You're offline
Skip to content
Memorandum

ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans hlayiso.com

Subject: AccountingGrade 1220219 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe 7. syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek. 9. Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn. 10. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n . Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem 12. kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 1 1.1 1.1.1 Vergoedingskomitee  1.1.2 Nie-uitvoerende direkteure  1.1.3 Uitvoerende direkteure  3 1.2 OUDITVERSLAG 1.2.1 Identifiseer die tipe verslag en verduidelik waarom hierdie tipe verslag deur die ouditeur uitgereik is. EEM geldige kommentaar  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde volledige antwoord moet Gekwalifiseerde verslag noem • Die finansiële state is redelik weergegee, behalwe vir een kwessie rakende die donasie van R1,2 m OF • 'n Spesifieke item (donasie) kon nie geverifieer word nie OF • Geen bewyse / dokumente om die donasie van R1,2 m te verifieer nie OF • Behoorlike prosedures is nie gevolg met betrekking tot die donasie nie 2 1.2.2 Verduidelik TWEE punte waarom aandeelhouers bekommerd sal wees oor die maatskappy wat so 'n verslag ontvang. TWEE geldige punte  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Is 'n swakheid in interne beheermaatreëls - moontlike wanbestuur / bedrog • Dit sal 'n impak hê op die beeld van die onderneming en op die aandeelprys (vraag) / op aandeelprys / opbrengs verdien / dividende verdien deur aandeelhouers • Potensiële beleggers sal nie belangstel om aandele te koop nie / bestaande aandeelhouers sal dalk hul aandele wil verkoop • Direkteure deur hulle aangestel is nie betroubaar nie - verloor vertroue in hulle • Beduidende inligting word nie openlik bespreek nie (deursigtigheid) • Geen bewys dat die donasies die beoogde skole bereik het nie / bedrog 4 1.2.3 Die HUB versoek dat die ouditeur hierdie donasie as 'n "diverse uitgawe" klassifiseer en die ouditmening dienooreenkomstig aanpas. Gee TWEE redes waarom die ouditeur nie met hierdie voorstel saamstem nie. TWEE redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Hy behoort aan 'n professionele liggaam en is gebonde aan 'n gedragskode • Hierdie versoek is oneties / bedrieglik gedrag / mislei aandeelhouers • Hy het geen belang in die onderneming nie, moet onbevooroordeeld wees • Hy is bekommerd oor sy eie reputasie en vooruitsigte vir toekomstige opdragte • Die ouditeur moet onafhanklik wees om 'n betroubare mening uit te spreek / nie beïnvloed word deur direkteure nie (wat verantwoordelik is vir die opstel van state) • Daar moet ondersoek ingestel word na moontlike kriminele aktiwiteite / daar mag geen toesmeerdery wees nie / skuldiges moet regsgevolge in die gesig staar. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 3 1.2.4 Afgesien van die bogenoemde kwessies, verduidelik waarom die maatskappy van swak korporatiewe bestuur beskuldig sal word. EEN geldige punt deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Die HUB moet die belang van die onderneming en die aandeelhouers eerste stel • Hy moet etiese gedrag uitoefen in die hantering van maatskappy- aangeleenthede; • Hy moet verantwoordelikheid neem vir die pligte wat aan hom opgedra word en rekenskap gee van sy dade; moenie bedrieglik wees nie en probeer toesmeer (deursigtigheid) • Hy moet die deelname van alle rolspelers aan besluitneming aanmoedig 2 TOTAAL 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 2 2.1 Staat van Omvattende Inkomste op 28 Februarie 2021 Verkope 5 808 000  – 28 800  5 779 200 * Koste van verkope Verkope x 100/160 (3 612 000)  Bruto wins V - KVV 2 167 200  6 Ander inkomste bewerking 132 800  Korting ontvang 14 000 Huur inkomste 139 500 – 20 700  118 800 * Bruto inkomste BrutoW + AI 2 300 000  6 Bedryfsuitgawes BI – BedrW (1 197 000)  Waardevermindering 86 010 Versekering 37 200  – 1 200  36 000  Verlies weens diefstal 30 x 175 5 250  Direkteursfooie 450 400  + 11 600  462 000 * Salarisse en lone 492 000 + 12 400 + 1 240  506 240 * Ouditfooie 80 500  Diverse uitgawes balanseerende syfer 21 000  Bedryfswins WvRU – RI 1 103 000  18 Rente inkomste 23 400 Wins voor rente uitgawe NWvB + RU 1 126 400  Rente uitgawe 1 082 400 – 955 000 (127 400) * Netto wins voor inkomstebelasting NWnB + IB 999 000  Inkomstebelasting 689 310 x 31/69 (309 690)  Netto wins na belasting 689 310 36 – 1 vreemde items (maks -2) * een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 5 2.2 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Maart 2020 204 040 + 105 000 309 040  Netto wins na belasting 689 310 Aandele teruggekoop 75 000 x 1,40 (105 000)  Gewone aandele dividende (297 350) Interim dividende 126 000 Finale dividende 745 000 x 23 sent 171 350  Saldo op 28 Februarie 2021 ATG en GAD afgetrek 596 000  7 * een deel korrek 2.3 EKWITEIT EN LASTE AFDELING AANDEELHOUERSEKWITEIT 8,60 x 745 000 6 407 000  Gewone aandelekapitaal balanseerende syfer 5 811 000  4 Behoue inkomste sien 2.2 596 000  Niebedryfslaste 974 160 2 Lening: Luther Bank 1 082 400 – 108 240 974 160  Bedryfslaste bewerking 697 840  Handels en ander betaalbares 404 060  368 470 + 10 350  + 11 600  + 12 400  + 1 240  Aandeelhouers vir dividende sien 2.2 171 350  SAID: Inkomstebelasting 309 690 – 295 500 14 190  Huidige deel van lening sien NBL 108 240  11 TOTALE EKWITEIT EN LASTE 8 079 000  17 * een deel korrek TOTAAL 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 3 3.1 Bereken die volgende vir die Kontantvloeistaat op 31 Augustus 2021: 3.1.1 Verandering in betaalbares (dui of dit ‘n invloei of uitvloei van kontant is) BEWERKINGS ANTWOORD (390 800 + 6 200) 181 400  397 000  – 215 600  Invloei  4 3.1.2 Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD – 29 300 + 428 800 – 33 100 366 400     een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge 4 3.1.3 Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 2 000 000 x 12 sent (528 000 – 240 000) 496 000  208 000  + 288 000  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge 4 3.1.4 Opbrengs op aandele uitgereik BEWERKINGS ANTWOORD 6 840 000/1 900 000 (100 000 x 3,60) 6 840 000  + 360 000  – 5 440 000  1 760 000  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge 5 3.1.5 Fondse gebruik om aandele terug te koop BEWERKINGS ANTWOORD 140 000  + 360 000  500 000  een deel korrek OF 100 000 x R5 (1,40 + 3,60) 3 3.1.6 Verhoging in lening BEWERKINGS ANTWOORD 99 360 x 100/12 828 000  – 600 000  228 000  een deel korrek 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 7 3.2 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 267 800  KONTANTEKWIVALENTE Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo) (99 800)  – 109 800 + 10 000 Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo) 168 000  4 3.3 3.3.1 Bereken: Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD (278 000 + 168 000) 446 000  : 670 100  0,7 : 1  een deel korrek Aanvaar 0,67 : 1 3 3.3.2 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit BEWERKINGS ANTWOORD 911 200  x 100 14,1%  ½  (5 650 000  + 7 293 200 ) een deel korrek 6 471 600 twee punte 5 3.3.3 Bereken: Dividenduitbetalingskoers (%) BEWERKINGS ANTWOORD 12c + 18c 30 sent  x 100 53 sent  Of 56,7%  een deel korrek 528 000 / 911 200 x 100 = 57,9% 4 TOTAAL 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Beperkte  4.1.2 Wesenlikheid  4.1.3 Markprys  3 4.2.1 Identifiseer die maatskappy wat die doeltreffendste likiditeitsposisie het. Haal DRIE finansiële aanwysers aan en verduidelik dit om jou keuse te ondersteun. MAATSKAPPY: BCM Bpk  Finansiële aanwysers (met syfers)    Verduideliking  Bedryfsverhouding is 1,8 : 1 Vuurproefverhouding is 1,1 : 1 Gemiddelde debiteure-invorderingsperiode is 27 dae Die onderneming het genoeg likiede bates om die huidige skuldverpligtinge na te kom Die invordering by debiteur is ook doeltreffend (binne die kredietvoorwaardes) Blyk nie dat te veel voorraad gehou word; voorraad staan nie stil nie; voorraad word gereeld verkoop 6 4.2.2 'n Direkteur van Green Bpk voel dat die maatskappy die lening so gou moontlik moet terugbetaal. Verduidelik wat jy vir hom sou sê. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers) om jou mening te motiveer. Finansiële aanwysers (met syfers)   Verduideliking  vergelyking met rentekoers  Skuld / ekwiteitsverhouding is 0,6: 1 - die onderneming neig na hooggeratheid / maak meer gebruik van lenings (geleende kapitaal) OOTKA is 14,7% - 'n aanduiding dat KA produktief gebruik word om 'n goeie wins te genereer/ besigheid positief gerat - rente op lening is 13% Daar is geen dringendheid om die lening terug te betaal nie. 6 4.2.3 Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingskoerse van Green Bpk en Plaza Bpk, en gee 'n rede waarom die direkteure van elke maatskappy oor dié uitbetalingskoerse besluit het. Haal syfers aan. Finansiële aanwysers (met syfers)   Verduideliking vir Green Bpk  Verduideliking vir Plaza Bpk  Green Ltd paid out 51,6% of the EPS to shareholders and retained 48,4% This business is focusing on growth and long term sustainability. Die dividenduitbetalingskoers van Plaza Ltd. is 103%, wat beteken dat hulle 'n deel van die behoue inkomste gebruik het om dividende te betaal (bo die VPA). Dit kan as 'n swak besluit beskou word, aangesien dit nie goed gaan met die maatskappy nie (kyk na die opbrengste) en hulle nie planne vir groei het nie; dit lyk asof hulle die aandeelhouers tevrede stel deur hulle hoë dividende te gee. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2021) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 9 4.2.4 Aandeelhouding van Sandi Charley: Sandi Charley is 'n aandeelhouer in twee van hierdie maatskappye. Sy het R800 000 en beoog om in nuwe aandele te belê. Al drie die maatskappye het besluit om op 1 Maart 2021 bykomende aandele teen die bestaande markprys op 28 Februarie 2021 uit te reik Bereken Sandi se % aandeelhouding in Green Bpk en lewer kommentaar op jou bevindings. 900 000 / 1 700 000 = 52,9%  KOMMENTAAR:  Sandi besit meer as 50% van die aandele; het 'n beherende belang; is die meerderheidsaandeelhouer / besluitnemer 4 Bereken die minimum aantal aandele wat sy in Green Bpk moet koop en die bedrag wat sy sal moet bestee. (1 700 000 + 250 000) 1 950 000 / 2 975 000  – 900 000  = 75 000 + 1 (of + 100)  een deel korrek 75 001 x 5,20  = R390 005,20  of 75 100 x 5,20 = R390 520 een deel korrek 6 Watter advies sou jy vir Sandi gee oor haar voorneme om aandele in Plaza Bpk te koop? Gee TWEE punte. Haal syfers (finansiële aanwysers) aan om jou advies te ondersteun. TWEE geldige punte  • 'n Laer markprys (532) as die NBW (566) dui daarop dat die vraag na aandele in hierdie maatskappy daal • Die dividende kan hoog wees (dividenduitbetalingskoers van 103% / 66 sent), maar dit is ten koste van die maatskappy wat moet konsentreer op toekomstige winsgewendheid • Die maatskappy is ook baie hoog gerat (skuld-ekwiteit 0,7: 1), wat nie effektief gebruik word nie (negatief gerat) • Die OOAHB teen 5,3% is laer as veiliger beleggings soos vaste deposito's • Die onderneming het nie genoeg likiede bates om aan die huidige skuldverpligting te voldoen nie (vuurproefverhouding 0,4: 1) 4 TOTAAL 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Accounting

Explore more published documents in this catalogue.

View all