NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENINGKUNDE V2
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie .
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat getoon is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente van
bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie .
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
antwoorde aan te dui.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
gekry het (maks. -2 per vraag)
8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van 'n vraag nie as 'n negatiewe
totaal getoon word nie.
10. Waar metodepunt(e) vir 'n bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
nasienriglyne aangedui.
12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit
is ook van toepassing op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)



_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
View all
Accounting P2 Nov 2025 MG Afr
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 13
- File size
- 546.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1 BANKVERSOENING
1.1.1 KONTANTJOERNALE OP 31 JULIE 2025:
Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal
R162 000 R55 200
2 160 10 000
16 500 een punt + 16 500 een punt 2 700 een punt + 2 700 een punt
33 000 5 400
13 000
975
605
10
-1 vreemde (maks -1) (slegs as punte êrens anders vir dieselfde syfer verdien is)
-1 oortollige items (maks -1); maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir die insluiting van foutiewe syfer/s
1.1.2 Kies slegs EEN templaat hieronder om die vraag te beantwoord.
TWEEKOLOM-METODE:
BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2025
Debiet Krediet
Saldo volgens Bankstaat R 119 080
Uitstaande deposito 41 850
Nr. 207 7 650
Uitstaande EFO's
Nr. 208 10 800
Foutiewe EFO 11 000
Debietkaart op 29 Julie 2025 13 000
140 480 Dt. en Kt. totale moet
Saldo volgens bankrekening dieselfde wees
Kan Kt. wees
171 930 171 930 7
-1 aanbieding (maks.-1) (onvanpaste/geen detail)
-1 vreemde items (maks.-2) vir; slegs as punte êrens anders vir dieselfde syfer verdien is)
Vir die 2-Kolommetode,kandidate moet syfers in korrekte kolom plaas om punte te verdien
Met die toekenning van die metodepunt vir totale, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir die insluiting van
foutiewe syfers/s. Dui aan met
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
EENKOLOM-METODE:
BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 JULIE 2025
Saldo volgens Bankstaat 119 080 *
Uitstaande deposito 41 850 ✓
Nr. 207 (7 650) ✓
Uitstaande EFO's
Nr. 208 (10 800) ✓
Foutiewe EFO 11 000 ✓
Debietkaart op 29 Julie 2025 (13 000) ✓
Saldo volgens bankrekening 140 480 * 7
-1 aanbieding (maks.-1) (onvanpaste/geen detail)
-1 vir vreemde items (maks.-2); slegs as punte êrens anders vir dieselfde syfer verdien is)
Vir die 1-Kolommetode,kandidate moet syfers met toepaslike tekens aantoon, d.w.s. positief of negatief.
*Wees bedag op kandidate wie begin met die bankrekeningsaldo of omgekeerd
Met die toekenning van die metodepunt vir balanserende bankrekeningsaldo, maak seker dat kandidate nie volpunte
kry vir die insluiting van foutiewe syfers/s. Dui aan met
1.1.3 Identifiseer TWEE probleme (met syfers) met die bestuur van kontant in
Duma Winkels. Verskaf in ELKE geval 'n ander oplossing vir hoe hierdie
probleme in die toekoms voorkom kan word.
Probleem met syfers Oplossing
Probleem syfer/s
Kontrakteer die vervoer van kontant
Vermiste kontant van R10 000 uit aan sekuriteitsmaatskappye /
moedig EFO of kaartbetalings deur
klante aan / implementeer dubbele
magtiging vir kontantdeposito’s /
verdeling van pligte / voer onverwagte
kontrole oor kontant of inspeksies uit /
versoek bankkennisgewings.
Foutiewe aantekening van transaksies Toepassing van kruiskontroles met
in Kontantjoernale, R16 500/R5 310 aantekening van transaksies /
daaglikse kontant versoenings.
Onvoldoende begroting vir Verseker dat voldoende kontant
debietorder / kontantvloeiprobleme / beskikbaar is vir debietorder betalings
Onbetaalde debietorder R2 700 / outomatiseer waarskuwing
boodskappe en herinneringe t.o.v.
debietorders.
Onvolledige boekhouding (prosedure) Brondokumente moet betyds by
van brondokumente, R13 000 boekhouer ingehandig word.
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.2 KREDITEURVERSOENING
1.2.1 Krediteuregrootboek-
rekening van Matsulu Rekeningstaat
Verskaffers
Foutiewe saldo 270 140 287 600
[– 17 280 + 13 680]
(i) – 3 600
[100 500 – 40 500]
(ii) + 60 000
– 16 200 een punt – 16 200 een punt
(iii) – 32 400
(iv) + 1 410 + 330
(v) + 42 000
(vi) – 154 380
235 550 * 235 550
*een deel korrek vir beide totale; moet beginsaldo’s insluit; bedrae kan verskil
Aanvaar hakies vir negatiewe tekens; as geen teken aanvaar positief.
Aanvaar korrek identifiseerbare bedrae aangebied in verkeerde lyn/e.
Vreemde inskrywings, -1 per lyn as ‘n punt reeds verdien is in die lyn. 11
1.2.2 Verduidelik hoe die besigheid kan voorkom dat hierdie probleem in die toekoms
gebeur, die verdeling van pligte uitgesluit. Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE geldige punte Moenie verdeling van pligte aanvaar nie
• Bestellings en betalings moet gemagtig word deur senior personeel
• Daarstelling van aankoopkomitee / verkryging van verskeie kwotasies om
die aankoopproses te versterk / ‘n behoorlike keuringsproses moet die
betroubaarheid van verskaffer en redelikheid van pryse bevestig.
• Gereelde vergelyking van mededingende pryse voor aankope / onlangse
katalogusse.
• Gereelde oudits op aankooptransaksies uit te voer.
• Werknemers moet persoonlike bande met verskaffers verklaar om
vooroordele te vermy. 4
Hoe kan daar teen die aankoopbestuurder opgetree word, behalwe om hom af te
dank? Verskaf EEN punt.
Enige EEN geldige punt Moenie afdanking van aankoopbestuurder aanvaar nie
• Dissiplinêre verhoor / mondelikse waarskuwing / tydelike skorsing /
aanklagte teen hom lê.
• Verhaling van die oorvraging met die aankoop van stoele / verhaal die geld
van sy salaris om vir die finansiële verliese op te maak.
• Aankoopbestuurder moet oorgeplaas word na ‘n ander afdeling of
departement / afgradeer hom na posisie in ander departement.
• Beperk die aankoopbestuurder se kontak met verskaffers om wangedrag te
voorkom.
• Swartlys die aankoopbestuurder vir toekomstige indiensneming of
soortegelyke posisie. 2
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 SUPERSAVERS SUPERMARK
2.1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025, deur die
EIEU-metode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
[850 – 32] [980 – 818] OF [150 + 12]
(*818 x 42 ✓) + (*162 x 37 )
34 356 drie punte 5 994 twee m punte een punt
R40 350
*Vir twee metodepunte; beide syfers moet optel tot 980. een deel korrek
Beide bedrae saamgetel
OF
(35 700 – 1 344) + (5 550 + 444)
een punt twee punte een punt twee m punte
Maak seker dat slegs een opsie word deurgaans gemerk word. 7
2.1.2 Bryan het gemerk dat sommige van die voorraad gegeurde sappe hulle
raklewe (vervaldatum) van 65 dae oorskry het. Identifiseer die waarde
van die voorraad waarna Bryan verwys deur die EIEU-voorraad-
waardasiemetode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
12 x 37 OF 96 200 – 95 756 OF 5 994 – 5 550 444
een deel korrek
2
2.1.3 Hoe kan Bryan die voorraad gegeurde sap bestuur om verliese wat die
besigheid gely het, te vermy? Verskaf TWEE punte.
Enige TWEE toepaslike punte
• Voorraad kan meer gereed aangekoop word, eerder as grootmaataankope
• Identifiseer ou voorraad naby aan verval datums en bied dit teen 'n
afslagprys vir klante aan / gebruik sagteware om die verkope en verval
datum van voorraad te monitor / voer gereelde roetine voorraadtellings uit
om rekords te versoen.
• Lei werknemers op in behoorlike rotasie van die voorraad / rangskik die
voorraad in die supermark sodat die nuwer voorraad korrek geposisioneer
is. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.2 BANDURA DRUKKERS
2.2.1 Rotrim-model:
Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2025 deur die
spesifieke identifikasiemetode te gebruik
BEWERKINGS ANTWOORD
(30 + 90 – 79) [79 x 15 500]
41 x 15 500 OF 465 000 + 1 395 000 – 1 224 500 635 500
een mark een punt een punt een deel korrek
As x met R15 500
Maak seker dat slegs een opsie word deurgaans gemerk word. 4
2.2.2 Punchies-model:
Bereken die voorraadhoudingsperiode (in dae) deur die eindvoorraad
te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD
780 500 x 365
(557 500 + 2 453 000 – 780 500 ) 1
2 230 000 drie punte 127,8 dae
een deel korrek
OF 35 een punt x 365 moet x 365
100 drie punte 1 dae nie nodig
(25 + 110 – 35) aanvaar 128 dae/127 dae
‘x 365’ vorm nie deel van ‘een deel korrek’.
Teller en noemer moet as sodanig gemerk word.
Moenie ‘n punt toeken as enige bewerking by R780 500 of 35 eenhede gemaak is
Maak seker dat slegs een opsie word deurgaans gemerk word. 5
Lewer kommentaar op die voorraadhoudingsperiode. Verskaf EEN
punt, met syfers. Die voorraadhoudingsperiode vir die jaar geëindig
30 June 2024 was 69 dae.
Vergelyking met syfers Kommentaar
• Dit het verhoog (van 69 dae) tot 127,8 dae sien 2.2.2 / met 58,8 dae
• Die ander modelle drukkers kan verouderd raak as gevolg van nuwer
gevorderde tegnologie op Clear View / voorraad beweeg stadig
(opstapeling) as gevolg van vertraagde verkope / moontlike verhoging
in stoorkoste kan winsgewendheid laat afneem / verhoogde risiko dat
drukkers gesteel kan word / kontant opgesluit voorraad in plaas daarvan
om beskikbaar te wees vir ander uitgawes.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 Clear View-model:
Alhoewel daar terugsendings vir die Clear View-model was, is Moses
baie tevrede met sy besluit om dit as 'n nuwe model bekend te stel.
Verskaf TWEE punte (met syfers) om te verduidelik waarom Moses
tevrede is.
Vergelyk Clear View drukkers met ander drukkers Syfers
• Die drukkers is verkoop teen 'n wins van R14 000 (totale bruto
wins R910 000) hoër as die ander twee drukker
• Verkoop gemiddeld 13 drukkers per maand, wat meer as Rotrim (7) en
Punchies (8) was.
• 86,7% van die beskikbare drukkers is verkoop, in vergelyking met
(65,8%) van Rotrim of (74,1%) van Punchies / verkoop 65 eenhede in
5 maande, in vergelyking met (79 eenhede) Rotrim en (100 eenhede)
Punchies oor 12 maande.
• Die hoogste verkope gegenereer (R3 185 000) van al die drukkers
oorskry Rotrim (R1 714 300) en Punchies (R3 108 000).
• Slegs 10 (R350 000) eenhede voorhande in vergelyking met
(41 eenhede) (R780 500) van Rotrim en (35 eenhede) (R635 500) van
Punchies.
• Voorraadhoudingsperiode is slegs 23,1 dae in vergelyking met
(127,8 dae) van Punchies en (124,7 dae) van Rotrim.
4
Moses wil die aantal eenhede wat aan die verskaffers teruggestuur
word, verminder. Gee EEN voorstel oor hoe om dit te bereik.
Enige toepaslike voorstel
• Verseker die dat drukkers in 'n werkende toestand is by aankope
• Vind gehalte verskaffer en beter kliënte tevredenheid met Clear View.
• Versoek waarborge / omruilbeleid van verskaffers
• Lei werknemers op in hanteringsprosedures / stoor drukkers behoorlik
om beskadiging.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
2.3 BESTUUR VAN VOORRADE
2.3.1 Elektriese waaiers:
Identifiseer die besluit wat Robin oor die elektriese waaiers
geïmplementeer het.
Besluit (syfers nie vereiste)
• Verhoging in winsopslag % (van 60% tot 80%)/ met 33,3%/met 20%-punte
• Verhoogde verkoopprys per eenheid (van R200) tot R270/met R70/met 35%
1
Verduidelik hoe hierdie besluit 'n positiewe gevolg vir die besigheid gehad
het. Verskaf EEN punt, met syfers.
Enige toepaslike punt syfers
• Bruto wins het verhoog (van R42 000) tot R61 200/met R19 200/met 45,7%
• Ten spyte van minder eenhede verkoop (510 vs. 560), totale verkope
verhoog (van R112 000) tot R137 700/met R25 700/met 22,9%, wat toon
dat die prysverhoging die totale inkomste aangehelp het.
2
2.3.2 Yskaste:
Robin het die handelsmerk van yskaste wat hy verkoop, verander. Verskaf
EEN punt, met syfers, om te toon dat dit nie 'n goeie idee was nie.
Enige toepaslike punt syfers
• Aantal eenhede verkoop verlaag (van 740) tot 430/met 310/met 41,9%
• Verkope daal (van R5 161 500) tot R2 418 750/met R2 742 750/met 53,1%
• Bruto wins daal (van R1 720 500) tot R806 250 met R914 250/met 53,1%
• Eenhede voorhande/onverkoopte eenhede neem toe (van 80) tot 530/met
450/met 562,5%
• Verkoop 90,2% (740 van 820) in 2024 in vergelyking met 44,8%
(430 van 960) in 2025.
2
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 LOCKSMITH VERVAARDIGERS
3.1.1 FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
* een deel korrek
Water en elektrisiteit (915 000 x 75%) 686 250
Versekering
[78 000 – 8 100] een punt een punt een punt een punt 41 940 *
( 69 900 x 3/5 ) OF 46 800 – 4 860 OF 69 900 – 27 960
Huuruitgawes
twee punte twee punte
(240 400 x 2 525 / 3 005 ) OF 112 000 + 90 000 202 000 *
OF 240 400 een punt – 38 400 drie punte
Waardevermindering: fabriekstoerusting
684 000 x [20/100 x 4/12] [3 036 000 x 20/100] 652 800 *
(45 600 + 607 200 )
Ander fabrieksuitgawes 737 010
#een deel korrek; moet AFU insluit 16
As Advertensies ingesluit is; verloor punt op finale totaal 2 320 000 #
3.1.2 Bereken die koste van produksie van klaarprodukte vir die jaar geëindig
28 Februarie 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
32 000 een punt
6 025 000 + 2 320 000 + [125 000 – 93 000] 8 377 000
een deel korrek
sien 3.1.1 4
3.2 PICASO VERVAARDIGERS
SELFOONHOUERS
3.2.1 Bereken die gelykbreekpunt op 31 Augustus 2025.
BEWERKINGS ANTWOORD
[28 750 x R80]
2 300 000✓ 19 328 eenhede
265✓ – 146✓ een deel korrek
119 twee punte moenie (< 1) aanvaar nie
Aanvaar 19 327,7
Teller en noemer moet as sodanig gemerk word. 4
3.2.2 Lewer kommentaar daarop of Dawn tevrede moet wees met die getal
eenhede geproduseer en verkoop. Verskaf EEN punt, met syfers.
Geldige verduideliking vergelyking van eenhede geproduseer en GBP met syfers
• Vervaardig 28 750 meer eenhede as die GBP van 19 328 sien 3.2.1 /oorskry
BEP met 9 422 eenhede/wins getoon op 9 422 eenhede (R1 121 218).
• Meer eenhede geproduseer en verkoop, wat lei tot hoër wins op 9 422
eenhede in 2025 in vergelyking met 5 000 eenhede in 2024.
VIR EEN PUNT:
• Eenhede vervaardig neem toe (van 25 000) tot 28 750/met 3 750 eenhede
/ GBP neem af (van 20 000) tot 19 328 sien 3.2.1 /met 672 eenhede. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.2.3 Identifiseer die vastekoste-item (met syfers) wat swak beheer is. Gee 'n
moontlike rede vir hierdie bekommernis.
KOSTE-ITEM REDE VIR KOMMER
Koste Tendens (met syfers)
Administrasiekoste per eenheid styg Misbruik van administrasiekoste items
met R4,00 (R42,00 – R46,00)/met / verhoging in kantoor- of
9,5%. administrasie uitgawes / addisionele
administrasie personeel. 3
SELFOONSKERM-BESKERMERS
3.2.4 Veranderlikekoste-item (met syfers) wat swak beheer is. Gee raad oor hoe
om die beheer oor hierdie koste-item te verbeter.
KOSTE-ITEM RAAD
Koste Tendens (met syfers)
• Beperk vermorsing deur werkers
Direkte materiaal koste per eenheid
op te lei
styg met R14,00 (R24,00 – R38,00)/
met 58,3%. • Verminder vermorsing deur
kwaliteit materiale aan te koop /
gebruik knipmasjiene (template)
om presiese patrone van fone te
verseker
• Verander na goedkoper verskaffer
/ koop by plaaslike verskaffer /
grootmaataankope om korting te
ontvang.
• Verbeter toesighouding 3
Veranderlikekoste-item (met syfers) wat goed beheer is. Verduidelik hoe
hierdie item goed beheer is.
KOSTE-ITEM REDE
Koste Tendens (met syfers)
Moenie “uit diens gestel of oortyd aanvaar nie”
Direkte arbeidskoste daal met R2,00 • Weens behoorlike toesighouding
(R22,00 – R20,00) per eenheid/met was werkers meer produktief /
9,1% arbeidsure is geskeduleer volgens
die produksiebehoeftes.
• Beter opgeleide / gekwalifiseerde
werkers.
• Geen kragonderbrekings nie bv.
beurtkrag. 3
TOTALE PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 VIVAN HANDELAARS
4.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE:
KREDIET- DESEMBER JANUARIE
MAANDE VERKOPE 2025 2026
R R R
Oortollige inskrywings;
Oktober 2025 1 417 500 198 450 Verbeur m punt op totaal
November 2025 1 443 750 721 875 202 125
Desember 2025 1 496 250 430 920 748 125
Januarie 2026 1 522 500 * 438 480 *$
* as x 30% x 96%
ONTVANGSTE VAN DEBITEURE 1 351 245 1 388 730 * 6
*een deel korrek
$ As die kredietverkope van R1 522 500 nie getoon is nie, maar die R438 480 is korrek, ken drie punte toe
4.1.2 Bereken:
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) Oninbare skuld in Januarie 2026
85 050
1 417 500 x 6% OF 1 417 500 – 1 332 450 een deel korrek
(ii) Salaris: verkoopsbestuurder vir Januarie 2026
(29 000/20 x 4) een punt twee punte 23 200
een deel korrek
29 000 – 5 800 OF 29 000 x 16/20
(iii) Salarisse: assistente vir Desember 2025
sien salarisse
[80 000 x 60%] 128 000
80 000 + 48 000 OF 80 000 x 1.6 OF 88 000 x 160/110 een deel korrek
OF OF
88 000 x 100/110 80 000
een punt een punt een m punt
(iv) Advertensies vir Desember 2025
[182 700 / 2 030 000 x 100] 179 550
1 995 000 x 9% een deel korrek
13
4.1.3 Bereken:
BEWERKINGS ANTWOORD
Kontantaankope van handelsvoorraad in Januarie 2026
[100/160 x 20/100] een punt een punt
253 750
2 030 000 x 20/160 OF 1 268 750 – 1 015 000 een deel korrek;
3
Betalings aan krediteure in Januarie 2026
1 203 125 x 80% OF 1 925 000 x 80/160 962 500
een deel korrek;
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.1.4 Bereken die bedrag van die vaste deposito wat op 31 Januarie 2026
verval.
BEWERKINGS ANTWOORD
een punt twee punte 272 000
5 440 x 12/3 x 100/8 OF 5 440 / 2% een deel korrek
OF x 4
OF OF
5 440 x 12/1 x 100/8 816 000
een punt een punt een punt een deel korrek
een m punt
4
4.2 WARMBAD HANDELAARS
4.2.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om die begrote syfers met die werklike
syfers te vergelyk. Verskaf EEN punt.
Enige geldige punt
• Om na te gaan of die begroting realisties is / dra by om toekomstige
begrotings te verfyn en meer realistiese op te stel.
• Afwykings (oor- of onderspanderings) met ontvangste en betalings te
identifiseer.
• Voorspelling van die effek op die banksaldo te maak.
• Evalueer hoe goed die besigheid sy finansiële teikens behaal het.
• Moedig verantwoordelike finansiële optrede aan deur aanwending van
fondse te monitor / verseker dat besteding en inkomste bestuur word binne
perke en oorspandering voorkom kan word. 2
4.2.2 Verlies van verkope:
Die aantal eenhede wat in Oktober verkoop is, het afgeneem. Gee 'n rede,
met syfers, vir hierdie afname.
Enige geldige punt
• Die verkoopprys het gestyg (van R1 600) tot R2 480/met R880/met 55%
2
Verskaf 'n berekening om die bedrag kontant wat met die verkope van
Oktober 2025 in vergelyking met September 2025 verlore gegaan het,
te toon.
BEWERKINGS ANTWOORD
[124 – 61]
156 240
2 480 x 63 OF 307 520 – 151 280 een deel korrek
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 13 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Noem TWEE voordele wat Warmbad Handelaars sal verbeur indien hulle
nie in Oktober 2025 hulle finansiële verpligtinge teenoor verskaffers
nakom nie.
Enige geldige punte
• Verbeur die vroeë betalingskorting
• Verloor voordeel van handelskorting vir lojale klante / verbeur
grootmaataankope afslag en voorkeur transaksies.
• Krediettelling of kredietgradering sal daal wat toekomstige kredietaansoeke
sal beïnvloed / reputasie van die besigheid sal skade ly.
• Toekomstige kredietlimiete kan daaronder lei.
• Verskaffers mag ‘n “slegs kontant” beleid toepas en dit sal die besigheid se
kontantvloei beïnvloed. 2
4.2.4 Vergoeding aan werknemers:
Gee EEN rede waarom Dozer gedurende September 2025 sy werknemers
met kommissie beloon het. Haal syfers aan.
Enige EEN geldige punt syfer/s
• Getal eenhede verkoop neem toe (van 90) tot 124/met 34/met 37,8%
• Verkope verhoog met R54 400 (34 x R1 600)/met 37,8%
• Kontantsurplus verhoog (van R63 800) tot R98 950/met 55,1%
2
Gee EEN rede waarom die werkers nie met die hersiene
vergoedingsbeleid tevrede sal wees nie. Haal syfers aan.
Enige EEN geldige punt (met syfers)
• Totale verdienste vir Oktober van R31 500 (R10 500 per werknemer) is
laer as die September salarisse van R38 400 (R12 800 per werknemer) /
by R6 900 (by R2 300 per werknemer) / by 18%.
• Totale salarisse en kommissie in September van R42 300 is meer as die
totale salarisse en kommissie in Oktober van R31 500 wat R10 800 meer
is (R3 900 per werknemer).
2
TOTALE PUNTE
40
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D
%20June%202025%20Answer%20Book%20(1)--73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618/v1-9300ba3da644c1030c0e/card.webp)
Addendum
Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book (1)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN

Question paper
Accounting P2 Nov 2022 MG Eng hlayiso.com

Question paper
Accounting P2 Nov 2021 Afr hlayiso.com
_hlayiso.com_--4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a/v1-b4a9f018324d7e5c86d5/card.webp)
Addendum
Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr (2) hlayiso.com
More from Grade 12 Accounting
Explore more published documents in this catalogue.

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)







%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)

