NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat getoon is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die
metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente van bewerkings,
dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ʼn vraag gekry het (maks.
-2 per vraag).
8. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon
word nie.
9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
ondersoek voordat die punt toegeken word.
10. Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, soos die kandidaat se bewerking (as dit geldig is) of soos
per nasienriglyn.
11. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ʼn .
13. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Let ook daarop
dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 504.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 EC/JUNIE 2024
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Prospektus
1.1.2 Aandele
1.1.3 Direkteursverslag
1.1.4 Onafhanklike Ouditeursverslag 4
1.2.1 Bereken: Die waarde van eindvoorraad van AI-opwekkers deur die
Spesifieke Identifikasie-metode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
22 400 x 100/140 = 16 000 EEN deel korrek
(enige van 22 400 of 100/140)
336 000
15 + 95 – 89 = 21 x 16 000 Een deel korrek 3
1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
29 Februarie 2024 te bereken. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir
vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan.
Nr. BEWERKINGS ANTWOORD
Verkeerde netto wins voor belasting 3 609 320
(ii) Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering
+ 15 106 *
(51 180 – 36 074)
(iii) Wins met verkoop van bate (65 000 – 1) + 64 999
(iv) Versekering (21 540 x 9/12) + 16 155 *
(v) Huur inkomste
(213 300/2 370 = 90) - 32 400 *
90 x 180 x 2
(vi) Verbruiksgoedere + 5 320
(vii) Direkteursfooie (1 237 500 x 4/44) - 112 500 *
Netto wins voor belasting 3 566 000
Inkomstebelasting (3 566 000 x 30%) - 1 069 800 *
Korrekte netto wins na belasting bewerking 2 496 200 14
*Een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 3
1.2.3 LIYABONA BPK.
STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Finansiële bates
BEDRYFSBATES 2 895 500 *
Voorrade (1 350 000 – 336 000 + 5 320 ) 1 019 320 *
sien 1.2.1
Handels-en ander ontvangbares
(889 500 + 12 350 – 36 074 + 16 155 ) 881 931 *
sien 1.2.2(ii) sien 1.2.2(iv)
Kontant en kontantekwivalente
994 249 *
(704 249 + 225 000 + 65 000 )
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT
(425c x 1 200 000) 5 100 000 *
Gewone aandelekapitaal
3 750 000 *
(3 600 000 + 900 000 – 750 000 )
Behoue inkomste
NIE-BEDRYFSLASTE 789 395
Lening: Naties Bank (928 700 – 139 305 ) 789 395 *
BEDRYFSLASTE (2 895 500 ÷ 2) 1 447 750 *
Handels-en ander betaalbares (843 750 + 12 350
+ 32 400 + 112 500 + 82 645 ) 1 083 645 *
Balanserende syfer
#SAID (inkomstebelasting) (1 069 800 – 990 000) 79 800 *
#Aandeelhouers vir dividende 145 000
Huidige deel van lening 139 305 *
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 29
#
SAID: Inkomstebelasting en Aandeelhouers vir Dividende mag by Handels en Ander Betaalbares
ingesluit wees
*Een deel korrek
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 EC/JUNIE 2024
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Kapitaal aangewend
2.1.2 Uitvloei
2.1.3 Netto bedryfsbates / netto bedryfskapitaal 3
2.2 MIMOSOA BPK.
2.2.1 Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 30 September 2023
KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE 795 500
Kontant deur bedrywighede voortgebring 2 229 940
Rente betaal (195 750)
Belasting betaal (53 200 + 497 400 + 48 090 ) (598 690)
Dividende betaal (390 000 + 250 000 ) of
(390 000 + 780 000 – 530 000) (640 000)
EEN punt EEN punt vir albei
KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE
Vaste bates aangekoop (310 000 – 268 000) (42 000)
Opbrengs uit verkoop van vaste bates
330 000
(250 000 + 80 000 )
KONTANTGEVOLGE VAN
200 000
FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs uit die verkoop van aandele (150 000 x 7) 1 050 000
Terugkoop van aandele (200 000 x 7 ) (1 400 000)
Verandering in lening (2 400 000 – 1 850 000) 550 000
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
1 483 500
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant (saldo aan die begin van die jaar)
363 800
(509 500 – 145 700)
Kontant (saldo aan die einde van die jaar) 1 847 300
25
LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide ‘een deel korrek’ en ‘korrekte teken’.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 5
2.2.2 BEHOUE INKOMSTE NOTA
Saldo op 1 Oktober 2022 914 020
Netto wins na belasting (497 400 x 70/30) 1 160 600 *
Terugkoop van aandele (200 000 x R1,70) (ignoreer hakkies) (340 000) *
Gewone aandele dividende (780 000)
- Betaal (25/100 x 1 000 000) 250 000 *
- Aanbeveel 530 000
Saldo op 30 September 2023 954 620 *
moet NWNB byvoeg en GAD en terugkoop van aandele aftrek 8
*Een deel korrek
2.2.3 Die direkteure het meer aandele uitgereik om die kontantvloei te verbeter.
Thandi Manning, ʼn aandeelhouer, was teen die besluit en het haar
kommer by die algemene jaarvergadering geopper.
Verskaf ʼn rede vir Thandi se mening.
EEN geldige antwoord
Die uitreiking van meer aandele verminder die opbrengs aan bestaande
aandeelhouers.
2
2.2.4 Bereken: Skuld-ekwiteitverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
5 194 620 TWEE punte
2 400 000 : (4 240 000 + 954 620 ) 0,5 : 1
EEN deel korrek
3
Bereken: Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
2 951 600 TWEE punte
(1 104 300 + 1 847 300 ) : 1 678 900 1,8 : 1
EEN deel korrek
OF
2 951 600 twee punte
(4 180 200 – 1 228 600) : 1 678 900
EEN punt EEN punt EEN punt 4
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 EC/JUNIE 2024
VRAAG 3
3.1 Aankoop van aandele:
Verduidelik waarom direkteure moet belangstel in die prys van hul
maatskappye se aandele op die JEB/JSE.
Enige EEN geldige antwoord
• Om met ander maatskappye te vergelyk.
• Aandeelhouers sal kapitaalgroei op hul belegging wil hê.
• Direkteure sal beoordeel word op grond van die prestasie van die aandele
aangesien dit die prestasie van die maatskappy weerspieël.
• Dit toon openbare vertroue in die maatskappy. 2
Bereken die aantal addisionele aandele in Mabhabs Bpk. wat Tiger in 2023
op die JEB/JSE kon koop.
BEWERKING ANTWOORD
375 000 / 7,50 50 000 aandele een deel korrek 3
Lewer kommentaar op die prys wat Tiger vir die aandele in elke
maatskappy betaal het en gee TWEE redes waarom hy dalk tevrede was
om die prys te betaal.
VIR ELKE MAATSKAPPY: Kommentaar met syfers Rede
MABHABS
JSE-prys oorskry NBW met 90 sent (R7,50 – R6,60)
Rede:
• Hy wil ʼn meerderheidsaandeelhouer wees.
• JSE-prys weerspieël die openbare vraag na die aandele.
• Hy voel daar is potensiaal vir hoë opbrengste.
• Hy kan meer invloed hê oor besluite deur die direksie.
LANDA
JSE-prys is 50 sent laer as NBW (R4,25 – R3,75)
Rede:
• Landa verdien hoë opbrengste vir hom. (ROSHE 17,9%)
• Die JSE-prys is ʼn goeie transaksie in vergelyking met NBW.
• Optimisties oor die toekoms. 6
3.2 Dividende, verdienste en opbrengste:
Verduidelik jou mening oor watter maatskappy die beter dividend-
uitbetalingsbeleid het. Gee vergelykende syfers.
Mabhabs Bpk.
Behou fondse vir toekomstige uitbreiding
OF
Landa Bpk. Een punt
Beloon aandeelhouers om hulle gelukkig te hou. EEN punt
SYFERS:
Mabhabs Bpk. betaal 65% van hul verdienste uit (60c van 92c)
Landa Bpk. betaal 96% van hul verdienste uit (75c van 78c) 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 7
Vergelyk en lewer kommentaar op die % opbrengs op ekwiteit wat deur
elke maatskappy verdien is.
Mabhabs Bpk. vaar nie goed nie
OOAHB is 6,1% wat onder die rente op belegging van 7% is.
Landa Bpk. presteer goed
OOAHB is 17,9% wat bo die rente op belegging van 7% is.
4
Tiger voel dat die verdienste per aandeel (VPA) van Landa Bpk. baie beter
as dié van Mabhabs Bpk is. Verduidelik hoekom hy so voel.
Vergelyking van VPA vir beide maatskappye
VPA van Mabhabs Bpk. is 92 sent
VPA van Landa Bpk. is 78 sent
Enige EEN vergelykende opmerking – Finansiële aanwyser syfer/s
MABHABS LANDA
VPA word op 450 000 aandele VPA word verdien op 1 300 000
verdien – R414 000 aandele – R1 014 000
OOAHB is 6,1% OOAHB is 17,9%
Die koste van aandele is hoog – Die koste van aandele is laag –
750c of 660c 375c of 425c
Netto wins na belasting is R874 000 Netto wins na belasting is
(92c x 950 000) R1 950 000 (78c x 2 500 000)
* Aanvaar as ʼn leerder VPA-opbrengs bereken het.
5
3.3 Mabhabs Bpk. is meer negatief as Landa Bpk. deur die swak ekonomie
geraak.
(a) Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Mabhabs Bpk.
geneem is in reaksie op die stand van die ekonomie, en hoe hierdie
besluite die maatskappy in die toekoms sal raak.
TWEE geldige besluite
Syfers Effek van besluit op maatskappy
BESLUIT EFFEK OP MAATSKAPPY
Verkoop vaste bates, R2 000 000 / Afname in die infrastruktuur wat lei tot
Geen nuwe bates gekoop, R0 afname in winste.
Verminderde infrastruktuur / geen
bate aangekoop kan lei tot
kostebesparing.
Verminderde belegging, R750 000 Gebruik van eie fondse belê om
besigheid te stabiliseer.
Lening terugbetaal, R1 700 000 Bespaar op rente / minder risiko.
Aandele uitgereik, R450 000 Gebruik van meer eie kapitaal om
risiko te verminder.
Aandele teruggekoop, R940 000 Afskaling om besigheidsaktiwiteite te
fokus op dié wat meer winsgewend is.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 EC/JUNIE 2024
(b) Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Landa Bpk. geneem
is wat risiko en hefboomfinansiering beïnvloed. Haal aan en lewer
kommentaar op TWEE finansiële aanwysers.
TWEE geldige besluite Syfers
• Verhoogde lening, R3 200 000
• Aandele verkoop, R400 000
• Aandele teruggekoop, R0
TWEE finansiële aanwysers met syfers Kommentaar op risiko Kommentaar op hefboom
FINANSIËLE AANWYSER KOMMENTAAR
OOTKA van 16% is hoër as Daar is positiewe hefboom
rentekoers van 13%
Skuld-ekwiteitverhouding is 0,8 : 1 Die mate van risiko is hoog al is
hefboomfinansiering positief. 8
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 9
VRAAG 4
4.1 Verskaf TWEE gevolge vir die vernalating van die verwagtinge van die
belanghebbendes deur die maatskappy.
TWEE geldige punte
• Belanghebbendes sal geloof en vertroue in die maatskappy verloor.
• Bevorder oproepe vir boikotte, bedankings of regsgedinge.
4
4.2 Kies die ouditmening uit KOLOM B wat die ouditverslag in KOLOM A
beskryf. Skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommers (4.2.1–4.2.3)
in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.2.1 B
4.2.2 C
4.2.3 A
3
4.3 (a) Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers aanmoedig om aandele
in ʼn maatskappy te koop?
Ongekwalifiseerde ouditverslag 1
(b) Verduidelik waarom dit belangrik is vir ʼn onafhanklike ouditeur om ʼn
lid van ʼn professionele liggaam te wees.
EEN geldige punt
• Sodat lesers van finansiële state vertroue in sy mening kan hê.
• Versekering aan die publiek dat hy/sy op ʼn deurlopende basis goed
opgelei is.
• Dissiplinêre optrede indien nalatig in die uitvoering van pligte.
• Bewus van nuutste wetgewing, bv. IFRS, Maatskappywet, King-kode,
ens.
• Tree op etiese wyse op.
• Om die kwaliteit van werk te meet. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE V1 EC/JUNIE 2024
4.4 Verduidelik die rol van die vergoedingskomitee. Gee DRIE punte.
Enige DRIE geldige punte
• Hersien salarisse, bonusse en ander verdienste.
• Voorkom dat direkteure hulself te veel betaal.
• Hulle moet goedkeur en advies gee oor voorstelle met betrekking tot
fooie, bonusse, ens.
• Verseker regverdigheid / deursigtigheid in die betaling van fooie /
salarisse.
• Bespeur en voorkom bedrog / korrupsie / vermorsing. 6
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum