Downloaded from hlayiso.com
Naam:
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
REKENINGKUNDE V2
ANTWOORDEBOEK
PUNTE GEMODEREERDE
VRAAG MAKS. PUNTE
BEHAAL PUNTE
1 30
2 50
3 35
4 35
150
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)


%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)


Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Addendum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 217.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 1
1.1 KREDITEUREREKONSILIASIE
1.1.1
Krediteuregroot- Staat ontvang
boekrekening van van Fragrance
Fragrance Verskaffers Verskaffers
Voorlopige saldo/totaal R28 375 R33 770
(i)
(ii)
(iii)
(iv)
(v)
(vi)
(vii)
Korrekte saldo/totaal
13
* vir beide totale Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees
1.1.2 Bereken die gemiddelde krediteurebetalingstermyn (in dae).
114 000 drie punte
½ (100 000 + 128 000 ) x 365
832 200
114 000 x 365
832 200
50 dae Een deel korrek en MOET vermenigvuldig wees met 365
5
1.1.3 Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat geïmplementeer kan
word om beter bestuur van krediteure te verseker.
Enige TWEE
• Interne oudits kan moontlikheid van bedrog verminder
• Kontroleer dokumente om korrektheid van inskrywings te verseker
• Behoorlike magtiging vir aankope
• Maak seker krediteure word betyds betaal om te kwalifiseer vir
kortings/ om goeie kredietwaardigheid te behou
• Maak gebruik van volle krediettermyn om kontantvloei te vergemaklik
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 3
1.2 BESTUUR VAN KONTANT
1.2.1 Verskaf TWEE bekommernisse, rakende die uitstaande deposito’s,
waaroor die eienaar besorgd behoort te wees.
Enige TWEE
• Moontlike diefstal/ bedrog
• Oorrol van kontant
4
1.2.2 Verskaf TWEE voorstelle wat gebruik kan word om te verseker dat
dit nie weer sal gebeur nie.
Enige TWEE
• Kontant moet daagliks gedeponeer word OF kontant moet daagliks
deur sekuriteitsfirmas afgehaal word
• Skeiding van pligte
• Moedig EFO’s aan vir debiteure en ander betalende klante
4
VRAAG 1:
TOTALE PUNTE 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 2
2.1 STUTTERHEIM VERVAARDIGERS
2.1.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2022.
Direkte arbeidskoste 2 150 880
Direkte materiaalkoste (112 800+1 665 000- 63 000- 175 680) 1 539 120 *
Primêre koste 3 690 000
Fabrieksbokoste (1 405 350 + 40 950 - 36 300) 1 410 000
Totale vervaardigingskoste 5 100 000 *
Goedere-in-bewerking (1 Mei 2021) 426 000
5 526 000
Goedere-in-bewerking (30 April 2022) (261 000) *
Koste van produksie van klaarprodukte (39 000 x R145) 5 265 000 17
2.1.2 Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar
geëindig 30 April 2022.
Bruto wins 3 750 000
Verkoops- en verspreidingskoste (1 829 550 + 14 520 ) (1 844 070)
Administrasiekoste (1 331 850 - 40 950 sien 2.1.1 + 21 780 ) (1 312 680)
Netto wins 593 250 *
10
2.2 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK
2.2.1 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
Enige geldige verduideliking
Vaste koste bly dieselfde ongeag die hoeveelheid eenhede geproduseer.
Veranderlike koste varieer in direkte verhouding tot die aantal eenhede
geproduseer.
2
2.2.2 Bereken die gelykbreekpunt vir 2022.
240 000 een punt x R16,20 een punt
3 888 000
53,40 - 34,80
18,60 twee punte
209 032,2 → 209 033eenhede Een deel korrek
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 5
2.2.3 Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van produksie
vir 2021 en 2022. Haal syfers aan.
Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2021 syfer
Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2022 syfer sien 2.2.2
In 2021 was die gelykbreek 195 000 en 195 000 is geproduseer en
verkoop.
Die besigheid het gelyk gebreek / geen wins of verlies is gemaak nie.
In 2022 was die gelykbreek 209 033 eenhede (Sien 2.2.2) en 240 000
eenhede is geproduseer en verkoop.
Die besigheid het ’n wins op 30 967 eenhede gemaak.
6
2.2.4 Identifiseer die veranderlike koste waaroor die eienaar besorgd
behoort te wees. Verduidelik en verskaf ’n berekening om jou antwoord
te ondersteun.
Direkte arbeidskoste het met 15,7% vermeerder (1,65/10,50) of
met 1,65.
Direkte arbeidskoste het met meer as die inflasiekoers van 8%
verhoog.
4
2.2.5 Alhoewel daar ’n daling in die vaste koste per eenheid was, is die
eienaar steeds nie tevrede met die kontrole oor vaste koste nie.
Verduidelik waarom hy so voel en verskaf berekeninge om sy
bekommernis te ondersteun.
Verduidelik ekonimie van skaal
Haal vergelykende syfers aan
In 2021 was die totale vaste koste R3 217 500 (195 000 x R16,50) en in
2022 was die totale vaste koste R3 888 000 sien 2.2.2
OF
Totale vaste koste het met R670 500 of met 20,8% verhoog.
Totale vaste koste is veronderstel om redelik konstant (of onveranderd) te
bly, ongeag die aantal eenhede geproduseer – binne perke. 4
2.2.6 Gee EEN moontlike rede vir die daling in die verkoops- en
verspreidingskoste.
Enige EEN geldige verduideliking
Effektiewer of plaaslike advertering
Verkope vind plaas volgens kommissie-basis i.p.v. vaste salaris
Goedkoper aflewerings
2
VRAAG 2:
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 3
3.1 VOORRAADWAARDASIE
3.1.1 Bereken die waarde van slotvoorraad op 28 Februarie 2022.
63 140 + 328 330 - 3 740 – 2 900 x 320
412 + 2 010 – 22 – 20
5 punte
384 830 x 320
2 380
4 punte
9 punte
161,69 x 320
= R51 740,80 Aanvaar R51 741
Moet x 320
10
Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022.
6
3.1.2 Watter advies kan jy aan Happiness in hierdie verband gee? Noem
TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
Hy moet aan Nelson verduidelik dat dit oneties is om familie/vriende te
bevoordeel ten koste van die besigheid.
Daar behoort beleide in plek te wees om te verseker alle werknemers
verstaan en onderwerp hulleself hieraan.
Beste kwaliteit en pryse behoort altyd ’n prioriteit vir die besigheid te wees.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 7
3.2 BESTUUR VAN VOORRAAD (PROBLEEMOPLOSSING)
3.2.1 Verskaf ’n berekening om te bewys dat sonhoede gesteel word.
412 + 1 968 - 320 - 1 986 = 74 een deel korrek
Gee TWEE punte van advies vir Happiness om hierdie probleem aan te
spreek.
Enige TWEE geldige punte
Verbeter sekuriteit / sekuriteitswagte / sekuriteitsetikette (“tags”) aan hoede
Beperk toegang tot voorraadkamers
Bestel kleiner hoeveelhede, meer gereeld / bestel soos benodig
Tel voorraad gereeld en vergelyk dit met die voorraadrekords
9
3.2.2 Happiness is onseker of hy die korrekte verkooppryse vir die sonbrille
en strandsakke vra.
Gee vir hom advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.
PRODUK ADVIES MET SYFERS
Sonbrille Winsopslag van 25% word as redelik beskou deur die
kopers.
Verkooprys van R3 438 is aanvaarbaar vir kopers.
1 850 eenhede is verkoop.
Voorraadhoudingsperiode is 52 dae.
Slotvoorraad is slegs 280 eenhede.
Strandsakke Winsopslag van 80% word as te hoog, deur kopers
beskou.
Verkoopprys van R702 is nie aanvaarbaar vir kopers
nie.
Slegs 740 eenhede is verkoop.
Voorraadhoudingsperiode is 163 dae/ heeltemal te lank
Slotvoorraad van 420 eenhede is te hoog.
Indien winsopslag % verlaag word, sal verkope dalk
verhoog.
6
VRAAG 3:
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN FEZEKA HANDELAARS BPK.
Dt Toerusting Kt
2021
Saldo a/b 260 000
2022 Bateverkope 35 000
Jul 1 Mar 31
7
Opgehoopte waardevermindering op toerusting
2022 Bateverkope (7 000 11 200 2021 Saldo a/b 90 000
Mar 31 Jul 1
+ 4 200 )
12
Bateverkope
7
*Toets bewerkings. Gee een metodepunt indien enige een deel korrek.
Bewerkings:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) REKENINGKUNDE V2 9
4.2 INTERNE OUDITPROSESSE
4.2.1 Noem die tipe verslag wat ontvang is.
1
4.2.2 Verduidelik TWEE moontlike gevolge van hierdie ouditverslag vir die
maatskappy.
Enige TWEE geldige punte
Kan dalk ’n negatiewe effek op winsgewendheid hê. / kan klante verloor /
swak beeld.
Negatiewe beeld van die maatskappy mag dalk die vraag na aandele en
die aandeleprys beïnvloed.
Potensiële beleggers mag dalk besluit om nie in die maatskappy te belê
nie.
4
4.2.3 Hoe behoort die Raad van Direkteure hierdie saak te hanteer? Verskaf
TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte
Ondersoek die bevindings van die eksterne ouditeur.
Versoek die interne ouditeur om verslag te doen oor nalatigheid
Verhoor/ dissiplinere optrede / ondersoek
Gee die HUB ’n geleentheid om te verduidelik en bewyse te verskaf. 4
VRAAG 4:
TOTALE PUNTE 35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum