Skip to content

Accounting Grade 12 P2 NSC November 2021 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202112 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 NOVEMBER 2021 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 1 1.1 Verskaf TWEE dokumente wat Zig Zag Handelaars van potensiële debiteure sal nodig hê voordat hulle toegelaat sal word om rekeninge oop te maak. 2 1.2 Verwys na Inligting A en B. Bereken: Korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op 30 September 2021. Dui veranderinge aan met '+' vir 'n toename, '–' vir 'n afname of '0' vir geen verandering nie. VOORLOPIGE SALDO 228 000 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) 9 Bereken: Korrekte bedrae verskuldig deur slegs die volgende debiteure. DEBITEUR BEWERKINGS ANTWOORD A Barnes (13 500 C Davis (25 000 E Foley (18 300 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 1.3 Verwys na Inligting C. Verduidelik DRIE verskillende probleme wat deur die debiteure- ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van die debiteur en/of die syfer(s). NAAM VAN DEBITEUR MET PROBLEEM SYFERS 6 1.4 Verwys na Inligting D. Verskaf TWEE punte om die interne ouditeur se kommer te ondersteun dat Susan se posbeskrywing tot moontlike bedrog kan lei. 4 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 2 2.1 PRUDY VERVAARDIGERS 2.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Direkte materiaalkoste 1 494 000 Primêre koste Fabrieksbokoste 520 280 Koste van produksie van klaarprodukte 10 2.1.2 VERKORTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT) VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Verkope 4 433 600 Koste van verkope Bruto wins Ander uitgawes Verkoop en verspreidingskoste 224 960 Administrasiekoste 187 760 Netto wins vir die jaar 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 2.2 BEHEER VAN GRONDSTOF 2.2.1 Bereken die meter materiaal: Interne kontrolestrategie Vermis uit die stoorkamer Vermors in die fabriek 6 2.2.2 Bereken die totale koste van materiaal wat verlore en vermors is BEWERKINGS ANTWOORD Verduidelik hoe hierdie verlies wat in die state in VRAAG 2.1 genoem word, getoon moet word. 3 2.3 ROSEMARY SE SPEELGOEDFABRIEK 2.3.1 Verskaf 'n berekening om te bevestig dat die gelykbreekpunt vir die 2021 finansiële jaar korrek is. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 2.3.2 Verduidelik waarom Rosemary met die produksievlakke, verkope en gelykbreekpunt tevrede is. Haal syfers aan. 4 2.3.3 Verduidelik aan Rosemary waarom die vaste koste per eenheid van R56,00 tot R45,71 verminder het. 2 2.3.4 Rosemary het doelbewuste besluite geneem rakende die veranderlike koste om die onderneming te verbeter. Verduidelik die besluite wat sy oor hierdie koste kon geneem het en hoe dit 'n positiewe uitwerking op die onderneming kon gehad het. Haal syfers aan. Koste Kommentaar en positiewe uitwerking (met syfer) Direkte materiaalkoste Direkte arbeidskoste Verkoops- en verspreidingskoste 6 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 3 3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) Krediet- Desember Januarie verkope 2021 2022 Oninbare R R R skulde Okt. 2021 308 000 67 760 (a) Nov. 2021 319 200 143 640 105 336 Des. 2021 364 000 103 740 (b) Jan. 2022 352 800 (c) 315 140 6 3.2 Bereken die bedrae aangedui deur (a)–(c) op die Kontantbegroting wat in Inligting F verskaf is. (a) Huurinkomste vir Desember 2021 BEWERKINGS ANTWOORD (b) Betaling aan krediteure in Januarie 2022 BEWERKINGS ANTWOORD (c) Betaling van skoonmaakdienste in Januarie 2022 BEWERKINGS ANTWOORD 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 3.3 Werkslading van werknemers: Verwys na inligting G Verskaf TWEE punte wat Brian aan sy verkoopspersoneel kan verduidelik om sy plan te regverdig. Haal syfers aan. 4 Verduidelik waarom die herstelpersoneellede nie met hulle werklas tevrede is nie. Haal syfers aan. 3 Watter voorstelle kan jy aanbied om die probleem van die werklas van personeel op te los? Verskaf TWEE punte. 4 3.4 Verkoopsneigings: Lewer kommentaar op die kontant- en kredietverkoopsyfers vir November 2021. Verduidelik waarom Brian bekommerd is. Haal syfers aan. 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 3.5 Lewer kommentaar op die beheer van brandstof vir die afleweringsvoertuig en die verbruiksgoedere wat vir herstelwerk gebruik is. Haal syfers aan. UITGAWE KOMMENTAAR (MET SYFERS) Brandstof vir afleweringsvoertuig Verbruiksgoedere vir herstelwerk 6 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek VRAAG 4 4.1.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD 7 4.1.2 Bereken: Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD 4 4.1.3 Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelhede vir stewels en sandale en identifiseer die groot probleem met betrekking tot ELKE produk. Kommentaar op voorraadomsetsnelheid Identifiseer groot probleem (met syfers) Stewels Sandale 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 4.2 VASTE BATES 4.2.1 Noem DRIE punte van goeie interne kontrole oor roerende vaste bates. 3 4.2.2 Bereken: Kosprys van die grond en geboue op 31 Augustus 2020 aangekoop BEWERKINGS ANTWOORD 3 4.2.3 Bereken: Waardevermindering op die voertuig vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V2 12 DBE/November 2021 NSS – Antwoordeboek 4.2.4 Bereken: Verlies op die fotostaatmasjien wat op 30 November 2020 ingeruil is BEWERKINGS ANTWOORD 6 Bereken: Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien en op die oorblywende ou toerusting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021 BEWERKINGS ANTWOORD Waardevermindering op die nuwe fotostaatmasjien: 2 Waardevermindering op die oorblywende ou toerusting: 5 4.2.5 Die HUB voel dat die grond en geboue ten minste R10 000 000 werd is en wil die syfer in die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) dienooreenkomstig aanpas. Verduidelik waarom die ouditeur NIE saamstem NIE. 2 TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all