Vertroulik
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENINGKUNDE V1
GRAAD 12
MEI/JUNIE 2025
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 


%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)


View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 350.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V1 2 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 1
1.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die finansiële jaar geëindig
28 Februarie 2025
Verkope
Koste van verkope
Bruto wins
Ander inkomste
Diensgeld-inkomste 174 580
Bruto bedryfsinkomste
Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone 763 000
Waardevermindering 285 860
Bedryfswins
Rente-inkomste
Wins voor rente-inkomste
Rente-uitgawes
Netto wins voor belasting
Inkomstebelasting (397 800)
Netto wins na belasting
34
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
1.2 Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2025
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG
Gewone aandelekapitaal 2 480 000
NIEBEDRYFSLASTE
Lening: Oracle Bank
BEDRYFSLASTE 972 000
Handel en ander betaalbare bedrae
(420 358
Bankoortrekking
Korttermyndeel van lening 126 600
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
16
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 2
2.1
(i) Bereken: Drawaarde van geboue op 1 Maart 2024
BEWERKINGS ANTWOORD
(ii) Bereken: Verkoop van voertuig teen drawaarde
BEWERKINGS ANTWOORD
(iii) Bereken: Totale waardevermindering van toerusting
BEWERKINGS ANTWOORD
12
2.2 Bereken: Belasting betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Bereken: Dividende betaal
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
2.3 Kontantgevolge uit finansieringsaktiwiteite in die Kontantvloeistaat vir
die jaar geëindig 28 Februarie 2025
Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite
8
2.4 Bereken: % bedryfsuitgawes op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Bereken: Dividende per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
4
2.5 FINANSIERINGSBRON NEGATIEWE EFFEK OP
(met syfers) KONTANTVLOEI
BRON
1
BRON
2
6
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 3
3.1 3.1.1
3.1.2
3.1.3 3
3.2 Likiditeit:
Die maatskappy se likiditeitsposisie het verbeter. Haal TWEE finansiële
aanwysers met syfers aan wat hierdie stelling ondersteun.
4
3.3 Dividenduitbetalingsbeleid:
Bereken die dividenduitbetalingskoers vir die jaar geëindig
28 Februarie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
2
Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander.
Gee EEN rede.
2
3.4 % aandeelhouding en terugkoopbesluitneming:
Bereken die aantal nuwe aandele wat Denzel op 31 Julie 2024 gekoop het.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Bereken Denzel se % aandeelhouding op 28 Februarie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
Die onafhanklike ouditeur het vasgestel dat Denzel die besluit geneem
het om die aandele uit die bestorwe boedel van 'n familielid op
1 Desember 2024 terug te koop, sonder om die direksie in te lig.
Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor bekommerd te wees?
Gee EEN rede.
2
3.5 Hefboomfinansiering en risiko:
Venus Bpk. se direkteure wil die besigheid uitbrei deur nog takke in ander
provinsies oop te maak. Verduidelik waarom jy sal aanbeveel dat hulle
nie nog geld moet leen nie. Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers,
aan.
6
'n Ander moontlikheid om die voorgestelde uitbreidings te finansier, is
om nog aandele uit te reik. Verduidelik hoe dit die maatskappy sal
bevoordeel. Verskaf TWEE punte.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
3.6 Aandelewaarde:
Verduidelik waarom die aandeelhouers nie aan die einde van die
finansiële jaar met die maatskappy se aandelepryse tevrede moet wees
nie. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers en ander verwante data
aan.
4
3.7 Hernuwing van HFB se kontrak:
Verduidelik EEN rede waarom enige maatskappy 'n goed gekwalifiseerde
persoon as hulle hoof- finansiële beampte (HFB) moet aanstel.
2
Behalwe die faktore en finansiële aanwysers wat in VRAAG 3.2 tot 3.6
gedek is, haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers waarom jy
voel dat Denzel se kontrak nie hernu moet word nie.
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 4
4.1.1 Identifiseer die soort ouditverslag wat Yungs Bpk. ontvang het.
1
4.1.2 Noem TWEE betroubare soorte ouditbewyse wat VC Ouditeure as die
basis vir hulle mening gebruik het.
2
4.1.3 Verduidelik hoe hierdie ouditverslag moontlik in die toekoms 'n
positiewe uitwerking op die maatskappy kan hê. Verskaf TWEE punte.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/Mei/Junie 2025
SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik
4.2.1 Watter stappe sou Vintage Bpk. teen die twee direkteure, wat in die hof
verskyn het, gedoen het? Verskaf TWEE punte.
4
4.2.2 Verduidelik TWEE gevolge wat Josh, die eksterne ouditeur, vir sy
onwettige optrede kan verwag.
4
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Addendum (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper