Vertroulik
PLAKKER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
REKENINGKUNDE V1
GRAAD 12
NOVEMBER 2025
SPESIALE ANTWOORDEBOEK
VRAAG PUNTE PARAAF MOD.
1
2
3
4
TOTAAL
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
View all
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2025 Addendum (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 416.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 1
1.1 Bereken die korrekte waarde van die eindvoorraad van informele
manshemde.
BEWERKINGS ANTWOORD
6
1.2 GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA
AANTAL BESONDERHEDE BEDRAG
2 750 000 Aandele uitgereik aan einde van jaar 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
1.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2025 2025
Bates
Niebedryfsbates
Vaste bates teen drawaarde
Bedryfsbates 5 798 000
Handels- en ander ontvangbare bedrae
(735 000
Kontant en kontantekwivalente
Totale bates
Ekwiteit en laste
Aandeelhouersbelang
Niebedryfslaste
Bedryfslaste
Handels- en ander betaalbare bedrae
(878 500
Bankoortrekking
Totale ekwiteit en laste 36
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 2
2.1 Versoening van Wins voor Belasting en Kontant Gegenereer uit
Bedrywighede-nota op 28 Februarie 2025:
Verandering in ontvangbare bedrae
BEWERKINGS ANTWOORD INVLOEI/UITVLOEI
3
Verandering in betaalbare bedrae
BEWERKINGS ANTWOORD INVLOEI/UITVLOEI
4
2.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2025
KONTANTVLOEI UIT BEDRYSFAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede
Rente betaal (316 250)
Dividende betaal (252 000)
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
Verandering in vaste deposito
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
KONTANTEKWIVALENTE
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
28 Februarie 2025:
Netto batewaarde per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
5
Dividenduitbetalingskoers
BEWERKINGS ANTWOORD
5
2.4 Die direkteure behoort bekommerd te wees oor die kontantbronne van
die maatskappy vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025. Gee EEN rede
(met syfers) vir hierdie bekommernis.
2
TOTALE PUNTE
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 3
3.1 3.1.1
3.1.2
3.1.3 3
3.2 Shorts Bpk.
3.2.1 Bedryfsdoeltreffendheid:
Die HUB glo dat die maatskappy se prysbepalingsbeleid goed bestuur
word in vergelyking met hulle mededingers. Haal TWEE finansiële
aanwysers/finansiële data met tendense aan om sy bewering te staaf.
4
3.2.2 Likiditeit:
Verduidelik hoe die kredietbeleid die likiditeit van die maatskappy
verbeter het. Haal TWEE finansiële aanwysers met tendense aan.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
3.2.3 Aandeelhouding van Lewis Clark in Shorts Bpk.:
Verskaf 'n berekening om die effek te toon wat die terugkoop van aandele
op Lewis se % aandeelhouding gehad het.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Gee TWEE redes waarom die interne ouditeur bekommerd is oor die HFB
wat die direksie oorreed het om aandele terug te koop.
4
Bereken die addisionele bedrag wat die maatskappy vir die terugkoop van
die aandele betaal het, in vergelyking met die aandeleprys op die JSE.
BEWERKINGS ANTWOORD
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
3.3 Shorts Bpk. en Lynn Bpk.
3.3.1 Opbrengs en dividenduitbetalingsbeleid:
Die HUB's van beide maatskappye sal hulle maatskappye se prestasie
bespreek. Lewer kommentaar op wat hulle oor die % opbrengste moet
noem. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers aan.
4
'n Voornemende belegger glo dat Lynn Bpk. 'n beter dividend-
uitbetalingsbeleid in vergelyking met Shorts Bpk. het. Verduidelik
waarom jy met haar sou saamstem. Verskaf TWEE punte met syfers.
4
3.3.2 Aandeleprys:
Lewer kommentaar op die aandeelhouers se tevredenheid met die
vertoning van hulle aandeleprys. Haal TWEE finansiële aanwysers aan
om jou kommentaar te ondersteun.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
3.4 Lynn Bpk.
Die skuld-ekwiteit-verhouding toon dat addisionele lenings gedurende
die finansiële jaar verkry is. Die direkteure is van mening dat dit 'n goeie
besluit was. Haal EEN finansiële aanwyser aan om hulle mening te
ondersteun.
3
3.5 Ouditverslag van Lynn Bpk.
Verduidelik waarom die aandeelhouers oor hierdie ouditverslag
bekommerd moet wees. Verskaf TWEE punte.
2
Noem TWEE moontlike besluite wat die aandeelhouers kon maak,
gebaseer op hierdie ouditverslag.
2
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
VRAAG 4
4.1 Sommige aandeelhouers is bekommerd oor die donasies wat vir
omgewingsinisiatiewe gemaak word, want hulle glo dat dit nie hulle
verantwoordelikheid is nie.
Gee raad aan die aandeelhouers oor waarom korporatiewe donasies in
belang van die maatskappy is. Verskaf TWEE punte.
2
4.2 Verduidelik TWEE punte waarom dit belangrik is dat werknemers
onetiese gedrag in 'n besigheid rapporteer.
2
Stel TWEE stappe voor wat die maatskappy kan doen om in die toekoms
soortgelyke voorvalle te voorkom.
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2025
NSS – Antwoordeboek Vertroulik
4.3 Verduidelik die betekenis van die term insolvent.
2
4.4 Lewer kommentaar op hoe die 'regte-uitgifte' die solvensie van die
maatskappy tot 'n gunstige posisie verbeter het. Verwys na die effek van
die regte-uitgifte op die bates, ekwiteite en laste van die maatskappy.
Aanvaar dat die maatskappy se banksaldo gunstig was.
3
4.5 Gee TWEE redes waarom die bestaande aandeelhouers positief op
deelname aan die regte-uitgifte gereageer het.
4
TOTALE PUNTE
15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum (Afr)
_hlayiso.com_--f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442/v1-b9ce4e88c25f8ecd60b2/card.webp)
Addendum
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)



