NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat getoon is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir komponent-
dele in bewerkings wat nie deelpunte verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord ook nie toegeken
word nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verskil in kwaliteit van kandidate se
antwoorde te bepunt.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is.
8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is.
Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae se nuanses (konteks).
9. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon
word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek
voor die punt toegeken word.
11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of volgens
nasienriglyn.
12. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook op
verhoudings van toepassing. Indien een lyn getoon word, aanvaar dit as die teller.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik
foutief is nie. Dui aan met ʼn .
14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat
een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2024 papers 




%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 490.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 2
VRAAG 1
1.1 BEGRIPPE
1.1.1 Waar
1.1.2 Onwaar
1.1.3 Onwaar
1.1.4 Waar
1.1.5 Onwaar
5
1.2 BANKREKONSILIASIE
1.2.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL
BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING BEDRAG
TOTAAL a/b 710 000
Rente op batige bank 240
Huurinkomste 8 500
718 740 ☑ * 5
KONTANTBETALINGSJOERNAAL
BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING BEDRAG
TOTAAL a/b 663 600
Verkope 30 000
Bankkoste (1 800 + 510) geen deelpunte nie 2 310
Toerusting 3 600
699 510 ☑ * 9
*voorlopige totale moet by totale ingesluit word
-1 (maks. 1) vreemde/oortollige items (slegs indien punte elders vir dieselfde bedrag verdien is)
1.2.2 Bankrekonsiliasiestaat op 30 Junie 2024
Kt saldo volgens Bankstaat 40 090
Krediteer laat deposito 27 900
Debiteer uitstaande EFO nr. 653 3 250
Debiteer foutiewe deposito 15 000
Krediteer EFO gedupliseer 2 450
Dt. saldo volgens Bankrekening 52 190 ☑
Balanseringsyfer Dt. of Kt. soos per berekening
-1 (maks. -1) Aanbieding (onvanpaste /geen
besonderhede verskaf nie)
70 440 ☑* 70 440
7
* Totale moet dieselfde wees
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 3
1.2.3 Dit blyk dat dit nie vir Bird Handelaars moontlik sal wees om die
uitstaande deposito gedateer 24 Mei 2024, te verhaal nie.
Verduidelik EEN punt om ʼn moontlike oorsaak van die vermiste deposito
te illustreer.
Enige EEN Aanvaar onvolledige antwoorde vir deelpunte
● Gebrek aan behoorlike interne beheer
● Gebrek aan verdeling van pligte maak dit makliker om bedrieglike
aktiwiteite ongemerk uit te voer.[Slegs Geen verdeling van pligte (een punt)]
● Diefstal van kontant deur werknemers met toegang daartoe.
● Swak kontanthanteringsprosedures: Onvoldoende kontroles of
prosedures kan daartoe lei dat kontant misplaas word of verlore gaan.
● Onvoldoende toesig of monitering van kontantverwante aktiwiteite
Verskaf EEN aksie wat teen Sam Sly geneem kan word.
Enige EEN. Aanvaar onvolledige antwoorde vir deelpunte
● Dissiplinêre verhoor / Regsaksie
● Verhaal uitstaande bedrag van sy salaris
● Skuif Sly na ʼn ander afdeling 4
1.3 KREDITEUREREKONSILIASIE
1.3.1 Nr. Krediteure- Staat ontvang van
grootboekrekening krediteur
Voorlopige
R174 640 R190 800
saldo
(i) - 13 000 - 13 000
(ii) + 1 800
(iii) - 1 600
(iv) + 2 500
(v) - 8 000
(-4 000 – 4 000) 1 punt elk
(vi) + 11 860
(+7 060 + 4 800) 1 punt elk
(vii) - 10 000
Korrekte saldo 168 000 ☑* 168 000 13
Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar die gebruik van hakies vir negatiewe bedrae
*Bewerking, een deel korrek vir beide totale (hoef nie dieselfde totaal te wees nie)
1.3.2 Watter raad sal jy die eienaar gee oor die aankoop van goedere deur die
besigheid se rekeninge? Gee EEN punt. Verwys na ʼn AARP-beginsel in
jou verduideliking.
Enige geldige verduideliking.
Verwysing na die AARP-beginsel
● Die eienaar moenie die besigheidsrekeninge vir privaat sake gebruik nie
● Privaat gebruik word altyd as onttrekkings aangeteken.
● Die besigheidsrekening sal onakkuraat wees, en nie die korrekte inligting
oor die bedryf van die besigheid weerspieël nie.
● Besigheidsentiteitsbeginsel 2
VRAAG 1:
45
TOTALE PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 4
VRAAG 2
2.1 BEGRIPPE
2.1.1 B
2.1.2 C
2.1.3 A
2.1.4 E
2.1.5 D
5
2.2.1 Bereken die direkte materiaalkoste.
84 800 + 1 492 500 + 77 000 – 1 500 – 75 200 = 1 577 600 ☑
Een deel korrek 6
2.2.2 Bereken die fabrieksbokoste.
Voorman se salaris 396 000
Waardevermindering op fabriekstoerusting 173 120
Huuruitgawe (214 480 x 5/7) 153 200 ☑
Water en elektrisiteit (237 040 x 75%) 177 780 ☑
Versekering (69 690 x 2/3) 46 460 ☑
Indirekte materiaal (45 200 x 65%) 29 380 ☑
975 940 ☑ Een deel korrek
11
2.2.3 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Mei 2024.
Direkte materiaalkoste Sien 2.2.1 1 577 600 ☑
Direkte arbeidskoste Balanserende bedrag: PK – DMK 672 460 ☑
Primêre koste 2 250 060 ☑
Fabrieksbokoste Sien 2.2.2 975 940 ☑
Totale vervaardigingskoste 3 226 000 ☑
Goedere-in-bewerking (1 Junie 2023) 55 200
3 281 200 ☑
Goedere-in-bewerking (31 Mei 2024) (73 600)
Produksiekoste van voltooide goedere (396 x R8 100) 3 207 600 ☑*
Een deel korrek
* Gaan bewerking na; -1 vreemde items, maks. 2 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 5
2.3 BRIGHT BPK.
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024.
547 200 twee punte
307 200 + 240 000
1 720 – (360 + 510 + 310) ☑ Een deel korrek
540 drie punte
= 1 014 eenhede ☑ Een deel korrek (Aanvaar 1 013,3) 6
2.3.2 Vergelyk en lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die vlak van
produksie vir 2023 en 2024. Haal syfers aan.
Vergelyk BEP met vlak van produksie vir 2024 (met syfers)
Vergelyk syfers vir 2023 en 2024 (met syfers)
Algemene opmerking enige aanvaarbare antwoord
● Bright Bpk. het nie in 2024 gelykgebreek nie. Die gelykbreekpunt was 1 014
(Sien 2.3.1) en slegs 960 eenhede is vervaardig en verkoop / verlies gemaak
op 54 eenhede.
● In 2023 was die gelykbreekpunt 1 016 en eenhede geproduseer en verkoop
was 1 080 / wins gemaak op 64 eenhede / gelykbreekpunt het met slegs 2
eenhede afgeneem, maar eenhede vervaardig en verkoop het in 2024 met
120 eenhede afgeneem.
● Die uitkomste vir 2024 lyk ongunstig. Die produkte is gewild, maar dit is
moontlik dat daar baie mededingers is wat ʼn invloed kon hê op die aantal
eenhede wat verkoop is. 6
2.3.3 Verskaf TWEE moontlike redes vir die toename in direkte materiaalkoste
per eenheid vir die huidige finansiële jaar en stel TWEE maniere voor
waarop dit beheer kan word.
TWEE REDES:
Enige TWEE
● Diefstal van materiaal weens swak interne beheer
● Grondstof van beter gehalte is gebruik
● Toename in vervoerkoste/brandstofpryse
● Toename in vermorsing / onopgeleide werkers
● Nuwe verskaffers vra hoër pryse
TWEE VOORSTELLE
Enige TWEE
● Verbeter interne beheer om diefstal te voorkom / Monitor produksie
● Soek goedkoper verskaffers / koop plaaslik om op vervoerkoste te
bespaar / koop in grootmaat om vir afslag te kwalifiseer
● Lei werkers op om vermorsing tot die minimum te beperk
● Beheer voorraad om tekorte te identifiseer
● Gebruik snypatrone/snymasjiene
● Onderhoud van masjiene
● Gebruik materiaal van beter gehalte / verander verskaffer
● Betaal bonusse vir die vermindering van vermorsing
● Gebruik afval vir verwante produkte 6
VRAAG 2:
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 6
VRAAG 3
3.1 BEGRIPPE
3.1.1 Geweegde gemiddelde
3.1.2 EIEU
3.1.3 Spesifieke identifikasie
3
3.2 VOORRAADWAARDASIE
3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
gebruik.
2 920* x 480 = 1 401 600
960 ☑ x 400 = 384 000 ☑ Een deel korrek
As 3 880 - * van hierbo 1 785 600 ☑ Een deel korrek. Gaan bewerking na
OF: (Kies slegs een metode om te merk)
(8 049 600 een punt – 384 000 twee punte)
768 000 + 7 665 600 – 6 648 000 = 1 785 600 ☑
Een deel korrek. Gaan bewerking na
7
3.2.2 Bereken die winsopslagpersentasie behaal op kosprys
[8 064 000 – 6 648 000] (twee of niks)
1 416 000 x 100 = 21,3% ☑ Aanvaar 21%
6 648 000 Een deel korrek. Gaan bewerking na
100 tel nie as een deel korrek nie 4
Bereken die voorraadhouperiode (in dae) deur die gemiddelde voorraad
te gebruik.
1 276 800 twee punte
½ ✓(768 000 + 1 785 600) ☑ (sien 3.2.1) x 365
6 648 000
= 70 dae ☑ 4
3.2.3 As die interne ouditeur, verduidelik TWEE punte van kommer, wat
verband hou met die winsopslag wat jy sal ondersoek.
Sien 3.2.2 Antwoorde sal van WO afhang
Enige TWEE Deelpunte vir onvolledige antwoorde
Winsopslag behaal is 8,7% (8%) onder die beplande winsopslag.
120 items vermis of gesteel
Te veel opruimingsuitverkopings om van oortollige voorraad ontslae te raak
Verkeerde berekeninge van winsopslag / verkoopprys
Sal in die toekoms verkooppryse moet verhoog
Koop in grootmaat / soek goedkoper verskaffer 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 7
3.2.4 Bespreek of die eienaar met die voorraadhoudingsperiode tevrede moet
wees. (Die voorraadhoudingsperiode vir 2023 was 30 dae.)
Sien 3.2.2 Antwoorde sal afhang van voorraadhouperiode
Enige TWEE Deelpunte vir onvolledige antwoorde
NEE:
Voorraadtydperk het van 30 dae tot 70 dae toegeneem (sien 3.2.2)
Geld is te lank in voorraad opgesluit
Te veel voorraad
Groter moontlikheid van diefstal van voorraad
Voorraad kan verouderd raak
JA:
Onwaarskynlik dat voorraad sal opraak
Beter pryse wanneer voorraad in grootmaat gekoop word 4
3.2.5 Thandi Handelaars beplan om 10 sweetpakke aan die plaaslike
netbalklub vir ’n komende toernooi te skenk. Die verkoopsbestuurder
beweer dat dit ʼn vermorsing van geld en verlore wins sal wees.
Verduidelik hoekom jy NIE met hom sal SAAMSTEM NIE. Verskaf TWEE
punte.
Enige TWEE geldige punte
Belangrik om terug te gee aan gemeenskap wat die besigheid ondersteun
Vorm deel van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid / trippel
slotreël / King Kode
Goeie publisiteit / Dit skep welwillendheid
Dit is belastingaftrekbaar. 4
VRAAG 3:
TOTALE PUNTE 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 8
VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1 Algemene grootboek van Zee Groothandelaars
Bateverkoperekening
2023 31 Voertuie 132 400 2023 31 Opgehoopte waar-
Des Des devermindering op 103 000
Voertuie (86 450
+ 16 550 ☑)
Wins met 600 ☑ Bank 30 000
verkoop balanserende
bedrag
van bates
133 000 133 000
*besonderhede en bedrag moet korrek wees
6
4.1.2 Bereken die totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
29 Februarie 2024.
132 400 x 15% x 10/12 = 16 550 ☑
1 932 400 – 132 400 = 1 800 000 x 15% = 270 000 ☑
286 550 ☑ Een deel korrek 5
4.1.3 Bereken die drawaarde van voertuie op 29 Februarie 2024.
[132 400 – 103 000]
1 932 400 – 1 099 200 – 29 400 ☑ – 286 550 ☑ = 517 250 ☑ Een deel korrek
OF: Kies EEN opsie om te merk
Kosprys: 1 932 400 – 132 400 = 1 800 000 ☑ Een deel korrek
Opg. Wvm: 1 099 200 + 16 550 – 103 000 + 270 000 = 1 282 750 ☑Een deel
korrek
Drawaarde 517 250 ☑ Een deel korrek
(Wees bewus van alternatiewe aanbiedings.) 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V2 9
4.2 BESTUUR VAN VASTE BATES
PROBLEEM (MET SYFERS)
ADVIES
EEN punt probleem
EEN punt advies
EEN punt syfer
WINKEL 1 Drukker word oorwerk (140 000 Drukker moet vervang word
(TYALI) kopieë) Ondersoek vermiste kontant
Drukker is baie oud / volledig Dissiplinêre aksie
gedepresieer (R1 drawaarde) Verdeling van pligte
Hoë onderhoud (R8 000)
Vermiste kontant (R72 000)
WINKEL 2 Ink en verbruiksgoedere wat Dumisa benodig opleiding in
(DUMISA) gebruik word, is hoog (R39 000) die gebruik van drukker om
Hoë aantal bedorwe kopieë bedorwe kopieë en ink en
(11 740) verbruiksgoedere te
verminder
Herstel drukker indien nodig
WINKEL 3 Min kopieë is gemaak / voldoen nie Adverteer om verkope te
(ZWENI) aan kapasiteit nie (40 000) verhoog
Drukker word onderbenut Ruil drukkers met Winkel 1
(40 000/100 000) Betaal Zweni kommissie op
Beste drukker wat die minste verkope in plaas van vaste
kopieë maak (40 000 vs. 140 000, salaris
100 000) Maak die winkel toe as
ligging ongewens is 9
VRAAG 4:
25
TOTALE PUNTE
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum