Skip to content

Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202110 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V1 NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ‘n kandidaat nie punte op ‘n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy ander vermeld ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings. 4. Indien ‘n vooraansuiweringsyfer as ‘n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. As die kandidaat meer as die verwagte aantal antwoorde gee, kontroleer all antwoorde en gee die voordeel aan die leerder. Strawwe kan toegepas word vir vreemde inskrywings as kandidate volpunte verdien vir die vraag (maks. -2 per vraag) 8. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae 9. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 11. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 12. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . 14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van die formele pakke wat op 30 Junie 2021 uit die voorraadrekords gelaat is. BEWERKINGS ANTWOORD (230 – 24 240 – 206 / as beide eenheid totale optel tot 240 (206 x R2 850) + (34 x R2 600)     R675 500 een deel korrek 5 1.2 Bereken: Korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2021 te bereken. Dui '+' vir toename en '-' vir afname aan. NR. BEWERKINGS BEDRAG Foutiewe netto wins voor belasting 4 918 950 (i) Ouditfooie + 123 600  Geen deelpunte (ii) Rente op lening 4 028 000  – 3 755 000  of – 273 000 # 4 028 000 een punt + (420 000 – 4 175 000) een punt (iii) Huurinkomste twee punte: geen deelpunte) (5 500 – 750) 4 750  x 2 Wees bedag op verskillende metodes – 9 500 # (77 000 x 4/14) een punt een punt een punt 22 000 – 3000 = 19 000 x2 ÷4 (vi) Inkomstebelasting  # (1 200 000 + 85 250) – 1 285 250 moet voorlopige belasting + bedrag verskuldig Netto wins na belasting 3 474 800  een deel korrek 12 # bewerking en -teken of aanvaar gebruik van hakies Totaal moet die NW bedrag insluit 1.3 Behoue inkomste -1 P (geen besonderhede) * hakies om volpunte te verdien Saldo aan begin Netto wins na belasting sien 1.2 3 474 800 Aandele teruggekoop ignoreer bewerkings (78 000)* Dividende vir die jaar ignoreer bewerkings (1 170 000)* Saldo aan einde 3 240 000 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne JIMO BPK. STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2021 Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE. BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste bates Finansiële bates BEDRYFSBATES 8 700 000 Voorrade 4 198 500+ 675 500  - 14 000 4 860 000 * sien 1.1 Handels- en ander ontvangbares (3 668 810  + 8 000  + 123 600 + 11 000 ) 3 811 410 * ouditfooie oordrag Kontant en kontantekwivalente balansseersyfer/ 28 590  aanvaar negatiewe bedrag TOTALE BATES Sien E+L 12 16 762 000  EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID AANDEELHOUERSBELANG 9 720 000 * (1 800 000  x 540/100 ) of R5,40 Moet NBW gebruik Gewone aandelekapitaal moet balanseersyfer wees 6 480 000 Behoue inkomste 4 3 240 000 NIE-BEDRYFSLASTE 3 842 000 Verbandlening (3 755 000  + 273 000 ) – 186 000  3 842 000 * sien 1.2 (ii) 5 BEDRYFSLASTE (8 700 000 – voorrade) /1,2 3 200 000 OF H&AO + K&KE/1,2 Handels- en ander betaalbares (1 253 000  + 9 500  + 11 000 – 14 000 sien voorrade 1 259 500 * huurinkomste 1 400 x10 Aandeelhouers vir dividende Sien1.3/gegee 1 170 000# Huidige deel van lening Sien NBL 186 000 # SAID: Inkomstebelasting 85 250 # Oortrokke bankrekening balanseersyfer 499 250  TOTALE EKWITEIT EN LASTE 12 16 762 000 * # inspekteer as ingesluit by H&BB * een deel korrek -1 vreemde items maks -2 aanbieding -1 33 * TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Gewone-aandelekapitaal-nota op 28 Februarie 2021 800 000 Gewone aandele aan die begin 6 400 000  100 000 Nuwe aandele uitgereik balanseersyfer 1 250 000  Moet terugkoop aftrek (255 000) # (30 000)  Terugkoop 30 000 aandele teen R8,50# Een deel korrek Moet nie 36 000 aanvaar 870 000  Aandele aan die einde van die jaar 7 395 000 6 2.2 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2021: % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 458 600 x 100* 20%  7 293 000 een deel korrek Kontroleeer noemer / teller 2 Dividend per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD (geen deelpunte) 162 000/900 000 18 sent  + 22 sent  OF 0,18 + 0,22 18s 22s 40 sent  & twee punte een punt 162 000 + 191 400 &Bewerkings moet 900 000 870 000 sien hieronder & gekontroleer word. Geen punt vir noemer as dieselfde syfer gebruik is vir interim en finale dividend Ken slegs m punt toe as die korrekte metode gebruik is As geweegde gemddeld gebruik word maw verskillende noemers en een punt tellers vir interim & finale DPA (bv. 900 000 & 870 000) 162 000 + 191 400 = 353 400 861 666,6 861 667 twee punte ( een punt ) moet nie aanvaar nie geen metode punt & (162 000 + 191 400) / 870 000 = 40,6 sent x (162 000 + 191 400) / 900 000 = 39,3 sent x 162 000 + 191 400) / 885 000 = 39,9 sent x 4 % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang BEWERKINGS ANTWOORD 985 500  x 100* 13,6%  ½ (6 450 000 + 8 038 100) een deel korrek bereken as ‘n % Kontroleeer nommer / teller 5 * X 100 tel nie vir een deel korrek nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021 Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE. Vir die gebruik van omgekeerde tekens, maak seker dat slegs een opsie deurgans gebruik word KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE 1 180 000 Kontant gegenereer van bedrywighede Rente betaal Belasting betaal (1 350 000 – 985 500) een punt (35 900 + 364 500  + 29 100) (429 500) * Wees bedag op omgekeerde tekens, gebruik van hakies of grootboekrek. formaat Dividende betaal (115 300 + 162 000) OF: 115 300 + 353 400 – 191 400 (277 300) * Wees bedag op omgekeerde tekens, gebruik van hakies of grootboekrek. Format 6 KONTANTVLOEI VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE (1 320 000) KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 409 000* Aandele uitgereik sien 2.1 1 250 000* Aandele teruggekoop 36 0000 een punt twee m punte 255 000  + (30 000  X 1,2 OF 30 000 x R9,70 (291 000) * Sien 2.1 (as R1,20 bo GAP) Lening terugbetaal 8 (550 000) * NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 269 000* KONTANTEKWIVALENTE van bo (BA + BA + FA) KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN (75 200) * een punt as syfer korrek maar geen hakies KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 4 193 800* 18 *Een deel korrek en moet korrekte bewerking & korrekte gebruik van hakies aandui; Indien geen hakies , aanvaar antwoord is ‘n invloei van kontant – ken slegs punte toe vir bewerkings; TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 D  opbrengs op ekwiteit 3.1.2 A  likiditeit 3.1.3 B  hefboom Aanvaar verstaanbare afkortings 3.1.4 C  solvensie 4 3.2 FLEXI BPK. EN BROOM BPK. 3.2.1 Winsgewendheid: Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te toon watter maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend beheer en daardeur meer winsgewend is. Haal syfers en tendense aan. Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde Enige TWEE finansiële aanwysers (neigings verduidelik) van Broom Bpk met syfers   Indien syfers vir Flexi Bpk getoon word, ken punte toe vir die name van die aanwysers (maks 2 punte) Haal syfers en neigings vir enige twee onderstaande aanwysers % Bedryfsuitgawes op verkope verbeter / verminder (van 17%) tot 13,6% / met 20% / met 3,4% punte (aanvaar 3,4%) % Bedryfswins op verkope toegeneem (van 20,5%) tot 24,2% / met 18 % / met 3,7% punte (aanvaar 3,7%) % Netto wins op verkope toegeneem ( van 16%) tot 19,6% / met 22,5%/ met 3,6% punte (aanvaar 3,6%) Alle aanwysers toon 'n verbetering in winste / uitgawes goed beheer. 4 3.2.2 Dividende, verdienste en opbrengste: Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Flexi Bpk. Verduidelik waarom dit 'n onverantwoordelike verandering in beleid is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en tendense aan. Neiging (met syfers)  Deelpunte vir onvolldedige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde Antwoorde vir 2 punte vir syfers en neiging:  Die uitbetaalkoers het verhoog van 59% tot 115% / met 94,9% / 56% punte (aanvaar 56%).  In 2021 het hulle ‘n DPA van 92s uitbetaal in vergelyking met VPA van 80s (maw 12 c van behoue inkomste).  Alhoewel die VPA verlaag het van 138 sent tot 80 sent (met 58 s) / DPA was 10 sent. meer as verlede (82s tot 92s en die DPA is nou meer as VPA (met 12s / 92s tot 80s). Verduideliking/kommentaar op besluit  Deelpunte vir onvolldedige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde Verwagte kommentaar – enige een geldige kommentaar vir twee punte bv  Die maatskappy het die behoue inkomste reserwes uitgeput (wat meer effektief gebruik kon word om winsgewendheid te herbou).  Die maatskappy probeer die aandeelhouers gelukkig hou / probeer die markprys van aandele beïnvloed deur dividende te verhoog / egaliseer dividende oor verskeie jare. 4 Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang vir ELKE maatskappy. Haal syfers en tendense aan. Finansiele aanwyser met syfers & tendens   Flexi Bpk: OOAB verminder van 12,2% tot 7,6% / met 37,7% / 4,6% punte (aanvaar 4,6%) Broom Bpk: OOAB verbeter van 10.7% tot 14,1%/ met 31.8%/ 3,4% punte (aanvaar 3,4%) Addissionele kommentaar in elke geval   Syfers mag ingesluit wees in die verduideliking; daar word nie van kandidate verwag om ‘n spesifieke syfer te noem vir die alternatiewe koers; moet nie penaliseer vir foutiewe beleggingskoerse nie (dit kan wissel van 4% tot 14%)  Flexi Bpk: verwys na / vergelyk alternatiewe beleggings bv vaste deposito  Broom Bpk: verwys na / vergelyk alternatiewe beleggings bv vaste deposito Kommentaar vir slegs 1 punt: (om vir beide maatskappye voorsiening te maak)  As kandidate slegs vermeerder /.verminder / goed / sleg noem sonder alternatiewe beleggings 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 'n Aandeelhouer voel dat die verdienste per aandeel (VPA) in Broom Bpk. beter as dié in Flexi Bpk. is. Verduidelik hoekom jy met hom saamstem. Haal syfers of berekeninge aan. Om volpunte te kry, moet VPA vergelyk met waarde van aandele (MP / NBW) vir Flexi Bpk met syfers  deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/ onduidelike antwoorde Om volpunte te kry, moet VPA vergelyk met waarde van aandele (MP / NBW) vir Broom Bpk met syfers  deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/ onduidelike antwoorde Verwagte antwoorde vir vier punte (twee punte per maatskappy)  VPA tot NBW is 7,4% in Flexi Bpk en 11,4% in Broom Bpk  VPA tot MP vir 2021 is 8,1% in Flexi Bpk (80/990) en 10,9% (72/660) in Broom Bpk  VPA op MP vir 2020 is 7,1% in Flexi Bpk 80/1130) en11,7% (72/615) in Broom Bpk  Flexi Bpk verdien 80c per aandeel gewaardeer teen 990s/1 081s terwyl Broom Bpk 72s verdien op ‘n aandeel met ‘n waarde van 660s/632s OF: Ander vergelykings vir elke maatskappy vir slegs een punt in elke maatskappy  Flexi VPA verminder van 138s tot 80s terwyl Broom vermeerder van 65s tot 72s  Flexi VPA is bereken op ‘n kleiner aantal aandele (700 000) so dit lyk goed; Broom se VPA is bereken op ‘n groter aantal aandele (1 500 000) 4 3.2.3 Aandeelhouding van Bob Yates in beide maatskappye: Lewer kommentaar op die prys wat deur Flexi Bpk. vir die teruggekoopte aandele betaal is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan. Syfers mag verduideliking insluit Enige TWEE geldige punte (2 punte elk), en tenminste moet een verband hou met ‘n finansiële aanwyser met syfer:  Vergelyk met syfers R13,20 met MP van R9,90 of R11,30  Vergelyk met syfers R13,20 met NBW van R 10,81 of R11,28  Vergelyk met syfers R13,20 met enige ander waarde (bv. Gemiddelde uitreikprys)  Enige ander algemene kommentaar sonder syfers bv. Fondse verskraal (likiditeit) / Bob het sy status gebruik om himself te verryk / MP toon ook ‘n afwaartse neiging / geen aanvraag vir aandele / kan die prys verder laat val (ken deelpunte toe vir eenvoudige of onvolledige of gedeeltelike antwoorde). 4 Bereken die aantal aandele wat Bob in Broom Bpk. gekoop het met die geld wat hy uit die terugkoop van sy aandele ontvang het. BEREKENING ANTWOORD 150 000 x 13,20 1 980 000 300 000 aandele R6,60  een deel korrek 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne Verduidelik die uitwerking van die terugkoop van aandele op die % aandelehouding van Bob Yates in ELKE maatskappy. Haal syfers en tendense aan. Kommentaar op % aandeelhouding  in vergelyking met Flexi Bpk met syfers  Kommentaar op % aandeelhouding  in vergelyking met Broom Bpk met syfers  Wees bedag op gekombineerde verduideliking Flexi Bpk: Bob was die meerderheidsaandeelhouer (51%) Hy het nou slegs 40,5% van die aandele (283 500 / 700 000) so hy verloor sy meerderheidsstatus Broom Bpk: Bob het 41,8% van die aandele 460 000 + 300 000 Hy het nou 50,7% van die aandele (760 000 / 1 500 000) sien 3.2.3 Hy is nou meerderheidsaandeelhouer (of gebaseer op die berekeninge in 3.2.3) OF: Daar was geen terugkoop van aandele in Broom Bpk nie, so dit sou nie sy % aandeelhouding wat 41,8% was raak nie (twee punte) OF: Aangesien hy 300 000 aandele in Broom Bpk gekoop het, is hy nou die meerderheidsaandeelhouer (50,7%). 4 3.2.4 Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Verduidelik die besluite wat die direkteure van Broom Bpk. geneem het, en hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Haal syfers aan. Enige EEN besluit Syfer Verduideliking van voordeel  ken deelpunte toe vir gedeeltelike/ onduidelike / onvolledige antwoorde Verhoog aandelekapitaal met R2 640 000 of (400 000 aandele) OF Verminder lening met R400 000 OF Netto toename van R2 240 000 tot totale kapitaal aangewend Verduidelik EEN voordeel (twee punte):  Alle fondse gegenereer is spandeer op blywende items (vaste bates) wat toekomstige fondse kan genereer.  Verminder skuld/ekwiteit /verminder skuld/(lae risiko)/ verbeter kredietwaardigheid in toekoms  Verbeter % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend 2 Verduidelik hoe die besluite wat deur Flexi Bpk. geneem is, die risiko en finansiële hefboom van die onderneming beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan. Haal syfers en tendense aan. Twee finansiële aanwysers (met syfers)    Skuld/ekwiteit verhoog van 0,4 : 1 tot 1,1 : 1 met 0,7 : 1  OOTKA verminder van 16,1% tot 10,2% / met 36,6% / met 5,9% punte (aanvaar 5,9%). Verduidelikings kan gekombineer word met syfers of apart, beide risiko en hefboom moet genoem word. Ignoreer % OOAB (moet nie straf nie). ken deelpunte toe vir gedeeltelike / onduideliker / onvolledige antwoorde  Hoë risiko agv verhoging in lening  Ondervind negatiewe hefboom (OOTKA is laer as rentekoers van 13%) 6 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 Verduidelik waarom 'n weerhouding-van-mening-ouditverslag vir 'n maatskappy se reputasie sleg sou wees. Verskaf TWEE punte. deelpunte toe vir gedeeltelike/ onduidelike / onvolledige antwoorde  Dit toon dat daar iets ernstig fout is met die finansiële state. PUNT 1  Die maatskappy en sy resultate kan nie vertrou word nie/ skep ‘n  slegte indruk of publisiteit.  Dit kan die markprys op JEB negatief beïnvloed.  Verminderde aanvraag vir aandele/ verloor potensiele beleggers/ bestaande aandeelhouers sal hulle aandele wil verkoop.  Swak bestuur en kontrole van interne prosesse / onbekwame PUNT 2 bestuur/ bevraagteken die integriteit van die direkteure.   Verskaffers en klante sal elders gaan kyk/ krediteure mag dalk nie meer krediet toestaan.  Banke/ finansiële instellings mag dalk nie lenings goedkeur nie. 4 4.2 Een van die belangrikste besluite wat aandeelhouers op die algemene jaarvergadering (AJV) moet neem, is om direkteure aan te stel wat op die raad moet dien. Verduidelik waarom hierdie verantwoordelikheid aan die aandeelhouers gegee is. Verwagte antwoorde: deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik/ onduidelikee antwoorde Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde Enige EEN geldige antwoord bv.  Skeiding van eienaarskap (aandeelhouers) van bestuur (direkteure)  Die aandeelhouers is die meerderheidsbeleggers maar kan nie almal by die maatskappy werk nie.  Hulle sal direkteure moet aanstel om die maatskappy te bestuur  Hulle het hulle beleggings aan die direkteure toevertrou. 2 As jy 'n aandeelhouer was, watter faktore of eienskappe sou jy wou uitvind oor direkteure vir wie jy sou stem? Verduidelik TWEE punte en gee 'n rede vir ELK. Verduideliking kan ingesluit wees by rede/Sommige verduidelikings kan die rede wees. 6 VERDUIDELIKING Enige TWEE  REDES Enige TWEE   Twee aparte en verskillende punte Enige TWEE verskillende redes (nie Enkelwoord antwoorde aanvaarbaar noodwendig verbind aan die verduidleiking)  Integriteit / eerlikheid /eties / moreel /stel  Die aandeelhouers het hulle goeievoorbeeld / werketiek vertrou met hulle belegging.  / verantwoordelik / geen konflik van belange /  Hulle benodig kundigheid om geen beskuldigings van nepotisme die maatskappy reg te bestuur.  Maatskappy kan nie agter raak  Skoon misdaad rekord in globale mark nie  Goeie kwalifikasies / lid van professionele  Werknemers / aandeelhouer liggaam / bestuurs-vaardigehede /bekwaam / sal direkteur respekteer / goeie oordeel / kommunikasie vaardighede vertroue in hulle vaardighede.  Innoverend / kreatief  Moet as ambassadeur vertroue  Ervaring in gebied / goeie rekord / verwysings / he in maatskappy/ moet alle bewus van beleide. partye hanteer.  Op datum met huidige neigings / voortgesette professionele ontwikkeling  Samewerking / goeie spanspeler  Deursigtigheid & verantwoordbaarheid (gewoonlik beoordeel na afspraak, tensy gemeld in record) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 4.3 'n Onlangse nuusberig het aangedui dat 'n tender om toerusting ter waarde van R20 m. aan 'n groep privaat hospitale te verskaf, aan 'n groot maatskappy, Baxco Bpk., toegeken is. Die verslag beskuldig die HFB (hoof finansiële beampte) van daardie maatskappy dat hy R2 m. kontant aan die HUB van die hospitaalgroep betaal het. As 'n aandeelhouer, verduidelik wat jy op die AJV sou sê. Verskaf TWEE punte. TWEE geldige en verskillende punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde  Dit blyk ‘n duidelike geval van korrupsie te wees/'n onderduimse ooreenkoms wat nie normale tenderprosedures gevolg het nie/ omkoop betrokke/ oneties en onwettig.  Die HFB se aksies moet ondersoek word en toepaslike dissiplinêre stappe moet geneem word (misbruik sy invloed / gesag / stel kriminele prosedures in / regsaksies/ dagvaar/ aankla. (Slegs 1 punt vir ontslag / afgedank / vervang).  Ondersoek verder om te verseker dat kriminele aktiwiteite nie na ander dele van die maatskappy ingesypel het nie.  As die direkteur se integriteit gekompromitteer is, sal dit die reaksie van die publiek en klante beïnvloed.  Dit sal die aandeleprys en die winste raak (beeld van die onderneming).  Bekommernis oor toegang tot groot kontantbedrae / swak interne beheer. 4 4.4 Verwys na die vraestel vir die uittreksel van die webtuiste en Direkteursverslag van 'n groot Suid-Afrikaanse maatskappy. Na jou mening, verduidelik waarom hierdie groot maatskappy dit nodig gevind het om hierdie beleid te implementeer. Verskaf TWEE punte. TWEE geldige en verskillende punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde  Misdaad is 'n groot probleem in hierdie land en mense is bang om na vore te kom en die misdaad aan te meld aangesien hulle bang is dat hul lewens in gevaar gaan wees; beskermingsbeleid mag hulle aanmoedig om aan te meld  Die maatskappy spreek dit aan in sy beleid sodat mense besef hulle is ernstig in die bekamping van misdaad.  Die maatskappy wil die onwettige optrede ontdek voordat die pers dit blootstel/ raak maatskappy negatief  Dit kan ook voorkom of verminder dat mense verkeerd optree aangesien mense bewus is van hierdie beleid / dopgehoue word / aangemeld word / oortreders moet aangemeld word.  Hierdie is deel van goeie bestuur of in ooreenstemming met King Kode / verbeter reputasie van maatskappy / voldoen aan beleid / kwaliteit van bestuur. 4 TOTALE PUNTE 20 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all