Downloaded from hlayiso.com
Naam:
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2024
REKENINGKUNDE V1
ANTWOORDEBOEK
MAKS. PUNTE GEMODEREERDE PUNTE
VRAAG
PUNTE BEHAAL Skool Distrik Provinsie
1 50
2 45
3 40
4 15
150
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za
Skip to contentAll 2024 papers 

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 443.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2024)
VRAAG 1
1.1 1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4 4
1.2.1 Bereken: Die waarde van eindvoorraad
BEWERKINGS ANTWOORD
3
1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
29 Februarie 2024. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir vermindering by
elke aangesuiwerde bedrag aan.
Nr. BEWERKINGS ANTWOORD
Verkeerde Netto wins voor belasting 3 609 320
Inkomstebelasting
Korrekte netto wins na belasting 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 3
1.2.3 LIYABONA BPK.
STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Finansiële bates
BEDRYFSBATES
Voorrade
(1 350 000
Handels- en ander ontvangbares
(889 500
Kontant en kontantekwivalente
(704 249
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT
Gewone aandelekapitaal
Behoue inkomste
NIE-BEDRYFSLASTE
Lening: Naties Bank
BEDRYFSLASTE
Handels- en ander betaalbares
(843 750
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
29
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2024)
VRAAG 2
2.1 2.1.1
2.1.2
2.1.3
3
2.2 MIMOSOA BPK.
2.2.1 Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 30 September 2023
KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant deur bedrywighede voortgebring 2 229 940
Rente betaal (195 750)
Belasting betaal
Dividende betaal
KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant (saldo aan die begin van die jaar)
Kontant (saldo aan die einde van die jaar)
25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 5
2.2.2 BEHOUE INKOMSTE NOTA
Saldo op 1 Oktober 2022 914 020
Gewone aandele dividende
Saldo op 30 September 2023 8
2.2.3 Die direkteure het meer aandele uitgereik om die kontantvloei te verbeter.
Thandi Manning, ʼn aandeelhouer, was teen die besluit en het haar
kommer by die AJV geopper.
Verskaf ʼn rede vir Thandi se mening.
2
2.2.4 Bereken: Skuld-ekwiteitverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Bereken: Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
4
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2024)
VRAAG 3
3.1 Aankoop van aandele:
Verduidelik waarom direkteure in die prys van hul maatskappye se
aandele op die JSE moet belangstel.
2
Bereken die aantal addisionele aandele in Mabhabs Bpk. wat Tiger in 2023
op die JSE kon koop.
3
Lewer kommentaar op die prys wat Tiger vir die aandele in elke
maatskappy betaal het en gee TWEE redes waarom hy dalk tevrede was
om die prys te betaal.
6
3.2 Dividende, verdienste en opbrengste:
Verduidelik jou mening oor watter maatskappy die beter dividend-
uitbetalingsbeleid het. Gee vergelykende syfers.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 7
Vergelyk en lewer kommentaar op die % opbrengs op ekwiteit wat deur
elke maatskappy verdien is.
4
Tiger voel dat die verdienste per aandeel (VPA) van Landa Bpk. baie beter
as dié van Mabhabs Bpk is. Verduidelik hoekom hy so voel.
5
3.3 Mabhabs Bpk. is meer negatief geraak as Landa Bpk. deur die swak
ekonomie.
(a) Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Mabhabs Bpk.
geneem is in reaksie op die stand van die ekonomie, en hoe hierdie
besluite die maatskappy in die toekoms sal raak.
Besluit Effek op die maatskappy
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2024)
(b) Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Landa Bpk. geneem
is wat risiko en hefboomfinansiering beïnvloed. Haal aan en lewer
kommentaar op TWEE finansiële aanwysers.
8
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024) REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) 9
VRAAG 4
4.1 Verskaf TWEE gevolge vir die vernalating van die verwagtinge van die
belanghebbendes deur die maatskappy.
4
4.2 Kies die ouditmening uit KOLOM B wat die ouditverslag in KOLOM A
beskryf. Skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommers (4.2.1–4.2.3)
in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
3
4.3 (a) Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers aanmoedig om aandele in
ʼn maatskappy te koop?
1
(b) Verduidelik waarom dit belangrik is vir ʼn onafhanklike ouditeur om ʼn
lid van ʼn professionele liggaam te wees.
1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (ANTWOORDEBOEK) (EC/JUNIE 2024)
4.4 Verduidelik die rol van die vergoedingskomitee. Gee DRIE punte.
6
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper