You're offline
Skip to content
Addendum

Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: AccountingGrade 12202110 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2021 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van die formele pakke wat op 30 Junie 2021 uit die voorraadrekords gelaat is. BEWERKINGS ANTWOORD 5 1.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2021 te bereken. Dui '+' vir toename en '-' vir afname aan. NR. BEWERKINGS BEDRAG Foutiewe netto wins voor belasting 4 918 950 (i) Ouditfooie (ii) Rente op lening (iii) Huurinkomste (vi) Inkomstebelasting Netto wins na belasting 12 1.3 Behoue-inkomste-nota op 30 Junie 2021 Saldo aan begin Saldo aan einde 3 240 000 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek JIMO BPK. STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2021 Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE. BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Finansiële bates BEDRYFSBATES 8 700 000 TOTALE BATES EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID AANDEELHOUERSBELANG Behoue inkomste 3 240 000 NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Oortrokke bankrekening TOTALE EKWITEIT EN LASTE 33 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 Gewone-aandelekapitaal-nota op 28 Februarie 2021 800 000 Gewone aandele aan die begin 100 000 Nuwe aandele uitgereik Aandele aan die einde van die jaar 7 395 000 6 2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2021: % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 2 Dividend per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE. KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE 1 180 000 Kontant gegenereer uit bedrywighede Rente betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE (1 320 000) KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 18 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 4 3.2 FLEXI BPK. EN BROOM BPK. 3.2.1 Winsgewendheid: Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te toon watter maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend beheer en daardeur meer winsgewend is. Haal syfers en tendense aan. 4 3.2.2 Dividende, verdienste en opbrengste: Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Flexi Bpk. Verduidelik waarom dit 'n onverantwoordelike verandering in beleid is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en tendense aan. 4 Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang van ELKE maatskappy. Haal syfers en tendense aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 'n Aandeelhouer voel dat die verdienste per aandeel (VPA) in Broom Bpk. beter as dié in Flexi Bpk. is. Verduidelik hoekom jy met hom saamstem. Haal syfers of berekeninge aan. 4 3.2.3 Aandeelhouding van Bob Yates in beide maatskappye: Lewer kommentaar op die prys wat deur Flexi Bpk. vir die teruggekoopte aandele betaal is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. 4 Bereken die aantal aandele wat Bob in Broom Bpk. gekoop het met die geld wat hy uit die terugkoop by Flexi Bpk. ontvang het. BEREKENING ANTWOORD 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek Verduidelik die uitwerking van die terugkoop van aandele op die % aandelehouding van Bob Yates in ELKE maatskappy. Haal syfers en tendense aan. 4 3.2.4 Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Verduidelik die besluite wat die direkteure van Broom Bpk. geneem het, en hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Haal syfers aan. 4 Verduidelik hoe die besluite wat deur Flexi Bpk. geneem is, die risiko en finansiële hefboom van die onderneming beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers en tendense). 6 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1 Verduidelik waarom 'n weerhouding-van-mening-ouditverslag vir 'n maatskappy se reputasie sleg sou wees. Verskaf TWEE punte. PUNT 1 PUNT 2 4 4.2 Een van die belangrikste besluite wat aandeelhouers op die algemene jaarvergadering (AJV) moet neem, is om direkteure aan te stel wat op die raad moet dien. Verduidelik waarom hierdie verantwoordelikheid aan die aandeelhouers gegee is. 2 As jy 'n aandeelhouer was, watter faktore of eienskappe sou jy wou uitvind oor die direkteure vir wie jy sou stem? Verduidelik TWEE punte en gee 'n rede vir ELK. VERDUIDELIKING REDE PUNT 1 PUNT 2 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 4.3 'n Onlangse nuusberig het aangedui dat 'n tender om toerusting ter waarde van R20 m. aan 'n groep privaat hospitale te verskaf, aan 'n groot maatskappy, Baxco Bpk., toegeken is. Die verslag beskuldig die HFB (hoof finansiële beampte) van daardie maatskappy dat hy R2 m. kontant aan die HUB van die hospitaalgroep betaal het. Verduidelik wat jy, as 'n aandeelhouer, op die AJV sou sê. Verskaf TWEE punte. 4 4.4 Verwys na die vraestel vir die uittreksel van die webtuiste en Direkteursverslag van 'n groot Suid-Afrikaanse maatskappy. Na jou mening, verduidelik waarom hierdie groot maatskappy dit nodig gevind het om hierdie beleid te implementeer. Verskaf TWEE punte. 4 TOTALE PUNTE 20 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all