Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

AddendumAccountingGrade 12202512 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 MEI/JUNIE 2025 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 1 1.1 BTW 1.1.1 NR. BEWERKINGS EFFEK Openingsaldo 51 500 Voorbeeld 6 900 – 6 000 + 900 (i) 221 720 (ii) 12 000 (iii) (iv) BTW BETAALBAAR 10 1.1.2 Karen wil haar besigheid as 'n BTW-handelaar deregistreer omdat sy nie by die BTW-sperdatums vir indiening van opgawes kan hou nie. Wat sal jou raad aan Karen wees? Noem EEN punt. 2 2025 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 1.2 KREDITEURE-REKONSILIASIE KREDITEUREGROOTBOEK- REKENINGSTAAT VAN 1.2.1 REKENING VAN CANON VERSKAFFERS EPSON HANDELAARS SALDO'S 101 900 88 900 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) SALDO'S 14 1.2.2 Daar is gevind dat Senzo, die aankoopbestuurder, 'n fiktiewe faktuur geteken het wat van Prime Verskaffers ontvang is. Sy seun se bankbesonderhede het op hierdie faktuur verskyn. Die toepaslike betaling is deur die finansiële afdeling gedoen. Behalwe om Senzo af te dank, verskaf: EEN manier waarop teen hom opgetree kan word EEN voorstel om hierdie probleem in die toekoms te voorkom 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 2 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2 WOLLIE'S WINTERHANDSKOENE 2.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Bereken die korrekte fabrieksbokoste vir die jaar geëindig 2.2.2 28 Februarie 2025. Foutiewe totaal 966 360 9 2.2.3 Bereken die bruto wins verdien vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.2.4 Jerry was tevrede met die prestasie gedurende die huidige jaar en beplan om produksie met 30% in die volgende finansiële jaar te verhoog. Hy is oortuig daarvan dat die vraag sal toeneem as gevolg van veranderende weerpatrone. Lewer kommentaar op die produksievlak en gelykbreekpunte deur die huidige finansiële jaar se resultate met sy plan vir die volgende finansiële jaar te vergelyk. Verskaf TWEE punte, met syfers. 4 Bereken die verhoging in die wins wat Jerry verwag om vanaf die jaar geëindig 28 Februarie 2025 tot die volgende finansiële jaar te verdien. BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.2.5 Gee TWEE moontlike redes vir die voorgestelde verhoging in direkte arbeidskoste in die volgende finansiële jaar. Haal syfers aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.2.6 Jerry het 'n verhoging van R304 000 vir totale vaste koste geprojekteer. Verskaf TWEE moontlike uitgawe-items wat hy in ag kon geneem het toe hy sy projeksies gemaak het. Gee 'n verskillende rede vir elke geïdentifiseerde item. UITGAWE-ITEM REDE ITEM 1 ITEM 2 4 Verduidelik waarom Jerry nie oor hierdie voorgestelde verhoging in totale vaste koste bekommerd hoef te wees nie. Verskaf EEN punt met syfers. 2 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 3 OORFONE 3.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025 deur die EIEU-metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD 5 3.2 Helen het besluit om in September 2024 van verskaffers te verander nadat sy raad by haar suster, die winkelbestuurder, gekry het. Verskaf TWEE punte wat daarop dui dat haar klante ontevrede is met die gehalte van die oorfone van die nuwe verskaffers. Haal syfers aan. 4 Watter raad sou jy aan Helen gee oor die verandering van verskaffers in die toekoms? Verskaf EEN punt. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik TELEVISIESTELLE 3.3 Bereken die eindvoorraad van die televisiestelle op 28 Februarie 2025. TV-MODEL BEWERKINGS ANTWOORD Quantum Crystal Limpid TOTAAL 9 3.4 Bereken die koste van verkope van die Limpid TV's. BEWERKINGS ANTWOORD 3 Bereken hoe lank (in dae) dit Helen sal neem om die eindvoorraad van die Limpid TV's te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Helen is van mening dat sy die regte besluit geneem het om die Quantum TV's met die Limpid TV's te vervang. Gee EEN moontlike rede (met syfers) om haar mening te staaf. 2 3.5 Verduidelik hoe dit 'n positiewe uitwerking op haar besigheid sal hê. Verskaf EEN punt. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik STOFSUIERS EN HOË-DRUKSPUITMASJIENE 3.6 STOFSUIERS Identifiseer EEN probleem met stofsuiers. Haal syfers aan. Wat sal jou raad wees? Noem EEN punt. PROBLEEM (met syfers) ADVIES 3 3.7 HOË-DRUKSPUITMASJIENE Verduidelik TWEE goeie besluite wat Helen geneem het ten opsigte van die spuitmasjiene. Haal syfers aan. Verduidelik hoe elke besluit die resultate van 28 Februarie 2025 verbeter het. Verskaf EEN verskillende punt vir ELKE besluit. BESLUIT (met syfers) VERBETERING IN RESULTATE Besluit 1 Besluit 2 6 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 4 4.1 Verduidelik hoe die opstel van die Kontantbegroting as 'n bestuursinstrument gebruik kan word om die besigheid te help om hulle kontantbronne te bestuur. Noem EEN punt. 2 4.2 Identifiseer TWEE items in die betalingsdeel van hierdie Kontantbegroting wat nie in die Geprojekteerde Staat van Omvattende Inkomste sal verskyn nie. 2 4.3 KREDITEUREBETALINGSKEDULE KREDIET- MAAND JUNIE JULIE AANKOPE APRIL 96 000 9 600 MEI 108 000 16 200 JUNIE 85 500 JULIE 144 000 111 300 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.4 BEREKEN: (i) Kontantverkope vir Julie 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (ii) Salarisse en lone vir Junie 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (iii) Terugbetaling van lening op 1 Julie 2025 BEWERKINGS ANTWOORD (iv) Deposito vir voertuig op 31 Julie 2025 BEWERKINGS ANTWOORD 14 4.5 Bereken die vermindering in vloerspasie (in m2) wat gedurende Julie 2025 gehuur sal word. BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.6 Verwys na Inligting H. 4.6.1 Verduidelik die effek van die nuwe mededinger op enige TWEE items in die begrote en werklike inligting vir April 2025. Haal syfers aan. 4 4.6.2 Identifiseer TWEE veranderinge wat Daisy in Mei 2025 geïmplementeer het in reaksie op die nuwe mededinger. Haal syfers aan. 4 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all