Skip to content

Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202510 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V1 MEI/JUNIE 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag) 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van 'n vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 10. Waar metodepunt(e) vir 'n bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2025 Verkope (12 171 200  – 31 200 ) 12 140 000 * Koste van verkope Verkope/1,6 OF Verkope x 100/160 (7 587 500) # Bruto wins Verk - KvV 6 4 552 500  Ander inkomste 225 250 * Diensgeld-inkomste 174 580 Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering 2 030  Huurinkomste [6 080 x 4] OF [72 960 x 4/12] 48 640 * (72 960 – 24 320 ) Bruto bedryfsinkomste BW + AI 7 4 777 750  Bedryfsuitgawes (3 307 800) * Salarisse en lone 763 000 Waardevermindering 285 860 Ouditfooie (75 168 + 18 792) 93 960  Direkteursgelde een punt een punt een punt 49 500 + 49 500 + 44 055 1 452 330 * (1 595 385 – 143 055 ) Handelsvoorraadtekort [31 200 x100/160] 2 650 * (22 150 – 19 500 ) Diverse uitgawes 710 000  12 Bedryfswins BBI - BU 1 469 950  Rente-inkomste balanseersyfer 59 450  Wins voor rente-uitgawes NWvoorB + RU 1 529 400  Rente-uitgawes 16 950 twee punte (330 000  – 126 600 ) OF (27 500 - 10 550) x 12 (203 400)  een punt een punt Netto wins voor belasting NWnaB + IB 1 326 000  Inkomstebelasting (397 800) Netto wins na belasting [397 800 x 70/30] 9 928 200  34 * een deel korrek -1 vreemde items (maks -2), d.i. SFP-items; -1 aanbieding (maks -1) Voors. vir Oninbare Skulde moet as ‘n inkomste getoon word. Handelsvoorraadtekort kan as inkomste getoon word; merk dit soos per Beginsel 11. As Handelsvoorraadtekort as inkomste getoon word met korrekte bewerkings; -1 vir antwoord. # twee metodepunte kan toegeken word slegs as die verkoopsyfer, hierbo bereken, gebruik is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne 1.2 Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2025 EKWITEIT EN LASTE GEWONE AANDEELHOUERSBELANG 3 041 500  (TE&L – TL) Gewone aandelekapitaal 2 480 000 Behoue inkomste balanseersyfer 2 561 500  NIEBEDRYFSLASTE [5 214 000 / 2,4] 1 200 500 * (2 172 500  – 972 000 ) 4 Lening: Oracle Bank 1 200 500 BEDRYFSLASTE 972 000 Handel en ander betaalbare bedrae ouditfooie huurinkomste regstelling 440 720 * (420 358 + 18 792  + 24 320  – 22 750 ) SAID: Inkomstebelasting (397 800 – 363 100) 34 700  Aandeelhouers vir dividende (1 550 000 x 19/100) 294 500  Bankoortrekking balanseersyfer 75 480  Korttermyndeel van lening 126 600 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 10 5 214 000  16 *een deel korrek -1 vreemde items (maks -2); aanbieding -1 (maks -1) Kontroleer: SAID:IB & AHvD; dit kan in H&AB ingesluit wees Verwys na Beginsel 11 met die toeken van punte. Bewerking soos per kandidaat s’n, tensy anders aangedui TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 (i) Bereken: Drawaarde van geboue op 1 Maart 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 15 479 600 – 7 909 600 7 570 000  (ii) Bereken: Verkoop van voertuig teen drawaarde BEWERKINGS ANTWOORD 180 000 x [20% x 7/12] 510 000  – 330 000  – 21 000  180 000 twee punte 159 000  KP – OWV (begin) – WV (huidige) OF 510 000 – 351 000 een punt twee punte + een m-punt Aanvaar grootboekformaat vir berekeninge (iii) Bereken: Totale waardevermindering van toerusting BEWERKINGS ANTWOORD Nuut: 320 000 x [15% x 3/12] 12 000  406 500  een deel korrek Oud: 2 630 000 x [15% x 12/12] 394 500  nuut + oud Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen punte indien enige bedrag bygevoeg is by R320 000 or R2 630 000. 12 2.2 Bereken: Belasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD 148 000  + 1 736 000  + 220 000  2 104 000  OF – 148 000 – 1 736 000 – 220 000 een deel korrek Ignoreer hakies Aanvaar grootboekformaat OF die gebruik van hakies vir bewerkings Wees bedag op omgekeerde tekens; merk dan deurgaans slegs EEN opsie 4 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD [4 050 000 x 0,32] 840 000  + 1 296 000  2 136 000  een deel korrek OF 840 000 + [2 696 000 – 1 400 000] Ignoreer hakies een punt twee punte Aanvaar grootboekformaat OF die gebruik van hakies vir bewerkings 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Kontantgevolge uit finasieringsaktiwiteite in die Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025 *een deel korrek Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite 9 608 500 * Uitreik van aandele 6 300 000  Terugkoop van aandele (50 000  x R8,50 ) OF 175 000 + 250 000 (425 000) * Moet in hakies wees een punt twee punte Verandering in lening 3 733 500  8 -1 P, indien geen details getoon (maks -1) 2.4 Bereken: % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 4 667 600  x 100 17,6 %  26 480 000  1 een deel korrek 3 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 4 464 000  x 100 23 ,8%  ½ (22 556 000 + 14 913 000) 1 een deel korrek 18 734 500 twee punte As gem. AHB (x ½) gebruik is 4 Bereken: Dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD [1 296 000/4 050 000] [1 400 000 / 4 000 000] een punt twee punte 67c  32c  + 35c  OF 0,32 + 0,35 een deel korrek Merk SLEGS een opsie deurgaans 67,4c word nie aanvaar nie 4 • Vir ELKE bewerking: die ‘x 100’ word nie geag as ‘een deel korrek’. • Teller en noemer moet as sulks gemerk word. • Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen punte indien enige bedrag bygevoeg is by R4 667 600. 2.5 FINANSIERINGSBRON NEGATIEWE EFFEK OP (met syfers) KONTANTVLOEI Skep verwagtinge by aandeel- Aandele uitgereik, R6 300 000 BRON 1 houers om gereelde dividende   in die toekoms te ontvang  Verandering in lening,  Lening moet met rente BRON 2 R3 733 500  Sien 2.3 terugbetaal word.  6 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 Winsgewendheid  3.1.2 Beperk  Geen afkortings word aanvaar nie. 3.1.3 Solvabiliteit  3 3.2 Likiditeit: Die maatskappy se likiditeitsposisie het verbeter. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan wat hierdie stelling ondersteun. Finansiële aanwysers   Syfers en tendense   • Bedryfsverhouding verbeter/verhoog (van 0,3 :1) tot 1,6 :1 / met 1,3 : 1. • vuurproefverhouding verbeter/verhoog (van 0,1 :1) tot 0,8:1 / met 0,7 : 1 • Debiteure-invorderingsperiode verbeter/verminder (van 43 dae) tot 36 dae / met 7 dae Krediteure-betalingsperiode word NIE aanvaar NIE 4 3.3 Dividenduitbetalingsbeleid: Bereken die dividenduitbetalingskoers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 55 x 100 107,8%  51 1 1,07 word nie aanvaar nie 2 Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander. Gee EEN rede. EEN geldige punt  • Die maatskappy wil aandeelhouers gelukkig hou/verhoog aandeelhouers se tevredenheid. • Hulle probeer aandele se markprys beïnvloed deur dividende te verhoog • Om dividende oor verskeie jare op dieselfde vlak te hou. • Beplan nie vir enige toekomstige uitbreidings nie. • Die maatskappy het genoeg reserwes in vorige jare opgebou. 2 3.4 % aandeelhouding en terugkoopbesluite: Bereken die aantal nuwe aandele wat Denzel op 31 Julie 2024 gekoop het. BEWERKINGS ANTWOORD [900 000 x 45%] 494 000  – 405 000  89 000  [125 000 – 75 000] een deel korrek OF 495 000 – 456 000 + 50 000 een punt een punt een punt 4 Bereken Denzel se % aandeelhouding op 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 494 000  x 100 950 000  1 52%  • Teller en noemer moet as sulks gemerk word. een deel korrek • Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen punte indien enige bedrag bygetel is by R494 000. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne Die onafhanklike ouditeur het vasgestel dat Denzel die besluit geneem het om die aandele uit die bestorwe boedel van 'n familielid op 1 Desember 2024 terug te koop, sonder om die direksie in te lig. Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor bekommerd te wees? Gee EEN rede. EEN toepaslike rede  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Oneties, omdat Denzel sy voordeel as meerderheidsaandeelhouer misbruik/ Dit kan lei tot ‘n moontlike konflik van belange. • Nepotisme, want Denzel het sy familielid se boedel bevoordeel deur r12 per aandeel te betaal • Prosedures is nie gevolg nie; een persoon kan nie terugkooppryse op sy eie vasstel nie. • Aandeelhouers kan dispuut verklaar, omdat hierdie aksie nie maatskappybeleid gevolg het nie. • Die besluit was nie billik en deursigtig nie. 2 3.5 Hefboomfinansiering en risiko: Venus Bpk. se direkteure wil die besigheid uitbrei deur nog takke in ander provinsies oop te maak. Verduidelik waarom jy sal aanbeveel dat hulle nie nog geld moet leen nie. Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers, aan. TWEE finansiële aanwysers   Syfers en tendense   Verduideliking   • Skuld-ekwiteit-verhouding verhoog (van 0,5 : 1) tot 0,8 : 1 / met 0,3 : 1 Die finansiële risiko het verhoog / Maatskappy maak meer op skuld staat, om sy handelsbedrywighede te finansier. • % opbrengs op gemid. kapitaal aangewend (OOTKA) verminder (van 9,5%) tot 8,2% / met 1,3%-punte / met 13,7% Maatskappy is negatief gerat / OOTKA is laer as die (12%) rentekoers/ lenings word nie doeltreffend benut nie. 6 'n Ander moontlikheid om die voorgestelde uitbreidings te finansier, is om nog aandele uit te reik. Verduidelik hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf TWEE punte. TWEE toepaslike punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Die kapitaal wat so bekom word, hoef nie aan aandeelhouers terugbetaal te word nie / geen verpligte terugbetaling van kapitaal. • Skuld-ekwiteit-verhouding verbeter. • Dividende kan slegs verklaar word as die maatskappy dit kan bekostig / minder druk op kontantvloei. • Geen rente word betaal nie; wins kan verbeter. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne 3.6 Aandelewaarde: Verduidelik waarom die aandeelhouers nie met die maatskappy se aandelepryse aan die einde van die finansiële jaar tevrede moet wees nie. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers en ander verwante data aan. Finansiële aanwysers / ander data   Syfers en tendense   • Netto batewaarde (NBW) per aandeel verlaag (van 1 060c) tot 1 025c / met 35c / met 3,3%. • Markprys per aandeel verlaag (van 1 030c) tot 1 000c / met 30c / met 2,9%. Vir VIER punte: • Markprys per aandeel van 1 000c is laer as die NBW per aandeel van 1 025c. 4 3.7 Hernuwing van HFB se kontrak: Verduidelik EEN rede waarom enige maatskappy 'n goed gekwalifiseerde persoon as hul hoof- finansiële beampte (HFB) moet aanstel. EEN toepaslike rede  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Ontwikkel gesonde finansiële strategieë wat in lyn sal wees met die maatskappy se langtermyndoelwitte. • Verseker dat die maatskappy voldoen aan finansiële regulasies en standaarde. • Skep vertroue in die maatskappy se prestasies en groei. • HFBs is instrumenteel in die identifisering van finansiële risiko's. • Hy/Sy moet toepaslike kennis (vaardighede of ondervinding) hê, omdat die HFB finale besluite moet neem wat alle aspekte van die maatskappy se finansies raak. • Moet ingelig wees oor alle toepaslike beleide wat die effektiewe hantering van die maatskappy se finansies reguleer. • Voorkom bedrog en wanbestuur van fondse. 2 Behalwe die faktore en finansiële aanwysers wat in VRAE 3.2 tot 3.6 gedek is, haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers oor waarom jy voel dat Denzel se kontrak nie hernu moet word nie. Finansiële aanwysers / ANDER data   Syfers en tendense   • Verdienste per aandeel verminder (van 58c) tot 51c / met 7c / met 12%. • Opbrengs op gemid. aandeelhouersbelang verminder (van 6,2%) tot 4,5%/ met 1,7%-punte / met 27,4%. • Solvensieverhouding verlaag (van 2,6 : 1) tot 2,2 : 1 / met 0,4 : 1. LW: Moenie % bedryfsuitgawes op verkope aanvaar nie Wees bedag op toepaslike aanwysers wat nie voorheen in Vr 3.2 – Vr 3.6 hierbo gebruik is nie, uitgesluit positiewe tendense, bv likiditeit. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1.1 Identifiseer die soort ouditverslag wat Yungs Bpk. ontvang het. Ongekwalifiseerd  Aanvaar 'skoon' verslag 1 4.1.2 Noem TWEE betroubare soorte ouditbewyse wat VC Ouditeure as basis vir hul mening gebruik het. Enige TWEE toepaslike en verskillende soorte   brondokumente (enige twee kan apart bepunt word, bv. fakture/kwitansies) joernale grootboeke bateregisters fisiese inspeksies (getekende) kontrakte (getekende) betaalstate debiteure-state krediteurestate bankstate EFO-bewyse/bewys van betalings Aktes / registrasiedokumente Wees bedag op ander toepaslike voorbeelde wat verband hou met finansiële rekords. 2 4.1.3 Verduidelik hoe hierdie ouditverslag moontlik in die toekoms 'n positiewe uitwerking op die maatskappy kan hê. Verskaf TWEE punte. Enige TWEE toepaslike/geldige punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Aandeelhouers het vertroue in die bestuur van die maatskappy en sal hul aandele wil behou. • Dit kan potensiële beleggers/aandeelhouers lok. • Dis makliker vir die maatskapy om kapitaal in die toekoms te bekom. • Finansiële instellings is meer gewillig om finansiering toe te staan / verkry makliker finansiering/Dit kan die mpy se beeld verbeter wat tot ‘n goeie kredietgradering kan lei. • Aandeelhouers word gerus gestel dat die maatskappy se finansiële state betroubaar/geloofwaardig is, wat waargenome risiko verminder. • Dit kan die maatskappy se aandeelpryse op die JSE verhoog. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.1 Watter stappe sou Vintage Bpk. teen die twee direkteure, wat in die hof verskyn het, gedoen het? Verskaf TWEE punte. Enige TWEE toepaslike/geldige punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Hulle moet geskors word, terwyl ondersoeke/hofsaak aan die gang is. • Direkteursgelde en/of direkteursvoordele behoort nie uitbetaal/toegeken te word totdat hofsaak afgehandel is nie. • Ontslaan of verklaar word as onbevoegde direkteure, indien hulle skuldig bevind word in die hof. • Daar kan vereis word dat hulle die omkoopgeld aan die maatskappy betaal, indien hulle skuldig bevind word. • Vintage Bpk. kan enige direkteursgelde of –voordele terugeis wat hulle gedurende die tydperk wat die oortreding plaasgevind het, verdien het. 4 4.2.2 Verduidelik TWEE gevolge wat Josh, die eksterne ouditeur, vir sy onwettige optrede kan verwag. Enige TWEE toepaslike/geldige punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Dissiplinêre aksie deur sy werkgewer / verloor sy lisensie van ‘n professionele instelling soos bv. SAICA. • Ander ouditverslae wat hy afgeteken het, moet ook ondersoek word. Hy kan dus sy geloofwaardigheid in sy werkplek verloor. • VC Ouditeure (werkgewer) kan hom dagvaar vir die verlies aan toekomstige inkomste/ander ouditkontrakte a.g.v. hul reputasie/naam/ beeld wat skade gely het. • Vintage Bpk (klant) kan hom in sy persoonlike hoedanigheid aankla en eis dat hy totale omkoopgeld terugbetaal/hy kan sy persoonlike bates verloor. • Indien hy ook van bedrog aangekla word, kan hy gevangenisstraf kry / nie weer as ouditeur in die toekoms praktiseer nie. MOENIE aanvaar nie: Kan sy kwalifikasies verloor; geswartlys word; afgedank word. 4 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all