerde tekens,
hakies en/of grootboekrekeninge
5
2.3.2 Opbrengs uit verkoop van vaste bates
BEWERKINGS ANTWOORD
11 434 000 + 280 800 – 1 632 000 – 9 984 400 98 400
Een deel korrek
Aanvaar alternatiewe rangskikkings vir berekeninge soos omgekeerde tekens,
hakies en/of grootboekrekeninge
5
2.3.3 Fondse gebruik vir die terugkoop van aandele
BEWERKINGS ANTWOORD
25 000 x 1,1
25 000 x 1,1 OF 25 000 + 2 500 27 500
Een deel korrek
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2022)
2.4 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
(325 800) *
KONTANTEKWIVALENTE bewerking
Saldo op 1 Mei 2021 67 800
Saldo op 30 April 2022 (6 000 – 264 000) (258 000) 4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 7
VRAAG 3
3.1
3.1.1 B
3.1.2 C
3.1.3 A
3
3.2.1 Die direkteure is tevrede met die verbetering in die likiditeit van die
maatskappy. Haal aan en verduidelik DRIE finansiële aanwysers met
syfers en tendense wat ʼn verbetering van die likiditeitsposisie toon.
Finansiële aanwysers Verduideliking (syfers en tendense)
• Bedryfsverhouding het van 2.9 : 1 tot 2.1 :1 afgeneem
• Vuurproefverhouding het van 1 : 1 tot 1,4 : 1 toegeneem
• Voorraadomsetsnelheid het van 9,1 keer tot 10,2 keer toegeneem.
6
3.2.2 Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede met hul opbrengs op
belegging in die maatskappy moet wees. Haal syfers en tendense in
jou verduideliking aan.
Finansiële aanwysers Syfers met tendense Vergelyking met rentekoers
• % Opbrengs op aandeelhouers het verbeter van 10,4% tot 15,3% / met
47,1%
• Dit is meer as die rentekoers op alternatiewe beleggings (vaste
deposito’s) van ±7%
4
3.2.3 Een van die direkteure voel dat die maatskappy die lening so gou
moontlik moet terugbetaal. Verduidelik hoekom jy nie met hom
saamstem nie. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en
tendense aan.
Twee finansiële aanwysers (met syfers en tendense)
• Skuld-ekwiteit-verhouding is op 0,3 : 1 gehandhaaf
• OOTKA is nou 17,2% / verhoog van 12,1% tot 17,2% / met 42,1%.
Verduideliking: beide risiko en hefboomfinansiering moet genoem word
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
• Die maatskappy is laag gerat
• Die maatskappy ondervind positiewe hefboomfinansiering (OOTKA is
hoër as rentekoers van 14%) 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2022)
3.2.4 Een van die aandeelhouers wil haar aandele teen R6 elk verkoop.
Verskaf EEN rede waarom jy met haar sal saamstem om haar aandele
te verkoop. Haal ʼn finansiële aanwyser aan met syfers en tendense.
Finansiële aanwysers Syfers en tendense
Enige EEN antwoord:
• Markprys het van 640c tot 600c gedaal / met 40 sent
• Markprys van 600c is laer as NBW van 650c
Verskaf EEN rede waarom jy nie met haar sal saamstem om haar
aandele te verkoop nie. Haal ʼn finansiële aanwyser met syfers en
tendense aan.
Finansiële aanwysers Syfers en tendense
Enige EEN antwoord:
• VPA het toegeneem van 75c tot 104c per aandeel / met 29 sent
• NBW het van 625c tot 650c toegeneem / met 25 sent
• Opbrengs op aandeelhouersbelang het van 10,4% tot 15,3% gestyg /
met 47,1%
• Dividenduitbetalingskoers het van 73,3% tot 76,9% gestyg met 4,9 sent 4
3.2.5 Die aandeelhouers behoort tevrede te wees met die verdienste per
aandeel (VPA) want dit is beter as die vorige jaar. Verduidelik waarom
jy saamstem met hulle. Haal syfers en berekeninge aan.
Vergelyk VPA met Waarde van aandeel (MP / NBW) vir 2022 met syfers
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
Vergelyk VPA met Waarde van aandeel (MP / NBW) vir 2021 met syfers
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
Verwagte antwoorde vir 4 punte (twee punte per finansiële jaar)
• VPA tot NBW is 16% in 2022 en 12% in 2021 / VPA tot NBW is 25%
meer as 2021 (vorige jaar)
• VPA tot MP is 17,3% in 2022 en 11,7% in 2021
• Verdienste in 2022 is 104c op ʼn aandeel ter waarde van 650c/600c
terwyl in 2021 was dit 75c is op ʼn aandeel ter waarde van 625c/640 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 9
3.3.1 Verduidelik watter effek hierdie oorweging op die % aandeelhouding
van Alton Flan in ELKE maatskappy sal hê. Haal syfers en tendense
aan.
Verduideliking oor % aandeelhouding Syfers en tendens
Socker Bpk.:
Hy sal die meerderheidsaandeelhouer word
Sy aandeelhouding sal van 46% tot % 51% toeneem
Boll Bpk.:
Sy aandeelhouding sal van 55% tot 50,9% / 51% daal
Hy sal die meerderheidsaandeelhouer bly 6
3.3.2 Bereken die aantal aandele wat Alton Flan in Boll Bpk. kan koop.
BEWERKINGS ANTWOORD
110 200 x 5
551 000 ÷ 4 137 750
Een deel korrek
2
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 4
4.1 Verduidelik die rol van die vergoedingskomitee en gee ʼn rede waarom
daar ʼn behoefte aan hierdie komitee is.
VERDUIDELIKING:
Enige EEN geldige antwoord
• Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste
• Voorkom dat direkteure hulself te veel betaal / beskerm aandeelhouers
se belegging
• Hulle moet die voorstelle ten opsigte van fooie, bonusse ens. goedkeur
en advies gee.
REDE: deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoord
Enige EEN geldige antwoord
• Om regverdigheid / Deursigtigheid in die betaling van fooie / salarisse
te verseker
• Om bedrog / korrupsie / vermorsing te voorkom
• Om wanbestuur of bedrieglike aktiwiteite op te spoor
• Om die vergoeding / verdienste te vergelyk met finansiële inligting van
ander maatskappye in die bedryf / billikheid teenoor werkers 3
4.2 Verduidelik waarom die ouditeur na bladsye 7 tot 22 in hierdie verslag
verwys het.
Enige EEN geldige antwoord
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoord
• Ouditeure is slegs verantwoordelik vir verslae wat op hierdie bladsye van
die jaarverslag aangebied word.
• Hulle is nie aanspreeklik vir die ander inligting in die jaarverslae nie.
• Finansiële state op bladsye 7–22 is aan ouditering onderwerp.
• Die geouditeerde finansiële verslae/state word gevind op hierdie
bladsye van die volledige verslag wat by die AJV aan die
aandeelhouers voorgelê is. 2
4.3 Identifiseer die tipe ouditverslag wat die maatskappy ontvang het en
gee ʼn rede vir jou antwoord.
EEN geldige antwoord deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
Om volpunte te kry, moet melding gemaak word van Gekwalifiseerde verslag
Die maatskappy het ʼn Gekwalifiseerde verslag ontvang omdat...
• Die finansiële state is billik aangebied behalwe vir ʼn kwessie met die
verhoging in direkteursfooie OF
• ʼn Spesifieke item (verhoging in direkteursfooie) kon nie geverifieer
word nie OF
• Daar was geen bewyse/dokumente om die verhoging in direkteursfooie
te verifieer nie 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 11
4.4 Verduidelik die effek van hierdie tipe verslag vir die beeld van die
maatskappy. Verskaf TWEE punte.
TWEE geldige antwoorde
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
• Daar is ʼn swakheid in interne beheermaatreëls; moontlike nalatigheid of
samespanning / bedrog
• Dit sal ʼn impak hê op aandeelprys (vraag) / opbrengste verdien /
dividende verdien deur aandeelhouers
• Potensiële beleggers sal nie belangstel om aandele te koop nie /
bestaande aandeelhouers sal dalk hul aandele wil verkoop
• Direkteure wat aangestel is, is nie betroubaar nie – verloor vertroue in
hulle
• Beduidende inligting word nie openlik bespreek nie (deursigtigheid) 4
4.5 Noem TWEE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur indien hy
NIE na die verhoging in direkteursfooie verwys het NIE.
TWEE geldige antwoorde
deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
• Hy kan ʼn dissiplinêre verhoor deur die professionele liggaam in die
gesig staar.
• Hy mag nie as ʼn eksterne ouditeur heraangestel word nie.
• Hy kan aangekla word/boete/sy lisensie om te praktiseer verloor. 4
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Acc P2 Memo ENg_watermark.pdf
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
Accounting-Grade-12-NSC-MEMO-P1-May-June-2025-Limpopo.pdf
Memorandum
Accounting P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Accounting P2 May-June 2025 MG Afr.pdf
Memorandum
ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final_hlayiso.com_.pdf

Addendum
ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans.pdf
Addendum
Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book_hlayiso.com_.pdf
Question paper
ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D_watermark.pdf

Addendum
Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr.pdf
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
Accounting P2 Nov 2024 MG Afr.pdf
Addendum
2023 MP Prelim P2 Answer Book_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
2023 MP Prelim P2 Memo_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Accounting P1 May-June 2023 MG Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Accounting P2 May-June 2023 MG Eng_hlayiso.com_.pdf

Addendum